Title search results
Showing 41 - 60 of 1347 items
Intermediate Second Year Geography Telugu Medium Telangana Board
By N. Chandraidu, Sri L. Ashok Kumar, Sri Bora Harikrishnababu. 2013
Mr. Monk and the Two Assistants
By Lee Goldberg. 2007
Obsessive. Compulsive. Detective. The husband of Monk's former assistant, Sharona, has been arrested for murder. Now back in San Francisco,…
she's ready to reclaim her place in Monk's life-much to the chagrin of his current assistant, Natalie. While Monk tries to maintain a delicate balance between the two women, he discovers a few unsettling snags in the case against Sharona's husband, and may be up against a killer who not only understands him, but is one step ahead.Intermediate First Year Ethics and Human Values Telugu Medium Telangana Board
By P Kumar, Smt R Sumati Devi, V Srinivas, Smt Srilatha, V Kameswari, G Lakshmi, G Indira, K Madhuri, S Vinayak. 2013
Akbar Birbal Vinoda Kadhalu
By Yarnagula Sudhakar Rao. 2011
Akbar Birbal Vinoda Kadhalu is a set of stories that tell the stories of the witty minister Birbal who was…
with Kind Akbar. The stories are mostly entertaining with Birbal's with to Akbar's questions with an underlying moral on dealing with difficult situationsBatti Vikramarka Kathalu
By Icchapurapu Ramachandram. 2012
Batti Vikramarka Kathalu are a set of 32 stories about a king Vikramarka who listens to the puzzles from a…
ghost and answers through common sense.. These stories are good for young children on how to use common sense while understanding and analysing situationsDokter Margaret se Seekis
By Waheed Rabbani, Adri Van Schalkwyk. 2016
Dokter Margaret se seekis, is Boek I van ʼn trilogie van historiese fiksie wat afspeel gedurende die stryd van Indië…
vir vryheid—Azadi—van die Britse Raj. Die boeke weef ʼn verhaal van internasionale intrige, konflik, en aangrypende liefde tussen interessante karakters van daardie era. In 1965 is ʼn seekis van meer as 100 jaar oud, vermoedelik dié van ʼn Amerikaanse dokter, Margaret, ontdek in die stoorkamer van ʼn hospitaal in Delhi. ʼn Ander Amerikaanse dokter, Sharif, wat oorspronklik afkomstig is uit Delhi en op kontrak is by die hospitaal, is toevertrou met die taak om die geheimsinnige vrou se familie op te spoor en die kis aan hul terug te besorg. Sharif spoor Margaret se nageslag in Grimsby, Ontario, Kanada op. Haar dagboeke en ander artefakte, soos die kroon van die Koninkryk van Jhansi, is in die kis gevind. Margaret, gebore in New Jersey uit ʼn Skotse Presbiteriaanse klerklike familie, oorwin geweldige struikelblokke en bereik haar hartsbegeerte in 1850 om een van die eerste Noord-Amerikaanse vroue dokters te word. Sy trou met haar Kanadese neef, Robert, en reis saam met hom om in die Krimoorlog van 1854 te dien. In die Krim kry hul nie net swaar met al die veldslae nie, maar moet ook ander konflikte verduur. Van gebeure wat gelei het tot en na die berugte Charge of the Light Brigade, ontmoet Margaret ʼn Russiese offisier, graaf Nicholai. Die verrassende einde van Boek I laat Margaret in ʼn verknorsing, moet sy wraak neem of moet sy voortgaan met haar reis na Indië. Op die ou end glo sy, sy het die regte besluit gemaak. ******************************************** ******************************************** “[Waheed] se weergawe van die Indiese Rebellie uit ʼn Indiese oogpunt is fassinerend vir die Westerse leser en behoort goed ontvang te word ...” – Ian Walker, skrywer van LOCAAndhra Pradesh Board Intermediate First Year Telugu Medium History Text Book
By Srinivas V, Iln Chandrasekhar, G Anjaiah, B Gangadhar, Lr Mohan Kumar, J Krishna Prasad, P Murali. 2014
Maryada Ramanna Teerpu Kadhalu
By Yarnagula Sudhakar Rao. 2014
Nelson Mandela Mechhina Jaanapada Kathalu in Telugu
By Mukthavaram Paarthasarathi. 2013
Sindabad Sahasa Yatralu in Telugu
By Icchapurapu Ramachandram. 2013
Andhra Pradesh Board Intermediate Second Year Telugu Medium History Text Book
By G Somasekhar Acharya, G Krishna Prasad Babu, D Giri, L Srinivas Rao, A Amareswar Rao. 2014
Andhra Pradesh Board Intermediate Second Year Telugu Text Book
By P Vijay Kumar, R Sumathi Devi, R Chandrasekhar Reddy, M Bagaiah, T Pramod Kumar, K Anand Rao, B Sundar Rao, N Seshu Babu. 2014
Diari d'Anne Frank (edició escolar)
By Ana Frank. 2015
Edició escolar, amb material didàctic, d'aquest testimoni únic sobre l'horror i la barbàrie nazi, i sobretot sobre els sentiments i…
les experiències viscudes per una nena jueva reclosa amb la seva família per fugir del Holocaust Després de la invasió d'Holanda, els Frank, comerciants jueus alemanys emigrats a Amsterdam el 1933, es van amagar de la Gestapo en una mansarda connectada a l'edifici on el pare de l'Anne tenia les seves oficines. Eren vuit persones i van romandre-hi recloses des del juny de 1942 fins a l'agost de 1944. En aquell lloc i en les més precàries condicions, l'Anne, una nena de tretze anys, va escriure el seu esgarrifós Diari: un testimoni únic en el seu gènere sobre l'horror i la barbàrie nazis, i sobre els sentiments i les experiències que van viure ella mateixa i els seus acompanyants. L'Anne va morir al camp de Bergen-Belsen al març de 1945. El seu Diari no morirà mai. «D'entre tots els qui, al llarg de la història, han parlat en nom de la dignitat humana en temps de sofriment i mort, no hi ha cap veu amb més pes que la de l'Anne Frank.» John F. KennedyDie Avonture van Knypie Krap en Ramon D'Escargot
By Dan Alatorre, Petro Ebersöhn. 2015
'n Klein dogtertjie gaan saam met haar gesin strand toe waar sy vriende maak met 'n krappie en sy maats.…
Alles gaan goed totdat 'n klein vreemdeling na 'n storm op die strand uitspoel en sy besluit om saam met haar vriende te probeer om hom weer terug te kry by sy huis - in Frankryk! Geniet hierdie volkleur, geïllustreerde kinderboek saam met jou kind! Ideaal om vir jou kleuter voor te lees, of vir die wat bietjie ouer is om vir jou te lees!Intermediate Second Year Civics Telugu Medium Telangana Board
By P Venkata Ramana, K Mallesham, Tadka Yadagiri, Kuravi Saibaba, V Venkata Ramana Chari, Harthi Nageshan, S Sushmitha. 2013
Jejamma Kadhalu
By Sattiraju Rajya Lakshmi. 2013
Biology 10th Class Telugu Medium Telangana Board
By Telangana Scert. 2013
Intermediate Second Year Telugu Text Book Telangana Board
By Acharya Banna Ilaiah. 2013
Ontsagwekkende Liefde
By Bernard Levine, Elmarié Smal. 2016
SEËN IEMAND VANDAG Deur BERNARD LEVINE Seën iemand vandag met woorde van vriendelikheid Doen iets aangenaam vir 'n vriend Saai…
sade van bemoediging in 'n vreemdeling se hart Vertel jou geliefdes dat jy hulle hartlik waardeer Maak iemand se dag kosbaar en mooi Gee God die eer vir Sy grootheid Versterk jou maat met vrugte van vreugde Voeg geloof by jou buurman se lewe Seën iemand vandag en onthou - Jesus het jou lief.Die Rook wat Donder
By Liezl Dreyer, Paul Zunckel. 2016
Piet en Peggy, saam met hulle baba dogter, Heather, staan op die punt om 'n gas te kry by hulle…
safarikamp huis ... Die versorging van hulle vriende se dogter vir 'n paar dae sal maklik wees. Piet, die grof en harde safari eienaar, het Oom Piet geword vir die klein Debi van die dag af wat hy haar veilig uit die wrak van die vliegtuig gebring het waarin haar ouers verongeluk het. Terwyl die donderweer rol oor die Afrika hemelruim, en 'n waarskuwing stuur aan diegene wat sou omgee om ag te slaan op die magtige Zambezirivier wat vorentoe beweeg soos 'n stootskraper, met niks om dit terug te hou nie ... Kan Piet die kind red van die woedende waters van die magtige Zambezi voordat sy oor die valle stort met die tuimelende waters en bose rotse onder?