Title search results
Showing 1 - 20 of 39 items
Vorms & Kleure vir Kinders Ingesluit is ses, vyf en agt kante
By Amber Richards, Liezl Dreyer. 2014
Dankie dat julle vir die jong kinders in julle lewens lees. As ouma en ma, het ek agter gekom ek…
leer kinders van basiese vorms en kleure. Ek is nie seker hoekom ek net daar gestop het nie, maar dit lyk maar soos 'n algemene verskynsel.Die Avonture van Knypie Krap en Ramon D'Escargot
By Dan Alatorre, Petro Ebersöhn. 2015
'n Klein dogtertjie gaan saam met haar gesin strand toe waar sy vriende maak met 'n krappie en sy maats.…
Alles gaan goed totdat 'n klein vreemdeling na 'n storm op die strand uitspoel en sy besluit om saam met haar vriende te probeer om hom weer terug te kry by sy huis - in Frankryk! Geniet hierdie volkleur, geïllustreerde kinderboek saam met jou kind! Ideaal om vir jou kleuter voor te lees, of vir die wat bietjie ouer is om vir jou te lees!Word betaal vir jou gedigte
By Bernard Levine, Elmarié Smal. 2016
Skryf jy gedigte? Nou, kan jy betaal word vir die gedigte wat jy skryf en dit kan ook gepubliseer word…
in kaartjies, kalenders, plakkate en muurbehangsels. As jy jou skrywersdrome wil bewaarheid en terselfder tyd ook vergoed word vir jou gedigte, is hierdie unieke boek spesiaal vir jou. Om gedigte te skryf vir geld is groot pret en baie winsgewend! Word betaal om te doen waarvan jy hou.Oupa is hemel toe
By Amber Richards, Madelyn Coetzee. 2015
Voorwoord aan volwassenes wat vir kinders lees Hierdie e-boek is geskryf van uit 'n Christelike perspektief, wat bedoel word om…
aan jong kinders gelees word, of enige ander ouderdom as die boek hulle kan help om die afsterwe van 'n geliefde te verwerk. Die boek was spesifiek geskryf om 'n slim 2 jarige seuntjie te help wat sy oupa amper elke dag gesien het. Hy het 'n verduideliking nodig gehad waarheen sy oupa gegaan het. Die verbalisering van die verduideliking in 'n boek kan moeilik wees vir verskeie redes: Die konteks is vir jong kinders wat op 'n konkrete wyse dink Die onderwerp is kompleks Dit is belangrik om nie 'n vrees te ontwikkel nie Gevoelens van hartseer moet bekragtig word, terwyl hoop uitgebeeld word Sommige van die besonderhede in hierdie boek is spesifiek vir sy oupa, soos die gebruik van 'n kierie, waarmee die klein seuntjie gespeel het. As jy die boek aan 'n jong kind lees voeg asseblief enige persoonlike besonderhede by sodat die boek meer persoonlik is in elke unieke situasie. Paar voorbeelde volg: Wat het die kind die geliefde genoem? Die konsep kan op toepassing wees van enige geliefde wat afgesterwe het. Wat was die geliefde se liggaamlike beperkings wat hul hemelse liggaam nie sal he nie? Miskien was dit brille, 'n rolstoel, gehoor apparate of iets soort gelyk. Is daar iets uniek en ouderdom-gepas wat jy graag wil byvoeg oor hoe die geliefde dood is Hier is 'n paar voorstelle om die e-boek te gebruik: Lees dit deur en identifiseer areas waar jy dit 'n persoonlike storie kan maak voordat jy dit aan 'n kind lees. Besluit hoe jy hierdie storie gaan gebruik As gevolg van die feit dat die onderwerp kompleks en baie emosioneel is, en dat dit aan 'n kind gelees word, was dit belangrik om die boek kort te hou. Moenie meer informasie aan die kind gee as wat versoek word nie. As volwassenes het onsOupa is hemel toe
By Amber Richards, Madelyn Coetzee. 2015
Voorwoord aan volwassenes wat vir kinders lees Hierdie e-boek is geskryf van uit 'n Christelike perspektief, wat bedoel word om…
aan jong kinders gelees word, of enige ander ouderdom as die boek hulle kan help om die afsterwe van 'n geliefde te verwerk. Die boek was spesifiek geskryf om 'n slim 2 jarige seuntjie te help wat sy oupa amper elke dag gesien het. Hy het 'n verduideliking nodig gehad waarheen sy oupa gegaan het. Die verbalisering van die verduideliking in 'n boek kan moeilik wees vir verskeie redes: Die konteks is vir jong kinders wat op 'n konkrete wyse dink Die onderwerp is kompleks Dit is belangrik om nie 'n vrees te ontwikkel nie Gevoelens van hartseer moet bekragtig word, terwyl hoop uitgebeeld word Sommige van die besonderhede in hierdie boek is spesifiek vir sy oupa, soos die gebruik van 'n kierie, waarmee die klein seuntjie gespeel het. As jy die boek aan 'n jong kind lees voeg asseblief enige persoonlike besonderhede by sodat die boek meer persoonlik is in elke unieke situasie. Paar voorbeelde volg: Wat het die kind die geliefde genoem? Die konsep kan op toepassing wees van enige geliefde wat afgesterwe het. Wat was die geliefde se liggaamlike beperkings wat hul hemelse liggaam nie sal he nie? Miskien was dit brille, 'n rolstoel, gehoor apparate of iets soort gelyk. Is daar iets uniek en ouderdom-gepas wat jy graag wil byvoeg oor hoe die geliefde dood is Hier is 'n paar voorstelle om die e-boek te gebruik: Lees dit deur en identifiseer areas waar jy dit 'n persoonlike storie kan maak voordat jy dit aan 'n kind lees. Besluit hoe jy hierdie storie gaan gebruik As gevolg van die feit dat die onderwerp kompleks en baie emosioneel is, en dat dit aan 'n kind gelees word, was dit belangrik om die boek kort te hou. Moenie meer informasie aan die kind gee as wat versoek word nie. As volwassenes het onsDie Woudties en die Sang Kompetisie
By Francois Keyser, Alma Pretorius. 2016
Agterblad: Welkom by die wêreld van "Die Woudties". "Die Woudties" is 'n kinderboek reeks waarvan elkeen 'n unieke storie vertel…
omtrent die avonture van vyf woud diere. Elke boek in "Die Woudties" reeks is geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons soms meer kan bereik met spanwerk. In hierdie boek wil die maatjies vir 'n sang kompetisie inskryf, maar hulle leer vinnig dat dit partykeer beter is om saam te werk. Sal hulle die les betyds leer om die kompetisie te wen? Francois was geïnspireer deur sy oudste dogter om "Die Woudties" boek reeks te skryf. "Die Woudties" is van Engels na Afrikaans vertaal en staan bekend as "The Junglies" in engels. Om meer omtrent "The Junglies" en Francois te leer, besoek asseblief sy webblad by http://www.thejunglies.com of besoek "The Junglies" se Facebook bladsy by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.Die Woudties bou 'n boomhuis
By Francois Keyser, Elrika Keyser. 2016
Welkom in die wereld van "Die Woudties" "Die Woudties" is 'n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van…
5 dieremaats. "Die Woudties" boeke is almal geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons soms na ons omstandighede moet kyk van 'n ander oogpunt om dinge meer duidelik te kan sien. In hierdie boek leer die Woudties om hulle blyplek te waardeer. Dit is soms so maklik om te dink die lewe sal beter wees op 'n ander plek , terwyl ons eintlik net ons perspektief moet verander... Francois se oudste dogter was sy inspirasie om "The Junglies" te skryf. "Die Woudties" is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as "The Junglies". Vir meer inligting oor "The Junglies" en Francois besoek asseblief http://www.thejunglies.com of gaan kyk na " The Junglies" se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripesHolografiese Heelal: 'n Inleiding
By Brahma Kumari Pari. 2018
Lees hierdie boek met die bedoeling om die diepte van wat verduidelik word, te verstaan. Moenie dit net as 'leesstof'…
beskou nie. In plaas daarvan om net die boek te lees om van die Holografiese Heelal te weet, hou aan na wat die skrywer gesê het totdat jy ervaar en verstaan wat gesê word oor die Holografiese Heelal. Om 'n oop, duidelike gedagte te hou (terwyl u dit visualiseer) sal u help om te ervaar wat die skrywer ervaar het en / of u kan ander relevante ervarings hê. As gevolg daarvan sal jy kan verstaan wat die skrywer verduidelik. U vermoë om ervarings in die Holografiese Heelal te hê, sal toeneem, aangesien u hierdie boek oor en oor lees totdat u dit verstaan het. Geniet die leeservaring!My monster sigwoorde vlak 2 boek 5
By Kaz Campbell, Madelyn Coetzee. 2017
Leer om sigwoorde vlak 2 boek 5 te lees vir beginners. Boek 5 is gekombineer met die sigwoorde wat in…
my monster vlak 1, boek 1, 2 en 3 gedek is in kort frases en eenvoudige sinne. Elke bladsy bevat 'n prentjie om lees makliker te maak vir kinders. Werk deur hierdie reeks boeke en jy sal instaat wees om jou kinders te leer lees. Daar is 6 sigwoord boeke in hierdie leer om te lees program. In vlak 1 (enkel woorde en prente) is daar 3 boeke en vlak 2 (kombineer die sigwoorde in eenvoudige sinne) het ook drie boeke. Die boeke in die leer om te lees reeks is almal genommer, begin by boek 1 en werk deur al die boeke.My Monster - Sig Woorde - Vlak 1 Boek 2
By Kaz Campbell, Liezl Dreyer. 2017
Leer om sigwoorde Boek 2 te lees vir Beginner lesers. Boek 2 het meer as 100 bladsye met kleurvolle en…
interessante foto's van Troeteldiere, klere, speelgoed, Werke, Nommers, gevoelens en posisies en hul ooreenstemmende woorde. Dit is die tweede Boek in die My Monster leer lees Reeks. Werk deur hierdie reeks van boeke en jy sal in staat wees om jou kind te leer lees en hulle 'n massiewe voorsprong gee. Daar is 3 Sig Woord boeke in Vlak 1 (enkel woorde en foto's) en elke boek dek 7 verskillende gebiede. Die boeke in die leer om te lees reeks is almal getel, so begin by Boek 1 en hou aan werk deur hulle. Vlak 2 boeke (daar is ook 3 boeke op hierdie vlak) wat ook sigwoorde bevat, maar in plaas van 'n enkele woorde, is hulle gekombineer in kort frases en eenvoudige sinne. 'n Foto vergesel elke frase of sin ... wat dit makliker vir jou kind maak om te lees.Bybel vir Beginners: 'n Basiese Gids vir Beginners
By Brian Gugas. 2020
Regdeur die jare het mense na die Bybel gedraai vir leiding en hoop. Die Bybelstudie boek dien as ‘n padkaart…
vir die beginner om waardeuring te ontwikkel vir die Bybel en dit deel te maak van hulle daaglikse lewe. Al 66 Boeke van die Bybel word in detail gedek, insluitend: • Skrywer van elke boek en die tyd waarin dit geskryf is. • Sleutel temas van elke boek • Opsomming van die boodskap in elke boek • ‘n Toewyding vir die oorweging en verdure ondersoeke Verdiep in die stories, profesieë en boodskappe van die Bybel en oorweeg tennuwe die inspirerende krag, genade en helende krag van God en Jesus Christus. Genadig en inspirerend, Bybelstudie Gids vir Beginners bring die leser terug na die basis en maak ‘n pad oop vr ‘n direkte verhouding met die lewende Woord van God.Leer Jou Honde Ken (Vir Kinders)
By Amber Richards. 2020
Hierdie is ‘n boek wat handel oor die veskillende honde rasse. Dit is ‘n e-boek vir jong kinders wat in…
honde belangstel. Tussen die ouderdomme van 3 en 4 jaar is kinders geneig om die grammatikale reëls van hulle taal te oorveralgemeen. Hulle is geneig om voorwerpe met dieselfde eienskappe as dieselfde voorwerp te klassifiseer. Hierdie boek sal kinders help om te verstaan dat verskillende tipe honde, verkillende rasname het! Die boek bevat 21 verskillende foto's van bekende, sowel as meer onbekende honde rasse. Hierdie is ‘n prettige en leersame boek vir ouers om vir hulle vroeë lesers te lees, of selfs vir jong kinders om self te lees. Hierdie boek kan maklik 'n gesinsgunsteling word. Berei Berei julle snaakste en beste hondgeluide voor!Dankie God vir Sy Engele Wat Oor Jou Waak
By Bernard Levine. 2020
As jy smag om naby Jesus te wees As jy die teenwoordigheid van God kon voel As jy die diepte…
van Sy liefde kon waarneem En Sy ewige goedheid kon herken ... Sal jy begin besef hoe kosbaar jy vir God is. Hy is altyd daar vir jou maak nie saak wat mag wees God sal altyd by jou staan met 'n eindelose liefdeOuteurpreneur in Pajamas: Vestig jou skrywersplatform sonder om die huis te verlaat
By Geraldine Solon. 2020
Nou is dalk die beste tyd wees om ‘n skrywer te wees, maar hoe laat jy jou boek bo die…
duisende uitstaan wat daagliks gepubliseer word? Elke skrywer moet hulle boeke bemark, of hulle nou die tradisionele roete volg of hulle boeke self publiseer. Hoewel skrywers ‘n fisiese teenwoordigheid moet hê, fokus Outeurpreneur in Pajamas op hoe skrywers hul platforms in hul pajamas kan bou deur aanlynopsies te gebruik wat hul blootstelling en sigbaarheid kan verhoog. Ons lewe in ‘n virtuele wêreld, waar digitaal papier verby gesteek het, waar slimfone, tablette en e-lesers nou noodsaaklikhede is, en waarin jy jou skrywersplatform met die druk van ‘n knoppie kan bou. Outeurpreneur in Pajamas leer jou hoe om jou skrywersplatform te ontwikkel sonder om jou huis te verlaat.Het jy gehoor daar gaan pryse in die hemel uitgehandig word?
By Bernard Levine. 2020
As God al die glorie wat op ons wag aan ons bekend moet maak, sal dit ons verstand te bowe…
gaan. Watter pryse sal jy in die hemel ontvang? Gaan jy 'n prys ontvang? As jy die Here Jesus getrou gedien het, sal hierdie 'n tyd van groot lofprysing wees omdat jy wonderlike belonings sal ontvang.CBAC TGAU Dylunio a Thecnoleg (WJEC GCSE Design and Technology Welsh Language Edition)
By Chris Walker, Ian Fawcett, Dan Hughes, Andy Knight, Jennifer Tilley, Jacqui Howells. 2020
Welsh-language editionReinforce classroom learning and boost students' understanding of their chosen area of design and technology with this textbook written…
for the WJEC GCSE Design & Technology specification for Wales.Written by leading D&T experts, this textbook will build your students' knowledge of the core principles, help to develop their designing and making skills and provide them with the opportunity to make sure they are ready to tackle both parts of the assessment.- Helps students clearly understand the core knowledge, understanding and skills and general concepts of designing and making, as well as build their knowledge, understanding and skills of either Engineering Design, Fashion and Textiles or Product Design in more depth.- Hones students' mathematical and scientific ability so they don't miss out on the easy marks.- Features practice questions in the style of the written exam to make sure students are confident to tackle the written element of the assessment.- Inspires and motivates students with stretch and challenge activities designed to challenge the more able learners and ensure progression to A-level.- HonesCBAC TGAU Busnes (WJEC GCSE Business Welsh-language edition)
By Malcolm Surridge, Andrew Gillespie. 2018
nsure that every student can fulfil their potential with this tailor-made Student Book for the 2017 specification; our bestselling Business…
authors develop knowledge and skills through clear explanations, real-life examples and assessment practice questions.- Builds understanding of business concepts through accessible explanations, supported by definitions of key terms and tips that highlight important points and common misconceptions- Enables students to apply their knowledge to real business examples, issues and contexts in the 'Business insight' feature- Develops investigative, analytical and evaluation skills through multiple choice, short answer and case study/data response questions, sample answers and commentary- Encourages students to track their progress using learning outcomes, end-of-chapter summaries and knowledge-check questions- Helps students practise and improve their quantitative skills via the 'Maths moment' feature- Stretches students with questions that test their ability to make an informed judgementThis is a Welsh language editionTGAU CBAC Canllaw Adolygu Mathemateg Canolradd
By Gareth Cole, Keith Pledger, Joe Petran. 2017
Exam Board: WJECLevel: GCSESubject: MathematicsFirst Teaching: September 2015First Exam: June 2017Maximise your students' grade potential with a step-by-step approach that…
builds confidence through topic summaries, worked examples and exam-style questions; developed specifically for the new Mathematics specifications, with leading Assessment Consultant Keith Pledger.- Identify areas of improvement to focus on through diagnostic tests for each topic.- Develop exam skills and techniques with skills-focused exam-style questions and exam advice on common pitfalls.- Build understanding and confidence with clear explanations of each topic covering all the key information needed to succeed.- Consolidate revision with 'two weeks to go' summaries for each topic.CBAC TGAU Astudiaethau Crefyddol Uned 1 Crefydd a Themâu Athronyddol (WJEC GCSE Religious Studies: Unit 1 Religion and Philosophical Themes Welsh-language edition)
By Steve Clarke, Joy White, Chris Owens, Ed Pawson, Amanda Ridley. 2018
Welsh language edition. For the new Welsh specification for first teaching 2017. Stretch and challenge your students to achieve their…
full potential with learning materials that guide them through the new Unit 1 content and assessment requirements; developed by subject experts with examining experience and the leading Religious Studies publisher.- Enables you to teach philosophical themes confidently with clear explanations of Christian, Muslim, Jewish and Buddhist beliefs and practices.- Motivates students to build and cement their knowledge and skills using a range of imaginative, innovative activities that support learning and revision.- Prepares students for examination with exam focus sections at the end of each unit that provide guidance on how to tackle questions.- Helps students of all abilities fulfil their potential and increase their understanding through clear, detailed explanations of the key content and concepts.WJEC GCSE Religious StudiesUnit 1 Religious Responses to Philosophical ThemesCovering:- Christianity: Beliefs and teachings- Islam: Beliefs and teachings- Judaism: Beliefs and teachings- Buddhism: Beliefs and teachings- Life and Death- Good and EvilCBAC TGAU Cemeg (WJEC GCSE Chemistry Welsh-language edition)
By Jeremy Pollard, Adrian Schmit. 2016
Exam Board: WJECLevel: GCSESubject: ChemistryFirst Teaching: September 2016First Exam: June 2018Welsh edition.Expand and challenge your students' knowledge and understanding of…
Chemistry with this textbook that guides students through each topic within the new curriculum; produced by a trusted author team and the established WJEC GCSE Science publisher. - Test understanding and reinforce learning with differentiated Test Yourself questions, Discussion points, exam-style questions and useful chapter summaries.- Provide support for all required practicals along with extra tasks for broader learning. - Support the mathematical and Working scientifically requirements of the new specification with opportunities to develop these skills throughout. - Supports the separate sciene Chemisrty and is also suitable to support the WJEC GCSE Science (Double Award) qualification.