Title search results
Showing 1 - 20 of 30 items
Natuurwetenskappe Graad 7
By Siyavula.
Afrikaans Huistaal Graad 9
By Siyavula.
Wiskunde Graad 7
By Siyavula.
Wiskunde Graad 9
By Siyavula.
Lewensorientering Graad 9
By Siyavula.
Laguna, Den Ensamma Sjöjungfrun.
By Dan Alatorre, Nathalie Nilsson. 2015
SAMMANFATTNING AV LAGUNA, DEN ENSAMMA SJÖJUNGFRUN En förtjusande bildbok med många fina bilder, Laguna den ensamma sjöjungfrun är berättelsen om…
en ensam, ung sjöjungfru som måste tänka ut ett kreativt sätt att rädda strandsatta pirater på. Genom att hjälpa andra får hon nya vänner. Mycket bra för föräldrar att läsa för sina förskolebarn eller för lite äldre barn att läsa för sina föräldrar!Tegnologie Graad 7
By Siyavula.
Tegnologie Graad 9
By Siyavula.
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8
By Siyavula.
Intermediate First Year Ethics and Human Values Telugu Medium Telangana Board
By P Kumar, Smt R Sumati Devi, V Srinivas, Smt Srilatha, V Kameswari, G Lakshmi, G Indira, K Madhuri, S Vinayak. 2013
Intermediate Second Year Civics Telugu Medium Telangana Board
By P Venkata Ramana, K Mallesham, Tadka Yadagiri, Kuravi Saibaba, V Venkata Ramana Chari, Harthi Nageshan, S Sushmitha. 2013
Biology 10th Class Telugu Medium Telangana Board
By Telangana Scert. 2013
Natuurwetenskappe Graad 8
By Siyavula.
Kuns en Kultuur Graad 7
By Siyavula.
Intermediate First Year Ethics and Human Values Telugu Medium Telangana Board
By P Vijay Kumar, Smt R Sumati Devi, V Srinivas, P Swathi, Smt K Srilatha, V Hema Kameswari, G Lakshmi, G Indira, K Rani Rajitha Madhuri, S Vinayak. 2013
Dagboek van 'n Perdmal Meisiekind
By Katrina Kahler, Petro Ebersöhn. 2017
Volg die avonture van Abbie en haar eerste ponie, Vonk, ‘n pragtige volbloed, in haar dagboek. Ja, sy is mal…
oor perde, en wanneer sy haar eerste ponie kry word al haar drome waar… “Toe ek Vonk vir die eerste keer sien, het ek geweet sy is die regte ponie vir my! Die oomblik toe ek haar oor die weikamp sien handgalop, dink ek het altwee van ons geweet ons hoort bymekaar. Maar ek was nie voorbereid op die opwindende avonture wat vir ons voorgelê het nie.” My Eerste Ponie neem jou op ‘n rit vol pret, vriendskappe, en selfs byna ‘n ramp. Dit is die ware verhaal van ‘n absoluut-perdmal meisie en ‘n pragtige volbloed met die na Ek is mal oor perde! KatrinaDie Klein Rooi Brandweerwa
By Linda Henderson. 2020
Die Klein Rooi Brandweerwa het 'n gelukkige lewe gehad- tot eendag, toe twee nuwe brandweerwaens in sy motorhuis inry. Hy…
was seker dat hy nie meer verlang of nodig sou wees nie. Dit het hom baie hartseer gemaak. Maar toe eendag, was daar 'n brand in sy rustige dorpie. Vind uit wat gebeur met die klein brandweerwa. Hierdie verhaal sal jou kleintjie (ouderdomme 3-5) wys dat selfs wanneer iets sleg gebeur, kan daar nogsteeds 'n gelukkige einde wees!Die Pêrel in sy Oester
By Linda Henderson. 2020
Hierdie verhaal van Daniel en sy Oupa sal die hart van jou sowel as jou kinders of kleinkinders warm maak.…
Luister na hulle gesprek terwyl Daniel emosioneel oop maak vir sy oupa wanneer hulle saam gaan stap na skool. Daniel deel hoe hy deur twee van sy klasmaats geboelie word omdat hy kort is. Sy oupa gee hom baie wyse en tydlose advies. Of jy 'n kind ken wat geboelie word of nie, of as jy daardie kind is, "Die Pêrel in sy Mossel" deel pêrels van wysheid wat die lewe van enige persoon, jonk of oud, kan verbeter!10 pretstories - 2-5-jariges - Ideaal vir slaaptyd
By Katrina Kahler. 2020
Hierdie boek is gevul met oorspronklike stories wat alle jong kinders sal geniet. Jou kind sal verseker dadelik van elkeen…
van die karakters hou en hul avonture baie geniet. Die karakters sluit ’n verskeidenheid oulike diere, dinosourusse, seerowers en ook jong meisies en seuns in by wie jong kinders aanklank sal vind. Ingebed in elke storie is ’n boodskap wat jy met jou kind sal kan bespreek om sekere kwessies vas te lê, soos die belangrikheid daarvan om goedhartig en sorgsaam te wees, om die waarheid te praat, om dapper te wees, om jou bes te probeer en om ’n nuwe baba in die gesin te hanteer, om maar net ’n paar te noem. Elke storie is gevul met illustrasies wat jou en jou kind sal vermaak. Perfek vir vroeë lesers of beginner-lesers en geskik vir kinders van 2–5. Lees die stories as slaaptydstories en gebruik dit weer wanneer jou kind in preprimêr is en begin om te leer lees. Daar is ook ’n Inhoudsopgawe waarop jy kan klik vir maklike navigasie. ’n Wonderlike boek vir jong kinders!Social Studies class 10 - Andhra Pradesh Board - SCERT
By Hyderabad, Scert Andhra Pradesh. 2013