Title search results
Showing 1 - 2 of 2 items
Vroeë lesers: Vlak 1 sigwoord-boek – 7 maklik leesbare stories met sigwoorde
By Katrina Kahler, Annerie. 2017
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
General fiction, School stories
As jy jou gr. R- en kleuterskoolkinders wil leer hoe om te lees, dan is hierdie die perfekte boek om…
mee te begin. Die sigwoord-boek beskik oor eenvoudige teks, herhalende woorde en illustrasies om jou kind te help met vooruitskattingsvaardighede en begrip. Dit is uitstekend vir beginner-lesers tussen die ouderdomme van 2 tot 5 jaar. Die boek bestaan uit sewe stories, onder meer: Is jy my maatjie, Is jy ’n monster, Alles oor Kersfeesvader, Wil jy speel, As jy jou hond liefhet, Die lekkerste speelgrond nog en My eerste dag by die kleuterskool. Sigwoord-flitskaarte en aktiwiteite word in hierdie boek verskaf. Die boek is deur ’n professionele opvoedkundige geskryf wat vir die afgelope 30 jaar vir duisende kinders leer hoe om te lees. Jy sal jou kind ’n groot hupstoot gee as jy hierdie boek aankoop. As jy jou gr. R- en kleuterskoolkinders wil leer hoe om te lees, dan is hierdie die perfekte boek om mee te begin. Die sigwoord-boek beskik oor eenvoudige teks, herhalende woorde en illustrasies om jou kind te help met vooruitskattingsvaardighede en begrip. Dit is uitstekend vir beginner-lesers tussen die ouderdomme van 2 tot 5 jaar. Die boek bestaan uit sewe stories, onder meer: Is jy my maatjie, Is jy ’n monster, Alles oor Kersfeesvader, Wil jy speel, As jy jou hond liefhet, Die lekkerste speelgrond nog en My eerste dag by die kleuterskool. Sigwoord-flitskaarte en aktiwiteite word in hierdie boek verskaf. Die boek is deur ’n professionele opvoedkundige geskryf wat vir die afgelope 30 jaar vir duisende kinders leer hoe om te lees. Jy sal jou kind ’n groot hupstoot gee as jy hierdie boek aankoop.Sobre Fogo E Gasolina
By Nicole Campbell. 2020
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
General fiction, School stories
Synthetic audio
Existe um momento na vida de uma garota onde ela precisa encarar uma preocupante pergunta: o que eu fiz? Aos…
dezesseis anos de idade, Vanessa Roberts está aprendendo rapidamente como lidar com o irritante – mas bonito – parceiro de laboratório, sua incrível melhor amiga com DDA, e a barreira cada vez maior entre ela e sua mãe. Zack Roads deveria ser tudo que ela merece. Ele é mais do que apenas uma distração agradável; ele é, também, o motivo de todos os olhares invejosos lançados na direção de Vanessa enquanto ela começa seu segundo ano na Gem City High. Mas o que acontece quando ela se vê em meio a um furacão de esperança, arrependimento e o perigo de se perder no meio do caminho?