Title search results
Showing 1 - 20 of 238 items
Ragdoll (Ninot de drap)
By Daniel Cole. 2017
Ragdoll (Ninot de drap), l'aclamat debut de Daniel Cole, és pura adrenalina. Un thriller taquicàrdic. Vertiginós. Entreteniment addictiu. «Ragdoll, el…
Ninot de drap» és el nom amb què els mitjans sensacionalistes han batejat la macabra troballa en un pis buit de Londres. Penjat del sostre amb tot de fils, assenyala amb el dit cap a una finestra i està fet de «retalls» de sis persones, cosits per formar un únic cos de qui només s'ha pogut identificar el cap. Qui eren les altres cinc víctimes? I per què el dit assenyala cap a l'apartament del davant, on viu el detectiu William Fawkes, àlies Wolf? Pràcticament l'endemà de l'inquietant troballa, l'assassí fa arribar a la premsa una llista amb les properes sis víctimes i la data prevista de la seva mort. El detectiu i el seu equip, pressionats pels superiors i assetjats per la premsa, han d'esbrinar per què van assassinar les primeres víctimes i què tenen en comú per poder desemmascarar el culpable abans que compleixi la seva amenaça. Un malèvol joc del gat i la rata amb un assassí que desafia la policia i un país sencer en suspens... Perquè aquesta ment perversa sempre s'avança als altres. Un perillós desafiament en què és impossible no involucrar-se. Crítiques:«Un debut molt esperat. Sens dubte, el thriller més escabrós de l'any.»Metro «Un thriller tens, dramàtic, amb girs intel·ligents que et sorprendran. Si t'agraden autors com Jo Nesbø, Karin Fossum i Henning Mankell, t'encantarà aquest llibre.»Scrutton Bland «El debut més emocionant que hem llegit en molt de temps.»Heat Magazine «Hi ha ecos de la pel·lícula Seven en aquest vilà tan omnipotent.»The Daily MailVorms & Kleure vir Kinders Ingesluit is ses, vyf en agt kante
By Amber Richards, Liezl Dreyer. 2014
Dankie dat julle vir die jong kinders in julle lewens lees. As ouma en ma, het ek agter gekom ek…
leer kinders van basiese vorms en kleure. Ek is nie seker hoekom ek net daar gestop het nie, maar dit lyk maar soos 'n algemene verskynsel.Laguns Die Eensame Meermin
By Dan Alatorre, Petro Ebersohn. 2015
'n Heerlike prenteboek met oulike sketsies. Laguna die Eensame Meermin vertel die verhaal van 'n eensame. jong meermin wat aan…
'n manier moet dink om gestrande seerowers te red. Deur ander te help, maak sy nuwe vriende.Ideaal vir ouers om aan voorskoolse kinders voor te lees, of vir kinders wat 'n bietjie ouer is, om aan hulle ouers voor te lees! Dit sluit voorstelle in vir ouers om lees pret te maak vir hulle kinders.Die Geheim
By Katrina Bowlin-Mackenzie, Leonie van der Wath. 2017
Blouen Eiland
By Katrina Bowlin-Mackenzie, Corlia Jones. 2016
‘n Ras van blou mense woon op ‘n eiland, hulle hou nie van mense van ander kleure nie. Hierdie boek…
leer dat alle mense is die moeite werd om lief te hê. Baie kleurvolle illustrasies.Die Avonture van Knypie Krap en Ramon D'Escargot
By Dan Alatorre, Petro Ebersöhn. 2015
'n Klein dogtertjie gaan saam met haar gesin strand toe waar sy vriende maak met 'n krappie en sy maats.…
Alles gaan goed totdat 'n klein vreemdeling na 'n storm op die strand uitspoel en sy besluit om saam met haar vriende te probeer om hom weer terug te kry by sy huis - in Frankryk! Geniet hierdie volkleur, geïllustreerde kinderboek saam met jou kind! Ideaal om vir jou kleuter voor te lees, of vir die wat bietjie ouer is om vir jou te lees!Destiny En Faith gaan na die Tweelingsentrum Akademie
By Teddy Rose O'Malley, Liezl Dreyer. 2015
Destiny en Faith gaan na graad twee in 'n skool vir tweelinge. Hulle maak vyande en vriende en hulle moet…
instaan waar vriende uitval. Dit is egter die minste van hulle probleme. Toe die hoof 'n plan het om al die tweelinge te dwing om dieselfde aan te trek, het Destiny en Faith op hulle regte gestaan. Daar gaan moeilikheid wees - dubbeld.'n Feë verhaal
By Katrina Bowlin-Mackenzie, Liezl Dreyer. 2015
El dia en què els lleons menjaran amanida verda
By Raphäelle Giordano. 2018
El nou llibre de Raphaëlle Giordano, autora de La teva segona vida comença quan t#adones que només en tens una…
i artífex del fenomen de la novel·la terapèutica, és una història fresca i positiva que amaga les claus per reconduir les actituds tòxiques i controladores que ens trobem al camí. L'home és un lleó per a l'home. I els lleons no pequen, precisament, de delicadesa. Segurs de si mateixos, imposen el seu punt de vista sense ser conscients que són egocèntrics i que tenen un desig voraç per les relacions de poder. Cada dia ens creuem amb aquests personatges tòxics: el conductor rabiós, la parella subtilment controladora i, a la feina, el cap aferrat al poder... La Romane, amb una trentena d'anys, apassionada i compromesa, ha creat una associació per reconduir aquests felins descarrilats cap a una actitud més humana. Entre els nous pacients hi ha uns bons espècimens, com ara en Maximilien Vogue, un famós home de negocis, carismàtic i atractiu com el dimoni en persona, i tòxic i exasperant com n'hi ha pocs. Serà capaç la Romane d'amansir aquesta fera perquè es comporti amb menys agressivitat i més respecte? El que és evident és que no serà una tasca gens fàcil. Una novel·la original i enginyosa que t'ajudarà a domesticar els lleons que t'assetgen.Més fosc ( «Cinquanta ombres» segons en Christian Grey #2)
By E. L. James. 2011
Reviu la passi de Cinquanta ombres m s fosques a trav s dels ulls d en…
Christian Grey E L James ens torna a submergir amb una mirada m s profunda i fosca en l univers de Cinquanta ombres la hist ria d amor que ha sedu t milions de lectors d arreu del m n P P Tot i que l ardent i sensual relaci va acabar marcada pel sofriment i els retrets en Christian Grey no aconsegueix treure s l Anastasia del cap ni del cor Decidit a reconquistar-la i a estimar-la acceptant les seves condicions intenta reprimir els desitjos m s obscurs i la necessitat de tenir-ho tot controlat Tanmateix els malsons de la infantesa no deixen d assetjar-lo i a m s l insidi s cap de l Ana en Jack Hyde clarament la vol per a ell Podr el doctor Flynn psic leg i confident d en Christian ajudar-lo a enfrontar-se als seus propis fantasmes o acabaran la possessiva i seductora mestra Elena i la trastornada Leila la seva devota i anterior submisa arrossegant-lo al passat P I si finalment aconsegueix reconquistar l Ana ser capa un home tan fosc i malm s com ell de retenir-la al seu costat 50ombres tornaengrey m sfosc cincuentasombras comFacebook - Cincuenta sombrasTwitter - 50sombrasOupa is hemel toe
By Amber Richards, Madelyn Coetzee. 2015
Voorwoord aan volwassenes wat vir kinders lees Hierdie e-boek is geskryf van uit 'n Christelike perspektief, wat bedoel word om…
aan jong kinders gelees word, of enige ander ouderdom as die boek hulle kan help om die afsterwe van 'n geliefde te verwerk. Die boek was spesifiek geskryf om 'n slim 2 jarige seuntjie te help wat sy oupa amper elke dag gesien het. Hy het 'n verduideliking nodig gehad waarheen sy oupa gegaan het. Die verbalisering van die verduideliking in 'n boek kan moeilik wees vir verskeie redes: Die konteks is vir jong kinders wat op 'n konkrete wyse dink Die onderwerp is kompleks Dit is belangrik om nie 'n vrees te ontwikkel nie Gevoelens van hartseer moet bekragtig word, terwyl hoop uitgebeeld word Sommige van die besonderhede in hierdie boek is spesifiek vir sy oupa, soos die gebruik van 'n kierie, waarmee die klein seuntjie gespeel het. As jy die boek aan 'n jong kind lees voeg asseblief enige persoonlike besonderhede by sodat die boek meer persoonlik is in elke unieke situasie. Paar voorbeelde volg: Wat het die kind die geliefde genoem? Die konsep kan op toepassing wees van enige geliefde wat afgesterwe het. Wat was die geliefde se liggaamlike beperkings wat hul hemelse liggaam nie sal he nie? Miskien was dit brille, 'n rolstoel, gehoor apparate of iets soort gelyk. Is daar iets uniek en ouderdom-gepas wat jy graag wil byvoeg oor hoe die geliefde dood is Hier is 'n paar voorstelle om die e-boek te gebruik: Lees dit deur en identifiseer areas waar jy dit 'n persoonlike storie kan maak voordat jy dit aan 'n kind lees. Besluit hoe jy hierdie storie gaan gebruik As gevolg van die feit dat die onderwerp kompleks en baie emosioneel is, en dat dit aan 'n kind gelees word, was dit belangrik om die boek kort te hou. Moenie meer informasie aan die kind gee as wat versoek word nie. As volwassenes het onsEl mundo azul. Ama tu caos
By Albert Espinosa. 2015
AMA TU PROPIO CAOS, AQUELLO QUE TE HACE ÚNICO "Cuando alguien no te entienda, dile: no importa, ama mi caos.…
El caos es lo que te hace diferente, lo que la gente no entiende de ti o lo que desea que cambies, cuando en realidad tienes que amarlo. Y no solo eso, después de amarlo, tienes que agrandarlo. " El mundo azul es la nueva novela de Albert Espinosa; una historia que enlaza con El mundo amarilloy Pulseras rojas y con la que cierra una trilogía de colores que hablan de vida, de lucha y de muerte. Espinosa nos introduce en una narración de aventuras y emociones sobre un grupo de jóvenes que se enfrentan a un gran reto: rebelarse contra un mundo que trata de ordenar su caos. A través de cinco personajes, una isla y una búsqueda incesante por vivir, Espinosa vuelve a introducirnos en su particular universo con una historia que se desarrolla en un mundo onírico y fantástico, con un arranque contundente y un desenlace esperanzador y lleno de luz.Número Zero
By Umberto Eco. 2015
En Colonna, el protagonista de Número zero, que a l'abril del 1992 té cinquanta anys, rep una estranya proposta d'un…
tal Simei: es convertirà en el cap de redacció de Domani, un diari que s'avança als esdeveniments a còpia de suposicions i molta imaginació, sense tenir gaire en compte el límit que separa la veritat de la mentida i de passada fent xantatge a les altes esferes del poder.L'home, que fins en aquest moment, ha malviscut fent de documentalista i que, en paraules de la seva exdona, és un perdedor compulsiu, accepta el repte a canvi d'una quantitat considerable de diners, i comença l'aventura. Reunits en un despatx confortable, en Colonna i altres sis col·legues preparen el que serà el Número 0, l'edició anticipada del nou diari, i per això indaguen en arxius que parlen dels secrets ocults de la CIA, del Vaticà i de la vida de Mussolini. Tot sembla anar sobre rodes fins que un cadàver estès en un carreró de Milà i un amor discret canvien el destí del nostre heroii la manera com nosaltres, lectors, mirarem la realitat, o el que en quedi."Umberto Eco ha escrit una novel·la que és el manual de comunicació del nostre temps."Roberto SavianoDie Golwe
By Jen Minkman, Petro Ebersohn. 2014
My eerste herinnering aan my oupa is van 'n oomblik wat ons gedeel het. Ek sit op sy knie en…
kyk uit oor die hawe. Oupa rook 'n pyp. "Kyk, Walt, daar is ons skepe. En eendag gaan daar een wat selfs mooier is, op die horison verskyn. 'n Magtige skip wat ons almal gaan kom haal." "Waarheen, Oupa?" vra ek nuuskierig. Hy bly stil. "Niemand weet presies nie," sê hy uiteindelik. "Maar dit maak nie dat dit minder fantasties is nie. Eendag gaan daardie skip inkom. En Annabelle sal op die voordek staan met ope arms om ons aanboord te verwelkom." Die godin met die swart hare wat in die wind waai, soos uitgebeeld teen die grootste muur in ons tempel. "Hoekom vaar ons nie self na haar toe nie?" wil ek weet. "Omdat sy belowe het sy sal kom," antwoord Oupa. "En ons maak staat op daardie belofte. Dit is net die Ongelowiges wat dink hulle kan alles self doen. Hulle glo glad nie in die godin nie." Walt woon in Hoophawe, 'n eilandgemeenskap wat hulle vertroue plaas in redding van die anderkant van die see af. Die dorpsmense wag geduldig, bou skepe om uit te vaar om hulle godin te verwelkom, en besoek elke week vroom die tempel. Gruwelstories omtrent die Ongelowiges wat aan die anderkant van Tresco woon, word vertel om hulle kinders bang te maak. Maar alles is nie soos dit lyk nie. Walt het vrae wat niemand kan beantwoord nie, en wanneer sy beste vriend en neef, Yorrick, in 'n ongeluk sterf, grawe hy dieper om die waarheid uit te vind omtrent die oorsprong van die Hoophawegemeenskap... en die geheime van die tempel. Keer terug na die wêreld van Die Eiland, en ontdek hoe Walt se lewe was voor en nadat hy Leia ontmoet het!Geagte Skrywer
By Matthew W. Grant, Petro Ebersohn. 2014
Wees 'n getuie van hoe James Walek tot raserny gedryf word wanneer hy as gevolg van 'n huwelik wat besig…
is om op die rotse te loop en 'n skryfloopbaan wat tot stilstand gekom het, deur een te veel van daardie beledigende "Geagte Skrywer"-briewe van afkeur van 'n uitgewer, oor die rand van wanhoop gestoot word.Die Prinses En Die Dolfyn
By Dan Alatorre, Petro Ebersohn. 2015
"Die Prinses en die Dolfyn" is 'n vermaaklike prenteboekie met oulike sketsies vir kinders. Dit vertel die storie van 'n…
pragtige, klein prinsessie met 'n baie spesiale opgestopte diertjie wat sy iewers in die kasteel laat wegraak. Met behulp van haar ouers (die koning en koningin) en die gesin se hond, sit hulle 'n soektog op tou daarna.Kinders geniet 'n prettige bangmaakstorie terwyl hulle ontdek dat volharding, vindingrykheid en samewerking belangrik is. 'n Klein prinsessie in jou huis mag dalk 'n ding of twee leer oor speelgoed wat gebêre moet word, en miskien iets oor verantwoordelikheid ook!'n Goeie storie vir ouers om aan hulle voorskoolse kinders voor te lees, of vir kinders wat 'n bietjie ouer is om vir hulle ouers te lees!Aga verloor sy strepe
By Francois Keyser, Elrika Keyser. 2016
Welkom in die wereld van "Die Woudties" "Die Woudties" is 'n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van…
5 dieremaats. Elke boek in "Die Woudties" reeks is geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons altyd eerlik moet wees. In hierdie boek verloor Aga, die tier sy strepe- of doen hy? Kuier saam met die dieremaats terwyl hulle na Aga se verlore strepe soek en leer dat dit altyd beter is om die waarheid te praat. Francois se oudste dogter was sy inspirasie om "Die Woudties" te skryf. "Die Woudties" is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as "The Junglies". Vir meer inligting oor "The Junglies" en Francois besoek asseblief http://www.thejunglies.com of gaan kyk na " The Junglies" se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.22 homes i un desig
By Marta Romagosa. 2018
22 homes i un desig és la versió masculina de Tots els noms del desig. Relats intimistes, sobre els desitjos…
de vint-i-dos homes diferents. Carles, Nico, Josep, Àngel, Nacho, Manel, David, Toni, Marc, Èric, Tom, Mikel, Cesc, Pau, Narcís, Victor, Abel, Manolo i Joan-Lluís són alguns dels vint-i-dos homes que ens expliquen els seus desitjos a través dels seus respectius relats en aquest nou llibre de Marta Romagosa. 22 contes intimistes, planers, escrits per ser dits oralment, gairebé sempre amb una sorpresa argumental final i teixits amb la veu narrativa tan particular de l'autora.La Isadora Moon va al ballet (La Isadora Moon #Volumen)
By Harriet Muncaster. 2016
Meitat fada, meitat vampir, i totalment inigualable! Descobreix què va passar quan la Isadora Moon va anar amb els seus…
companys de classe al ballet. La Isadora Moon és especial perquè és diferent. La seva mare és una fada, el seu pare un vampir i ella té una miqueta de tots dos. Li encanta la nit, els ratpenats i el seu tutú negre de ballet, però també la llum del sol, les varetes màgiques i el seu conillet rosa Pinky. Li encanta en ballet, especialment quan es posa el seu tutú negre. Per això està desitjant veure una actuació de veritat amb tota la seva classe. Però quan s#aixeca el teló..., on és el Pinky? Amb irresistibles il·lustracions en rosa i negre i una heroïna inigualable, «La Isadora Moon» és una encantadora i divertida sèrie de lectures ideal per joves lectors que volen flors i purpurina, però als que també els hi agrada el món misteriós dels vampirs.Oupa is hemel toe
By Amber Richards, Madelyn Coetzee. 2015
Voorwoord aan volwassenes wat vir kinders lees Hierdie e-boek is geskryf van uit 'n Christelike perspektief, wat bedoel word om…
aan jong kinders gelees word, of enige ander ouderdom as die boek hulle kan help om die afsterwe van 'n geliefde te verwerk. Die boek was spesifiek geskryf om 'n slim 2 jarige seuntjie te help wat sy oupa amper elke dag gesien het. Hy het 'n verduideliking nodig gehad waarheen sy oupa gegaan het. Die verbalisering van die verduideliking in 'n boek kan moeilik wees vir verskeie redes: Die konteks is vir jong kinders wat op 'n konkrete wyse dink Die onderwerp is kompleks Dit is belangrik om nie 'n vrees te ontwikkel nie Gevoelens van hartseer moet bekragtig word, terwyl hoop uitgebeeld word Sommige van die besonderhede in hierdie boek is spesifiek vir sy oupa, soos die gebruik van 'n kierie, waarmee die klein seuntjie gespeel het. As jy die boek aan 'n jong kind lees voeg asseblief enige persoonlike besonderhede by sodat die boek meer persoonlik is in elke unieke situasie. Paar voorbeelde volg: Wat het die kind die geliefde genoem? Die konsep kan op toepassing wees van enige geliefde wat afgesterwe het. Wat was die geliefde se liggaamlike beperkings wat hul hemelse liggaam nie sal he nie? Miskien was dit brille, 'n rolstoel, gehoor apparate of iets soort gelyk. Is daar iets uniek en ouderdom-gepas wat jy graag wil byvoeg oor hoe die geliefde dood is Hier is 'n paar voorstelle om die e-boek te gebruik: Lees dit deur en identifiseer areas waar jy dit 'n persoonlike storie kan maak voordat jy dit aan 'n kind lees. Besluit hoe jy hierdie storie gaan gebruik As gevolg van die feit dat die onderwerp kompleks en baie emosioneel is, en dat dit aan 'n kind gelees word, was dit belangrik om die boek kort te hou. Moenie meer informasie aan die kind gee as wat versoek word nie. As volwassenes het ons