Title search results
Showing 1 - 5 of 5 items
Maak geld deur beroemdes se handtekeninge en nog vele meer te versamel.
By Bernard Levine, Leron Theroux. 2016
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Hobbies and crafts
Jy kan geld maak deur boeke, gratis handtekeninge, kroeg-biermatjies en selfs doringdraad te versamel!
Breek familievloeke: Eis jou vryheid
By Gabriel Agbo, Mignionette Fair. 2017
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
History, Religion
Hierdie boek sal jou oë oopmaak vir die gevolge van al ons aksies om ons bestemming en dié van ons…
kinders; selfs dié wat nog ongebore is. Die onderwerp van vloeke is lank reeds afgeskeep, en ons het nodig om uit te vind om dit hier te ontbloot. Ons begin deur te gaan na die skrifte om presies te weet wat God sê oor vloeke, hoe hulle werk, en hoe ons heeltemal vry van hulle kan wees. Familievloeke is so belangrik dat God hulle ingesluit het by die Tien Gebooie. So baie mense is gebind deur die vyand met onsigbare en anonieme instrumente van slawerny. In hierdie studie sal ons leer hoe om hierdie kettings wat afkomstig is van die vyand te breek. Ons verken gebiede soos afgodery (insluitend Halloween), onsedelikheid, verraad, steel, moord, ens. in diepte Ek glo dat as jy hierdie boek lees en die waarhede verken sal daar nog baie roeringe in jou wees om jouself te ondersoek en 'n daadwerklike poging maak om 'n heilige lewe te lei, al dan nie vir jouself nie, ten minste ter wille van jou kinders en die ongebore geslagte.Word betaal vir jou gedigte
By Bernard Levine, Elmarié Smal. 2016
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Hobbies and crafts, Poetry
Skryf jy gedigte? Nou, kan jy betaal word vir die gedigte wat jy skryf en dit kan ook gepubliseer word…
in kaartjies, kalenders, plakkate en muurbehangsels. As jy jou skrywersdrome wil bewaarheid en terselfder tyd ook vergoed word vir jou gedigte, is hierdie unieke boek spesiaal vir jou. Om gedigte te skryf vir geld is groot pret en baie winsgewend! Word betaal om te doen waarvan jy hou.God van Abraham, Isak en Jakob
By Gabriel Agbo, Mignionette Fair. 2016
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
History, Religion
God se verbondsbeloftes stel nooit teleur nie. Hierdie boek sal jou help om al God se beloftes vir jou lewe…
te bereik. Dit is ʼn omvattende studie met persoonlike getuienisse oor die vermoë en gewilligheid van God om al Sy woorde rakend ons uit te voer. Hy het gesê Hy waak oor Sy woorde om hulle te laatgeskied. In hierdie boekkyk ons krities na die dinamika van ʼn goddelike belofte en hoe dit tot stand kom, in stand gehou en versorg word tot verwerkliking. Elke verbondsbelofte het ʼn begin, tydsberekening en voorwaardes. Ons moet dit altyd onthou om in staat te wees om perfek en gemaklik by God se wil vir ons lewens in te skakel. Inderdaad, by God is alles moontlik!Maak geld deur alledaagse, maklik-om-te-kry items te versamel
By Bernard Levine, Leron Theroux. 2016
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Hobbies and crafts
Waar kry jy gewilde versamelitems wat verniet weggegee word (of wat teen lae pryse verkoop word), waarmee jy kan woeker…
vir groot winste? Hoe weet jy wat die waarde van jou versamelstukke werd is? Watse unieke goedjies kan jy begin versamel?