Title search results
Showing 1 - 17 of 17 items
Sing Ons Nou Van Kersfees
By Petro Ebersohn, Michael D Young. 2014
Kersliedere gee die gees van Kersfees weer soos niks anders kan nie, en Sing ons nou van Kersfees gee lewe…
aan geliefde Kersliedere soos nog nooit tevore nie.Stap in die voetspore van die goeie koning Wenceslas. Ervaar van nuuts af die klokke op Kersdag. Reis saam met 'n soldaat wat sy stem verloor het, wanneer hy deel word van die wonderwerk van Stille Nag. Ervaar al hierdie, en nog meer, in die innige, onderhoudende verhale wat bygedra is deur 'n groep skrywers vanoor die hele V.S.A., wat saamgespan het vir 'n goeie doel.*Die versameling, wat 25 verhaaltjies bevat, een vir elke dag tot en met Kersdag, staan op die punt om 'n nuwe Kerstradisie vir jou en jou gesin te begin!* Alle inkomste uit die verkope van die boek word geskenk aan die nasionale Downsindroomvereniging van die V.S.A.Ek bly by jou
By Edward Hendriks, Adri De Necker. 2017
Pappa en mamma het lank daaroor getwyfel oor of ons op vakansie moet gaan. En nog langer getwyfel oor of…
ons wel na dieselfde kamppeer terrein moet gaan. Al die herinneringe… Maar nou die vreeslike dag amper ‘n jaar terug, wil weer ons lewens kom omhels. Dit tel op waar ons dit die afgelope herfs agtergelaat het. Ek probeer om die lekker dinge in die gees te sien, maar dan begin die kol op my maag weer rond speel. Al die dinge wat ek en my sussie gedoen het. En al die dinge wat on snog moes doen, maar nou nooit sal doen nie.Die Rook wat Donder
By Liezl Dreyer, Paul Zunckel. 2016
Piet en Peggy, saam met hulle baba dogter, Heather, staan op die punt om 'n gas te kry by hulle…
safarikamp huis ... Die versorging van hulle vriende se dogter vir 'n paar dae sal maklik wees. Piet, die grof en harde safari eienaar, het Oom Piet geword vir die klein Debi van die dag af wat hy haar veilig uit die wrak van die vliegtuig gebring het waarin haar ouers verongeluk het. Terwyl die donderweer rol oor die Afrika hemelruim, en 'n waarskuwing stuur aan diegene wat sou omgee om ag te slaan op die magtige Zambezirivier wat vorentoe beweeg soos 'n stootskraper, met niks om dit terug te hou nie ... Kan Piet die kind red van die woedende waters van die magtige Zambezi voordat sy oor die valle stort met die tuimelende waters en bose rotse onder?Aur
By T. M. Bilderback, Edwin Marian Badea. 2014
Un om ciudat folose te muzica pentru a transforma femeile n aur Dou fete din…
California sunt de acord s mearg n excursie cu un b iat pe care l-au nt lnit ntr-un bar B iatul are un talent deosebit i speran a de via a a fetelor scade n mod nea teptat Aceast poveste tulbur toare de TM Bilderback d un raspuns la ntrebarea Care este secretul nfrico tor al Aur -uluiGeagte Skrywer
By Matthew W. Grant, Petro Ebersohn. 2014
Wees 'n getuie van hoe James Walek tot raserny gedryf word wanneer hy as gevolg van 'n huwelik wat besig…
is om op die rotse te loop en 'n skryfloopbaan wat tot stilstand gekom het, deur een te veel van daardie beledigende "Geagte Skrywer"-briewe van afkeur van 'n uitgewer, oor die rand van wanhoop gestoot word.Sânge Bun
By Edwin Marian Badea, Lorenzo Crescentini. 2014
Ce secrete sunt ascunse între zidurile de la L1M4, institutul de cercetare care încearcă să salveze rasa umană pusă in…
pericol de răspândirea unei epidemii devastatoare? Cine este Dr. Masott? Între maimuțe antropomorfe și viruși înfometați, un băiat se pregătește să susțină cel mai important interviu din viața sa. Povestire clasificată pe locul al doilea la Premiul National pentru literatura stiințifico-fantastică "Kataris".Naufragiul Lui Edmund Fitzgerald
By T. M. Bilderback, Edwin Marian Badea. 2015
În urma accidentul nuclear de la Fukushima, echipajul unui vas de pescuit se confruntă cu un monstru imens pe mare.…
David Rudolph și Jacky Baker sunt doi dintre cei mai buni pescari comerciali de pe coasta Oregonului. Cei doi bărbați au noroc și se îmbarcă la bordul vasului de pescuit de două sute douăzeci de picioare, Edmund Fitzgerald II. Cu un echipaj de zece membri, vasul navighează prin apele radioactive din Pacific, care au fost aduse de curenții din zona accidentul nuclear de la Fukushima din Japonia. Folosind cele mai noi și mai sensibile contoare Geiger disponibile pentru utilizare subacvatică, căpitanul lui Fitzgerald II este decis ca întreaga sa captură să fie sigură pentru consumul uman. După o zi plină de capturi bune, însă, vasul și echipajul întâlnesc ceva ce nu se așteptau. Ceva în apă. Ceva mare. Inspirându-se dintr-un cântec de succes, T.M. Bilderback oferă cititorilor o povestire palpitantă și tulburătoare in același timp.Leul Doarme În Noaptea Aceasta
By T M Bilderback, Edwin Badea. 2014
Un colonel britanic pensionar spune o povestire despre timpul petrecut de el în Guyana anilor '50 și întâlnirea sa cu…
un leu de piatră.Faceți cunoștință cu colonelul James Quentin Abernathy (Ret.), fost membru al Forțelor Armate ale Majestății Sale. Colonelul Abernathy s-a pensionat în urmă cu câțiva ani, fiind încă celibatar, iar acum trăiește din pensia proprie și averea familiei sale. Este destul de bătrân și face parte dintr-un prestigios club de gentlemani din Londra. În Leul Doarme În Noaptea Aceasta, colonelul Abernathy spune o povestire unei cunoștințe de la club - o povestire despre Guyana anilor '50 în America de Sud, și întâlnirea colonelului cu un leu.Dar acesta nu este un leu obișnuit.Acest leu a dispărut acum 10.000 de ani!Aflați ce s-a întâmplat în acele timpuri chiar din cuvintele bunului colonel în povestirea excitantă a lui T.M .Bilderback, Leul Doarme În Noaptea Aceasta!Leul Doarme În Noaptea Aceasta
By T. M. Bilderback, Edwin Marian Badea. 2014
Un colonel britanic pensionar spune o povestire despre timpul petrecut de el în Guyana anilor '50 și întâlnirea sa cu…
un leu de piatră.Faceți cunoștință cu colonelul James Quentin Abernathy (Ret.), fost membru al Forțelor Armate ale Majestății Sale. Colonelul Abernathy s-a pensionat în urmă cu câțiva ani, fiind încă celibatar, iar acum trăiește din pensia proprie și averea familiei sale. Este destul de bătrân și face parte dintr-un prestigios club de gentlemani din Londra. În Leul Doarme În Noaptea Aceasta, colonelul Abernathy spune o povestire unei cunoștințe de la club - o povestire despre Guyana anilor '50 în America de Sud, și întâlnirea colonelului cu un leu.Dar acesta nu este un leu obișnuit.Acest leu a dispărut acum 10.000 de ani!Aflați ce s-a întâmplat în acele timpuri chiar din cuvintele bunului colonel în povestirea excitantă a lui T.M .Bilderback, Leul Doarme În Noaptea Aceasta!Dagboek van 'n Perdmal Meisiekind
By Katrina Kahler, Petro Ebersöhn. 2017
Volg die avonture van Abbie en haar eerste ponie, Vonk, ‘n pragtige volbloed, in haar dagboek. Ja, sy is mal…
oor perde, en wanneer sy haar eerste ponie kry word al haar drome waar… “Toe ek Vonk vir die eerste keer sien, het ek geweet sy is die regte ponie vir my! Die oomblik toe ek haar oor die weikamp sien handgalop, dink ek het altwee van ons geweet ons hoort bymekaar. Maar ek was nie voorbereid op die opwindende avonture wat vir ons voorgelê het nie.” My Eerste Ponie neem jou op ‘n rit vol pret, vriendskappe, en selfs byna ‘n ramp. Dit is die ware verhaal van ‘n absoluut-perdmal meisie en ‘n pragtige volbloed met die na Ek is mal oor perde! Katrina'n Amerikaner in Rome
By Claudio Ruggeri. 2019
Die lewe is gemaak vir ontmoetings, in hierdie boek word daar van een so ontmoeting vertel. Dit is 'n eenvoudige…
storie, een wat tydens 'n somermiddag oor die tafels van 'n kroeg gehoor kan wordCecilia se Verhaal
By Debbie Manber Kupfer. 2020
Olifant kul sy vriende
By Francois Keyser. 2020
Boekbeskrywing: Olifant is honger. Na 'n bietjie verkenning ontdek hy 'n land vol wortels en piesangs. Daar is net een probleem… …
Daar is bye tussen hom en die heerlike piesangs en wortels en olifante is bang vir bye. Olifant dink aan 'n manier om die wortels en piesangs te kry sonder om gesteek te word. Hy kry hulp van sy vriende, die haas en die aap. Hy dink nie hulle sal deur bye gesteek word nie, maar hy vergeet te maklik om hulle in elk geval van die bye te vertel. Toe Olifant se plan vreeslik verkeerd loop en sy vriende besef dat hy van die bye geweet het, besluit hulle om hom 'n les te leer...Esmeralda Grunch en die Rooi Tulp
By Debbie Manber Kupfer. 2020
Esmeralda Grunch is 'n baie haal blomme fee. Sy woon in 'n tulp van die helderste rooi. As Esmeralda wegvlieg…
vir die dag, is Tulip hartseer. Wanneer sal sy terugkeer? 'N Verhaal van vriendskap vir die jongste leser.Die Manewales van Thomas die Kat
By Linda M. Henderson. 2020
Thomas die pragtige kat gaan op 'n reis deur sy omgewing, en is verbaas oor wat hy ontdek. Hy ontmoet…
'n colliehond, 'n lam, 'n valk, 'n wit perd, 'n tier, 'n leeu, 'n olifantfamilie, en 'n uil. Maar omdat hy nie besef dat hy regtig 'n kat is nie, het elke ontmoeting hom laat wonder of dit die soort dier is wat hy bedoel was om te wees. Uiteindelik, vertel 'n wyse uil vir hom die waarheid. Jou kinders sal hulle verlustig in die nuwe avontuur van Thomas en begin nadink saam met Thomas, wie hulle ook bedoel was om te wees as hulle ouer word!Beer Vind 'n Huis
By Linda Henderson. 2020
Klein Beer voel alleen in die wêreld. Nadat hy eendag wakker geword het en besef het dat daar geen ander…
bere was om hom te troos of vir hom te sorg nie, het hy besluit om op reis te gaan om iemand te vind wat hom sal lief hê. Soos jy sal vind tydens die lees van hierdie boek, lei sy soektog hom na 'n gelukkige einde.Tien lukrake en baie kort kortverhale: No subtitle
By Martin Lundqvist. 2020
Beskrywing van die bundel: Die bundel bevat tien lukrake kortverhale. Van die kortverhale is snaaks, ander is afgryslik, maar die…
meeste van die kortverhale is bloot vreemd. Die bundel bevat die volgende kortverhale: 100 Tinder Dates Moord op die Ghan ‘n Sprokies-troue ‘n Hoëvlak-tenniswedstryd! Nuuskierigheid het die kat gered Geldwassery in die wassery Die soeke na die sluier van Pachamama Die eerste menslike kloon Die Burgemeester van Mayonnaise landgoed Onheil in die biblioteek