Geagte Skrywer
General fiction, Short stories
Summary
Wees 'n getuie van hoe James Walek tot raserny gedryf word wanneer hy as gevolg van 'n huwelik wat besig is om op die rotse te loop en 'n skryfloopbaan wat tot stilstand gekom het, deur een te veel van… daardie beledigende "Geagte Skrywer"-briewe van afkeur van 'n uitgewer, oor die rand van wanhoop gestoot word.
Title Details
ISBN
9781633390737
Publisher
Babelcube Inc.
Copyright Date
2014
Book number
1279795