Title search results
Showing 1 - 3 of 3 items
Die Phillips metode om op te hou rook
By Phillips Jones, Gwendoline Louw. 2017
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Self help, Addiction and substance abuse
Synthetic audio, Automated braille
Die PHILLIPS metode om op te hou rook is ‘n eenvoudige dog effektiewe metode om op te hou rook. Dit…
bevat ‘n reeks tegnieke en prosesse wat enigeen kan aanleer, en wat jou sal leer hoe om jou brein te programmeer sodat jy heeltemal ontslae kan raak van jou rookgewoonte. Deur hierdie boek te lees, en die aanbevelings dan te volg, sal jy nie net in staat wees om op te hou rook nie, maar jy sal ook leer hoe om enige doelwitte wat jy van nou af vir jouself stel, te bereik. Dis nie net ‘n resep om die rookgewoonte te los nie, maar ook ‘n verduideliking van hoe die brein werk, en hoe om dit te programmeer volgens jou begeertes en benodigdhede. Dit is propvol maklike, eenvoudige oefeninge wat jou sal help om jouself meer en beter te leer ken, sowel as om jou selfbeeld en eiewaarde te versterk. Hierdie boek lees lekker maklik, en nie net sal jy leer hoe om op te hou rook nie, maar die staaltjies en grappies hierin sal jou vele genot verskaf.
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Paranormal
Synthetic audio
'n Aand in Tussenwêreld Die Storie van William Jones se Amper-Dood Ervaring William Jones, ‘n skaap boer in die Brecon…
Beacons, het ‘n gelukkige lewe gelei totdat sy vrou, Sarah, jonk oorlede is. Dit hom verpletter en het hom blykbaar op die pad van self-vernietiging gehad. Sy dogter, Becky, het probeer help, maar selfs sy het begin geduld verloor met haar pa. Een aand was hy seker hy het gesterf en is gered uit sy ellende, maar dit was nie so nie. Hy het herstel. Maar sy lewe sou nooit weer dieselfde wees nie. Hy het die Tussenwêreld ontdek waar sy vrou gebly het en het ‘n nuwe vitaliteit ontdek wat sy lewe verander het en die van almal met wie hy in kontak gekom het. ‘n Aand in Tussenwêreld is ‘n liefdes verhaal wat strek oor die grootste kloof – tussen lewe en dood; ‘n kykie na ‘n amper-dood ervaring en ‘n nuwe uitkyk aangaande die mitologiese Walliese Hemel wat bekend staan as Tussenwêreld. Wees voorbereid om ‘n anderkant van die Walliese Keltiese mitologie te sien maar jy sal nooit weer oor die dood dink in enige ander manier nie. Dit waarborg ek jou!Homoseksualiteit: Die Okkulte, Gesondheid en Sielkundige Dimensies.
By Gabriël Agbo. 2020
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Addiction and substance abuse
Synthetic audio
Is homoseksualiteit goed of boos? Wat is die oorsprong van hierdie seksuele voorkeur en die implikasie op die samelewing? Was…
dit die oorspronklike plan van God (natuur)? Wie is eintlik daaragter en vir watter doel? Is die homoseksuele en lesbiese werklik deur onsigbare magte gelok en vasgevang. En wat sal die effek op die huidige en komende generasies wees? Wat is die seining van die Christendom, Islam, traditionele geloof, ens. aangaande hierdie saak? Hoe gevaarlik is anale- en orale seks – enige gesondheids risiko’s? Kan die resultaat hiervan anale en orale kankersoorte en verskeie ander infeksies wees? Is homoseksualiteit ’n okkultiese praktyk? Al hierdie vrae en meer is wat ons gaan probeer antwoorde voor aanbied in hierdie boek. Selfde-geslag verhoudings is eintlik nie nuut tot die mensdom nie, maar is nou al vir ‘’n geruime tyd in die globale bewussyn, veral vir die systematiese goedgeuring wat deur westerse leiers daaraan gegee word onder die vaandel van menseregte, homoseksuele regte, minderheidsregte, koalisie bewegings, ens. In werklikheid preek sommige leiers en hulle marionette organisasies dit nie net nie, maar hulle boelie ander nasies om dit te aanvaar en te bevorder. Hulle beloof hulp, toelaes en ander ontwikkelende hulp as kompensasie. Waarom is hulle so behep daarmee en wie se agenda is dit? In hierdie werk sal ons probeer om ’n baie objektiewe bespreking in die volgende elektrifiserende, illuminerende en insiggewende sewe hoofstukke opsom te som: Die Homoseksuele Rebellie, In die Begin, Die Okkulte Dimensie, Die Gesondheidsimplikasie, Die Sielkundige Uitwerkings, Die Vermydende Gevolge en Wat Moet Ons Doen? Hierdie is waarlik informatiewe besprekings, feite wat jou sal help om ’n ingeligte besluit te neem of jy by homoseksualiteit betrokke moet raak of nie. Die besluit sal uitsluitlik joune wees!