Service Alert
Delay in delivery of Direct to Player materials
You may experience a delay in delivery of Direct to Player materials. All requests for materials will be delivered as soon as possible. Thank you for your patience.
You may experience a delay in delivery of Direct to Player materials. All requests for materials will be delivered as soon as possible. Thank you for your patience.
Showing 1 - 13 of 13 items
By Waheed Rabbani, Adri Van Schalkwyk. 2016
Dokter Margaret se seekis, is Boek I van ʼn trilogie van historiese fiksie wat afspeel gedurende die stryd van Indië…
vir vryheid—Azadi—van die Britse Raj. Die boeke weef ʼn verhaal van internasionale intrige, konflik, en aangrypende liefde tussen interessante karakters van daardie era. In 1965 is ʼn seekis van meer as 100 jaar oud, vermoedelik dié van ʼn Amerikaanse dokter, Margaret, ontdek in die stoorkamer van ʼn hospitaal in Delhi. ʼn Ander Amerikaanse dokter, Sharif, wat oorspronklik afkomstig is uit Delhi en op kontrak is by die hospitaal, is toevertrou met die taak om die geheimsinnige vrou se familie op te spoor en die kis aan hul terug te besorg. Sharif spoor Margaret se nageslag in Grimsby, Ontario, Kanada op. Haar dagboeke en ander artefakte, soos die kroon van die Koninkryk van Jhansi, is in die kis gevind. Margaret, gebore in New Jersey uit ʼn Skotse Presbiteriaanse klerklike familie, oorwin geweldige struikelblokke en bereik haar hartsbegeerte in 1850 om een van die eerste Noord-Amerikaanse vroue dokters te word. Sy trou met haar Kanadese neef, Robert, en reis saam met hom om in die Krimoorlog van 1854 te dien. In die Krim kry hul nie net swaar met al die veldslae nie, maar moet ook ander konflikte verduur. Van gebeure wat gelei het tot en na die berugte Charge of the Light Brigade, ontmoet Margaret ʼn Russiese offisier, graaf Nicholai. Die verrassende einde van Boek I laat Margaret in ʼn verknorsing, moet sy wraak neem of moet sy voortgaan met haar reis na Indië. Op die ou end glo sy, sy het die regte besluit gemaak. ******************************************** ******************************************** “[Waheed] se weergawe van die Indiese Rebellie uit ʼn Indiese oogpunt is fassinerend vir die Westerse leser en behoort goed ontvang te word ...” – Ian Walker, skrywer van LOCABy Rebecca Cantrell, Cecilia Palmcrantz. 2014
En prisbelönt roman om en kriminalreporter som letar efter sin brors mördare på Berlins nattklubbar och bakgator. Berlin 1931. Året…
då Tyskland förlorades till nazisterna. Stormtrupper och kommunister slåss på gatorna. Förmögna judar och intellektuella planerar sin flykt från staden. Desperata, sexuellt och socialt utstötta människor trängs på Berlins berömda nattklubbar för att få dansa en sista dans. Hannah Vogel lever ensam och jobbar som kriminalreporter. Under ett rutinuppdrag får hon syn på ett fotografi av sin döde brors kropp i Dödshallen på Alexanderplatz polisstation. Men eftersom hon har lånat ut sina identitetshandlingar till judiska vänner på flykt från Tyskland, kan hon inte identifiera honom och kräva en utredning. Istället tar hon själv upp jakten på mördaren.By James Lawless, Jenny Wemlert Tacchino. 2015
Att skala apelsiner är historien om hur Derek Foley då han bläddrar igenom sin avlidne fars dagböcker och sin mors…
korrespondens med en IRA-man, upptäcker att Patrick Foley, en diplomat i Francos Spanien, inte var hans riktige far. Dereks sjukliga mor vill inte diskutera det förflutna, vilket tvingar iväg hennes son på en resa som tar honom in i den irländska diplomatins tidiga historia, till Spanien och senare även till Nordirland. När han slutligen upptäcker vem hans riktige far är får det tragiska konsekvenser. Att skala apelsiner är en roman där två spirande nationers historier, Irlands och Spaniens, strålar samman. Det är en roman som är full av personliga och politiska intriger och som är präglad av ideologi. Det är också en vacker och lyriskt skriven kärlekshistoria om en barndomskärlek mellan den opolitiske Derek och den passionerade nationalisten Sinéad Ní Shúilleabháin.By Adelaida Arias Аделаида Ариас Arias, José Ramón Torres. 2015
"Из этой страны надо уезжать!" Анхель представить не мог, что окажется в таком положении: полуголодный, измотанный, неуверенный, что проживет еще…
один день. Но будущее близких бесценно. Повесть "На волнах надежды" пропитана ромом и кубинскими сигарами, сексом и наркотиками, домино и болеро, тем, чем жила Куба между тремя волнами эмиграции кубинцев в Соединенные Штаты Америки. Это просто книга о Кубе, которая не принимает сторону правых или левых, а просто рассказывает о людях, стесненных обстоятельствами. Это дань нынешним мигрантам, их надеждам и их жертвам.By Waheed Rabbani, Adri Van Schalkwyk. 2017
Dokter Margaret reis alleen na Indië om by haar ouers by die Amerikaanse Presbiteriaanse Sendingstasie in Futtehgurh te wees en…
dan na haar pos by ‘n hospitaal in Delhi. Daar moet sy nie net werkdruk oorkom nie, maar ook met haar intimideerders en intriges van die Mughals, by die Delhi Rooi Fort deel. Margaret se martelaar sedert haar kinderjare, Kaptein Albert, sluit ook aan by ‘n Britse regiment wat vir diens in Indië gebasseer is. Die Rus, Kaptein Graaf Nicholai, wie Margaret in die Krim ontmoet het, arriveer ook in Indië onder die dekmantel van ‘n Franse dokter. Die gebeure wat tot die Indiese Muitery/Rebellie gelei het en uitgebreek het in 1857, het nie net ‘n baie groot invloed op Margaret se lewe nie, maar ook op diegene wat haar liefhet en ander wat haar skade wil berokken. Ook deurmekaar in die warboel is een van die Koning van Delhi, Shah Zafar se Rooi Fort Wagte, sepoy Sharif Khan Bhadur, die oupa van Dokter Wallidad, ‘n Amerikaanse dokter. Die Azadi Reeks dek die opwindende gebeure en onrus wat Indië deurvleg het van 1857 tot 1947 en tot haar onafhanklikheid gelei het. Daardie voorvalle verswelg die karakters van hierdie storie op daardie tydstip en later hul afstammelinge se lewens weer in die 1960’s.By Waheed Rabbani, Adri Schalkwyk. 2017
Dokter Margaret reis alleen na Indië om by haar ouers by die Amerikaanse Presbiteriaanse Sendingstasie in Futtehgurh te wees en…
dan na haar pos by ‘n hospitaal in Delhi. Daar moet sy nie net werkdruk oorkom nie, maar ook met haar intimideerders en intriges van die Mughals, by die Delhi Rooi Fort deel. Margaret se martelaar sedert haar kinderjare, Kaptein Albert, sluit ook aan by ‘n Britse regiment wat vir diens in Indië gebasseer is. Die Rus, Kaptein Graaf Nicholai, wie Margaret in die Krim ontmoet het, arriveer ook in Indië onder die dekmantel van ‘n Franse dokter. Die gebeure wat tot die Indiese Muitery/Rebellie gelei het en uitgebreek het in 1857, het nie net ‘n baie groot invloed op Margaret se lewe nie, maar ook op diegene wat haar liefhet en ander wat haar skade wil berokken. Ook deurmekaar in die warboel is een van die Koning van Delhi, Shah Zafar se Rooi Fort Wagte, sepoy Sharif Khan Bhadur, die oupa van Dokter Wallidad, ‘n Amerikaanse dokter. Die Azadi Reeks dek die opwindende gebeure en onrus wat Indië deurvleg het van 1857 tot 1947 en tot haar onafhanklikheid gelei het. Daardie voorvalle verswelg die karakters van hierdie storie op daardie tydstip en later hul afstammelinge se lewens weer in die 1960’s.By Pennie Mae Cartawick. 2019
Die bruid het geen verlepte rose vasgehou nie, maar haar trourok was geskeur en verbrand. Haar kaal bene yskoud, wiegend…
en onvas. Die sluier het laag oor haar gesig gehang. Ek het my pistool by my gehad, maar ek kon nie skiet nie. As dit 'n spook was sou die koeël sekerlik dwarsdeur gegaan het, maar as dit ‘n mens was, dan sou ek ‘n dooie vrou skiet. Haar hande, die naels lank en gebreek, het die sluier opgelig gehou. Haar gesig! Selfs in die donkerte kon ek sien hoe vermink dit was. Die oë is uit hulle kaste geruk, die neus ingedruk; al wat oorgebly het was die mond. Dun, sagte lippe wat oop was om bruin afgebreekte tande te wys.By Joe Corso. 2020
Die Lone Jack Kêrel is terug! Maar hierdie keer is hy saam met sy bloedbroer, Wilde Arend, Hoofman van die…
Kaw Indiane aan die ry op die vergete Butterfield Oorland Koets Roete deur gevaarlike stam gebiede. Al is hulle bewus van verskuilde vyandige Indiane en moorddadige struikrowers wat wag vir 'n geleentheid om niksvermoedende reisigers te roof en vermoor, besluit die twee om die verraderlike tog op die ou verlate roete deur Texas na Kalifornië te neem... maar op pad daarheen moet hulle 'n belangrike draai maak in El Paso. President Grant het gevra dat die Lone Jack Kêrel die Groothertog Alexis in San Diego ontmoet en die jong Russiese edelman vergesel na Nebraska om saam met Generaals Sheridan en Custer, en Buffel Bill Cody deel te neem aan 'n groot buffel jag. Die Lone Jack Kêrel en Wilde Arend se reis neem hulle weswaarts - deur onbekende Indiaanse Grondgebied waar hulle langs die pad kamp in verwaarloosde tent dorpe na Kalifornië waar hulle ware avontuur begin ... Lees verder en volg die bekroonde reeks na sy opwindende slot!By Hannah Howe. 2020
Met haar man weg op ‘n geheime sending, maak Ann Morgan gereed vir nog ‘n dag as sekretaresse by Trevor…
Bowman se privaat-speurder agentskap. Maar hierdie dag sal nie soos enige ander dae wees nie. In vier-en-twintig uur, sal Ann se lewe handomkeer verander wanneer sy ‘n moord ontdek, ‘n aanteklike wewenaar ontmoet, Speurder Inspekteur Max Deveraux, en hy konfronteer die moordenaar in ‘n web van versoeking en misleading.By Hannah Howe. 2020
Met haar man, Emrys, wat steeds vermis word gedurende die oorlog, ontvang Ann Morgan ‘n persoonlike uitnodiging van die sjarmante…
Speurder Inspekteur Max Deveraux. Moet sy die uitnodiging aanvaar of van die hand wys? Intussen, in haar persoonlike lewe, word Ann met ‘n dilemma gekonfronteer. Na Trevor Bowman se moord, moet sy die vaandel by sy speur agentskap oorneem? Terwyl Ann oor die persoonlike en profesionele aspekte van haar lewe wik en weeg, vra ‘n vriendin haar om haar vermiste dogter op te spoor. Klaarblyklik het Adeline Hopkins ‘n beskadigde verhouding met haar pa. Maar wat van haar gewese kêrel en ‘n Amerikaanse soldaat, ‘n GI waarmee sy uit gegaan het? Gedurende die tyd dat die GI’s gereed maak om te vertrek vir die tweede golf D-Dag invalle, het Ann antwoorde nodig, net om haarself met ‘n verdere dilemma te vind, hoe om geregtigheid te laat geskied.By Jose Vicente Alfaro, Svetlana Lomakina de Leiva. 2015
- …
XIXBy Joe Corso, Marlette Taljaard. 2017
Agterblad Beskrywing (Back Page Blurp) “Deur die skrywer van The Starlight Club wat Silwer gewen het in die 2012 eLit…
boek wedstryd” Dit was oorlogstyd en manne het geleef en gesterf in gevegte teen hul vyand ... en somtyds het hulle gesterf in geveg teen mekaar. Cole het na die manne gekyk, sy hand opgelig en in ‘n stem hard genoeg vir almal om te hoor gesê, “Moenie dit doen nie, ouens. Sturman was ‘n geel brak, en ‘n droster, en julle hoef nie te sterf om sy soort te probeer wreek nie.” Daar was sewe Indiane en hulle het rondom twee semi-naak wit vroue, wat gelyk het soos ma en dogter, gestaan. Charlie het sy asem diep ingetrek en stadig uitgeblaas. Toe het hy gemik - - en gevuur, en gevuur, en weer gevuur, herhalend. Hy het vier van die Indiane platgetrek voor hulle geweet het wat hulle getref het. Toe het hy die oopte ingestorm en nog ‘n Indiaan geskiet wat vir sy geweer gereik het. “My naam is Charles Longstreet.” Die mans het na mekaar gekyk toe hulle hom erken. “Jy is die Lone Jack Kêrel?” Die Kêrel het geglimlag. “Die een en enigste.” Hy het sy hoed afgehaal en dit in die lug geswaai, toe gee hy die Rebelle skreeu. “Sien julle geld rowers in hel, manne.” Hy het die teuels gepluk en Comet met sy hakke in die lieste gedruk. Sy het haar kop gedraai en in die borrelende stroom ingespring met water so hoog soos die stiebeuels en het oorgenael, met die water al spattend in die lug om haar. Dit was nogal ‘n indrukwekkende vertoning van ruiterkuns, en die tol kollekteerders het met wrokkige admirasie toegekyk. Deel in die pret. Ry saam met Jesse en Frank James en die Younger broers terwyl hulle deel in die avonture van Die Lone Jack Kêrel. Lone Jack Kid het twee pryse gewen naamlik: Finalis van die 2012 Leser’s Gunsteling boek wedstryd & Finalis van die 2014 Laramie Toekennings boek wedstrydBy Maria Stepanova, Sasha Dugdale. 2021
Shortlisted for the 2021 International Booker Prize Winner of the 2018 Bolshaya Kniga Award Winner of the 2019 NOS Literature…
PrizeAn exciting contemporary Russian writer explores terra incognita: the still-living margins of history.With the death of her aunt, the narrator is left to sift through an apartment full of faded photographs, old postcards, letters, diaries, and heaps of souvenirs: a withered repository of a century of life in Russia. Carefully reassembled with calm, steady hands, these shards tell the story of how a seemingly ordinary Jewish family somehow managed to survive the myriad persecutions and repressions of the last century.In dialogue with writers like Roland Barthes, W. G. Sebald, Susan Sontag, and Osip Mandelstam, In Memory of Memory is imbued with rare intellectual curiosity and a wonderfully soft-spoken, poetic voice. Dipping into various forms—essay, fiction, memoir, travelogue, and historical documents—Stepanova assembles a vast panorama of ideas and personalities, offering an entirely new and bold exploration of cultural and personal memory.Praise for In Memory of Memory:"A luminous, rigorous, and mesmerizing interrogation of the relationship between personal history, family history, and capital-H History. I couldn't put it down; it felt sort of like watching a hypnotic YouTube unboxing-video of the gift-and-burden that is the twentieth century. In Memory of Memory has that trick of feeling both completely original and already classic, and I confidently expect this translation to bring Maria Stepanova a rabid American fan base on the order of the one she already enjoys in Russia." —Elif Batuman, author of The Idiot, finalist for the Pulizter Prize for Fiction"There is simply no book in contemporary Russian literature like In Memory of Memory. A microcosm all its own, it is an inimitable journey through a family history which, as the reader quickly realizes, becomes a much larger quest than yet another captivating family narrative. Why? Because it asks us if history can be examined at all, yes, but does so with incredible lyricism and fearlessness. Because Stepanova teaches us to find beauty where no one else sees it. Because Stepanova teaches us to show tenderness towards the tiny, awkward, missed details of our beautiful private lives. Because she shows us that in the end our hidden strangeness is what makes us human. This, I think, is what makes her a truly major European writer. I am especially grateful to Sasha Dugdale for her precise and flawless translation which makes this book such a joy to read in English. This is a voice to live with." —Ilya Kaminsky, author of Deaf Republic"Dazzling erudition and deep empathy come together in Maria Stepanova's profound engagement with the power and potential of memory, the mother of all muses. An exploration of the vast field between reminiscence and remembrance, In Memory of Memory is a poetic appraisal of the ways the stories of others are the fabric of our history." —Esther Kinsky, author of Grove"A book to plunge into. 'Everyone else's ancestors had taken part in history' writes Stepanova; building itself via accumulation, these chapters become an important testimony to the cultural and political lives of the people held beneath the surface of the tides of history" —Andrew McMillan, author of Playtime