Title search results
Showing 1 - 20 of 30 items
Bankrotmaking van die Derde Wêreld
By Elmarié Smal, James Morcan, Lance Morcan. 2018
Bankrotmaking van die Derde W reld is toegewy aan die armes in vergete plekke van die w reld…
Dit vra of die W reldbank die Internasionale Monet re Fonds die Verenigde State se Agentskap vir Internasionale Ontwikkeling en ander groot internasionale hulporganisasies die w reld se armste mense help of belemmer In hierdie boek word ook gevra of die hulppakkette wat verskaf word reg is en of dit swendelary is wat ontwerp is om Derde W reldlande te onderwerp Dit stel die kultuur van korrupsie binne die voorgenoemde hulporganisasies bloot en die arrogansie waarmee hulle hul derde w reldkli nte behandel Die Morcans onthul dat daar n onheilspellende verborge agenda is waarvolgens die vrygewigheid wat deur internasionale hulporganisasies uitgebrei word om die ontwikkeling van die Derde W reld te ondersteun en om verligting te bied in die geval van natuurrampe met ernstige bymotiewe kom Bymotiewe wat ontwerp is om kwesbare nasies te kul Die leser word herinner aan die ekonomiese treffers wat gewild geword het in John Perkins se topverkoper van 2004 Bekentenisse van n Ekonomiese Sluipmoordenaar is nog steeds lewendig en goed - in Afrika in die besonder By die skryf van hierdie boek is die skrywers gemotiveer deur een sieklike statistiek 21 000 mense sterf elke dag van hongersnood Dit is een persoon elke vier sekondes Meer siek is die feit dat sulke sterftes onnodig is aangesien daar meer as genoeg rykdom in die w reld is want almal moet ten minste die basiese lewensbehoeftes ontvang en daar is meer as genoeg in die Derde W reld om dit self organies te onderhou Teen die tyd dat jy aan die einde van hierdie boek kom sal jy sien dat daar soveel rykdom in die Derde W reld voorkom soos in die Eerste W reld Trouens terme soos Derde W reld en verarmde nasies is in wese verkeerde benamings omdat dit impliseer dat rykdom en hulpbronne beperk isBreek familievloeke: Eis jou vryheid
By Gabriel Agbo, Mignionette Fair. 2017
Hierdie boek sal jou oë oopmaak vir die gevolge van al ons aksies om ons bestemming en dié van ons…
kinders; selfs dié wat nog ongebore is. Die onderwerp van vloeke is lank reeds afgeskeep, en ons het nodig om uit te vind om dit hier te ontbloot. Ons begin deur te gaan na die skrifte om presies te weet wat God sê oor vloeke, hoe hulle werk, en hoe ons heeltemal vry van hulle kan wees. Familievloeke is so belangrik dat God hulle ingesluit het by die Tien Gebooie. So baie mense is gebind deur die vyand met onsigbare en anonieme instrumente van slawerny. In hierdie studie sal ons leer hoe om hierdie kettings wat afkomstig is van die vyand te breek. Ons verken gebiede soos afgodery (insluitend Halloween), onsedelikheid, verraad, steel, moord, ens. in diepte Ek glo dat as jy hierdie boek lees en die waarhede verken sal daar nog baie roeringe in jou wees om jouself te ondersoek en 'n daadwerklike poging maak om 'n heilige lewe te lei, al dan nie vir jouself nie, ten minste ter wille van jou kinders en die ongebore geslagte.100de Maniere vir jou om geld te verdien
By Bernard Levine, Elmarié. 2017
Hierdie unieke boek wys jou honderde verskillende maniere waarop jy geld kan verdien As jy n ekstra tweede…
inkomste wil ontvang As jy meer geld elke maand in jou bankrekening wil sien Dan is hierdie boek n lewensredder Daar is soveel maniere waarmee jy in jou vrye tyd geld kan verdien en dinge te doen waarin jy goed is en wat jy liefhet Daar is iets hier vir almal Baie van hierdie wettige inkomstegeleenthede sal kontant in jou beursie sit sonder dat jy jou huis hoef te verlaat Om n gereelde kontantvloei in jou lewe te kry het jy die kennis en wysheid nodig om te weet wat jy moet doen om dit vir jou te laat gebeur Jy moet weet wat is die name van die maatskappye wat jou sal betaal Jy het verskeie strome van inkomste en bronne van lopende kontant nodig wat in jou bankrekening inbetaal word En daar is meer as net een manier om geld te verdien Die geheim van sukses is wat jy self daarvan maak Jy is net n paar minute weg om te begin om gereeld dollars in jou bankrekening te ontvang So waarvoor wag jy Hierdie unieke boek sal jou honderde verskillende maniere en idees gee hoe jy n deurlopende vloei van ekstra inkomste in jou lewe sal kry kies die geleenthede waarvan jy die meeste hou en laat jou inkomste beginHoekom ek die Joodse geloof verlaat het om 'n Christen te word
By Bernard Levine, Zelna Naude. 2017
Ek is seker jy sal verbaas wees om te hoor dat daar in die meeste Joodse huise nie 'n Bybel…
is nie. Maar is dit nie baie snaaks dat die nasie, bekend as die "Mense van die Boek", nie eers 'n Bybel in hul huise het nie? Wat nog meer verrassend is, is dat mens sou dink dat die Joodse mense die Skrifte goed sou ken, die skokkende waarheid is egter dat meeste van die Ou Testament boeke aan hulle onbekend is en dat hulle nog nooit die profesieë oor Jesus in boeke soos Esegiël, Jesaja, Daniël en Maleagi gesien het nie. En, het jy geweet dat die Jode nie weet wat hulle sê as hulle bid nie, want die meeste Jode verstaan nie Hebreeus nie. Nou wonder jy seker hoe die Jode dan verlos raak van hulle sondes as hulle nie in Jesus Christus glo nie? Wat glo die Jode is die weg na die hemel? Jy sal geskok wees om uit te vind wat in die Joodse wêreld aangaan.Ge Inspiration Till Din Dag
By Ulrike Maria, Ann Kapborg. 2014
Citat och frågor. En särskild tanke för varje dag, av den inspirerande metafysikläraren ULRIKE. Att Leva bättre med ett riktigt…
tankesätt, för alla som söker.Det finns tusentals affirmationer på Internet numera, de ljuder av sanning och godhet och är absolut ett steg i rätt riktning. De betyder dock inte något om du bara läser dem och inte aktivt tillämpar dem. Ditt liv kommer inte att förändras såvida du inte använder dessa nya och förbättrade tankar varje dag. Att lära om att leva ett bättre liv är om tillämpning och inte om anförande av sanning. Oavsett hur ofta du upprepar affirmationerna kommer de inte att manifesteras om du inte agerar utifrån dem.Trovärdighet och Förståelse kommer från erfarenhet och från att ha bevisat för oss själva att Lagarna fungerar och hur de fungerar. Det krävs engagemang för att finna Sanningen. "Sök och ni skall finna" - "knacka på och dörren ska öppnas"...ja, det kräver en stark längtan efter att förstå Livets arbete och det krävs kärlek till att lära och lära ut samt nyfikenhet.Vi är alla elever och lärare. Vi lär av varandra. Vi ser i den andre vad vi beundrar eller vad vi föraktar, beroende på vad vi ännu behöver lära oss. Det är nödvändigt att känna till denna sanning och att använda detta värdefulla verktyg för självförbättring.Kom ihåg:"Låt din stjärna lysa klart! Släpp taget om alla begränsningar, tvivel och rädslor. Träd in i en värld där allt är möjligt. Det här är ditt sanna tillstånd, ditt spirituella arv. Omfamna denna födslorätt och älska med hela ditt hjärta."Jy is nie veronderstel om van die Geheime van die Jode te weet nie
By Bernard Levine, Adri Schalkwyk. 2016
Jy sal beslis verbaas wees, dalk selfs geskok wees as jy ontdek wat regtig aangaan in die Joodse wêreld. Het…
jy geweet dat die Jode nie toegelaat word om toiletpapier op die Sabbat te skeur nie? Hoekom kan Joodse vrouens nie Bybel lees nie? Het jy al gehoor daar is spesiale Coca-Cola net vir Jode? Wat is die naam van Jesus? Watter letter van die alfabet is onderstebo in die Bybel geskryf? Waarom Jode nie kaasburgers eet nie? Wat is so anders oor Joodse seksuele omgang? Waarom Joodse vrouens pruike dra? Is daar ʼn spesiale gebed wat Jode sê voor hul toilet toe gaan? Die meeste van die Ou Testament word nie deur Jode bestudeer nie ... hoekom? Het jy geweet dat Jode hul eie soort spek het? Hoekom word Joodse vroue nie toegelaat om hul elmboë of knieë vir mans te wys nie? Wat is God se naam wat uit die meeste Bybels gelaat word? Mag ʼn Jood ʼn tatoeëring hê? Wanneer slaap Jode buite? Is dit waar dat daar geen vloekwoorde in Hebreeus is nie? Hoe moet jy ʼn Jood van Jesus Christus vertel? Hoekom kan Jode nie hul eie woorde gebruik wanneer hulle bid nie? Jy sal beslis verbaas wees, dalk selfs geskok wees wanneer jy ontdek wat regtig aangaan in die Joodse wêreld.Lämna det sjunkande skeppet, en resa till ett ekonomiskt jihad
By Jo Sekimonyo, Charlotta B ll. 2018
Femtiofem nyanser av politisk ekonomi... Ekonomiska teoretiker har sedan starten för över 200 år sedan kämpat med frågan hur man…
fördelar rikedom, och dom har fortfarande inte kommit närmare en lösning. Författaren kritiserar inte bara kapitalismen, utan har äntligen lagt till ett nytt tankeväckande alternativ till det kannibalistiska systemet. Författarens okonventionella sätt att angripa problemen kommer att öka din hjärtfrekvens och göra dig illamående. I mitten av boken kan du finna dig själv famlande efter ett långt rep att hänga dig själv i, då du gett upp hoppet om mänskligheten... men gör inte det, för då missar du den spektakulära finalen. Denna bok är inte en ekonomisk liturgi. Författaren erbjuder ett tankeväckande botemedel mot global sociopolitisk ojämnlikhet; uppkomsten av ethosismen. Tara Casimir, EditorJo seré l'última: La història del meu captiveri i la meva lluita contra l'Estat Islàmic
By Nadia Murad, Amal Clooney. 2017
La Nadia Murad va ser víctima de la gihad sexual de l'Estat Islàmic. Ara s'ha convertit en defensora dels drets…
humans, en la primera persona en ser anomenada Ambaixadora de Bona Voluntat per la Dignitat dels Supervivents del Tràfic de Persones de les Nacions Unides y ha estat nominada al Premi Nobel de la Pau. Aquesta és la seva història. El 15 d'agost de 2014, la vida de la Nadia Murad va canviar per sempre. Les tropes de l'Estat Islàmic van irrompre en el poblet del nord de l'Iraq on vivia, i on la minoria yazidita feia una vida tranquil·la, i hi van cometre una massacre. Van executar homes i dones, entre ells la seva mare i sis dels seus germans, i els van amuntegar en fosses comunes. A la Nadia, que aleshores tenia vint-i-un anys, la van segrestar juntament amb milers de noies i nenes, i la van vendre com a esclava sexual. Els soldats la van torturar i violar durant mesos, fins que unanit va aconseguir fugir de miracle pels carrers de Mossul. Així va començar per a ella el llarg i perillós viatge cap a la llibertat. De petita, la Nadia, una nena criada al camp, mai de la vida no hauria imaginat que un dia parlaria a l'assemblea de les Nacions Unides ni que seria nominada al Premi Nobel de la Pau. No havia trepitjat mai Bagdad, ni tan sols havia vist un avió. Avui, la història de la Nadia insta el món a parar atenció al genocidi del seu poble. És una crida a l'acció per aturar els crims de l'Estat Islàmic, un testimoni poderós de la força de la voluntat humana. Jo seré l'última és, alhora, una carta d'amor a un país desaparegut, a una comunitat vulnerable i a una família devastada per la guerra. El valor i el testimoni d'una noia poden canviar el món. Perquè no s'oblidi, perquè vol ser l'última persona que hagi deviure-la, la Nadia ens explica la seva història. Ressenyes:«Una narració crua i aterridora del genocidi religiós i de la vida en captivitat d'una jove supervivent yazidita sota l'Estat Islàmic. Amb detalls vívids i una emoció autèntica i esquinçadora, l'autora relata no solament la seva inimaginable tragèdia, sinó també la de tot un poble, el seu, ignorada pel món sencer. Una autobiografia devastadora, i inspiradora alhora, que empeny el lector a l'acció urgent.»Kirkus Reviews «Nadia Murad forma part d'aquesta llarga i invisible història de dones fortes i indomables a les quals ni la violació com a tàctica de guerra ha pogut doblegar, que segueixen en peu i estan disposades a trencar l'odiós silenci imposat i a exigir justícia i llibertat per a les seves germanes.»Times («Les 100 persones més influents del 2016») «La Nadia és més que una supervivent... És una dona valenta, amb empenta, decidida, obstinada i apassionada, que ha decidit aprofundir en ella mateixa i explicar els pitjors horrors als quals qualsevol de nos altres podria veure's sotmès, perquè altres persones no hagin de passar pel mateix.»Samantha Power, ambaixadora dels Estats Units a les Nacions Unides «La Nadia és un ésser humà extraordinari, amb un cor i una ànima meravellosos. Mai no parla d'ella; parla dels altres. És la seva manera de viure amb el dolor.»Murad Ismael, director executiu de Yazda [Keywords a canal]La meva història
By Michelle Obama. 1977
El llibre de memòries íntim, poderós i inspirador de l'ex-primera dama dels Estats Units. Protagonista d'una vida plena i d'èxit,…
Michelle Obama ha esdevingut una de les dones més icòniques i captivadores de la nostra era. Com a primera dama dels Estats Units d'Amèrica i primera afroamericana en realitzar aquesta funció, va contribuir a fer que la Casa Blanca assolís els índex d'obertura i pluralitat més grans de la història; es va erigir com a defensora destacada de les dones i les nenes als Estats Units i a la resta del món; va proposar canvis dràstics amb la finalitat de promoure uns hàbits saludables i actius en les famílies i va acompanyar el seu marit quan el país passava per alguns dels moments més terribles de la seva història. Durant aquesta trajectòria, ens va ensenyar passos de ball, va fer furor al programa Carpool Karaoke i va aconseguir criar dues filles que toquen de peus a terra tot i l'implacable escrutini dels mitjans de comunicació. A les seves memòries, profundament reflexives i fascinants, Michelle Obama invita el lector a entrar dins el seu món tot narrant les experiències que han bastit el seu caràcter: des de la infantesa a la zona del sud de Chicago fins als anys que va viure a la residència més famosa del món, passant també per l'etapa de directiva empresarial, durant la qual va haver de compaginar la maternitat amb la vida professional. Fent gala d'una honestedat sense límits i d'un agut enginy, descriu els seus triomfs i les seves decepcions a l'esfera pública i també a la privada, i narra sense embuts la història de la seva vida amb veu pròpia. Càlid, lúcid i revelador, Becoming és un relat excepcionalment íntim d'una dona de gran moralitat i vàlua, que una vegada rere una altra ha superat les expectatives. La seva història ens inspira a seguir el seu exemple.Bybel vir Beginners: 'n Basiese Gids vir Beginners
By Brian Gugas. 2020
Regdeur die jare het mense na die Bybel gedraai vir leiding en hoop. Die Bybelstudie boek dien as ‘n padkaart…
vir die beginner om waardeuring te ontwikkel vir die Bybel en dit deel te maak van hulle daaglikse lewe. Al 66 Boeke van die Bybel word in detail gedek, insluitend: • Skrywer van elke boek en die tyd waarin dit geskryf is. • Sleutel temas van elke boek • Opsomming van die boodskap in elke boek • ‘n Toewyding vir die oorweging en verdure ondersoeke Verdiep in die stories, profesieë en boodskappe van die Bybel en oorweeg tennuwe die inspirerende krag, genade en helende krag van God en Jesus Christus. Genadig en inspirerend, Bybelstudie Gids vir Beginners bring die leser terug na die basis en maak ‘n pad oop vr ‘n direkte verhouding met die lewende Woord van God.No pot ser!
By Jordi Basté. 2019
Viurem més de 100 anys? Un algoritme ens podria prendre la feina? Hi ha cotxes que es condueixen sols? Podem…
produir carn sense que cap animal prengui mal? Ens podem enamorar d'un robot? És possible imprimir una casa sencera en menys de 24 hores? «Abans d'embarcar-me en l'aventura d'aquest programa de TV3 hauria jurat que moltes coses "no podien ser". Però la realitat m'ha obert els ulls», afirma Jordi Basté. Podem xatejar amb amics que ja són morts o casar-nos amb un holograma. Podem moure objectes amb la ment. Podem treballar braç a braç amb els robots o afegir-nos peces iassemblar-nos-hi. Vivim en un món on les imatges virtuals són tan reals com la vida mateixa. Però la pregunta és: aquest és el món que volem? És més, tenim resposta per a tots els conflictes que se'n poden derivar? Acompanyats per Jordi Basté, No pot ser! permet conèixer els grans avenços que estan canviant el món, de la robòtica a l'alimentació, del transport a la salut, de les relacions personals a través de les noves tecnologies als grans reptes que suposen l'alerta climàtica o el Big Data. Un viatge apassionant al futur per entendre el present.Nooit Weer Nie!
By Gabriël Agbo. 2020
"Die Here sê: “Ek sal herstel wat julle deur die stropersprinkane, die snysprinkane, die swermsprinkane en die jong sprinkane verloor…
het. Ek het hierdie groot, vernietigende leër teen julle gestuur. “Julle sal weer al die kos kry wat julle begeer. Julle sal die Here julle God loof wat hierdie wonders vir julle moontlik maak. My volk sal nooit weer so in die skande kom nie. Julle sal weet dat Ek onder my volk Israel teenwoordig is. Net Ek is die Here julle God, niemand anders nie! My volk sal nooit weer so in die skande kom nie.” Joël 2: 25-27 Dit is tyd om die dinge wat jou wil stop, te stop, Dit is God se wil om alles te stop wat jou van Sy plan vir jou lewe wil verwyder. En jy weet alreeds dat Sy plan vir jou is om die beste van vreugde, vrede, voorspoed, genade, goeie gesondheid en om al jou eiendom te besit. Selfs as jy onder oordeel staan, kan dit omgedraai word vandag en jy kan weer begin om in Sy genade te swem. Ons kyk ook na ander se ondervindings en die moderne Israel se weergawe van Nooit Weer nie. Hoekom hulle hierdie slagspreuk aangeneem het en hoe vêr hulle gekom het om dit toe te pas? Sekerlik, Israel het vandag een van die mees magtigste nasies op aarde geword, (Dit het die beste intelligensie agentskap, Mossad en die derde beste weermag in die wêreld) nie net omdat God met hulle is nie, maar omdat hulle belowe het om nooit weer toe te laat dat die Jode weer deur daardie mees onmenslik, vermybare gebeurtenis van die laaste eeu. Vandag lei hulle nie net in verdediging nie maar ook in landbou, ICT, wetenskap en medisyne. Ja, ons kan vandag sê nooit weer nie. Hierdie boek is verseker 'n interessante lees.Ongewone Sukses
By Gabriël Agbo. 2020
Ongewone Sukses! God het jou bestem om suksesvol te wees. Dit is jou reg. Dit is jou natuur. Dit is…
reg hier in jou D.N.A. Jy het geen verskoning om ’n mislukking te wees nie. Alles was jy ooit nodig mag kry om dit in hierdie lewe te maak, is alreeds in jou geplant en is ook in die gebed. Waarheid. Hierdie boek sal jou oë oopmaak tot hierdie ewige waarheid. Jy kannie deur dit gaan en dieselfde bly nie. Hier sal jy onderwerpe vind soos: Jy Kan Slaag, Dinge Is Nie Wel Nie? O Here, God van Hemel, Hy Hou Sy Verbond, Luister Na My Gebed, Ken Sukses en Guns aan My toe, Visie-Plan-Werk, Tydsberekening, Oorkom Struikelblokke, Dit is Gedoen! U sal die geheime ontdek van die rykste man wat ooit geleef het, die sterkste man en die mees invloedryke koning. Daar is ook gebede wat jou outomaties op die pad na sukses sit. God het jou nie ontwerp om te misluk nie. Hy het jou na Sy ewebeeld geskape. Dit beteken eenvoudig dat as Hy ’n sukses is, dan moet ons ook wees. Jy is gebore en gered om te slaag! Lees en word getransformeer.Oorlog teen Okkultisme, Toorkuns en Vals Geloof
By Gabriel Agbo. 2020
Hierdie boek is ‘’n werk oor, wat ek noem die bose drie-eenheid: okkultisme, towerkuns en valse geloof. Daar is agente…
deur wie Satan sy bose planne teen die bevordering van God se Koninkryk en humaniteit, uitvoer. Hierdie drie takke van die koninkryk van duisternis werk in harmonie om bogemelde objektiewe te bereik. Satan is die inisiëerder en aan die hoof van elkeen van hulle. Jy sal altyd die ander kry wanneer enige een van die ander in werking is. Dit is hoekom ek hulle ’n drie-eenheid noem. Byvoorbeeld, in okkultisme sal u ook towerkuns en vals geloof vind. Die valse profete en hekse behoort gewoonlik aan geheime verenigings en kulte. Hulle vertak volgens hulle onmiddelike objektiewe en operasies. Hulle is verskillende takke van dieselfde boom. Maar hoe beheer ons hierdie eeue oue spirituele bedreiging wat soveel chaos aan die mens en sy gespanne verhouding met sy Maker veroorsaak het? Dit is wat ons hier probeer offer. Elke Christen moet opstaan, die volle wapenrusting van die Koninkryk van die Hemel aantrek en hierdie sataniese aanslae beveg. En ons moet dit nou doen, dringend en vasberade.Die Joodse Konfidensiële Lêers Nog Nooit Voorheen Gepubliseer Nie!
By Bernard Levine. 2020
Hierdie is 'n splinternuwe boek met informasie wat nog nooit voorheen gepubliseer is nie. Vir digene wat lief is vir…
die Joodse nasie en gesmag het om meer omtrent hulle geloof en leefwyse te weet, vir Christene wat lief is vir Jesus en meer van Sy Joodse wortels wil leer ... Die verrassende onthullings in hierdie boek was vir lank vir die wêreld verborge en word nou vir die eerste keer ontbloot! Jy sal ontdek ... Wat doen Jode op Kersdag? Sal jy met my trou? Hoe Jode 'n huweliksaansoek doen? Waarom eet Jode nie McDonalds, KFC of Burger King nie? Wat is in die Hebreeuse Bybel wat jy nie weet nie? Hoekom het die Rabbis die letters van God se Heilige Naam verander? Wat het die Jode met die woord Elohim gemaak? Watter plaasvervangende naam gebruik die Jode instede van Yahveh? Waarom skryf Jode nooit die woord "God" nie? En baie ander verrassende onthullings.Intieme Seks Geheime van die Jode
By Bernard Levine. 2020
Wat is die waarheid omtrent seks deur 'n gaatjie in die laken? Wat doen die Rabbis met die voorhuid wat…
afgesny word? Hoekom moet vroue hulle panties vir die Rabbi wys? Het jy geweet die Rabbi suig die bloed van 'n baba se besnyde penis? Het jy gehoor daar is 'n spesiale manier hoe Jode veronderstel is om hulle skoene aan te trek? Waarom vat Jode 'n lewendige hoender en swaai dit bo hulle koppe? Hoekom begrawe Jode hulle borde in die grond? Jy sal geskok wees deur die vreemde praktyke van die Joodse gemeenskap.Transformeer Intimiteit: Christus in U
By Dr Pensacola H. Jefferson. 2016
Hierdie boek praat oor die intimiteit wat plaasvind tussen die siel en die Gees (God en jy deur Christus), nie…
twee liggame nie. As jy "een gees" met God is, is jy alreeds intiem met Hom, maar jy mag dalk nie die diepte van daardie intimiteit met Hom ervaar nie. Laat my jou gou 'n analogie gee: as God 'n koek wou maak, sou Hy meel, suiker, botter, eiers, ens. saam gemeng het. Wanneer daardie items of bestandele saamgevoeg of gemeng is, kan hulle nie ongemeng of onsaamgevoeg raak nie. Hulle is NOU een. Hierdie bestandele bly vir ewig geheg aan mekaar en saam het hulle iets heel anders geword - 'n koek. Die wat aan God deur die Here verbind is, bly vir ewig verbind en het dus geheel en al anders geword "in" Christus - 'n NUWE SKEPPING. Die wat tot God geheg is deur die Here, is "een gees" met Hom; 'n intimiteit met God wat letterlik 'n individu heeltemal transformeer. "... Maar wie die HERE aanhang, is EEN GEES met Hom..." (1 Korinthiërs 6:17 AFR53). "...Daarom, as iemand in Christus is, is hy 'n NUWE skepsel;..." (2 Korinthiërs 5:17 AFR53). "... die Gees van God in julle woon nie?..." (1 Korinthiërs 3:16 AFR53). God sê: "... WEES HEILIG, WANT EK IS HEILIG..." (1 Petrus 1:14-16 AFR53). "..."...Daarom, as iemand in Christus is, is hy 'n nuwe skepsel;..." (2 Korinthiërs 5:17 AFR53). "...die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword..." (2 Korinthiërs 5:17 AFR53). "... En die HERE God het die mens geformeer [uit] die stof van die aarde [liggaam] en in sy neus die asem van die lewe [gees] geblaas. So het dan die mens 'n lewende siel [siel] geword..." (Genesis 2:7 AFR53). God sê: "... na SY beeld; ... man en vrou het Hy (God, die Heilige Gees) hulle geskape..." (Genesis 1:27 AFR53). "... En ... [God, die Heilige Gees] in sy neus die asem van die lewe [Sy "eie" Gees] ..." (Genesis 2:7 AFR53). "... So het dan die mens 'n lewende siel geword..." (Genesis 2:7 AFR53). Om tot God geheg te wees is 'n HEILGeen Kruis, Geen Kroon
By Gabriël Agbo. 2020
Hierdie klein maar kragtige boek is geskryf om Christene aan te moedig en te bemagtig wie deur moeilike tye van…
beproewing gaan. Hulle moet weet dat daardie onaangename omstandighede as God se instrumente sal dien op hulle op te lig na hulle volgende fase of deurbraak toe. Hier sal ons sien dat ons houding ons hoogte kan vasstel in ons wandel met God. En ook, dat daar is altyd profyt in elke teëspoed.Werkboek - Klim die Leer van Sukses: Beginsels wat jou sal onderskei
By Daphney Mashamaite. 2020
Nadat ek die boek "Climbing the ladder of success" gepubliseer het, het daar versoeke van verskeie organisasies gekom om ‘n…
werkboek te ontwikkel. Hierdie werkboek is ontwerp om jou te help om te oefen en te dink oor die sukseslesse en om jou aksiestappe neer te skryf. In "Climbing the ladder of success" deel ek uit my navorsing en studies sowel as my ervaring van meer as ‘n dekade as ‘n kenner in besigheidsontwikkeling, en my werk met klein tot medium grootte besighede. My begeerte met hierdie werkboek is om almal te help slyp aan belangrike areas in die bestuur van ‘n suksesvolle besigheid in ‘n poging om ware sukses te behaal. Die werkboek verseker dat jou besluite op papier geplaas word vir onmiddellike implementering op ‘n deurlopende basis.Gebed van Jehósafat
By Gabriël Agbo. 2020
Elke stryd in hierdie lewe is wenbaar. Alle stryde wat jy in die gesig staar, as individueel of groep word…
deur drie kategorieë verteenwoordig - oorlog, siekte en hongersnood. Oorlog verteenwoordig beide fisiese en spirituele opposisie, gevegte en konflikte wat ons daagliks in die gesig staar. Siekte sluit in alle siektes, infeksies, geneesbare en ongeneesbare siektes. Dan, hongersnood of droogte het betrekking op alle ekonomiese, finansiële tekort en ander uitdagings. En in hierdie boek, wys ons jou effektiewelik dat dit moontlik is om altyd deur hierdie uitdagings te gaan en as 'n oorwinnaar uit te kom. Hier, sal jy gevestigde en getoetse beginsels vind wat jou permanent aan die wenners kant sal plaas. Hulle is inderdaad getoets, goddelik, universeel en vir ewig. Hulle kan nie misluk nie! Hier sal jy tien gelaaide en kragtige hoofstukke vind: Gebed van Jehósafat; God van Hemel en aarde; Dit is ons erfenis; Oorlog, siekte en hongersnood; Kyk hoe hulle ons beloon; Sal jy hulle nie keer nie; Moenie moedeloos of bang wees nie; So spreek die Here, Marsjeer uit en neem jou posisie in; Krag van lofprysing. Ons het ook 'n stel kragtige gebeds punte aan die einde van elke hoofstuk wat onmiddelike resultate sal oplewer.