Title search results
Showing 1 - 20 of 20 items
Sing Ons Nou Van Kersfees
By Petro Ebersohn, Michael D Young. 2014
Kersliedere gee die gees van Kersfees weer soos niks anders kan nie, en Sing ons nou van Kersfees gee lewe…
aan geliefde Kersliedere soos nog nooit tevore nie.Stap in die voetspore van die goeie koning Wenceslas. Ervaar van nuuts af die klokke op Kersdag. Reis saam met 'n soldaat wat sy stem verloor het, wanneer hy deel word van die wonderwerk van Stille Nag. Ervaar al hierdie, en nog meer, in die innige, onderhoudende verhale wat bygedra is deur 'n groep skrywers vanoor die hele V.S.A., wat saamgespan het vir 'n goeie doel.*Die versameling, wat 25 verhaaltjies bevat, een vir elke dag tot en met Kersdag, staan op die punt om 'n nuwe Kerstradisie vir jou en jou gesin te begin!* Alle inkomste uit die verkope van die boek word geskenk aan die nasionale Downsindroomvereniging van die V.S.A.Ek bly by jou
By Edward Hendriks, Adri De Necker. 2017
Pappa en mamma het lank daaroor getwyfel oor of ons op vakansie moet gaan. En nog langer getwyfel oor of…
ons wel na dieselfde kamppeer terrein moet gaan. Al die herinneringe… Maar nou die vreeslike dag amper ‘n jaar terug, wil weer ons lewens kom omhels. Dit tel op waar ons dit die afgelope herfs agtergelaat het. Ek probeer om die lekker dinge in die gees te sien, maar dan begin die kol op my maag weer rond speel. Al die dinge wat ek en my sussie gedoen het. En al die dinge wat on snog moes doen, maar nou nooit sal doen nie.Dokter Margaret se Seekis
By Waheed Rabbani, Adri Van Schalkwyk. 2016
Dokter Margaret se seekis, is Boek I van ʼn trilogie van historiese fiksie wat afspeel gedurende die stryd van Indië…
vir vryheid—Azadi—van die Britse Raj. Die boeke weef ʼn verhaal van internasionale intrige, konflik, en aangrypende liefde tussen interessante karakters van daardie era. In 1965 is ʼn seekis van meer as 100 jaar oud, vermoedelik dié van ʼn Amerikaanse dokter, Margaret, ontdek in die stoorkamer van ʼn hospitaal in Delhi. ʼn Ander Amerikaanse dokter, Sharif, wat oorspronklik afkomstig is uit Delhi en op kontrak is by die hospitaal, is toevertrou met die taak om die geheimsinnige vrou se familie op te spoor en die kis aan hul terug te besorg. Sharif spoor Margaret se nageslag in Grimsby, Ontario, Kanada op. Haar dagboeke en ander artefakte, soos die kroon van die Koninkryk van Jhansi, is in die kis gevind. Margaret, gebore in New Jersey uit ʼn Skotse Presbiteriaanse klerklike familie, oorwin geweldige struikelblokke en bereik haar hartsbegeerte in 1850 om een van die eerste Noord-Amerikaanse vroue dokters te word. Sy trou met haar Kanadese neef, Robert, en reis saam met hom om in die Krimoorlog van 1854 te dien. In die Krim kry hul nie net swaar met al die veldslae nie, maar moet ook ander konflikte verduur. Van gebeure wat gelei het tot en na die berugte Charge of the Light Brigade, ontmoet Margaret ʼn Russiese offisier, graaf Nicholai. Die verrassende einde van Boek I laat Margaret in ʼn verknorsing, moet sy wraak neem of moet sy voortgaan met haar reis na Indië. Op die ou end glo sy, sy het die regte besluit gemaak. ******************************************** ******************************************** “[Waheed] se weergawe van die Indiese Rebellie uit ʼn Indiese oogpunt is fassinerend vir die Westerse leser en behoort goed ontvang te word ...” – Ian Walker, skrywer van LOCADie Rook wat Donder
By Liezl Dreyer, Paul Zunckel. 2016
Piet en Peggy, saam met hulle baba dogter, Heather, staan op die punt om 'n gas te kry by hulle…
safarikamp huis ... Die versorging van hulle vriende se dogter vir 'n paar dae sal maklik wees. Piet, die grof en harde safari eienaar, het Oom Piet geword vir die klein Debi van die dag af wat hy haar veilig uit die wrak van die vliegtuig gebring het waarin haar ouers verongeluk het. Terwyl die donderweer rol oor die Afrika hemelruim, en 'n waarskuwing stuur aan diegene wat sou omgee om ag te slaan op die magtige Zambezirivier wat vorentoe beweeg soos 'n stootskraper, met niks om dit terug te hou nie ... Kan Piet die kind red van die woedende waters van die magtige Zambezi voordat sy oor die valle stort met die tuimelende waters en bose rotse onder?Aur
By T. M. Bilderback, Edwin Marian Badea. 2014
Un om ciudat folose te muzica pentru a transforma femeile n aur Dou fete din…
California sunt de acord s mearg n excursie cu un b iat pe care l-au nt lnit ntr-un bar B iatul are un talent deosebit i speran a de via a a fetelor scade n mod nea teptat Aceast poveste tulbur toare de TM Bilderback d un raspuns la ntrebarea Care este secretul nfrico tor al Aur -uluiGeagte Skrywer
By Matthew W. Grant, Petro Ebersohn. 2014
Wees 'n getuie van hoe James Walek tot raserny gedryf word wanneer hy as gevolg van 'n huwelik wat besig…
is om op die rotse te loop en 'n skryfloopbaan wat tot stilstand gekom het, deur een te veel van daardie beledigende "Geagte Skrywer"-briewe van afkeur van 'n uitgewer, oor die rand van wanhoop gestoot word.Sânge Bun
By Edwin Marian Badea, Lorenzo Crescentini. 2014
Ce secrete sunt ascunse între zidurile de la L1M4, institutul de cercetare care încearcă să salveze rasa umană pusă in…
pericol de răspândirea unei epidemii devastatoare? Cine este Dr. Masott? Între maimuțe antropomorfe și viruși înfometați, un băiat se pregătește să susțină cel mai important interviu din viața sa. Povestire clasificată pe locul al doilea la Premiul National pentru literatura stiințifico-fantastică "Kataris".Naufragiul Lui Edmund Fitzgerald
By T. M. Bilderback, Edwin Marian Badea. 2015
În urma accidentul nuclear de la Fukushima, echipajul unui vas de pescuit se confruntă cu un monstru imens pe mare.…
David Rudolph și Jacky Baker sunt doi dintre cei mai buni pescari comerciali de pe coasta Oregonului. Cei doi bărbați au noroc și se îmbarcă la bordul vasului de pescuit de două sute douăzeci de picioare, Edmund Fitzgerald II. Cu un echipaj de zece membri, vasul navighează prin apele radioactive din Pacific, care au fost aduse de curenții din zona accidentul nuclear de la Fukushima din Japonia. Folosind cele mai noi și mai sensibile contoare Geiger disponibile pentru utilizare subacvatică, căpitanul lui Fitzgerald II este decis ca întreaga sa captură să fie sigură pentru consumul uman. După o zi plină de capturi bune, însă, vasul și echipajul întâlnesc ceva ce nu se așteptau. Ceva în apă. Ceva mare. Inspirându-se dintr-un cântec de succes, T.M. Bilderback oferă cititorilor o povestire palpitantă și tulburătoare in același timp.Leul Doarme În Noaptea Aceasta
By T M Bilderback, Edwin Badea. 2014
Un colonel britanic pensionar spune o povestire despre timpul petrecut de el în Guyana anilor '50 și întâlnirea sa cu…
un leu de piatră.Faceți cunoștință cu colonelul James Quentin Abernathy (Ret.), fost membru al Forțelor Armate ale Majestății Sale. Colonelul Abernathy s-a pensionat în urmă cu câțiva ani, fiind încă celibatar, iar acum trăiește din pensia proprie și averea familiei sale. Este destul de bătrân și face parte dintr-un prestigios club de gentlemani din Londra. În Leul Doarme În Noaptea Aceasta, colonelul Abernathy spune o povestire unei cunoștințe de la club - o povestire despre Guyana anilor '50 în America de Sud, și întâlnirea colonelului cu un leu.Dar acesta nu este un leu obișnuit.Acest leu a dispărut acum 10.000 de ani!Aflați ce s-a întâmplat în acele timpuri chiar din cuvintele bunului colonel în povestirea excitantă a lui T.M .Bilderback, Leul Doarme În Noaptea Aceasta!Leul Doarme În Noaptea Aceasta
By T. M. Bilderback, Edwin Marian Badea. 2014
Un colonel britanic pensionar spune o povestire despre timpul petrecut de el în Guyana anilor '50 și întâlnirea sa cu…
un leu de piatră.Faceți cunoștință cu colonelul James Quentin Abernathy (Ret.), fost membru al Forțelor Armate ale Majestății Sale. Colonelul Abernathy s-a pensionat în urmă cu câțiva ani, fiind încă celibatar, iar acum trăiește din pensia proprie și averea familiei sale. Este destul de bătrân și face parte dintr-un prestigios club de gentlemani din Londra. În Leul Doarme În Noaptea Aceasta, colonelul Abernathy spune o povestire unei cunoștințe de la club - o povestire despre Guyana anilor '50 în America de Sud, și întâlnirea colonelului cu un leu.Dar acesta nu este un leu obișnuit.Acest leu a dispărut acum 10.000 de ani!Aflați ce s-a întâmplat în acele timpuri chiar din cuvintele bunului colonel în povestirea excitantă a lui T.M .Bilderback, Leul Doarme În Noaptea Aceasta!Dokter Margaret in Delhi
By Waheed Rabbani, Adri Van Schalkwyk. 2017
Dokter Margaret reis alleen na Indië om by haar ouers by die Amerikaanse Presbiteriaanse Sendingstasie in Futtehgurh te wees en…
dan na haar pos by ‘n hospitaal in Delhi. Daar moet sy nie net werkdruk oorkom nie, maar ook met haar intimideerders en intriges van die Mughals, by die Delhi Rooi Fort deel. Margaret se martelaar sedert haar kinderjare, Kaptein Albert, sluit ook aan by ‘n Britse regiment wat vir diens in Indië gebasseer is. Die Rus, Kaptein Graaf Nicholai, wie Margaret in die Krim ontmoet het, arriveer ook in Indië onder die dekmantel van ‘n Franse dokter. Die gebeure wat tot die Indiese Muitery/Rebellie gelei het en uitgebreek het in 1857, het nie net ‘n baie groot invloed op Margaret se lewe nie, maar ook op diegene wat haar liefhet en ander wat haar skade wil berokken. Ook deurmekaar in die warboel is een van die Koning van Delhi, Shah Zafar se Rooi Fort Wagte, sepoy Sharif Khan Bhadur, die oupa van Dokter Wallidad, ‘n Amerikaanse dokter. Die Azadi Reeks dek die opwindende gebeure en onrus wat Indië deurvleg het van 1857 tot 1947 en tot haar onafhanklikheid gelei het. Daardie voorvalle verswelg die karakters van hierdie storie op daardie tydstip en later hul afstammelinge se lewens weer in die 1960’s.Dokter Margaret in Delhi
By Waheed Rabbani, Adri Schalkwyk. 2017
Dokter Margaret reis alleen na Indië om by haar ouers by die Amerikaanse Presbiteriaanse Sendingstasie in Futtehgurh te wees en…
dan na haar pos by ‘n hospitaal in Delhi. Daar moet sy nie net werkdruk oorkom nie, maar ook met haar intimideerders en intriges van die Mughals, by die Delhi Rooi Fort deel. Margaret se martelaar sedert haar kinderjare, Kaptein Albert, sluit ook aan by ‘n Britse regiment wat vir diens in Indië gebasseer is. Die Rus, Kaptein Graaf Nicholai, wie Margaret in die Krim ontmoet het, arriveer ook in Indië onder die dekmantel van ‘n Franse dokter. Die gebeure wat tot die Indiese Muitery/Rebellie gelei het en uitgebreek het in 1857, het nie net ‘n baie groot invloed op Margaret se lewe nie, maar ook op diegene wat haar liefhet en ander wat haar skade wil berokken. Ook deurmekaar in die warboel is een van die Koning van Delhi, Shah Zafar se Rooi Fort Wagte, sepoy Sharif Khan Bhadur, die oupa van Dokter Wallidad, ‘n Amerikaanse dokter. Die Azadi Reeks dek die opwindende gebeure en onrus wat Indië deurvleg het van 1857 tot 1947 en tot haar onafhanklikheid gelei het. Daardie voorvalle verswelg die karakters van hierdie storie op daardie tydstip en later hul afstammelinge se lewens weer in die 1960’s.Die Raaisel van die Gesiglose Bruid
By Pennie Mae Cartawick. 2019
Die bruid het geen verlepte rose vasgehou nie, maar haar trourok was geskeur en verbrand. Haar kaal bene yskoud, wiegend…
en onvas. Die sluier het laag oor haar gesig gehang. Ek het my pistool by my gehad, maar ek kon nie skiet nie. As dit 'n spook was sou die koeël sekerlik dwarsdeur gegaan het, maar as dit ‘n mens was, dan sou ek ‘n dooie vrou skiet. Haar hande, die naels lank en gebreek, het die sluier opgelig gehou. Haar gesig! Selfs in die donkerte kon ek sien hoe vermink dit was. Die oë is uit hulle kaste geruk, die neus ingedruk; al wat oorgebly het was die mond. Dun, sagte lippe wat oop was om bruin afgebreekte tande te wys.'n Amerikaner in Rome
By Claudio Ruggeri. 2019
Die lewe is gemaak vir ontmoetings, in hierdie boek word daar van een so ontmoeting vertel. Dit is 'n eenvoudige…
storie, een wat tydens 'n somermiddag oor die tafels van 'n kroeg gehoor kan wordDie Avonture van die Lone Jack Kêrel: Die Buffel Jag
By Joe Corso. 2020
Die Lone Jack Kêrel is terug! Maar hierdie keer is hy saam met sy bloedbroer, Wilde Arend, Hoofman van die…
Kaw Indiane aan die ry op die vergete Butterfield Oorland Koets Roete deur gevaarlike stam gebiede. Al is hulle bewus van verskuilde vyandige Indiane en moorddadige struikrowers wat wag vir 'n geleentheid om niksvermoedende reisigers te roof en vermoor, besluit die twee om die verraderlike tog op die ou verlate roete deur Texas na Kalifornië te neem... maar op pad daarheen moet hulle 'n belangrike draai maak in El Paso. President Grant het gevra dat die Lone Jack Kêrel die Groothertog Alexis in San Diego ontmoet en die jong Russiese edelman vergesel na Nebraska om saam met Generaals Sheridan en Custer, en Buffel Bill Cody deel te neem aan 'n groot buffel jag. Die Lone Jack Kêrel en Wilde Arend se reis neem hulle weswaarts - deur onbekende Indiaanse Grondgebied waar hulle langs die pad kamp in verwaarloosde tent dorpe na Kalifornië waar hulle ware avontuur begin ... Lees verder en volg die bekroonde reeks na sy opwindende slot!Esmeralda Grunch en die Rooi Tulp
By Debbie Manber Kupfer. 2020
Esmeralda Grunch is 'n baie haal blomme fee. Sy woon in 'n tulp van die helderste rooi. As Esmeralda wegvlieg…
vir die dag, is Tulip hartseer. Wanneer sal sy terugkeer? 'N Verhaal van vriendskap vir die jongste leser.Ann se Oorlog: Verraad
By Hannah Howe. 2020
Met haar man weg op ‘n geheime sending, maak Ann Morgan gereed vir nog ‘n dag as sekretaresse by Trevor…
Bowman se privaat-speurder agentskap. Maar hierdie dag sal nie soos enige ander dae wees nie. In vier-en-twintig uur, sal Ann se lewe handomkeer verander wanneer sy ‘n moord ontdek, ‘n aanteklike wewenaar ontmoet, Speurder Inspekteur Max Deveraux, en hy konfronteer die moordenaar in ‘n web van versoeking en misleading.Tien lukrake en baie kort kortverhale: No subtitle
By Martin Lundqvist. 2020
Beskrywing van die bundel: Die bundel bevat tien lukrake kortverhale. Van die kortverhale is snaaks, ander is afgryslik, maar die…
meeste van die kortverhale is bloot vreemd. Die bundel bevat die volgende kortverhale: 100 Tinder Dates Moord op die Ghan ‘n Sprokies-troue ‘n Hoëvlak-tenniswedstryd! Nuuskierigheid het die kat gered Geldwassery in die wassery Die soeke na die sluier van Pachamama Die eerste menslike kloon Die Burgemeester van Mayonnaise landgoed Onheil in die biblioteekANN se OORLOG: DIE INVAL
By Hannah Howe. 2020
Met haar man, Emrys, wat steeds vermis word gedurende die oorlog, ontvang Ann Morgan ‘n persoonlike uitnodiging van die sjarmante…
Speurder Inspekteur Max Deveraux. Moet sy die uitnodiging aanvaar of van die hand wys? Intussen, in haar persoonlike lewe, word Ann met ‘n dilemma gekonfronteer. Na Trevor Bowman se moord, moet sy die vaandel by sy speur agentskap oorneem? Terwyl Ann oor die persoonlike en profesionele aspekte van haar lewe wik en weeg, vra ‘n vriendin haar om haar vermiste dogter op te spoor. Klaarblyklik het Adeline Hopkins ‘n beskadigde verhouding met haar pa. Maar wat van haar gewese kêrel en ‘n Amerikaanse soldaat, ‘n GI waarmee sy uit gegaan het? Gedurende die tyd dat die GI’s gereed maak om te vertrek vir die tweede golf D-Dag invalle, het Ann antwoorde nodig, net om haarself met ‘n verdere dilemma te vind, hoe om geregtigheid te laat geskied.Die Avonture van die Lone Jack Kêrel
By Joe Corso, Marlette Taljaard. 2017
Agterblad Beskrywing (Back Page Blurp) “Deur die skrywer van The Starlight Club wat Silwer gewen het in die 2012 eLit…
boek wedstryd” Dit was oorlogstyd en manne het geleef en gesterf in gevegte teen hul vyand ... en somtyds het hulle gesterf in geveg teen mekaar. Cole het na die manne gekyk, sy hand opgelig en in ‘n stem hard genoeg vir almal om te hoor gesê, “Moenie dit doen nie, ouens. Sturman was ‘n geel brak, en ‘n droster, en julle hoef nie te sterf om sy soort te probeer wreek nie.” Daar was sewe Indiane en hulle het rondom twee semi-naak wit vroue, wat gelyk het soos ma en dogter, gestaan. Charlie het sy asem diep ingetrek en stadig uitgeblaas. Toe het hy gemik - - en gevuur, en gevuur, en weer gevuur, herhalend. Hy het vier van die Indiane platgetrek voor hulle geweet het wat hulle getref het. Toe het hy die oopte ingestorm en nog ‘n Indiaan geskiet wat vir sy geweer gereik het. “My naam is Charles Longstreet.” Die mans het na mekaar gekyk toe hulle hom erken. “Jy is die Lone Jack Kêrel?” Die Kêrel het geglimlag. “Die een en enigste.” Hy het sy hoed afgehaal en dit in die lug geswaai, toe gee hy die Rebelle skreeu. “Sien julle geld rowers in hel, manne.” Hy het die teuels gepluk en Comet met sy hakke in die lieste gedruk. Sy het haar kop gedraai en in die borrelende stroom ingespring met water so hoog soos die stiebeuels en het oorgenael, met die water al spattend in die lug om haar. Dit was nogal ‘n indrukwekkende vertoning van ruiterkuns, en die tol kollekteerders het met wrokkige admirasie toegekyk. Deel in die pret. Ry saam met Jesse en Frank James en die Younger broers terwyl hulle deel in die avonture van Die Lone Jack Kêrel. Lone Jack Kid het twee pryse gewen naamlik: Finalis van die 2012 Leser’s Gunsteling boek wedstryd & Finalis van die 2014 Laramie Toekennings boek wedstryd