
Die Avonture van Knypie Krap en Ramon D'Escargot
General fiction, General non-fiction
Summary
'n Klein dogtertjie gaan saam met haar gesin strand toe waar sy vriende maak met 'n krappie en sy maats. Alles gaan goed totdat 'n klein vreemdeling na 'n storm op die strand uitspoel en sy besluit om saam met… haar vriende te probeer om hom weer terug te kry by sy huis - in Frankryk! Geniet hierdie volkleur, geïllustreerde kinderboek saam met jou kind! Ideaal om vir jou kleuter voor te lees, of vir die wat bietjie ouer is om vir jou te lees!
Title Details
ISBN
9781507110966
Publisher
Savvy Stories Books
Copyright Date
2015
Book number
1266689