Title search results
Showing 1 - 6 of 6 items
In Die Duisternis
By Liezl Dreyer, Paul Zunckel. 2016
Piet van Zyl stap in die donker van sy gedagtes in toe 'n gewelddadige hou teen die agterkant van sy…
kop veroorsaak dat hy aan geheueverlies ly. Hy word vir dood agtergelaat, in die wildernis van die Zambezi-vallei, die huis van die Groot Vyf, ongewapen en sonder om te weet wie hy is of waar hy vandaan kom. Die soektog is aan vir die fris Suid-Afrikaner, een is 'n soek en red, die ander 'n soek en vernietig. Wie sal Piet eerste kry ... sal hy die wildernis van Afrika kan oorleef, die land wat hy liefhet, of sal dit hom vernietig.Bloed Demoon: Wraak
By Liezl Dreyer, Paul Zunckel. 1957
Een man met 'n begeerte van wraak wat hom verblind, en wat aan die einde sy ondergang is, as hy…
sy demoon ontsluit om te loop en te jag onder die Afrika maan, Suiwer boosheid, wat loop in die Afrika-bos. 'n Onheil wat verslind - opgeroep uit die duisternis van die hel in 'n ritueel wat vlees en bloed behels het ... Piet van Zyl bevind homself aan die ontvang kant van waansin as hy gekonfronteer word met die Bloed Demoon wat die lewens bedreig van diegene waarvoor hy die liefste is.Die Duiwel in Eden
By Liezl Dreyer, Paul Zunckel. 2016
Wanneer die Afrika nag op sy donkerste is, jag hy juis die mense wat hom jag. Piet van Zyl, safari…
jagter, moet sy vrou, Peggy verlaat, alleen op hulle kleinhoewe. Hy moet 'n moordenaar wat skuil in die skadu konfronteer, wat die duiwel genoem word deur die vreesbevange mense waarop dit jag. 'n Vinnige pas aangee riller wat jou op jag sal neem vir 'n mensvreter, en jou die nag inlei van waar jy dalk nie kan terugkeer nie.Bloed Spoor in die Donker
By Liezl Dreyer, Paul Zunckel. 2016
Moderne Afrika ... met antieke oortuigings. Saam met vrees, kom krag. Reis diep in die Kongo-Delta saam met Piet van…
Zyl, safari jagter, en Veronica Strydom, Afrikaanse kultuur deskundige, soos wat hulle dieper ingetrek word in die web van bygelowe en vrees. Hulle kom van aangesig tot aangesig met die geheime sekte wat na vore kom uit die donker verlede en nou in die nag loop. Ervaar die bygelowe, rituele, en toordery van die moordenaars bekend as Die Luiperd Mans, want die geskiedenis herhaal homself in 'n orgie van rituele moorde en bloed wellus.Afvoer
By Edward Hendriks, Adri De Necker. 2017
Moeg en teleurgesteld oor die lewe probeer Janne om in die bad te ontspan Een-en-veertig jaar Wonend in…
n klein woonstelletjie Verlate deur haar vrien Die bliksem Haar bene is slap daar is te veel grys in haar hare Om nie van die plooi op haar gesig te praat nie Te oud om nog kinders te kon h Wat als gegee sou word om die horlosie te kon terug draai Om die lewe n ander wending te laan neem Soms net soms kom wense waar Sien jy die stortputjie waardeur die water in die afvoer kolk Konsentreer jy op die beweging van die water Gee jouself voor en laat jouself meevoer na die badkamers van jou verlede Maar pasop vir wat jy doen Jou keuses kan verreikende gevolge hBloed Maan Oor Afrika
By Liezl Dreyer, Paul Zunckel. 2016
Afrika, 'n plek waar bygeloof en toordery diep loop, 'n plek van skoonheid, maar waar die dood in die skadu…
skuil. 'n Land gehul in misterie met antieke oortuigings wat prut net onder die oppervlak - gestel om te bots op 'n pad met moderne Westerse idees. 'n Onskuldige daad ontsluit 'n gruwel wat in die Afrika-nag loop ... onder die volmaan ... en niks is veilig. Piet van Zyl, safari eienaar, bevind homself ingetrek word in 'n wêreld van waarsêery, en kom van aangesig tot aangesig met 'n riller wat teruggekeer uit die graf. Met die ondersteuning van Veronica Strydom, en haar uitgebreide kennis van Afrika-kultuur, moet hy die nag bevry van die gruwel, of sterf deur te probeer.