Service Alert
Delay in delivery of ZIP and Direct to Player materials
You may experience a delay in delivery of Direct to Player materials. All requests for materials will be delivered as soon as possible. Thank you for your patience.
You may experience a delay in delivery of Direct to Player materials. All requests for materials will be delivered as soon as possible. Thank you for your patience.
Showing 81 - 100 of 118 items
Megan se Kersfees 'n Geesgids, 'n Spooktier en Een Skrikwekkende Ma! Megan en haar vriendin, Jane, is mal oor Kersfees,…
maar hierdie jaar wil hulle iets onvergeetliks doen. Dit is Kerstyd, en dit beteken skoolvakansie is naby, maar Megan is nog nie te gretig om skool klaar te maak nie! Die laaste dag van Kerskwartaal is een van haar gunstelinge van die skooljaar. Megan begin egter dink oor hoe sy hierdie jaar anders kan maak as al die ander, en so bespreek dit met haar beste vriendin, Jane. Hulle kom met 'n goeie idee vorendag om hul Kersfees spesiaal te maak en terselfdertyd 'n paar minder bevoorregte plaaslike mense te help. Kersfees gaan goed, maar Megan leer baie oor hoe ander dit moet ervaar, en vind ook 'n paar waarhede uit haar Geesgids, Wacinhinsha. Alles in aanmerking geneem, is dit 'n onvergeetlike en leersame ervaring vir albei meisies.By Dr Velaga Venkatappayya. 2013
అబ్దుల్ కలాం గారి జీవిత చరిత్ర , అబ్దుల్ కలాం గారి జీవితం లో జరిగిన సంగటనలు, విద్యార్థులకు రాష్ట్రపతి ఇచ్చిన సందేశం, అబ్దుల్ కలాం గారి…
విజయ రహస్యం, జీవిత లక్ష్యం, కలాంజీ ప్రోత్సాహంతో రాకెట్ ప్రయోగాలు, ప్రయోగాలు పరిశోధనలు గురించి, అబ్దుల్ కలాం గారి బాల్యం, ఉన్నత చదువులు, కలాంజి అందుకున్న అవార్డులు , కలాం గారు చేపట్టిన పదవులు, కలాం గారి ప్రో త్సాహంతో చేసిన రాకెట్ ప్రయోగాలు.By State Council of Educational Research and Training - Andhra Pradesh. 2021
By Caroline Mickelson, Petro Ebersöhn. 2016
Met nog net drie dae voor Kersfees, stem Carol Klaas in toe haar pa vra dat sy die Noordpool moet…
verlaat op 'n sending om Kersfees te probeer red. Dit klink maklik genoeg om by enkelpa Ben Hanson en sy kinders in te trek, totdat Sinter haar inlig dat Ben die skrywer is van die ontstellende nuwe boek, Verby Vervlakste Bog: Hoekom Dit 'n Slegte Idee Is Om Vir Jou Kinders Leuens Te Vertel Oor Sinter Klaas. Sy doen haar voor as Juffrou Kane, die kinders se nuwe au pair, en probeer alles in haar vermoë om Ben te oortuig hoeveel pret Kersfees kan wees, terwyl sy sukkel om te verstaan hoe een man die Kerstyd so kan haat. En hoe kan sy, Sinter Klaas se enigste dogter, so aangetrokke voel tot 'n man wat weier om te glo dat haar pa bestaan?By Scert, Hyderabad, Telangana. 2013
By Sri K. Lakshminarayana, Sri Korivi Srinivasarao, Sri P. Srinivasulu, Sri Madathati Narasimhareddy, Sri C.H. Radhakrishna, Sri Ayachitula Lakshmanarao, Srimati S. Suvarnadevi, Sri T. Ramakrishna, Srimati B. Sarala, Sri A.R. Rameshrao, Dr Raacharla Ganapati, Dr B. V. N. Swamy, Sri K. Kumaraswamy. 2012
By Sri K. Lakshminarayana, Sri K. Subrahmanyam, Sri Korivi Srinivasarao, K. Lakshmareddy, Sri Madathati Narasimhareddy, Srimathi T.S. Malliswari, Sri B. Srinivasulu, Sri S. Rahmatullah, Sri C.H. Radhakrishna, Srimathi B. Sarala, Sri B. Shankarrao, Sri Mohan Reddy, Sri U. Anand Kumar. 2012
By Textbook Development Committee. 2012
By Text Book Development Committee, Scert, Andhra Pradesh. 2015
By Elaine, Jonathan P. Brazee. 2017
Privaat Eerste klas Aiden Kaas het by die Mariene aangesluiot vir al die verkeerde redes. Na ontplooing na Irak op…
negentien, wou hy net sy toer klaar maak. Maar nadat hy deur 'n waarskynlike mal majuhideen gebyt is, ly hy aan 'n seldsame siekte , een met nagevolge wat hy nie in sy woldse drome sou kon voorspel nie. En die siekte het hom aan groter gevare bloodgestel as wat sy onplooing ooit kon. Aiden besef wat dit beteken om 'n man te word, en hoe hy tot verhaal moet kom met wat hy geword het. Waarskuwing: Boek bevat dele met geweld en seks.By Julie Massoni, Vertaal deur Adri de Necker. 2017
Natuurlike Gesonde Troeteldiere is ‘n inleidings gids tot naturopatie vir honde en katte en sluit inligting in oor ‘n natuurlike…
dieet, voedings aanvullings om jou dier se gesondheid te verbeter asook inligting oor die gebruik van kruie, homeopatie en blom ekstrakte om te help met gesondheid en welstand. Natuurlike alternatiewe vir vlooie, ontwurming, antibiotikas en pyn verligting. Sluit ook inligting in oor die voer van ‘n vegetariese dieet vir honde. Geskryf deur ‘n gekwalifiseerde dier naturopaat wat al duisende diere gehelp het wat ‘n reeks van akuut en chroniese gesondheids toestande het. As jy daarvan sal hou om meer te weet oor die gebruik van natuurlike terapie en hoe om baie gesondheids probleme te vermy, dan is hierdie boek ‘n goeie verwysing.By Artika R. Tyner. 2023
By Judy Penz Sheluk. 2023
Calamity (Callie) Barnstable is nie verbaas om te hoor dat sy die enigste begunstigde van haar oorlede pa se boedel…
is nie, hoewel sy geskok is om te ontdek dat sy 'n huis in die stad Marketville geërf het - 'n huis wat sy nie geweet het hy het nie. Daar is egter voorwaardes verbonde aan Callie se erfenis: sy moet na Marketville verhuis, in die huis woon en haar ma se moord oplos. Callie is nie lus om 'n dertigjarige raaisel op te sleep nie, maar as sy dit nie doen nie, is daar 'n skelm psigiese genaamd Misty Rivers wat hoop om self die Barnstable-familie geheime bloot te lê. Vasbeslote om Misty te stuit en haar pa se wense te vervul, aanvaar Callie die uitdaging. Maar is sy gereed om die geraamtes wat op die solder versteek is, in die gesig te staar?By State Council of Educational Research and Training Andhra Pradesh. 2022
ఈ పుస్తకం లో 12 పాఠాలు ఉన్నాయి. అవి అమ్మఒడి, తృప్తి, మాకొద్దీ తెల్లదొరతనం, సమయస్ఫూర్తి, మన మహనీయులు (ఉపవాచకం), సుభాషితాలు, మమకారం, మేలుకొలుపు, ధర్మ నిర్ణయం,…
త్రిజట స్వప్నం, డూడూ బసవన్న, ఎంత మంచివారమ్మా! (ఉపవాచకం). వినడం-ఆలోచించి మాట్లాడడంలో చిత్రం చూసి ప్రశ్నలకు జవాబులు చేయాలి. అవగాహన-ప్రతిస్పందన, వ్యక్తీకరణ - సృజనాత్మకత, భాషాంశాలు పైన పిల్లలు సొంతంగా చేయడం నేర్చుకోవాలి. చదవడం-ఆనందించడంలో కధలు చదవాలిBy State Council of Educational Research and Training Andhra Pradesh. 2020