Title search results
Showing 1 - 20 of 33 items
Die Wêreld se mees Geliefde Inspirasies
By Bernard Levine, Petronella Louisa Smith. 2016
'n Opbeurende boek vol inspirasies. Dit is geskryf uit 'n geestelike oogpunt en is opbouend. Die boek bevat baie wyshede…
wat toegepas kan word vir 'n waardevolle, gelukkige, vervullende lewe. Daar word verwys na die waarde van gebed, asook om aan God Sy regmatige plek in die lewe te gee.Die Geheime van die Joodse Wêreld: Wat Christene Nie Weet oor die Jode Nie, Boek 1
By Elmari Smal, Bernard Levine. 2016
Hierdie boek sal deure oopmaak na opwindende nuwe ontdekkings waarvan jy nog nooit van te vore gehoor het of van…
geweet het nie aangaande die Joodse leefwyse. Jy sal uitvind Hoekom word Joodse vroue nie toegelaat om 'n Bybel aan te raak of te lees nie? Wat is Jesus se van? Watse letters van die alfabet is onderstebo gedruk in die Bybel? Hoekom eet Jode nie kaasburgers nie? Wat is God, die Vader se unieke persoonlike naam wat in die meeste Bybels weggelaat is? Wat is die verskil tussen Hebreeus en Jiddisj? Is Jode toegelaat om te kniel in gebed? Is alle Jode dieselfde? Is daar verskillende Joodse godsdienstige sektes? Is daar 'n spesiale gebed wat gesê moet word voordat hulle na die toilet gaan? Hoekom mag vroue nie by hul mans sit in die sinagoge nie? Hoe om te getuig van Jesus Christus aan 'n Jood? Dans Joodse mans saam met die vroue? Vir diegene wat lief is vir die Joodse mense en wat smag om meer oor die Joodse geloof en hul leefwyse uit te vind, vir elke Christen wat Jesus liefhet en meer wil leer oor Sy Joodse wortels....hierdie unieke boek is gevul met baie kosbare geheime wat nou geopenbaar word!Vrese van 'n jong moeder
By Gilbert Adimora, Adri De Necker. 2017
Die boek is geskryf vir jong ouers, veral die wat nog nie ervare is in die kuns van moederskap om…
te help om die angs te verlig wat die geboorte en die sorg van ‘n pasgebore baba volg totdat hulle een jaar oud is. Al lyk dit of die titel op moeders fokus, word vaders nie uitgesluit nie en met ook deur hierdie boek gaan omdat hulle ook betrokke is in die bekommernis en begeleidende slapelose nagte. Babas is veronderstel om ‘n gewensde geskenk van God te wees en ‘n bondel vreugte en geluk aan hulle ouers, maar dikwels is hierdie vreugde afgekap deur angs as gevolg van die tekort aan kennis, ‘ou vrou stories’,mites en kulturele gelowe wat dikwels nie baie akkuraat is nie, en stuur dan die jong ouers van plek tot plek in die soeke na oplossings. Snaaks genoeg, meeste bekommernisse is gewonlik ‘n normale proses wat moet gebeur soos wat die nuutgeborene aanpas by die lewe buite die baarmoeder. Party is klein probleempies wat opgelos kan word deur ‘n Pediater of ‘n goeie Huisdokter dikwels deur berading, en bring ‘n gewensde verligting en ‘n ontspanne omgewing in die huis. ‘n Reis na die verkeerde plek of die verkeerde raad van verkeerde mense, kan nie net permanent die kind beskadig nie , maar kan ook lei tot die ondergang van die pasgeborenne of baba met baie rou in die familie. Die feite in hierdie boek is saamgesit om hierdie jong ouers te help om die kennis te kry wat hulle nodig het om hulle pasgebore babas te kan hanteer, om angstigheid te verlig en om goeie gepasde maatreëls toe te pas wat sal help dat die babas ‘n gesonde begin geniet. Dit is ‘n resultaat van baie jare se oefening in kinder gesondheid in beide publieke en private hospital omgewings. Dit sal baie vrae antwoord wat deur jong moeders aan konsultasie pediaters,ander dokters,verpleegsters of ander gesondheids praktisyne gestel word, en soms kwaksalwers oor die sake wat hulle nie nodig het om oor bekommerd te wees nie of uitgesorOntsagwekkende Liefde
By Bernard Levine, Elmarié Smal. 2016
SEËN IEMAND VANDAG Deur BERNARD LEVINE Seën iemand vandag met woorde van vriendelikheid Doen iets aangenaam vir 'n vriend Saai…
sade van bemoediging in 'n vreemdeling se hart Vertel jou geliefdes dat jy hulle hartlik waardeer Maak iemand se dag kosbaar en mooi Gee God die eer vir Sy grootheid Versterk jou maat met vrugte van vreugde Voeg geloof by jou buurman se lewe Seën iemand vandag en onthou - Jesus het jou lief.Word betaal vir jou gedigte
By Bernard Levine, Elmarié Smal. 2016
Skryf jy gedigte? Nou, kan jy betaal word vir die gedigte wat jy skryf en dit kan ook gepubliseer word…
in kaartjies, kalenders, plakkate en muurbehangsels. As jy jou skrywersdrome wil bewaarheid en terselfder tyd ook vergoed word vir jou gedigte, is hierdie unieke boek spesiaal vir jou. Om gedigte te skryf vir geld is groot pret en baie winsgewend! Word betaal om te doen waarvan jy hou.150 Aanhalings Oor Sukses En Die Lewe
By Liezl Dreyer, Wael El-Manzalawy. 2016
"Mislukking kan jou vernietig as jy swak is, maar as jy sterk is kan jy mislukking vernietig" -Wael El-Manzalawy Een…
aanhaling kan 'n hele hoofstuk opsom. Hierdie boek bevat sowat 150 aanhalings deur talle internasionale denkers.Die Prinses En Die Dolfyn
By Dan Alatorre, Petro Ebersohn. 2015
"Die Prinses en die Dolfyn" is 'n vermaaklike prenteboekie met oulike sketsies vir kinders. Dit vertel die storie van 'n…
pragtige, klein prinsessie met 'n baie spesiale opgestopte diertjie wat sy iewers in die kasteel laat wegraak. Met behulp van haar ouers (die koning en koningin) en die gesin se hond, sit hulle 'n soektog op tou daarna.Kinders geniet 'n prettige bangmaakstorie terwyl hulle ontdek dat volharding, vindingrykheid en samewerking belangrik is. 'n Klein prinsessie in jou huis mag dalk 'n ding of twee leer oor speelgoed wat gebêre moet word, en miskien iets oor verantwoordelikheid ook!'n Goeie storie vir ouers om aan hulle voorskoolse kinders voor te lees, of vir kinders wat 'n bietjie ouer is om vir hulle ouers te lees!Jy is nie veronderstel om van die Geheime van die Jode te weet nie
By Bernard Levine, Adri Schalkwyk. 2016
Jy sal beslis verbaas wees, dalk selfs geskok wees as jy ontdek wat regtig aangaan in die Joodse wêreld. Het…
jy geweet dat die Jode nie toegelaat word om toiletpapier op die Sabbat te skeur nie? Hoekom kan Joodse vrouens nie Bybel lees nie? Het jy al gehoor daar is spesiale Coca-Cola net vir Jode? Wat is die naam van Jesus? Watter letter van die alfabet is onderstebo in die Bybel geskryf? Waarom Jode nie kaasburgers eet nie? Wat is so anders oor Joodse seksuele omgang? Waarom Joodse vrouens pruike dra? Is daar ʼn spesiale gebed wat Jode sê voor hul toilet toe gaan? Die meeste van die Ou Testament word nie deur Jode bestudeer nie ... hoekom? Het jy geweet dat Jode hul eie soort spek het? Hoekom word Joodse vroue nie toegelaat om hul elmboë of knieë vir mans te wys nie? Wat is God se naam wat uit die meeste Bybels gelaat word? Mag ʼn Jood ʼn tatoeëring hê? Wanneer slaap Jode buite? Is dit waar dat daar geen vloekwoorde in Hebreeus is nie? Hoe moet jy ʼn Jood van Jesus Christus vertel? Hoekom kan Jode nie hul eie woorde gebruik wanneer hulle bid nie? Jy sal beslis verbaas wees, dalk selfs geskok wees wanneer jy ontdek wat regtig aangaan in die Joodse wêreld.Die Geheime van die Joodse Wêreld: Wat Christene Nie Weet oor die Jode Nie, Boek 1
By Bernard Levine, Elmari Smal. 2016
Hierdie boek sal deure oopmaak na opwindende nuwe ontdekkings waarvan jy nog nooit van te vore gehoor het of van…
geweet het nie aangaande die Joodse leefwyse. Jy sal uitvind Hoekom word Joodse vroue nie toegelaat om 'n Bybel aan te raak of te lees nie? Wat is Jesus se van? Watse letters van die alfabet is onderstebo gedruk in die Bybel? Hoekom eet Jode nie kaasburgers nie? Wat is God, die Vader se unieke persoonlike naam wat in die meeste Bybels weggelaat is? Wat is die verskil tussen Hebreeus en Jiddisj? Is Jode toegelaat om te kniel in gebed? Is alle Jode dieselfde? Is daar verskillende Joodse godsdienstige sektes? Is daar 'n spesiale gebed wat gesê moet word voordat hulle na die toilet gaan? Hoekom mag vroue nie by hul mans sit in die sinagoge nie? Hoe om te getuig van Jesus Christus aan 'n Jood? Dans Joodse mans saam met die vroue? Vir diegene wat lief is vir die Joodse mense en wat smag om meer oor die Joodse geloof en hul leefwyse uit te vind, vir elke Christen wat Jesus liefhet en meer wil leer oor Sy Joodse wortels....hierdie unieke boek is gevul met baie kosbare geheime wat nou geopenbaar word!Savvy Geschichten
By Dan Alatorre. 2018
Die prag van kinders is gesetel in die feit dat alles hulle betower. Die prag van ouerskap is daarin gesetel…
dat ouers daardie betowering deur die hart van die kind sien. "Savvy" is 'n humoristiese en aangrypende blik op kindertyd se verlore betowerende oomblikke soos deur 'n pa gesien. Kruip, loop, speelafsprake, klippieskop, hibiskusse, leer om die potjie te gebruik, prinsesrokkies - en babadolfyne. Die hele wye spektrum van haar vrae en sy antwoorde.Die Phillips metode om op te hou rook
By Phillips Jones, Gwendoline Louw. 2017
Die PHILLIPS metode om op te hou rook is ‘n eenvoudige dog effektiewe metode om op te hou rook. Dit…
bevat ‘n reeks tegnieke en prosesse wat enigeen kan aanleer, en wat jou sal leer hoe om jou brein te programmeer sodat jy heeltemal ontslae kan raak van jou rookgewoonte. Deur hierdie boek te lees, en die aanbevelings dan te volg, sal jy nie net in staat wees om op te hou rook nie, maar jy sal ook leer hoe om enige doelwitte wat jy van nou af vir jouself stel, te bereik. Dis nie net ‘n resep om die rookgewoonte te los nie, maar ook ‘n verduideliking van hoe die brein werk, en hoe om dit te programmeer volgens jou begeertes en benodigdhede. Dit is propvol maklike, eenvoudige oefeninge wat jou sal help om jouself meer en beter te leer ken, sowel as om jou selfbeeld en eiewaarde te versterk. Hierdie boek lees lekker maklik, en nie net sal jy leer hoe om op te hou rook nie, maar die staaltjies en grappies hierin sal jou vele genot verskaf.Holografiese Heelal: 'n Inleiding
By Brahma Kumari Pari. 2018
Lees hierdie boek met die bedoeling om die diepte van wat verduidelik word, te verstaan. Moenie dit net as 'leesstof'…
beskou nie. In plaas daarvan om net die boek te lees om van die Holografiese Heelal te weet, hou aan na wat die skrywer gesê het totdat jy ervaar en verstaan wat gesê word oor die Holografiese Heelal. Om 'n oop, duidelike gedagte te hou (terwyl u dit visualiseer) sal u help om te ervaar wat die skrywer ervaar het en / of u kan ander relevante ervarings hê. As gevolg daarvan sal jy kan verstaan wat die skrywer verduidelik. U vermoë om ervarings in die Holografiese Heelal te hê, sal toeneem, aangesien u hierdie boek oor en oor lees totdat u dit verstaan het. Geniet die leeservaring!Skat, ek wil hê jy moet weet hoe spesiaal jy vir my is
By Bernard Levine. 2020
Alles Oor Perde
By Linda M. Henderson. 2020
Hierdie boek is geskryf vir kinders wat lief is vir perde, en wat graag soveel as moontlik oor hulle wil…
leer. Dit deel interessante feite oor baie soorte perde, waar hulle gevind word, wat hulle graag eet, ens. Sal daar perde in die Hemel wees? Die antwoorde word gevind in "Alles oor perde." As jy lief is, vir perde sal jy hierdie boek wil lees!Ek Sal Nie Doodgaan Nie!
By Gabriël Agbo. 2020
Dit is nog nie oor nie. God is nog nie klaar met jou nie. Jy gaan nie nou dood nie. …
Ja, jy gaan nie. Hierdie boek is om jou te verseker dat Hy nog 'n plan vir jou lewe het. Dit maak nie saak hoe donker dinge lyk nie. Hier sal jy baie interessante hoofstukke vind soos: EK SAL NIE DOODGAAN NIE, ALLE KRAG BEHOORT AAN GOD, GAAN TERUG EN VERTEL HOM, GEBED, WAT MAAK JY HIER? MOENIE BANG WEES NIE, MOENIE WEGHARDLOOP NIE en ONBEPERKTE AANBOD. Daar is geen rede om nou op te gee nie. Moenie jouself doodmaak nie. Jy moet opstaan, met geloof en hoof en aanhou veg, staar jou uitdagings in die gesig. Moenie bang wees nie en moenie van dit af weghardloop nie. God kom om jou te help. Hier sal jy ook leer hoe om die gees van frustrasie, depressie en dood te weerstaan. Hoekom styg die koers van selfdood? Enige oplossings??Hoe om aan Jode te getuig oor Jesus ... wat Christene moet weet
By Bernard Levine. 2020
Hoekom het ek die Joodse geloof gelos vir Jesus? Wat is van die vreemde Joodse tradisies? Hoe getuig jy aan…
Jode oor Jesus? Laat die raaisels onthul word en die waarheid gespreek word!Red die Jode: Wat Joodse mense nie omtrent Jesus weet nie
By Bernard Levine. 2020
Hoe hartseer en wat 'n verskriklike tragedie is dit, dat die Joodse nasie, die "Mense van die Boek", nie in…
Jesus glo nie. Die Jode is behep daarmee om die vele mens-gemaakte wette en tradisies - wat die Rabbis saamgestel het - te volg, te hou en te gehoorsaam. Omdat die bloed offers van die Ou Testament mee weggedoen is en nie langer waargeneem word nie, kan Jode nie hulle sondes skoongewas en vergewe kry sonder bloed nie. Daar is so baie omtrent Jesus wat die Jode nooit gehoor het of nie weet nie.... Sal jy vir die Jode van Jesus vertel?Die Joodse Konfidensiële Lêers Nog Nooit Voorheen Gepubliseer Nie!
By Bernard Levine. 2020
Hierdie is 'n splinternuwe boek met informasie wat nog nooit voorheen gepubliseer is nie. Vir digene wat lief is vir…
die Joodse nasie en gesmag het om meer omtrent hulle geloof en leefwyse te weet, vir Christene wat lief is vir Jesus en meer van Sy Joodse wortels wil leer ... Die verrassende onthullings in hierdie boek was vir lank vir die wêreld verborge en word nou vir die eerste keer ontbloot! Jy sal ontdek ... Wat doen Jode op Kersdag? Sal jy met my trou? Hoe Jode 'n huweliksaansoek doen? Waarom eet Jode nie McDonalds, KFC of Burger King nie? Wat is in die Hebreeuse Bybel wat jy nie weet nie? Hoekom het die Rabbis die letters van God se Heilige Naam verander? Wat het die Jode met die woord Elohim gemaak? Watter plaasvervangende naam gebruik die Jode instede van Yahveh? Waarom skryf Jode nooit die woord "God" nie? En baie ander verrassende onthullings.Intieme Seks Geheime van die Jode
By Bernard Levine. 2020
Wat is die waarheid omtrent seks deur 'n gaatjie in die laken? Wat doen die Rabbis met die voorhuid wat…
afgesny word? Hoekom moet vroue hulle panties vir die Rabbi wys? Het jy geweet die Rabbi suig die bloed van 'n baba se besnyde penis? Het jy gehoor daar is 'n spesiale manier hoe Jode veronderstel is om hulle skoene aan te trek? Waarom vat Jode 'n lewendige hoender en swaai dit bo hulle koppe? Hoekom begrawe Jode hulle borde in die grond? Jy sal geskok wees deur die vreemde praktyke van die Joodse gemeenskap.Hoe om jou geliefde te behaag ( op 'n 100 verskillende maniere)
By Bernard Levine. 2020
Liefde groei wanneer jy iemand laat weet dat jy omgee. Hoe om jou geliefde te behaag is gevul met baie…
opwindende, romantiese verrassings om jou geliefde baie spesiaal te laat voel. Die vreugde van lewe, is in gee. Bederf jou geliefde met sommige van hierdie romantiese idees en kyk hoe jou liefdeslewe sissend sal raak met ekstase en passie!