Title search results
Showing 1 - 20 of 20 items
Georgics
By Virgil.
Word betaal vir jou gedigte
By Bernard Levine, Elmarié Smal. 2016
Skryf jy gedigte? Nou, kan jy betaal word vir die gedigte wat jy skryf en dit kan ook gepubliseer word…
in kaartjies, kalenders, plakkate en muurbehangsels. As jy jou skrywersdrome wil bewaarheid en terselfder tyd ook vergoed word vir jou gedigte, is hierdie unieke boek spesiaal vir jou. Om gedigte te skryf vir geld is groot pret en baie winsgewend! Word betaal om te doen waarvan jy hou.Ons Gunsteling Detox & Gewigsverlies Prutpot Resepte
By Geoff Wells, Vicky Wells, Corlia Jones. 2016
Ons is dol oor prutpot etes want hulle is maklik, gerieflik en lekker. Nog beter is prutpot etes wat jou…
help om gewig te verloor en gesond te word en bly. Jy sal vind dat wanneer jy 'n vegetariese or vegan dieet volg, jy 'n baie meer voedingstof-digte voedsel eet terwyl jou kalorieë baie laag gehou word. Dit is nie te sê dat ALLE vegan en vegetariese kos lae-kalorie is nie. Jy sal nogsteeds jou inname van vette en hoër kalorie kosse moet dophou, maar jy sal ook vind dat jy die "versadige" gevoel langer behou omdat jou liggaam meer van die noodsaaklike voedingstowwe opneem. Sommige van die resepte is goed vir detox en hulle is sodanig gemerk. Al die resepte Is vegetaries of vegan en meeste van hulle sal ook help met gewigsverlies. Party van die nagereg resepte is 'n bietjie hoër in kalorieë so gebruik dit spaarsamig.Hoe om Die Perfekte Tertdeeg te Maak - Elke Keer
By Vicky Wells, Corlia Jones. 2017
Victoria Huis Bakkery Geheime Hello ek is Victoria en ek is lief daarvoor om te bak My…
huis is altyd gevul met die reuke van varsgebakte brood pasteie koeke en hartige lekkernye Ek wil met jul deel nie net n paar resepte nie maar die ware geheime tot suksesvolle bak In hierdie reeks gaan ek die wenke en toertjies deel wat ek geleer het uit baie jare se tertdeeg deeg en beslag maak Dit is tyd om jou pakkies koek mengsels en bevrore brooddeeg Haal die eiers melk en meel uit en skep jou eie varsgebakte lekkernye Hoe om die Perfekte Tertdeeg te Maak Watter beter plek om te begin as om die geheim te leer om elke keer perfekte tertdeeg te maak Gebruik hierdie maklike dog verbasend anderse tertdeeg resep en jou tertdeeg sal altyd perfek wees Volg die gedetailleerde stap-vir-stap instruksies en jy sal elke keer n heerlike bros deeg maak Ek sal jou selfs wys hoe om oorblywende tertdeeg stukkies te hergebruik ongebruikte tertdeeg te stoor blindgebakte le tertdoppe te bak en meer As n spesiale lekkerny het ek my bekroonde appeltert resep my gunstelling bottertertjie resep en instruksies oor hoe om hierdie tertdeeg te gebruik om n biefstuk-en-niertjie-pastei te maakOns Gunsteling Detox & Gewigsverlies Prutpot Resepte
By Geoff Wells, Vicky Wells, Corlia Jones. 2016
Ons is dol oor prutpot etes want hulle is maklik, gerieflik en lekker. Nog beter is prutpot etes wat jou…
help om gewig te verloor en gesond te word en bly. Jy sal vind dat wanneer jy 'n vegetariese or vegan dieet volg, jy 'n baie meer voedingstof-digte voedsel eet terwyl jou kalorieë baie laag gehou word. Dit is nie te sê dat ALLE vegan en vegetariese kos lae-kalorie is nie. Jy sal nogsteeds jou inname van vette en hoër kalorie kosse moet dophou, maar jy sal ook vind dat jy die "versadige" gevoel langer behou omdat jou liggaam meer van die noodsaaklike voedingstowwe opneem. Sommige van die resepte is goed vir detox en hulle is sodanig gemerk. Al die resepte Is vegetaries of vegan en meeste van hulle sal ook help met gewigsverlies. Party van die nagereg resepte is 'n bietjie hoër in kalorieë so gebruik dit spaarsamig.'n Week se Italiaanse kookgenot
By Clarien Kurzepa, Claudio Ruggeri. 2017
'Hoe om Jou Hond ‘n Werklike Hond se Lewe te Gee - en hom jou daarvoor te laat liefhê.' is…
die volledige handboek oor kies, koop, verbinding met 'n hond bou en vir hom sorg, geskryf deur 'n honde-eienaar wat so passievol oor honde is dat sy vrou seker is dat hy 'n hond was in sy laaste lewe! Owen Jones het sy lewe gedeel met honde sedert die eerste dag van sy lewe. Hy ken hulle so goed dat hy is seker dat hy hulle grappies kan vertel! Dit is 'n moet lees!Alles Oor Perde
By Linda M. Henderson. 2020
Hierdie boek is geskryf vir kinders wat lief is vir perde, en wat graag soveel as moontlik oor hulle wil…
leer. Dit deel interessante feite oor baie soorte perde, waar hulle gevind word, wat hulle graag eet, ens. Sal daar perde in die Hemel wees? Die antwoorde word gevind in "Alles oor perde." As jy lief is, vir perde sal jy hierdie boek wil lees!Leer Jou Honde Ken (Vir Kinders)
By Amber Richards. 2020
Hierdie is ‘n boek wat handel oor die veskillende honde rasse. Dit is ‘n e-boek vir jong kinders wat in…
honde belangstel. Tussen die ouderdomme van 3 en 4 jaar is kinders geneig om die grammatikale reëls van hulle taal te oorveralgemeen. Hulle is geneig om voorwerpe met dieselfde eienskappe as dieselfde voorwerp te klassifiseer. Hierdie boek sal kinders help om te verstaan dat verskillende tipe honde, verkillende rasname het! Die boek bevat 21 verskillende foto's van bekende, sowel as meer onbekende honde rasse. Hierdie is ‘n prettige en leersame boek vir ouers om vir hulle vroeë lesers te lees, of selfs vir jong kinders om self te lees. Hierdie boek kan maklik 'n gesinsgunsteling word. Berei Berei julle snaakste en beste hondgeluide voor!Dankie God vir Sy Engele Wat Oor Jou Waak
By Bernard Levine. 2020
As jy smag om naby Jesus te wees As jy die teenwoordigheid van God kon voel As jy die diepte…
van Sy liefde kon waarneem En Sy ewige goedheid kon herken ... Sal jy begin besef hoe kosbaar jy vir God is. Hy is altyd daar vir jou maak nie saak wat mag wees God sal altyd by jou staan met 'n eindelose liefdeHet jy gehoor daar gaan pryse in die hemel uitgehandig word?
By Bernard Levine. 2020
As God al die glorie wat op ons wag aan ons bekend moet maak, sal dit ons verstand te bowe…
gaan. Watter pryse sal jy in die hemel ontvang? Gaan jy 'n prys ontvang? As jy die Here Jesus getrou gedien het, sal hierdie 'n tyd van groot lofprysing wees omdat jy wonderlike belonings sal ontvang.Odes: With Carmen Saeculare
By Horace, Stanley Lombardo, Anthony Corbeill. 2018
Horace's Odes enjoys a long tradition of translation into English, most famously in versions that seek to replicate the quantitative…
rhythms of the Latin verse in rhymed quatrains. Stanley Lombardo, one of our preeminent translators of classical literature, now gives us a Horace for our own day that focuses on the dynamics, sense, and tone of the Odes, while still respecting its architectonic qualities. In addition to notes on each of the odes, Anthony Corbeill offers an Introduction that sketches the poet's tumultuous political and literary careers, highlights the Odes' intricate construction and thematic breadth, and identifies some qualities of this work that shed light on a disputed question in its reception: Are these poems or lyrics? This dual-language edition will prove a boon to students of classical civilization, Roman literature, and lovers of one of the great masters of Latin verse.Basaar Bloulint Wen Kookboek
By Amber Richards, Adri De Necker. 2018
Maak die beste eerste prys koeke in jou eie huis vir familie en vriende. Gepak met opregte, tuis-styl resepte wat…
jou smaaksintuie sal tuit en perfek uitdraai elke keer. Die Basaar Bloulint Wen Kookboeke sal ‘n nuwe noodsaaklikheid in jou resep versameling wees. Elke resep in bymekaar gemaak vanaf bloulint of grand prys wenners by land- en staats basare regoor die land. Hulle het die beoordelaars beïndruk; nou gaan hulle jou vriende beïndruk! Daar is meer as 50 heerlike resepte in hierdie boek met kenmerkende koeke wat verseker ‘n gunsteling sal wees. Probeer hierdie koek resepte, wat dalk net kan uitdraai en ‘n familie gunsteling word, en iets waarop jy trots sal wees om na ‘n kuier of ander byeenkomste te vat. Wees egter versigtig, jy word dalk net ‘geken’ vir jou spesiale koek. Daar is kolwyntjies, rongkoeke, koffie koeke, en vele meer om te ontdek. As jy ‘n koek vir ‘n basaar kompetisie wil inskryf, oorweeg dit om een van die koek resepte te gebruik. Versamel al die kookboeke in hierdie reeks vir regte goeie kos. Vanaf pasteie na slaaie; lekkers tot kookpotte; en koekies tot hoofgeregte, jy kan nou kook soos ‘n bloulint pryswenner! Hierdie is die tweede boek in die reeks, kry nou joune.Die Krag van Opoffering
By Gabriel Agbo, Leonie van der Wath. 2018
Opofferinge is kragtig. Baie Kragtig! Die rykste man, die sterkste man, die mees geseënde mans en vroue, die verstandigste, die…
grootse koning, en die magtigste profete was almal manne en vroue van opoffering. Hulle het hulle alles gegee en het gewaagd opgetree vir hulle mense, mensliewenheid en vir God om hulle verpligtinge en doelwitte te bereik sodat almal in ewigheid op hulle trots kon wees. Wil jy hulle geheim weet? Goed. As jy wil uitblink moet jy eers ‘n man/vrou van opoffering word. Alles is moonlik vir dié wat die prys kan betaal. Dié boek bevat die volgende hoofstukke – Die Krag van Opoffering, Offer Jou Enigste, Ek Reis deur Egipte, Ek Sal Die Prys Betaal, Volg My! Ons Het Vir Jou Gekom, Ek Sal Jou Bewaar, Berei Daardie Laaste Ete Voor, Die Krag Om Te Bewaar, Loof, Vas en Gebed. Ons bespreek nie net die groot opofferings van noemenswaardige mans en vroue uit die Bybel nie en hoe hulle optrede hulle belangrik gemaak het nie maar ons bespreek ook mense soos Yonatan Yoni Netanyanhu van Israel. Hy is die jong Israeli wat die komando eenheid gelei het om die Joodse gyselaars te red by Entebbe lughawe toe hul vliegtuig in 1976 gekaap is en in Uganda moes land. Ons kyk ook na militêre helde – soos die “SEALs” en “Delta Force. Hierdie mans gee voordurend hulle allerbeste om ander te beskerm en om die mensdom te red. Hulle offer hul lewens op om ander te beveilig. Jesus het gesê groter opoffering is daar nie, dan iemand wat sy lewe vir ‘n ander gee. Ons bring hulde aan hulle! Hulle leer ons wat opoffering behoort te wees. Jesus het juis gevra, wat se opoffering kan groter wees as wat iemand sy lewe vir sy vriende gee? Ons prys hulle vir hulle dapperheid en uitmuntende patriotisme. Hier sal ons leer van opofferings van geloof, goedheid, patriotisme, gebed, vas en loof. Wanneer jy meer doen as wat van jou verwag word, is daar onmiddelik ‘n onsigbare bonatuurlike mag wat reageer en na jou toe haas.Resepte vir 'n Glutenvry en Suiwelvry Leefstyl
By Amber Richards, Leonie van der Wath. 2017
Dit is werklik ’n uitdaging om beide ‘n glutenvry en ’n suiwelvry leefstyl te volg. Weens kos-allergieë is dit Amber…
se lot! Hier is ’n versameling van 40 heerlike resepte wat glutenvrye en suiwelvry is. Daar is 20 hoofgeregte, 10 sopgeregte en 10 nageregte. Al die geregte is beproef en getoets en kan egter van hulp wees vir ‘n moeilike lewenstyl.Super 3-Dag Detox Sop & Smoothie Plan
By Geoff Wells, Vicky Wells, Corlia Jones. 2017
Super 3-Dag Detox Sop & Smoothie Plan is ‘n maklike drie-dag detox-dieet en gewigsverliesplan wat bestaan uit gesonde, voedsame en…
heerlike smoothies vir ontbyt en middagete, 'n warm en lekker prutpot-dis vir aandete, en vars gemengde vrugte vir nagereg. Hierdie plan pas ook 'n besige leefstyl, want jy kan jou middagete smoothies voorberei en saam met jou neem. Jy kan ook jou prutpot in die oggend opstel en aandete gereed hê vir jou wanneer jy tuis kom. Kry hierdie boek nou en begin dadelik jou detox plan! Hier is 'n bietjie insig in wat in hierdie boek ingesluit is: •‘n Openhartige Onderhoud Met Die Outeurs •Wat Is Die Voordele Van 'n Detox Program? •Wat Is Die Moontlike Newe-Effekte Van 'n Detox Program? •Wenke Om Jou Vrugte, Groente en Kruie te Kies •Hoekom Rou Die Beste Is •Die Kosse Wat Ons Gebruik Het en Hoekom •Wat Die Kleure Van Kosse Beteken •Mees en Minste Besmette Vrugte en Groente •Wat Om Nie In Te Neem Tydens Detox Nie •Bly Gehidreer Tydens Detox •Voedselveiligheid •Die 3-Dag Detox Program •Detox Resepte •Bonus Resep Hier is 'n steekproef van sommige van die superkos vrugte, groente en speserye wat ingesluit is in ons detox smoothie en prutpot resepte: •aarbeie •appelasyn •aspersies •avokadopeer •basielkruid •bloubessies •boerenkool •bok choy •borrie •broccoli •druiwe •groen tee •klapperwater •knoffel •komkommer •piesangs •pietersielie •pomelo •roosmaryn •seldery •spinasie •tamatie •wortelsOntvang Jou Wonderwerk
By Petro Ebersöhn, Bernard Levine. 2017
Hierdie is 'n opwindende boek wat jou sal inspireer namate jy die geheim tot die lewe, geluk en sukses ontdek.…
Wees getrou aan jouself en volg jou hart. Laat die wonderwerke wat jy so graag wil hê moet gebeur, jou lewe vul!Resepte vir 'n bank
By Elmarié Smal, Marco Pingitore. 2016
Die kombuis is 'n noodsaaklikheid voor dat dit 'n kuns is, die minimum vereiste is om jou eetlus te stil,…
'n plek waar jy soek na smaak en selfs na die versierings, kreatiwiteit. Laat ons nie vergeet, ons respek te danke aan baie mense in die wêreld, maar vandag, het hulle nie toegang tot basiese noodsaaklikhede soos kos en water nie. Hierdie boek is saamgestel om te speel, dit is net 'n manier om van die verskillende resepte te ervaar van die afgelope jare. Dit is 'n resep 'n bietjie ongewoon, in werklikheid is daar bestanddele wat dalk nie beskikbaar is nie soos met alle tradisionele resepte boeke waar alles maklik in enige supermark verkry kan word; indien daardie bestanddeel nie beskikbaar is nie vervang dit met iets soortsgelyk sodat die smaak min of meer dieselfde is. Ons is nie te kieskeurig nie! Natuurlik as jy wil die Genuese pesto sonder basielkruid is 'n rare kommoditeit, maar die verbeelding het geen perke nie, vandag se baie resepte word gebore per ongeluk of deur gebeurlikheid. Of dit inderdaad 'n ontdekking of 'n paar verbeteringe aan die resepte is, sou ek graag wou weet. Daar is geen streng formules nie, baie geregte het resepte wat aan volkstradisie behoort het nie 'n presiese lys van bestanddele nie, en dit is nie my bedoeling om hulle te los nie. My voorstel is slegs voorbeelde wat getoets is. Vertrou my smaak, maar genoeg gepraat: al wat nodig is, is goeie werk en 'n goeie eetlus.Aeneid
By Virgil.
Natuurlike Gesonde Troeteldiere - ‘n Inleidings Gids tot Naturopatie vir Honde En Katte
By Julie Massoni, Vertaal deur Adri de Necker. 2017
Natuurlike Gesonde Troeteldiere is ‘n inleidings gids tot naturopatie vir honde en katte en sluit inligting in oor ‘n natuurlike…
dieet, voedings aanvullings om jou dier se gesondheid te verbeter asook inligting oor die gebruik van kruie, homeopatie en blom ekstrakte om te help met gesondheid en welstand. Natuurlike alternatiewe vir vlooie, ontwurming, antibiotikas en pyn verligting. Sluit ook inligting in oor die voer van ‘n vegetariese dieet vir honde. Geskryf deur ‘n gekwalifiseerde dier naturopaat wat al duisende diere gehelp het wat ‘n reeks van akuut en chroniese gesondheids toestande het. As jy daarvan sal hou om meer te weet oor die gebruik van natuurlike terapie en hoe om baie gesondheids probleme te vermy, dan is hierdie boek ‘n goeie verwysing.