Title search results
Showing 1 - 20 of 56 items
Vorms & Kleure vir Kinders Ingesluit is ses, vyf en agt kante
By Amber Richards, Liezl Dreyer. 2014
Dankie dat julle vir die jong kinders in julle lewens lees. As ouma en ma, het ek agter gekom ek…
leer kinders van basiese vorms en kleure. Ek is nie seker hoekom ek net daar gestop het nie, maar dit lyk maar soos 'n algemene verskynsel.Laguns Die Eensame Meermin
By Dan Alatorre, Petro Ebersohn. 2015
'n Heerlike prenteboek met oulike sketsies. Laguna die Eensame Meermin vertel die verhaal van 'n eensame. jong meermin wat aan…
'n manier moet dink om gestrande seerowers te red. Deur ander te help, maak sy nuwe vriende.Ideaal vir ouers om aan voorskoolse kinders voor te lees, of vir kinders wat 'n bietjie ouer is, om aan hulle ouers voor te lees! Dit sluit voorstelle in vir ouers om lees pret te maak vir hulle kinders.Laguna, Den Ensamma Sjöjungfrun.
By Dan Alatorre, Nathalie Nilsson. 2015
SAMMANFATTNING AV LAGUNA, DEN ENSAMMA SJÖJUNGFRUN En förtjusande bildbok med många fina bilder, Laguna den ensamma sjöjungfrun är berättelsen om…
en ensam, ung sjöjungfru som måste tänka ut ett kreativt sätt att rädda strandsatta pirater på. Genom att hjälpa andra får hon nya vänner. Mycket bra för föräldrar att läsa för sina förskolebarn eller för lite äldre barn att läsa för sina föräldrar!Die Geheim
By Katrina Bowlin-Mackenzie, Leonie van der Wath. 2017
Blouen Eiland
By Katrina Bowlin-Mackenzie, Corlia Jones. 2016
‘n Ras van blou mense woon op ‘n eiland, hulle hou nie van mense van ander kleure nie. Hierdie boek…
leer dat alle mense is die moeite werd om lief te hê. Baie kleurvolle illustrasies.Mr. Monk and the Two Assistants
By Lee Goldberg. 2007
Obsessive. Compulsive. Detective. The husband of Monk's former assistant, Sharona, has been arrested for murder. Now back in San Francisco,…
she's ready to reclaim her place in Monk's life-much to the chagrin of his current assistant, Natalie. While Monk tries to maintain a delicate balance between the two women, he discovers a few unsettling snags in the case against Sharona's husband, and may be up against a killer who not only understands him, but is one step ahead.Ett spår av rök
By Rebecca Cantrell, Cecilia Palmcrantz. 2014
En prisbelönt roman om en kriminalreporter som letar efter sin brors mördare på Berlins nattklubbar och bakgator. Berlin 1931. Året…
då Tyskland förlorades till nazisterna. Stormtrupper och kommunister slåss på gatorna. Förmögna judar och intellektuella planerar sin flykt från staden. Desperata, sexuellt och socialt utstötta människor trängs på Berlins berömda nattklubbar för att få dansa en sista dans. Hannah Vogel lever ensam och jobbar som kriminalreporter. Under ett rutinuppdrag får hon syn på ett fotografi av sin döde brors kropp i Dödshallen på Alexanderplatz polisstation. Men eftersom hon har lånat ut sina identitetshandlingar till judiska vänner på flykt från Tyskland, kan hon inte identifiera honom och kräva en utredning. Istället tar hon själv upp jakten på mördaren.Att Skala Apelsiner
By James Lawless, Jenny Wemlert Tacchino. 2015
Att skala apelsiner är historien om hur Derek Foley då han bläddrar igenom sin avlidne fars dagböcker och sin mors…
korrespondens med en IRA-man, upptäcker att Patrick Foley, en diplomat i Francos Spanien, inte var hans riktige far. Dereks sjukliga mor vill inte diskutera det förflutna, vilket tvingar iväg hennes son på en resa som tar honom in i den irländska diplomatins tidiga historia, till Spanien och senare även till Nordirland. När han slutligen upptäcker vem hans riktige far är får det tragiska konsekvenser. Att skala apelsiner är en roman där två spirande nationers historier, Irlands och Spaniens, strålar samman. Det är en roman som är full av personliga och politiska intriger och som är präglad av ideologi. Det är också en vacker och lyriskt skriven kärlekshistoria om en barndomskärlek mellan den opolitiske Derek och den passionerade nationalisten Sinéad Ní Shúilleabháin.Die Avonture van Knypie Krap en Ramon D'Escargot
By Dan Alatorre, Petro Ebersöhn. 2015
'n Klein dogtertjie gaan saam met haar gesin strand toe waar sy vriende maak met 'n krappie en sy maats.…
Alles gaan goed totdat 'n klein vreemdeling na 'n storm op die strand uitspoel en sy besluit om saam met haar vriende te probeer om hom weer terug te kry by sy huis - in Frankryk! Geniet hierdie volkleur, geïllustreerde kinderboek saam met jou kind! Ideaal om vir jou kleuter voor te lees, of vir die wat bietjie ouer is om vir jou te lees!Destiny En Faith gaan na die Tweelingsentrum Akademie
By Teddy Rose O'Malley, Liezl Dreyer. 2015
Destiny en Faith gaan na graad twee in 'n skool vir tweelinge. Hulle maak vyande en vriende en hulle moet…
instaan waar vriende uitval. Dit is egter die minste van hulle probleme. Toe die hoof 'n plan het om al die tweelinge te dwing om dieselfde aan te trek, het Destiny en Faith op hulle regte gestaan. Daar gaan moeilikheid wees - dubbeld.'n Feë verhaal
By Katrina Bowlin-Mackenzie, Liezl Dreyer. 2015
Oupa is hemel toe
By Amber Richards, Madelyn Coetzee. 2015
Voorwoord aan volwassenes wat vir kinders lees Hierdie e-boek is geskryf van uit 'n Christelike perspektief, wat bedoel word om…
aan jong kinders gelees word, of enige ander ouderdom as die boek hulle kan help om die afsterwe van 'n geliefde te verwerk. Die boek was spesifiek geskryf om 'n slim 2 jarige seuntjie te help wat sy oupa amper elke dag gesien het. Hy het 'n verduideliking nodig gehad waarheen sy oupa gegaan het. Die verbalisering van die verduideliking in 'n boek kan moeilik wees vir verskeie redes: Die konteks is vir jong kinders wat op 'n konkrete wyse dink Die onderwerp is kompleks Dit is belangrik om nie 'n vrees te ontwikkel nie Gevoelens van hartseer moet bekragtig word, terwyl hoop uitgebeeld word Sommige van die besonderhede in hierdie boek is spesifiek vir sy oupa, soos die gebruik van 'n kierie, waarmee die klein seuntjie gespeel het. As jy die boek aan 'n jong kind lees voeg asseblief enige persoonlike besonderhede by sodat die boek meer persoonlik is in elke unieke situasie. Paar voorbeelde volg: Wat het die kind die geliefde genoem? Die konsep kan op toepassing wees van enige geliefde wat afgesterwe het. Wat was die geliefde se liggaamlike beperkings wat hul hemelse liggaam nie sal he nie? Miskien was dit brille, 'n rolstoel, gehoor apparate of iets soort gelyk. Is daar iets uniek en ouderdom-gepas wat jy graag wil byvoeg oor hoe die geliefde dood is Hier is 'n paar voorstelle om die e-boek te gebruik: Lees dit deur en identifiseer areas waar jy dit 'n persoonlike storie kan maak voordat jy dit aan 'n kind lees. Besluit hoe jy hierdie storie gaan gebruik As gevolg van die feit dat die onderwerp kompleks en baie emosioneel is, en dat dit aan 'n kind gelees word, was dit belangrik om die boek kort te hou. Moenie meer informasie aan die kind gee as wat versoek word nie. As volwassenes het onsDie Golwe
By Jen Minkman, Petro Ebersohn. 2014
My eerste herinnering aan my oupa is van 'n oomblik wat ons gedeel het. Ek sit op sy knie en…
kyk uit oor die hawe. Oupa rook 'n pyp. "Kyk, Walt, daar is ons skepe. En eendag gaan daar een wat selfs mooier is, op die horison verskyn. 'n Magtige skip wat ons almal gaan kom haal." "Waarheen, Oupa?" vra ek nuuskierig. Hy bly stil. "Niemand weet presies nie," sê hy uiteindelik. "Maar dit maak nie dat dit minder fantasties is nie. Eendag gaan daardie skip inkom. En Annabelle sal op die voordek staan met ope arms om ons aanboord te verwelkom." Die godin met die swart hare wat in die wind waai, soos uitgebeeld teen die grootste muur in ons tempel. "Hoekom vaar ons nie self na haar toe nie?" wil ek weet. "Omdat sy belowe het sy sal kom," antwoord Oupa. "En ons maak staat op daardie belofte. Dit is net die Ongelowiges wat dink hulle kan alles self doen. Hulle glo glad nie in die godin nie." Walt woon in Hoophawe, 'n eilandgemeenskap wat hulle vertroue plaas in redding van die anderkant van die see af. Die dorpsmense wag geduldig, bou skepe om uit te vaar om hulle godin te verwelkom, en besoek elke week vroom die tempel. Gruwelstories omtrent die Ongelowiges wat aan die anderkant van Tresco woon, word vertel om hulle kinders bang te maak. Maar alles is nie soos dit lyk nie. Walt het vrae wat niemand kan beantwoord nie, en wanneer sy beste vriend en neef, Yorrick, in 'n ongeluk sterf, grawe hy dieper om die waarheid uit te vind omtrent die oorsprong van die Hoophawegemeenskap... en die geheime van die tempel. Keer terug na die wêreld van Die Eiland, en ontdek hoe Walt se lewe was voor en nadat hy Leia ontmoet het!Geagte Skrywer
By Matthew W. Grant, Petro Ebersohn. 2014
Wees 'n getuie van hoe James Walek tot raserny gedryf word wanneer hy as gevolg van 'n huwelik wat besig…
is om op die rotse te loop en 'n skryfloopbaan wat tot stilstand gekom het, deur een te veel van daardie beledigende "Geagte Skrywer"-briewe van afkeur van 'n uitgewer, oor die rand van wanhoop gestoot word.Die Prinses En Die Dolfyn
By Dan Alatorre, Petro Ebersohn. 2015
"Die Prinses en die Dolfyn" is 'n vermaaklike prenteboekie met oulike sketsies vir kinders. Dit vertel die storie van 'n…
pragtige, klein prinsessie met 'n baie spesiale opgestopte diertjie wat sy iewers in die kasteel laat wegraak. Met behulp van haar ouers (die koning en koningin) en die gesin se hond, sit hulle 'n soektog op tou daarna.Kinders geniet 'n prettige bangmaakstorie terwyl hulle ontdek dat volharding, vindingrykheid en samewerking belangrik is. 'n Klein prinsessie in jou huis mag dalk 'n ding of twee leer oor speelgoed wat gebêre moet word, en miskien iets oor verantwoordelikheid ook!'n Goeie storie vir ouers om aan hulle voorskoolse kinders voor te lees, of vir kinders wat 'n bietjie ouer is om vir hulle ouers te lees!Aga verloor sy strepe
By Francois Keyser, Elrika Keyser. 2016
Welkom in die wereld van "Die Woudties" "Die Woudties" is 'n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van…
5 dieremaats. Elke boek in "Die Woudties" reeks is geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons altyd eerlik moet wees. In hierdie boek verloor Aga, die tier sy strepe- of doen hy? Kuier saam met die dieremaats terwyl hulle na Aga se verlore strepe soek en leer dat dit altyd beter is om die waarheid te praat. Francois se oudste dogter was sy inspirasie om "Die Woudties" te skryf. "Die Woudties" is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as "The Junglies". Vir meer inligting oor "The Junglies" en Francois besoek asseblief http://www.thejunglies.com of gaan kyk na " The Junglies" se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.Att Jaga en Vålnad
By Claudio Ruggeri, Cia Silver. 2018
På ett poliskontor i Castelli Romani sydost om Rom arbetar polisinspektör Vincent Germano och hans team. Under en utredning av…
mystiska händelser i samband med fotbollsmatcher får de ännu ett fall på halsen. En ung kvinna anmäls saknad och Germano anar att något allvarligt har hänt, trots att han egentligen inte har något konkret att gå på. När kvinnan sedan hittas död och fallet visar sig ha kopplingar till ett olöst fall 15 år tidigare väcker det hemska minnen för Germano. Ska han än en gång bli lurad av en vålnad?Oupa is hemel toe
By Amber Richards, Madelyn Coetzee. 2015
Voorwoord aan volwassenes wat vir kinders lees Hierdie e-boek is geskryf van uit 'n Christelike perspektief, wat bedoel word om…
aan jong kinders gelees word, of enige ander ouderdom as die boek hulle kan help om die afsterwe van 'n geliefde te verwerk. Die boek was spesifiek geskryf om 'n slim 2 jarige seuntjie te help wat sy oupa amper elke dag gesien het. Hy het 'n verduideliking nodig gehad waarheen sy oupa gegaan het. Die verbalisering van die verduideliking in 'n boek kan moeilik wees vir verskeie redes: Die konteks is vir jong kinders wat op 'n konkrete wyse dink Die onderwerp is kompleks Dit is belangrik om nie 'n vrees te ontwikkel nie Gevoelens van hartseer moet bekragtig word, terwyl hoop uitgebeeld word Sommige van die besonderhede in hierdie boek is spesifiek vir sy oupa, soos die gebruik van 'n kierie, waarmee die klein seuntjie gespeel het. As jy die boek aan 'n jong kind lees voeg asseblief enige persoonlike besonderhede by sodat die boek meer persoonlik is in elke unieke situasie. Paar voorbeelde volg: Wat het die kind die geliefde genoem? Die konsep kan op toepassing wees van enige geliefde wat afgesterwe het. Wat was die geliefde se liggaamlike beperkings wat hul hemelse liggaam nie sal he nie? Miskien was dit brille, 'n rolstoel, gehoor apparate of iets soort gelyk. Is daar iets uniek en ouderdom-gepas wat jy graag wil byvoeg oor hoe die geliefde dood is Hier is 'n paar voorstelle om die e-boek te gebruik: Lees dit deur en identifiseer areas waar jy dit 'n persoonlike storie kan maak voordat jy dit aan 'n kind lees. Besluit hoe jy hierdie storie gaan gebruik As gevolg van die feit dat die onderwerp kompleks en baie emosioneel is, en dat dit aan 'n kind gelees word, was dit belangrik om die boek kort te hou. Moenie meer informasie aan die kind gee as wat versoek word nie. As volwassenes het onsLaguna, Den Ensamma Sjöjungfrun.
By Dan Alatorre, Nathalie Nilsson. 2015
SAMMANFATTNING AV LAGUNA, DEN ENSAMMA SJÖJUNGFRUN En förtjusande bildbok med många fina bilder, Laguna den ensamma sjöjungfrun är berättelsen om…
en ensam, ung sjöjungfru som måste tänka ut ett kreativt sätt att rädda strandsatta pirater på. Genom att hjälpa andra får hon nya vänner. Mycket bra för föräldrar att läsa för sina förskolebarn eller för lite äldre barn att läsa för sina föräldrar!Die Woudties bou 'n boomhuis
By Francois Keyser, Elrika Keyser. 2016
Welkom in die wereld van "Die Woudties" "Die Woudties" is 'n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van…
5 dieremaats. "Die Woudties" boeke is almal geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons soms na ons omstandighede moet kyk van 'n ander oogpunt om dinge meer duidelik te kan sien. In hierdie boek leer die Woudties om hulle blyplek te waardeer. Dit is soms so maklik om te dink die lewe sal beter wees op 'n ander plek , terwyl ons eintlik net ons perspektief moet verander... Francois se oudste dogter was sy inspirasie om "The Junglies" te skryf. "Die Woudties" is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as "The Junglies". Vir meer inligting oor "The Junglies" en Francois besoek asseblief http://www.thejunglies.com of gaan kyk na " The Junglies" se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripes