Title search results
Showing 1 - 5 of 5 items
Georgics
By Virgil.
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Poetry
non
Word betaal vir jou gedigte
By Bernard Levine, Elmarié Smal. 2016
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Hobbies and crafts, Poetry
Skryf jy gedigte? Nou, kan jy betaal word vir die gedigte wat jy skryf en dit kan ook gepubliseer word…
in kaartjies, kalenders, plakkate en muurbehangsels. As jy jou skrywersdrome wil bewaarheid en terselfder tyd ook vergoed word vir jou gedigte, is hierdie unieke boek spesiaal vir jou. Om gedigte te skryf vir geld is groot pret en baie winsgewend! Word betaal om te doen waarvan jy hou.Hoekom ek die Joodse geloof verlaat het om 'n Christen te word
By Bernard Levine, Zelna Naude. 2017
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Religion, Spirituality
Ek is seker jy sal verbaas wees om te hoor dat daar in die meeste Joodse huise nie 'n Bybel…
is nie. Maar is dit nie baie snaaks dat die nasie, bekend as die "Mense van die Boek", nie eers 'n Bybel in hul huise het nie? Wat nog meer verrassend is, is dat mens sou dink dat die Joodse mense die Skrifte goed sou ken, die skokkende waarheid is egter dat meeste van die Ou Testament boeke aan hulle onbekend is en dat hulle nog nooit die profesieë oor Jesus in boeke soos Esegiël, Jesaja, Daniël en Maleagi gesien het nie. En, het jy geweet dat die Jode nie weet wat hulle sê as hulle bid nie, want die meeste Jode verstaan nie Hebreeus nie. Nou wonder jy seker hoe die Jode dan verlos raak van hulle sondes as hulle nie in Jesus Christus glo nie? Wat glo die Jode is die weg na die hemel? Jy sal geskok wees om uit te vind wat in die Joodse wêreld aangaan.Odes: With Carmen Saeculare
By Horace, Stanley Lombardo, Anthony Corbeill. 2018
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Ancient history, Anthologies, Poetry
Synthetic audio
Horace's Odes enjoys a long tradition of translation into English, most famously in versions that seek to replicate the quantitative…
rhythms of the Latin verse in rhymed quatrains. Stanley Lombardo, one of our preeminent translators of classical literature, now gives us a Horace for our own day that focuses on the dynamics, sense, and tone of the Odes, while still respecting its architectonic qualities. In addition to notes on each of the odes, Anthony Corbeill offers an Introduction that sketches the poet's tumultuous political and literary careers, highlights the Odes' intricate construction and thematic breadth, and identifies some qualities of this work that shed light on a disputed question in its reception: Are these poems or lyrics? This dual-language edition will prove a boon to students of classical civilization, Roman literature, and lovers of one of the great masters of Latin verse.Aeneid
By Virgil.
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Poetry
non