DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Drama
Synthetic audio
"Pablo se pleidooi" is 'n roman waarin die eensaamheid, afknouery, ondeug en selfsug van 'n vader verweef is, en die…
onverskilligheid van 'n moeder wat haar seun aan sy lot oorlaat om 'n nuwe lewe met 'n man wat 'n belowende toekoms verseker. Pablo is 'n agtjarige seun wat net een vriend het wat hy kan vertrou, maar 'n reeks gebeure lei hom tot 'n tragiese lot.