Title search results
Showing 1 - 6 of 6 items
Sing Ons Nou Van Kersfees
By Petro Ebersohn, Michael D Young. 2014
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Short storiesAnthologies
Kersliedere gee die gees van Kersfees weer soos niks anders kan nie, en Sing ons nou van Kersfees gee lewe…
aan geliefde Kersliedere soos nog nooit tevore nie.Stap in die voetspore van die goeie koning Wenceslas. Ervaar van nuuts af die klokke op Kersdag. Reis saam met 'n soldaat wat sy stem verloor het, wanneer hy deel word van die wonderwerk van Stille Nag. Ervaar al hierdie, en nog meer, in die innige, onderhoudende verhale wat bygedra is deur 'n groep skrywers vanoor die hele V.S.A., wat saamgespan het vir 'n goeie doel.*Die versameling, wat 25 verhaaltjies bevat, een vir elke dag tot en met Kersdag, staan op die punt om 'n nuwe Kerstradisie vir jou en jou gesin te begin!* Alle inkomste uit die verkope van die boek word geskenk aan die nasionale Downsindroomvereniging van die V.S.A.あなたが書いた詩の支払いを受ける
By Bernard Levine, Zachary Watts. 2018
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Hobbies and crafts, Poetry
本は、あなたが詩を書くことが大好きなら、あなたは300以上のサイトを介して詩を書くために支払わ得ることができるので、なぜあなたが行うために楽しむ何かのために支払われないことを示しています?その価値があるので!
Word betaal vir jou gedigte
By Bernard Levine, Elmarié Smal. 2016
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Hobbies and crafts, Poetry
Skryf jy gedigte? Nou, kan jy betaal word vir die gedigte wat jy skryf en dit kan ook gepubliseer word…
in kaartjies, kalenders, plakkate en muurbehangsels. As jy jou skrywersdrome wil bewaarheid en terselfder tyd ook vergoed word vir jou gedigte, is hierdie unieke boek spesiaal vir jou. Om gedigte te skryf vir geld is groot pret en baie winsgewend! Word betaal om te doen waarvan jy hou.シティタイムズ
By Vihang Naik, Maki Starfield. 2017
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Classic fictionPoetry
「世界は震える/汚染された惑星/助けを求めて/女神ガンガーは叫ぶ」 ヴィハンの詩集『シティタイムズ』からの一節である。イタリア語とスペイン語にも訳されているこの詩集は、人間とは何か、生きるということは何か、を社会的背景や歴史的伝統の違う私たちに問いかけています。人生は創るものであり、新しい自分を創っていく、それが人生だよ、と彼の言葉は教えています。まず、自分を愛すること、大切にすることが大事だと言います。自分を見つめ、人生を考えた時、しみじみと身にしみる詩です。 「ハートを開いて/命が入ってくる/本当に生きている」
Asiatiese Kort Verhale
By Various. 2018
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
General fictionAnthologies
Asiatiese Kort Verhale deur Verskeie Outeurs Asiatiese Kort Verhale, deur nege outeurs, het elk ‘n Asiaat of speel af in…
Asië as hoof agtergrond. Asiatiese Kort Verhale het gebeur as gevolg van ‘n reeks gebeure een naweek in Mei 2015. ‘n Vriend het my vertel dat hy verskeie kort stories met Asië as agtergrond het, ek het genoem dat ek ook ‘n paar stories het, nog ‘n vriend het my ‘n epos gestuur dat hy ‘n kort verhaal oor Pattaya wil skryf, en een van my Thai niggies het vir my haar nuutste foto gestuur, die een op die voorblad van die bundel. Dit was asof iemand iets vir my probeer vertel het, of ‘n klomp het in elk geval. Die negentien stories deur nege outeurs in hierdie bundel was almal in een maand na my gestuur, maar verskil net soveel soos hulle outeurs. Die stipulasie was dat Asië of ‘n Asiaat moes sterk na vore kom in die storie. Ons het stories met Kambodja, Sjina, Laos, Maleisië, Pakistan, Thailand, die VSA en Vietnam. Sommige van hierdie outeurs is wel bekende skrywers, sommiges beter bekend in ander sfere, sommiges het al voorheen heelwat geskryf en is gepubliseer in die tradisionele sin, ander reis die Indiese Publisering pad en vir nog ander is dit die heel eerste keer wat jy hul stories sien in enige druk vorm. Jy kan meer lees oor elkeen van die outeurs op die verskeie webwerwe wat gegee word na elke storie. Ek beveel aan dat u die webwerwe besoek want wat jy meer kan uitvind oor die outeurs sal jou dalk verras, dit waarborg ek jou. Asiatiese Kort Verhale deur Verskeie Outeurs Asiatiese Kort Verhale, deur nege outeurs, het elk ‘n Asiaat of speel af in Asië as hoof agtergrond. Asiatiese Kort Verhale het gebeur as gevolg van ‘n reeks gebeure een naweek in Mei 2015. ‘n Vriend het my vertel dat hy verskeie kort stories met Asië as agtergrond het, ek het genoem dat ek ook ‘n paar stories het, nog ‘n vriend het my ‘n epos gestuur dat hy ‘n kort veShort Stories in Japanese: New Penguin Parallel Text (Penguin Parallel Text)
By Edited by Michael Emmerich. 2011
DAISY Audio (CD), DAISY Audio (Direct to Player), DAISY Audio (Zip), DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
General non-fiction, Anthologies, Criticism
Synthetic audio
A dual-language edition of Japanese stories—many appearing in English for the first time This volume of eight short stories, with…
parallel translations, offers students at all levels the opportunity to enjoy a wide range of contemporary literature without having constantly to refer back to a dictionary. The stories—many of which appear here in English for the first time—are by well-known writers like Haruki Murakami and Banana Yoshimoto, as well as emerging voices like Abe Kazushige, Ishii Shinji, and Kawakami Hiromi. From the orthodox to the cutting-edge, they represent a range of styles and themes, showcasing the diversity of Japanese fiction over the past few decades in a collection that is equally rewarding for beginning, intermediate, and advanced students of English or Japanese. Complete with notes, the stories make excellent reading in either language.