Title search results
Showing 1 - 3 of 3 items
Mr. Monk and the Two Assistants
By Lee Goldberg. 2007
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), ePub (Zip), DAISY Audio (CD), DAISY Audio (Direct to Player), DAISY Audio (Zip)
Movie and television tie-ins, Mysteries and crime stories
Synthetic audio
Obsessive. Compulsive. Detective. The husband of Monk's former assistant, Sharona, has been arrested for murder. Now back in San Francisco,…
she's ready to reclaim her place in Monk's life-much to the chagrin of his current assistant, Natalie. While Monk tries to maintain a delicate balance between the two women, he discovers a few unsettling snags in the case against Sharona's husband, and may be up against a killer who not only understands him, but is one step ahead.Die Manewales van Thomas die Kat
By Linda M. Henderson. 2020
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Animal stories, Christian fiction
Synthetic audio
Thomas die pragtige kat gaan op 'n reis deur sy omgewing, en is verbaas oor wat hy ontdek. Hy ontmoet…
'n colliehond, 'n lam, 'n valk, 'n wit perd, 'n tier, 'n leeu, 'n olifantfamilie, en 'n uil. Maar omdat hy nie besef dat hy regtig 'n kat is nie, het elke ontmoeting hom laat wonder of dit die soort dier is wat hy bedoel was om te wees. Uiteindelik, vertel 'n wyse uil vir hom die waarheid. Jou kinders sal hulle verlustig in die nuwe avontuur van Thomas en begin nadink saam met Thomas, wie hulle ook bedoel was om te wees as hulle ouer word!Die Klein Rooi Brandweerwa
By Linda Henderson. 2020
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
General fiction, Christian fiction
Synthetic audio
Die Klein Rooi Brandweerwa het 'n gelukkige lewe gehad- tot eendag, toe twee nuwe brandweerwaens in sy motorhuis inry. Hy…
was seker dat hy nie meer verlang of nodig sou wees nie. Dit het hom baie hartseer gemaak. Maar toe eendag, was daar 'n brand in sy rustige dorpie. Vind uit wat gebeur met die klein brandweerwa. Hierdie verhaal sal jou kleintjie (ouderdomme 3-5) wys dat selfs wanneer iets sleg gebeur, kan daar nogsteeds 'n gelukkige einde wees!