Title search results
Showing 1 - 20 of 794 items
ביום נקם: פרשת הנקם היהודי בנאצים = Be-yom naḳam : parashat ha-naḳam ha-Yehudi ba-Natsim
By Michael Bar-Zohar. 1991
"This book chronicles the long hunt for Nazi war criminals and the swift justice they are dealt by Jewish avengers.…
Beginning with accounts of Jewish vengeance, the book then describes the complicated escape plans of top Nazi leaders and their underground aid network, and ends in Mato Grosso, the jungle located on the Brazilian and Argentine borders that, when the book was written, was a sort of renegade Nazi badland." -- Provided by NLS. Marrakesh titleNama na Mudtatvo (Bhag-2) class 12 - GSTB
By Gstb. 2018
Die Wêreld se mees Geliefde Inspirasies
By Bernard Levine, Petronella Louisa Smith. 2016
'n Opbeurende boek vol inspirasies. Dit is geskryf uit 'n geestelike oogpunt en is opbouend. Die boek bevat baie wyshede…
wat toegepas kan word vir 'n waardevolle, gelukkige, vervullende lewe. Daar word verwys na die waarde van gebed, asook om aan God Sy regmatige plek in die lewe te gee.Kinders hou van grappies vertel
By Bernard Levine, Adri Van Schalkwyk. 2016
Hier is ʼn versameling snaakse grappe wat ek geniet het toe ek op skool was. Kinders is lief om te…
lag. Hulle sal groot pret hê om hierdie grappies oor en oor aan hul vriende te vertel. Hierdie vermaaklike boek sal jou kinders ure se geluk en plesier gee.Maak geld deur beroemdes se handtekeninge en nog vele meer te versamel.
By Bernard Levine, Leron Theroux. 2016
Die Geheime van die Joodse Wêreld: Wat Christene Nie Weet oor die Jode Nie, Boek 1
By Elmari Smal, Bernard Levine. 2016
Hierdie boek sal deure oopmaak na opwindende nuwe ontdekkings waarvan jy nog nooit van te vore gehoor het of van…
geweet het nie aangaande die Joodse leefwyse. Jy sal uitvind Hoekom word Joodse vroue nie toegelaat om 'n Bybel aan te raak of te lees nie? Wat is Jesus se van? Watse letters van die alfabet is onderstebo gedruk in die Bybel? Hoekom eet Jode nie kaasburgers nie? Wat is God, die Vader se unieke persoonlike naam wat in die meeste Bybels weggelaat is? Wat is die verskil tussen Hebreeus en Jiddisj? Is Jode toegelaat om te kniel in gebed? Is alle Jode dieselfde? Is daar verskillende Joodse godsdienstige sektes? Is daar 'n spesiale gebed wat gesê moet word voordat hulle na die toilet gaan? Hoekom mag vroue nie by hul mans sit in die sinagoge nie? Hoe om te getuig van Jesus Christus aan 'n Jood? Dans Joodse mans saam met die vroue? Vir diegene wat lief is vir die Joodse mense en wat smag om meer oor die Joodse geloof en hul leefwyse uit te vind, vir elke Christen wat Jesus liefhet en meer wil leer oor Sy Joodse wortels....hierdie unieke boek is gevul met baie kosbare geheime wat nou geopenbaar word!Sing Ons Nou Van Kersfees
By Petro Ebersohn, Michael D Young. 2014
Kersliedere gee die gees van Kersfees weer soos niks anders kan nie, en Sing ons nou van Kersfees gee lewe…
aan geliefde Kersliedere soos nog nooit tevore nie.Stap in die voetspore van die goeie koning Wenceslas. Ervaar van nuuts af die klokke op Kersdag. Reis saam met 'n soldaat wat sy stem verloor het, wanneer hy deel word van die wonderwerk van Stille Nag. Ervaar al hierdie, en nog meer, in die innige, onderhoudende verhale wat bygedra is deur 'n groep skrywers vanoor die hele V.S.A., wat saamgespan het vir 'n goeie doel.*Die versameling, wat 25 verhaaltjies bevat, een vir elke dag tot en met Kersdag, staan op die punt om 'n nuwe Kerstradisie vir jou en jou gesin te begin!* Alle inkomste uit die verkope van die boek word geskenk aan die nasionale Downsindroomvereniging van die V.S.A.Bankrotmaking van die Derde Wêreld
By Elmarié Smal, James Morcan, Lance Morcan. 2018
Bankrotmaking van die Derde W reld is toegewy aan die armes in vergete plekke van die w reld…
Dit vra of die W reldbank die Internasionale Monet re Fonds die Verenigde State se Agentskap vir Internasionale Ontwikkeling en ander groot internasionale hulporganisasies die w reld se armste mense help of belemmer In hierdie boek word ook gevra of die hulppakkette wat verskaf word reg is en of dit swendelary is wat ontwerp is om Derde W reldlande te onderwerp Dit stel die kultuur van korrupsie binne die voorgenoemde hulporganisasies bloot en die arrogansie waarmee hulle hul derde w reldkli nte behandel Die Morcans onthul dat daar n onheilspellende verborge agenda is waarvolgens die vrygewigheid wat deur internasionale hulporganisasies uitgebrei word om die ontwikkeling van die Derde W reld te ondersteun en om verligting te bied in die geval van natuurrampe met ernstige bymotiewe kom Bymotiewe wat ontwerp is om kwesbare nasies te kul Die leser word herinner aan die ekonomiese treffers wat gewild geword het in John Perkins se topverkoper van 2004 Bekentenisse van n Ekonomiese Sluipmoordenaar is nog steeds lewendig en goed - in Afrika in die besonder By die skryf van hierdie boek is die skrywers gemotiveer deur een sieklike statistiek 21 000 mense sterf elke dag van hongersnood Dit is een persoon elke vier sekondes Meer siek is die feit dat sulke sterftes onnodig is aangesien daar meer as genoeg rykdom in die w reld is want almal moet ten minste die basiese lewensbehoeftes ontvang en daar is meer as genoeg in die Derde W reld om dit self organies te onderhou Teen die tyd dat jy aan die einde van hierdie boek kom sal jy sien dat daar soveel rykdom in die Derde W reld voorkom soos in die Eerste W reld Trouens terme soos Derde W reld en verarmde nasies is in wese verkeerde benamings omdat dit impliseer dat rykdom en hulpbronne beperk isGujarati Pratham Bhasha class 10 - GSTB
By Gstb. 2017
Ek bly by jou
By Edward Hendriks, Adri De Necker. 2017
Pappa en mamma het lank daaroor getwyfel oor of ons op vakansie moet gaan. En nog langer getwyfel oor of…
ons wel na dieselfde kamppeer terrein moet gaan. Al die herinneringe… Maar nou die vreeslike dag amper ‘n jaar terug, wil weer ons lewens kom omhels. Dit tel op waar ons dit die afgelope herfs agtergelaat het. Ek probeer om die lekker dinge in die gees te sien, maar dan begin die kol op my maag weer rond speel. Al die dinge wat ek en my sussie gedoen het. En al die dinge wat on snog moes doen, maar nou nooit sal doen nie.Vorms & Kleure vir Kinders Ingesluit is ses, vyf en agt kante
By Amber Richards, Liezl Dreyer. 2014
Dankie dat julle vir die jong kinders in julle lewens lees. As ouma en ma, het ek agter gekom ek…
leer kinders van basiese vorms en kleure. Ek is nie seker hoekom ek net daar gestop het nie, maar dit lyk maar soos 'n algemene verskynsel.Nama na Mudtatvo (Bhag-1) class 12 - GSTB
By Gstb. 2017
Bande wat Bind
By Elaine, Amy Blankenship. 2017
Sanctuary is 'n privaat weggesteekte vakansie oord op sy eie private berg. Angel Hart het op Sanctuary groot geword, altyd…
deur almal teen die buitewêreld beskerm. Sy was altyd in die drie mans waarvoor sy lief was se geselskap tot haar famielie besluit het om haar weg te vat.Twee jaar later kom sy terug vir 'n kuier en bring haar eie kêrel saam. Skielik vind Angel haarself die middelpunt van verskeie mense se obsessie en hulle intensies is om haar nooit weer toe te laat om Sanctuary te verlaat nie. Die geheime obsessies raak 'n dodelike spel van besitlikheid, soos die mans wat haar lief het die gevaarlikste mans op die berg word.Vrese van 'n jong moeder
By Gilbert Adimora, Adri De Necker. 2017
Die boek is geskryf vir jong ouers, veral die wat nog nie ervare is in die kuns van moederskap om…
te help om die angs te verlig wat die geboorte en die sorg van ‘n pasgebore baba volg totdat hulle een jaar oud is. Al lyk dit of die titel op moeders fokus, word vaders nie uitgesluit nie en met ook deur hierdie boek gaan omdat hulle ook betrokke is in die bekommernis en begeleidende slapelose nagte. Babas is veronderstel om ‘n gewensde geskenk van God te wees en ‘n bondel vreugte en geluk aan hulle ouers, maar dikwels is hierdie vreugde afgekap deur angs as gevolg van die tekort aan kennis, ‘ou vrou stories’,mites en kulturele gelowe wat dikwels nie baie akkuraat is nie, en stuur dan die jong ouers van plek tot plek in die soeke na oplossings. Snaaks genoeg, meeste bekommernisse is gewonlik ‘n normale proses wat moet gebeur soos wat die nuutgeborene aanpas by die lewe buite die baarmoeder. Party is klein probleempies wat opgelos kan word deur ‘n Pediater of ‘n goeie Huisdokter dikwels deur berading, en bring ‘n gewensde verligting en ‘n ontspanne omgewing in die huis. ‘n Reis na die verkeerde plek of die verkeerde raad van verkeerde mense, kan nie net permanent die kind beskadig nie , maar kan ook lei tot die ondergang van die pasgeborenne of baba met baie rou in die familie. Die feite in hierdie boek is saamgesit om hierdie jong ouers te help om die kennis te kry wat hulle nodig het om hulle pasgebore babas te kan hanteer, om angstigheid te verlig en om goeie gepasde maatreëls toe te pas wat sal help dat die babas ‘n gesonde begin geniet. Dit is ‘n resultaat van baie jare se oefening in kinder gesondheid in beide publieke en private hospital omgewings. Dit sal baie vrae antwoord wat deur jong moeders aan konsultasie pediaters,ander dokters,verpleegsters of ander gesondheids praktisyne gestel word, en soms kwaksalwers oor die sake wat hulle nie nodig het om oor bekommerd te wees nie of uitgesorWiskunde Graad 1
By Siyavula.
Natuurwetenskappe Graad 7
By Siyavula.
Afrikaans Huistaal Graad 9
By Siyavula.
Wiskunde Graad 5
By Siyavula.
Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis Graad 5
By Siyavula.
Wiskunde (Graad 10) [CAPS]
By Heather Williams, Rory Adams, Mark Horner, Carl Scheffler, Chris Louw.