Title search results
Showing 1 - 5 of 5 items
Йога Для Всех
By Вероника Иванова, Cristiano Pugno. 2014
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Fitness, Self help
Иллюстрированное руководство. Десять основных поз йоги для начинающих.
Vrese van 'n jong moeder
By Gilbert Adimora, Adri De Necker. 2017
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Family and relationships, Medicine
Die boek is geskryf vir jong ouers, veral die wat nog nie ervare is in die kuns van moederskap om…
te help om die angs te verlig wat die geboorte en die sorg van ‘n pasgebore baba volg totdat hulle een jaar oud is. Al lyk dit of die titel op moeders fokus, word vaders nie uitgesluit nie en met ook deur hierdie boek gaan omdat hulle ook betrokke is in die bekommernis en begeleidende slapelose nagte. Babas is veronderstel om ‘n gewensde geskenk van God te wees en ‘n bondel vreugte en geluk aan hulle ouers, maar dikwels is hierdie vreugde afgekap deur angs as gevolg van die tekort aan kennis, ‘ou vrou stories’,mites en kulturele gelowe wat dikwels nie baie akkuraat is nie, en stuur dan die jong ouers van plek tot plek in die soeke na oplossings. Snaaks genoeg, meeste bekommernisse is gewonlik ‘n normale proses wat moet gebeur soos wat die nuutgeborene aanpas by die lewe buite die baarmoeder. Party is klein probleempies wat opgelos kan word deur ‘n Pediater of ‘n goeie Huisdokter dikwels deur berading, en bring ‘n gewensde verligting en ‘n ontspanne omgewing in die huis. ‘n Reis na die verkeerde plek of die verkeerde raad van verkeerde mense, kan nie net permanent die kind beskadig nie , maar kan ook lei tot die ondergang van die pasgeborenne of baba met baie rou in die familie. Die feite in hierdie boek is saamgesit om hierdie jong ouers te help om die kennis te kry wat hulle nodig het om hulle pasgebore babas te kan hanteer, om angstigheid te verlig en om goeie gepasde maatreëls toe te pas wat sal help dat die babas ‘n gesonde begin geniet. Dit is ‘n resultaat van baie jare se oefening in kinder gesondheid in beide publieke en private hospital omgewings. Dit sal baie vrae antwoord wat deur jong moeders aan konsultasie pediaters,ander dokters,verpleegsters of ander gesondheids praktisyne gestel word, en soms kwaksalwers oor die sake wat hulle nie nodig het om oor bekommerd te wees nie of uitgesorНеделя Итальянской Кухни
By Claudio Ruggeri. 2014
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Food and drink, Fitness
Рецепты приготовления различных блюд итальянской кухни.Подборка рецептов простых и не очень, «украденных» из меню великого повара -- моей мамы.
'n Week se Italiaanse kookgenot
By Clarien Kurzepa, Claudio Ruggeri. 2017
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Food and drink, Fitness
Maklike en smullekker tradisionele Italiaanse resepte geskryf deur 'n Italianer wat deur sy ma se heerlike kos geïnspireer is.
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Medicine, Psychology
Synthetic audio
This study explores the inner world of a rare human phenomenon—a man who was endowed with virtually limitless powers of…
memory. From his intimate knowledge of S., the mnemonist, gained from conversations and testing over a period of almost thirty years, A. R. Luria is able to reveal in rich detail not only the obvious strengths of S.’s astonishing memory but also his surprising weaknesses: his crippling inability to forget, his pattern of reacting passively to life, and his uniquely handicapped personality.