Service Alert

July 1 - Canada Day

CELA will be closed on Tuesday, July 1st for Canada Day. Our office will reopen and our Contact Centre services will resume on Wednesday, July 2nd. Enjoy your holiday!

Public library services for Canadians with print disabilities
  • Mobile accessibility tips
    • Change contrast
      • AYellow on black selected
      • ABlack on yellow selected
      • AWhite on black selected
      • ABlack on white selected
      • ADefault colours selected
    • Change text size
      • Text size Small selected
      • Text size Medium selected
      • Text size Large selected
      • Text size Maximum selected
    • Change font
      • Arial selected
      • Verdana selected
      • Comic Sans MS selected
    • Change text spacing
      • Narrow selected
      • Medium selected
      • Wide selected
  • Register
  • Log in
  • Français
  • Home
  • Newspapers
  • Magazines
  • Recommended
  • For libraries
  • Help
  • Skip to content
      • Change contrast
        • AYellow on black selected
        • ABlack on yellow selected
        • AWhite on black selected
        • ABlack on white selected
        • ADefault colours selected
      • Change text size
        • Text size Small selected
        • Text size Medium selected
        • Text size Large selected
        • Text size Maximum selected
      • Change font
        • Arial selected
        • Verdana selected
        • Comic Sans MS selected
      • Change text spacing
        • Narrow selected
        • Medium selected
        • Wide selected
  • Accessibility tips
CELAPublic library services for Canadians with print disabilities

Centre for Equitable Library Access
Public library service for Canadians with print disabilities

  • Register
  • Log in
  • Français
  • Home
  • Newspapers
  • Magazines
  • Recommended
  • For libraries
  • Help
  • Advanced search
  • Browse by category
  • Search tips
Breadcrumb
  1. Home

Title search results

Jump to filters

Showing 1 - 7 of 7 items

Kinders hou van grappies vertel

By Bernard Levine, Adri Van Schalkwyk. 2016

DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Humour

Hier is ʼn versameling snaakse grappe wat ek geniet het toe ek op skool was. Kinders is lief om te…

lag. Hulle sal groot pret hê om hierdie grappies oor en oor aan hul vriende te vertel. Hierdie vermaaklike boek sal jou kinders ure se geluk en plesier gee.

Vrese van 'n jong moeder

By Gilbert Adimora, Adri De Necker. 2017

DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Family and relationships, Medicine

Die boek is geskryf vir jong ouers, veral die wat nog nie ervare is in die kuns van moederskap om…

te help om die angs te verlig wat die geboorte en die sorg van ‘n pasgebore baba volg totdat hulle een jaar oud is. Al lyk dit of die titel op moeders fokus, word vaders nie uitgesluit nie en met ook deur hierdie boek gaan omdat hulle ook betrokke is in die bekommernis en begeleidende slapelose nagte. Babas is veronderstel om ‘n gewensde geskenk van God te wees en ‘n bondel vreugte en geluk aan hulle ouers, maar dikwels is hierdie vreugde afgekap deur angs as gevolg van die tekort aan kennis, ‘ou vrou stories’,mites en kulturele gelowe wat dikwels nie baie akkuraat is nie, en stuur dan die jong ouers van plek tot plek in die soeke na oplossings. Snaaks genoeg, meeste bekommernisse is gewonlik ‘n normale proses wat moet gebeur soos wat die nuutgeborene aanpas by die lewe buite die baarmoeder. Party is klein probleempies wat opgelos kan word deur ‘n Pediater of ‘n goeie Huisdokter dikwels deur berading, en bring ‘n gewensde verligting en ‘n ontspanne omgewing in die huis. ‘n Reis na die verkeerde plek of die verkeerde raad van verkeerde mense, kan nie net permanent die kind beskadig nie , maar kan ook lei tot die ondergang van die pasgeborenne of baba met baie rou in die familie. Die feite in hierdie boek is saamgesit om hierdie jong ouers te help om die kennis te kry wat hulle nodig het om hulle pasgebore babas te kan hanteer, om angstigheid te verlig en om goeie gepasde maatreëls toe te pas wat sal help dat die babas ‘n gesonde begin geniet. Dit is ‘n resultaat van baie jare se oefening in kinder gesondheid in beide publieke en private hospital omgewings. Dit sal baie vrae antwoord wat deur jong moeders aan konsultasie pediaters,ander dokters,verpleegsters of ander gesondheids praktisyne gestel word, en soms kwaksalwers oor die sake wat hulle nie nodig het om oor bekommerd te wees nie of uitgesor

Hoe om 'n goeie kind groot te maak

By Liezl Dreyer. 2016

DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Parenting, Humour

Die boek is benoem vir n Indie Leser Ontdekkings Toekennings finalis ouerskap en n Voorwoord Resensies…

Boek van die Jaar-finalis beide humor en in opstel kategorie Hoe om n goeie kind groot te maak is nie n konvensionele hoe-om boek nie maar eerder n versameling van 23 humoristiese en opregte stories oor die uitdagings en vreugdes van kinders groot maak vir beide ouers en kinders se genot Deur onderwerpe soos eerlikheid lojaliteit moed harde werk deursettingsvermo en liefde te ondersoek is Hoe om n goeie kind groot te maak gewaarborg om jou te laat lag met stories wat outentiek universe l in tema is en geskik om gesprekke oor die belangrikheid van karakter bou en integriteit te begin Hoe om n goeie kind groot te maak is hoogs vermaaklik en betekenisvol en een van die beste boeke oor ouerskap en grootword wat jy ooit sal vind

Destiny En Faith gaan na die Tweelingsentrum Akademie

By Teddy Rose O'Malley, Liezl Dreyer. 2015

DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
General fictionHumour

Destiny en Faith gaan na graad twee in 'n skool vir tweelinge. Hulle maak vyande en vriende en hulle moet…

instaan waar vriende uitval. Dit is egter die minste van hulle probleme. Toe die hoof 'n plan het om al die tweelinge te dwing om dieselfde aan te trek, het Destiny en Faith op hulle regte gestaan. Daar gaan moeilikheid wees - dubbeld.

Hoe om 'n goeie kind groot te maak

By Starbuck O'Dwyer, Liezl Dreyer. 2016

DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Parenting, Humour

Die boek is benoem vir 'n Indie Leser Ontdekkings Toekennings finalis (ouerskap) en 'n Voorwoord Resensies Boek van die Jaar-finalis…

(beide humor en in opstel kategorieë), Hoe om 'n goeie kind groot te maak is nie 'n konvensionele hoe-om boek nie, maar eerder 'n versameling van 23 humoristiese en opregte stories oor die uitdagings en vreugdes van kinders groot maak vir beide ouers en kinders se genot. Deur onderwerpe soos eerlikheid, lojaliteit, moed, harde werk, deursettingsvermoë en liefde te ondersoek, is Hoe om 'n goeie kind groot te maak gewaarborg om jou te laat lag met stories wat outentiek, universeël in tema is en geskik om gesprekke oor die belangrikheid van karakter bou en integriteit te begin. Hoe om 'n goeie kind groot te maak is hoogs vermaaklik en betekenisvol, en een van die beste boeke oor ouerskap en grootword wat jy ooit sal vind.

Savvy Geschichten

By Dan Alatorre. 2018

DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Family and relationships, Humour

Die prag van kinders is gesetel in die feit dat alles hulle betower. Die prag van ouerskap is daarin gesetel…

dat ouers daardie betowering deur die hart van die kind sien. "Savvy" is 'n humoristiese en aangrypende blik op kindertyd se verlore betowerende oomblikke soos deur 'n pa gesien. Kruip, loop, speelafsprake, klippieskop, hibiskusse, leer om die potjie te gebruik, prinsesrokkies - en babadolfyne. Die hele wye spektrum van haar vrae en sy antwoorde.

Ek Sweer Dit Het Net So Gebeur

By Khaled Talib. 2016

Braille (Contracted), Electronic braille (Contracted), DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Humour
Synthetic audio, Automated braille

Voorwoord Daardie ongemaklike stilte wanneer jy nie meer weet waaroor om te praat nie. Jy is op die punt om…

in 'n donker afgrond van jou denke te val, wat nou in 'n doolhof verander is met 'n Minotaurus gereed om op jou af te spring. Ek ken daardie gevoel wanneer woorde verval. Dit klink soos 'n ballon wat leegloop. Om hierdie rede het ek besluit om my baie kort stories met jou te deel sodat as daardie oomblik kom, jy 'n gereedse voorsiening van vars geselskap het.  As jy ooit vasgepen is aan woorde, gesels net oor daardie vriend van jou in Singapoer wat hierdie klein boekie geskryf het. Hopelik sal dit bydra tot jou reeds snaakse en interessante persoonlikheid om mense meer van jou te laat hou. Ek probeer om jou maklik neer te lê hier. Gekheid. Of jy nou by die haarkapper salon is, op 'n lang vlug of 'n woestyn pad, 'n gastehuis in die middel van nêrens of 'n ver verwyderde eetplek, neem my (ek bedoel die stories) saam met jou. 'n Samestelling van opstelle en oor peinsings oor die lewe wat beter is as om uit die venster te staar. Daar is 'n bietjie van alles hier, wat wissel van humor tot horror tot filosofie. Ek het baie van hierdie tipes stories, maar ek het gedink ek begin met 'n mondvol om te sien hoe dit gaan met jou sous. As ek aangemoedig voel, skryf ek meer.   Dus, hé, geen verskonings meer om na jou foon te staar of vasgepen te wees met 'n paar herhalings op die kabel kanale nie. Jy het 'n boek in besit wat jou en ander tussen die kuiertjies vermaak. Gelukkige vertelling! Khaled

Filter results

Filter results

Limit by date

To remove filters, select All content.

Date added

Year published

FAQ

Which devices can I use to read books and magazines from CELA?

Answer: CELA books and magazines work with many popular accessible reading devices and apps. Find out more on ourCompatible devices and formats page.

Go to Frequently Asked Questions page

About us

The Centre for Equitable Library Access, CELA, is an accessible library service, providing books and other materials to Canadians with print disabilities.

  • Learn more about CELA
  • Privacy
  • Terms of acceptable use
  • Member libraries

Follow us

Keep up with news from CELA!

  • Subscribe to our newsletters
  • Blog
  • Facebook
  • Twitter
  • Youtube

Suggestion Box

CELA welcomes all feedback and suggestions:

  • Join our Educator Advisory Group
  • Apply for our User Advisory Group
  • Suggest a title for the collection
  • Report a problem with a book

Contact Us

Email us at help@celalibrary.ca or call us at 1-855-655-2273 for support.

Go to contact page for full details

Copyright 2025 CELA. All rights reserved.