Title search results
Showing 1 - 8 of 8 items
Bankrotmaking van die Derde Wêreld
By Elmarié Smal, James Morcan, Lance Morcan. 2018
Bankrotmaking van die Derde W reld is toegewy aan die armes in vergete plekke van die w reld…
Dit vra of die W reldbank die Internasionale Monet re Fonds die Verenigde State se Agentskap vir Internasionale Ontwikkeling en ander groot internasionale hulporganisasies die w reld se armste mense help of belemmer In hierdie boek word ook gevra of die hulppakkette wat verskaf word reg is en of dit swendelary is wat ontwerp is om Derde W reldlande te onderwerp Dit stel die kultuur van korrupsie binne die voorgenoemde hulporganisasies bloot en die arrogansie waarmee hulle hul derde w reldkli nte behandel Die Morcans onthul dat daar n onheilspellende verborge agenda is waarvolgens die vrygewigheid wat deur internasionale hulporganisasies uitgebrei word om die ontwikkeling van die Derde W reld te ondersteun en om verligting te bied in die geval van natuurrampe met ernstige bymotiewe kom Bymotiewe wat ontwerp is om kwesbare nasies te kul Die leser word herinner aan die ekonomiese treffers wat gewild geword het in John Perkins se topverkoper van 2004 Bekentenisse van n Ekonomiese Sluipmoordenaar is nog steeds lewendig en goed - in Afrika in die besonder By die skryf van hierdie boek is die skrywers gemotiveer deur een sieklike statistiek 21 000 mense sterf elke dag van hongersnood Dit is een persoon elke vier sekondes Meer siek is die feit dat sulke sterftes onnodig is aangesien daar meer as genoeg rykdom in die w reld is want almal moet ten minste die basiese lewensbehoeftes ontvang en daar is meer as genoeg in die Derde W reld om dit self organies te onderhou Teen die tyd dat jy aan die einde van hierdie boek kom sal jy sien dat daar soveel rykdom in die Derde W reld voorkom soos in die Eerste W reld Trouens terme soos Derde W reld en verarmde nasies is in wese verkeerde benamings omdat dit impliseer dat rykdom en hulpbronne beperk is100de Maniere vir jou om geld te verdien
By Bernard Levine, Elmarié. 2017
Hierdie unieke boek wys jou honderde verskillende maniere waarop jy geld kan verdien As jy n ekstra tweede…
inkomste wil ontvang As jy meer geld elke maand in jou bankrekening wil sien Dan is hierdie boek n lewensredder Daar is soveel maniere waarmee jy in jou vrye tyd geld kan verdien en dinge te doen waarin jy goed is en wat jy liefhet Daar is iets hier vir almal Baie van hierdie wettige inkomstegeleenthede sal kontant in jou beursie sit sonder dat jy jou huis hoef te verlaat Om n gereelde kontantvloei in jou lewe te kry het jy die kennis en wysheid nodig om te weet wat jy moet doen om dit vir jou te laat gebeur Jy moet weet wat is die name van die maatskappye wat jou sal betaal Jy het verskeie strome van inkomste en bronne van lopende kontant nodig wat in jou bankrekening inbetaal word En daar is meer as net een manier om geld te verdien Die geheim van sukses is wat jy self daarvan maak Jy is net n paar minute weg om te begin om gereeld dollars in jou bankrekening te ontvang So waarvoor wag jy Hierdie unieke boek sal jou honderde verskillende maniere en idees gee hoe jy n deurlopende vloei van ekstra inkomste in jou lewe sal kry kies die geleenthede waarvan jy die meeste hou en laat jou inkomste begin'n Gids tot Versapping, Rou Kosse en Superkosse
By Geoff Wells, Vicky Wells, Corlia Jones. 2017
" 'n Gids tot Versapping, Rou Kosse en Superkosse " is ‘n samevatting van inligting wat nie net die wonderlike…
voordele van die insluit van versapping, rou kosse en Superkosse in jou dieet beklemtoon nie, dit bevat ook meer as 30 lekker en maklike resepte om te volg. Dit is die eerste stap op jou reis om die beste opsies vir 'n gesonde lewenstyl te vind. Die skrywers, Geoff en Vicky Wells, het reeds hierdie reis begin en sien merkwaardige resultate. Hulle is bewus daarvan dat daar 'n toenemende groep mense is wat op soek is na natuurlike oplossings vir hul gesondheidsprobleme en het probeer om 'n aantal oplossings uit hul eie ervarings te verskaf. Die items wat aanbeveel word, kan maklik gevind word in enige plaaslike boeremark of kruidenierswinkel. As jou inkopies behoorlik beplan word, sal dit nie jou inkopiesbegroting onder druk plaas nie. Beide die inligting en lekker resepte in hierdie boek is 'n moet-hê vir enige individu wat optimale gesondheid wil bereik. Dit dien ook as 'n verwysing vir diegene wat net die voordele van versapping, rou kos en Superkos-dieet begin ondersoek. Nou is altyd die beste tyd om jou reis te begin na 'n fikser, langer, gesonder lewe. Hier is net 'n paar opskrifte uit ons gekoppelde inhoudsopgawe Wat Is Versapping? •Tipes versappers Wat Is ‘n Rou Kos Dieet? •Eet Ek Niks Anders As Rou Kos Nie? Wat Is Superkosse? •Sommige Hoogs-Gegradeerde Superkosse Wat Is Die Voordele Van Versapping? •Versapping Help Gee Jou Immuniteitstelsel 'n Hupstoot •Versapping Help om Jou Verteringstelsel Skoon te Maak •Versapping Help Jou om Gewig te Verloor •Versapping Gee Jou Meer Energie •Versapping Help om Jou Vel te Verbeter en Hou Jou Jonk Lyk •VersapOngewone Sukses
By Gabriël Agbo. 2020
Ongewone Sukses! God het jou bestem om suksesvol te wees. Dit is jou reg. Dit is jou natuur. Dit is…
reg hier in jou D.N.A. Jy het geen verskoning om ’n mislukking te wees nie. Alles was jy ooit nodig mag kry om dit in hierdie lewe te maak, is alreeds in jou geplant en is ook in die gebed. Waarheid. Hierdie boek sal jou oë oopmaak tot hierdie ewige waarheid. Jy kannie deur dit gaan en dieselfde bly nie. Hier sal jy onderwerpe vind soos: Jy Kan Slaag, Dinge Is Nie Wel Nie? O Here, God van Hemel, Hy Hou Sy Verbond, Luister Na My Gebed, Ken Sukses en Guns aan My toe, Visie-Plan-Werk, Tydsberekening, Oorkom Struikelblokke, Dit is Gedoen! U sal die geheime ontdek van die rykste man wat ooit geleef het, die sterkste man en die mees invloedryke koning. Daar is ook gebede wat jou outomaties op die pad na sukses sit. God het jou nie ontwerp om te misluk nie. Hy het jou na Sy ewebeeld geskape. Dit beteken eenvoudig dat as Hy ’n sukses is, dan moet ons ook wees. Jy is gebore en gered om te slaag! Lees en word getransformeer.Werkboek - Klim die Leer van Sukses: Beginsels wat jou sal onderskei
By Daphney Mashamaite. 2020
Nadat ek die boek "Climbing the ladder of success" gepubliseer het, het daar versoeke van verskeie organisasies gekom om ‘n…
werkboek te ontwikkel. Hierdie werkboek is ontwerp om jou te help om te oefen en te dink oor die sukseslesse en om jou aksiestappe neer te skryf. In "Climbing the ladder of success" deel ek uit my navorsing en studies sowel as my ervaring van meer as ‘n dekade as ‘n kenner in besigheidsontwikkeling, en my werk met klein tot medium grootte besighede. My begeerte met hierdie werkboek is om almal te help slyp aan belangrike areas in die bestuur van ‘n suksesvolle besigheid in ‘n poging om ware sukses te behaal. Die werkboek verseker dat jou besluite op papier geplaas word vir onmiddellike implementering op ‘n deurlopende basis.Resepte vir 'n Glutenvry en Suiwelvry Leefstyl
By Amber Richards, Leonie van der Wath. 2017
Dit is werklik ’n uitdaging om beide ‘n glutenvry en ’n suiwelvry leefstyl te volg. Weens kos-allergieë is dit Amber…
se lot! Hier is ’n versameling van 40 heerlike resepte wat glutenvrye en suiwelvry is. Daar is 20 hoofgeregte, 10 sopgeregte en 10 nageregte. Al die geregte is beproef en getoets en kan egter van hulp wees vir ‘n moeilike lewenstyl.Eet Minder Leef Langer - U Praktiese Gids Vir Kalorie Beperking Met Optimale Voeding
By Anca Ioviţă. 2018
Tydens my derde jaar in die mediese skool, het ek op ‘n aanlyn artikel afgekom oor kalorie beperking met optimale…
voeding. Ek het gelees oor ‘n oënskynlik eenvoudige dieët ingryping wat die gemiddelde en maksimale lewensduur van laboratorium diere soos gis, vrugte vlieë, wurms en muise verleng het. Op daardie tydstip was ek nie bewus dat sulke eksperimente reeds gedoen word op nie-menslike primate ook nie. Eerlikwaar, ek het afgemaak as nuuskierigheid, ‘n ingryping wat ‘n effek het op eenvoudige organismes soos vrugte vlieë, maar wat nooit op sulke komplekse wesens soos ons sal werk nie. Dit was net te goed om waar te wees. Tyd het verby gegaan en my verkeerd bewys. Gegewe ‘n vroeë kindertyd fassinasie met die grense van lewens verlenging, het ek ingenieurswese en medisyne gestudeer in ‘n poging om radikale verlengde menslike lewensduur te bewerkstellig. Na ‘n kort rukkie van navorsing oor neurale prostese in ‘n Duitse laboratorium, het ek besef dat kunsmatig ingeplante toestelle binne in die menslike liggaam nie ‘n lang termyn oplossing was nie. Ek het huis toe gekom waar ek met my mediese residensie in geriatries begin het, die tak van medisyne wat spesialiseer in ouderdom-geassosieerde siektes. ‘n Snaakse ding het toe gebeur. Om te lees oor teorieë van oud word is een ding. Daaglikse sorg vir mense 3 – 4 keer jou ouderdom is totaal ‘n ander ding en ek het begin om die kolletjies te verbind. Ek het opgelet dat sommige mense verouder soos wyn en ander soos asyn. Volgens hulle maer liggaamstrukture en gedetailleerde lewens stories, het dit gelyk asof kalorie inname iets daarmee te doen gehad het. Dis hoe ek die eerste woorde van hierdie boek begin tik het. Inhoudsopgawe Inleiding •Basiese Beginsels Van Kalorie Beperking Met Optimale Voeding •Wat U Nie In Hierdie Boek Sal Vind Nie •Hoe Behoort U Die Boek Te Gebruik? Minder IEet Minder Leef Langer U Praktiese Gids Vir Kalorie Beperking Met Optimale Voeding
By Anca Ioviţă. 2018
Tydens my derde jaar in die mediese skool, het ek op ‘n aanlyn artikel afgekom oor kalorie beperking met optimale…
voeding. Ek het gelees oor ‘n oënskynlik eenvoudige dieët ingryping wat die gemiddelde en maksimale lewensduur van laboratorium diere soos gis, vrugte vlieë, wurms en muise verleng het. Op daardie tydstip was ek nie bewus dat sulke eksperimente reeds gedoen word op nie-menslike primate ook nie. Eerlikwaar, ek het afgemaak as nuuskierigheid, ‘n ingryping wat ‘n effek het op eenvoudige organismes soos vrugte vlieë, maar wat nooit op sulke komplekse wesens soos ons sal werk nie. Dit was net te goed om waar te wees. Tyd het verby gegaan en my verkeerd bewys. Gegewe ‘n vroeë kindertyd fassinasie met die grense van lewens verlenging, het ek ingenieurswese en medisyne gestudeer in ‘n poging om radikale verlengde menslike lewensduur te bewerkstellig. Na ‘n kort rukkie van navorsing oor neurale prostese in ‘n Duitse laboratorium, het ek besef dat kunsmatig ingeplante toestelle binne in die menslike liggaam nie ‘n lang termyn oplossing was nie. Ek het huis toe gekom waar ek met my mediese residensie in geriatries begin het, die tak van medisyne wat spesialiseer in ouderdom-geassosieerde siektes. ‘n Snaakse ding het toe gebeur. Om te lees oor teorieë van oud word is een ding. Daaglikse sorg vir mense 3 – 4 keer jou ouderdom is totaal ‘n ander ding en ek het begin om die kolletjies te verbind. Ek het opgelet dat sommige mense verouder soos wyn en ander soos asyn. Volgens hulle maer liggaamstrukture en gedetailleerde lewens stories, het dit gelyk asof kalorie inname iets daarmee te doen gehad het. Dis hoe ek die eerste woorde van hierdie boek begin tik het. Inhoudsopgawe Inleiding •Basiese Beginsels Van Kalorie Beperking Met Optimale Voeding •Wat U Nie In Hierdie Boek Sal Vind Nie •Hoe Behoort U Die Boek Te Gebruik? Minder I