Service Alert
Delay in delivery of ZIP and Direct to Player materials
You may experience a delay in delivery of Direct to Player materials. All requests for materials will be delivered as soon as possible. Thank you for your patience.
You may experience a delay in delivery of Direct to Player materials. All requests for materials will be delivered as soon as possible. Thank you for your patience.
Showing 1 - 6 of 6 items
'Hoe om Jou Hond ‘n Werklike Hond se Lewe te Gee - en hom jou daarvoor te laat liefhê.' is…
die volledige handboek oor kies, koop, verbinding met 'n hond bou en vir hom sorg, geskryf deur 'n honde-eienaar wat so passievol oor honde is dat sy vrou seker is dat hy 'n hond was in sy laaste lewe! Owen Jones het sy lewe gedeel met honde sedert die eerste dag van sy lewe. Hy ken hulle so goed dat hy is seker dat hy hulle grappies kan vertel! Dit is 'n moet lees!By Phillips Jones, Gwendoline Louw. 2017
Die PHILLIPS metode om op te hou rook is ‘n eenvoudige dog effektiewe metode om op te hou rook. Dit…
bevat ‘n reeks tegnieke en prosesse wat enigeen kan aanleer, en wat jou sal leer hoe om jou brein te programmeer sodat jy heeltemal ontslae kan raak van jou rookgewoonte. Deur hierdie boek te lees, en die aanbevelings dan te volg, sal jy nie net in staat wees om op te hou rook nie, maar jy sal ook leer hoe om enige doelwitte wat jy van nou af vir jouself stel, te bereik. Dis nie net ‘n resep om die rookgewoonte te los nie, maar ook ‘n verduideliking van hoe die brein werk, en hoe om dit te programmeer volgens jou begeertes en benodigdhede. Dit is propvol maklike, eenvoudige oefeninge wat jou sal help om jouself meer en beter te leer ken, sowel as om jou selfbeeld en eiewaarde te versterk. Hierdie boek lees lekker maklik, en nie net sal jy leer hoe om op te hou rook nie, maar die staaltjies en grappies hierin sal jou vele genot verskaf.By Linda M. Henderson. 2020
Hierdie boek is geskryf vir kinders wat lief is vir perde, en wat graag soveel as moontlik oor hulle wil…
leer. Dit deel interessante feite oor baie soorte perde, waar hulle gevind word, wat hulle graag eet, ens. Sal daar perde in die Hemel wees? Die antwoorde word gevind in "Alles oor perde." As jy lief is, vir perde sal jy hierdie boek wil lees!By Amber Richards. 2020
Hierdie is ‘n boek wat handel oor die veskillende honde rasse. Dit is ‘n e-boek vir jong kinders wat in…
honde belangstel. Tussen die ouderdomme van 3 en 4 jaar is kinders geneig om die grammatikale reëls van hulle taal te oorveralgemeen. Hulle is geneig om voorwerpe met dieselfde eienskappe as dieselfde voorwerp te klassifiseer. Hierdie boek sal kinders help om te verstaan dat verskillende tipe honde, verkillende rasname het! Die boek bevat 21 verskillende foto's van bekende, sowel as meer onbekende honde rasse. Hierdie is ‘n prettige en leersame boek vir ouers om vir hulle vroeë lesers te lees, of selfs vir jong kinders om self te lees. Hierdie boek kan maklik 'n gesinsgunsteling word. Berei Berei julle snaakste en beste hondgeluide voor!By Gabriël Agbo. 2020
Is homoseksualiteit goed of boos? Wat is die oorsprong van hierdie seksuele voorkeur en die implikasie op die samelewing? Was…
dit die oorspronklike plan van God (natuur)? Wie is eintlik daaragter en vir watter doel? Is die homoseksuele en lesbiese werklik deur onsigbare magte gelok en vasgevang. En wat sal die effek op die huidige en komende generasies wees? Wat is die seining van die Christendom, Islam, traditionele geloof, ens. aangaande hierdie saak? Hoe gevaarlik is anale- en orale seks – enige gesondheids risiko’s? Kan die resultaat hiervan anale en orale kankersoorte en verskeie ander infeksies wees? Is homoseksualiteit ’n okkultiese praktyk? Al hierdie vrae en meer is wat ons gaan probeer antwoorde voor aanbied in hierdie boek. Selfde-geslag verhoudings is eintlik nie nuut tot die mensdom nie, maar is nou al vir ‘’n geruime tyd in die globale bewussyn, veral vir die systematiese goedgeuring wat deur westerse leiers daaraan gegee word onder die vaandel van menseregte, homoseksuele regte, minderheidsregte, koalisie bewegings, ens. In werklikheid preek sommige leiers en hulle marionette organisasies dit nie net nie, maar hulle boelie ander nasies om dit te aanvaar en te bevorder. Hulle beloof hulp, toelaes en ander ontwikkelende hulp as kompensasie. Waarom is hulle so behep daarmee en wie se agenda is dit? In hierdie werk sal ons probeer om ’n baie objektiewe bespreking in die volgende elektrifiserende, illuminerende en insiggewende sewe hoofstukke opsom te som: Die Homoseksuele Rebellie, In die Begin, Die Okkulte Dimensie, Die Gesondheidsimplikasie, Die Sielkundige Uitwerkings, Die Vermydende Gevolge en Wat Moet Ons Doen? Hierdie is waarlik informatiewe besprekings, feite wat jou sal help om ’n ingeligte besluit te neem of jy by homoseksualiteit betrokke moet raak of nie. Die besluit sal uitsluitlik joune wees!By Julie Massoni, Vertaal deur Adri de Necker. 2017
Natuurlike Gesonde Troeteldiere is ‘n inleidings gids tot naturopatie vir honde en katte en sluit inligting in oor ‘n natuurlike…
dieet, voedings aanvullings om jou dier se gesondheid te verbeter asook inligting oor die gebruik van kruie, homeopatie en blom ekstrakte om te help met gesondheid en welstand. Natuurlike alternatiewe vir vlooie, ontwurming, antibiotikas en pyn verligting. Sluit ook inligting in oor die voer van ‘n vegetariese dieet vir honde. Geskryf deur ‘n gekwalifiseerde dier naturopaat wat al duisende diere gehelp het wat ‘n reeks van akuut en chroniese gesondheids toestande het. As jy daarvan sal hou om meer te weet oor die gebruik van natuurlike terapie en hoe om baie gesondheids probleme te vermy, dan is hierdie boek ‘n goeie verwysing.