
Alles Oor Perde
Animals and wildlife, Christianity
Summary
Hierdie boek is geskryf vir kinders wat lief is vir perde, en wat graag soveel as moontlik oor hulle wil leer. Dit deel interessante feite oor baie soorte perde, waar hulle gevind word, wat hulle graag eet, ens. Sal daar… perde in die Hemel wees? Die antwoorde word gevind in "Alles oor perde." As jy lief is, vir perde sal jy hierdie boek wil lees!
Title Details
ISBN
9781071550212
Publisher
Babelcube Inc.
Copyright Date
2020
Book number
3485840