Title search results
Showing 241 - 258 of 258 items
Bloed Maan Oor Afrika
By Liezl Dreyer, Paul Zunckel. 2016
Afrika, 'n plek waar bygeloof en toordery diep loop, 'n plek van skoonheid, maar waar die dood in die skadu…
skuil. 'n Land gehul in misterie met antieke oortuigings wat prut net onder die oppervlak - gestel om te bots op 'n pad met moderne Westerse idees. 'n Onskuldige daad ontsluit 'n gruwel wat in die Afrika-nag loop ... onder die volmaan ... en niks is veilig. Piet van Zyl, safari eienaar, bevind homself ingetrek word in 'n wêreld van waarsêery, en kom van aangesig tot aangesig met 'n riller wat teruggekeer uit die graf. Met die ondersteuning van Veronica Strydom, en haar uitgebreide kennis van Afrika-kultuur, moet hy die nag bevry van die gruwel, of sterf deur te probeer.Kongo!
By Annerie Du Toit, J. Lucy Boyd. 2015
Hierdie boek vertel die verhaal van Whitney, 'n avontuurlustige 10-jarige dogtertjie wat daarvan hou om raaisels op te los. So…
mnoet sy ook haar lewensraaisel oplos en uitvind waar haar hart lê. Dit alles word bepaal deur haar liefde vir haar ouers, maats en broers.Die Weerwolf van die vloot
By Elaine, Jonathan P. Brazee. 2017
Privaat Eerste klas Aiden Kaas het by die Mariene aangesluiot vir al die verkeerde redes. Na ontplooing na Irak op…
negentien, wou hy net sy toer klaar maak. Maar nadat hy deur 'n waarskynlike mal majuhideen gebyt is, ly hy aan 'n seldsame siekte , een met nagevolge wat hy nie in sy woldse drome sou kon voorspel nie. En die siekte het hom aan groter gevare bloodgestel as wat sy onplooing ooit kon. Aiden besef wat dit beteken om 'n man te word, en hoe hy tot verhaal moet kom met wat hy geword het. Waarskuwing: Boek bevat dele met geweld en seks.Ceiriog (in Welsh)
By John Ceiriog Hughes.
Natuurlike Gesonde Troeteldiere - ‘n Inleidings Gids tot Naturopatie vir Honde En Katte
By Julie Massoni, Vertaal deur Adri de Necker. 2017
Natuurlike Gesonde Troeteldiere is ‘n inleidings gids tot naturopatie vir honde en katte en sluit inligting in oor ‘n natuurlike…
dieet, voedings aanvullings om jou dier se gesondheid te verbeter asook inligting oor die gebruik van kruie, homeopatie en blom ekstrakte om te help met gesondheid en welstand. Natuurlike alternatiewe vir vlooie, ontwurming, antibiotikas en pyn verligting. Sluit ook inligting in oor die voer van ‘n vegetariese dieet vir honde. Geskryf deur ‘n gekwalifiseerde dier naturopaat wat al duisende diere gehelp het wat ‘n reeks van akuut en chroniese gesondheids toestande het. As jy daarvan sal hou om meer te weet oor die gebruik van natuurlike terapie en hoe om baie gesondheids probleme te vermy, dan is hierdie boek ‘n goeie verwysing.Projek Apex
By Elaine, Michael Bray. 2017
Wat as die mens se eerste kennis die resultate van sy eie verwoesting beteken? Van die beste verkoper van die…
Whisper Trilogy kom die nuwe boek. Richard Draven is 'n wetenskaplike wat geintreseerd is in die helende einskappe van spesies en die oordrag aan die mensdom. toe hy 'n nuwe aapspesie ontdek met regenerasie vermoeë, het hy geen idee wat se kettingreaksie sy verslag tot gevolg sou hê nie. ses jaar later, is Draven se navorsing in die praktyk gebruik.Die regering het 'n virus gemaak wat op die mens gebruik is. Sy funksie- om die weermag sterker, vinniger en beter te maak om die konflik globaal te verbeter. iets was egter nie pluis nie. verskeie verslae en getoon dat die virus 'n snaakse uitwerking op die mense het wat daaraan bloodgestel is, en het die mense in beheer baie senuweeagtig gemaak. Soos die Apex groep kontak verbreek en nie meer bevele gehoorsaam nie, en die regering onraad vermoed. Joshua Cook was die alpha, die eerste wat aan die virus bloodgestel is en suksesvol gebind het. Joshua was moeg vir die mensdom, moeg vir hulle vernietigende natuur. Hy het 'n plan, een om die bord skoon te maak en die minder gegoede inwoners van die aarde te vee, en dan te vervang met sy eie volk. Soos die diepte van Joshua aan die regering duidelik raak is hulle genoodsaak om hulle tot Richard Draven te wend om 'n mannier te kry om Joshua se groeiende weermag te stuit voor hy die mensdom van die aarde kan uitwis. In die tradisie van skrywers soos Micheal Crichon, Joe Hart en James Patterson, is Projek Apex 'n spanningsvolle, globale riller, wat plaas vind oor verskeie lande met gevlegte tydlynne, van die regeringstaat Washington, tot die gopse van Mumbai en die brandende hitte van die Irakkiese woestyn, Projek Apex bied kleurvolle kerakters, met hulle eie motivering en hoofreded wat 'n storie vertel van menslike konflik wat tydens 'n globale gebeurtenis terugval na die primitiewe wat onderdruk was deur gemeenskap sos die wêreld om hulle verkrummelYour Passport to South Africa (World Passport Ser.)
By Artika R. Tyner. 2023
CBAC TGAU Daearyddiaeth (WJEC GCSE Geography Welsh-language edition)
By Alan Brown, Bob Digby, Andy Leeder, Glyn Owen, Val Davis, Gregg Coleman. 2016
Endorsed by WJECDevelop your students' subject knowledge and skills using in-depth topic coverage and developmental activities to create your own…
teaching pathway through the core and optional content in the 2016 specifications, with support at every stage from the authors of the bestselling WJEC Student Book.- Contains coherent coverage of every core and optional theme in a single volume, with clear explanations of key concepts throughout- Engages and challenges students of all abilities with an exciting, thematic approach, brought to life by Welsh, UK and international place references- Improves students' ability to interpret, analyse and evaluate geographical information through practical, skills-focused activities that involve data, maps and photographs- Boosts candidates' confidence approaching examination by providing numerous learning opportunities for each assessed theme- Enables effective differentiation with enquiry tasks designed to stretch higher-ability students and encourage independent research- Includes trusted guidance from the Field Studies Council on suggested human and physical fieldwork projects and methodologies, making it easier to address the revised fieldwork criteriaThis is a Welsh-language edition.Geraamtes op die Solder: Marketville Raaisel #1 (Marketville Misteries #1)
By Judy Penz Sheluk. 2023
Calamity (Callie) Barnstable is nie verbaas om te hoor dat sy die enigste begunstigde van haar oorlede pa se boedel…
is nie, hoewel sy geskok is om te ontdek dat sy 'n huis in die stad Marketville geërf het - 'n huis wat sy nie geweet het hy het nie. Daar is egter voorwaardes verbonde aan Callie se erfenis: sy moet na Marketville verhuis, in die huis woon en haar ma se moord oplos. Callie is nie lus om 'n dertigjarige raaisel op te sleep nie, maar as sy dit nie doen nie, is daar 'n skelm psigiese genaamd Misty Rivers wat hoop om self die Barnstable-familie geheime bloot te lê. Vasbeslote om Misty te stuit en haar pa se wense te vervul, aanvaar Callie die uitdaging. Maar is sy gereed om die geraamtes wat op die solder versteek is, in die gesig te staar?Exam Board: WJECLevel: GCSESubject: HistoryFirst Teaching: September 2017First Exam: June 2019Endorsed by WJECConfidently tackle curriculum change with the market-leading series…
for WJEC GCSE History; relaunched to cover the new content and assessment requirements, this book helps every student develop the in-depth knowledge and historical skills they need to achieve their best.- Guides you through the key questions and content in the 2017 specification, with thorough and reliable course coverage from a team of expert examiners, teachers and authors- Builds understanding of Welsh, British and wider-world history through a clear, detailed narrative that is accessible to all learners- Enables students to practise and improve their enquiry, analytical and evaluative skills as they progress through carefully-designed activities in each chapter- Enhances subject knowledge and interest by including a range of stimulating source materials for discussion and reflection- Prepares students for assessment with practice questions, sample responses and step-by-step guidance on approaching questionsCBAC Religious Studies for A Level & AS Key Thinkers: Ethics
By Gregory Barker. 2022
Welsh Language Edition. An essential companion to help students master one of the most important areas of their Religious Studies…
course in Ethics: knowing the key thinkers.- Provides an overview of each thinker's life and their ideas, with key dates, social context and why they are important.- Helps students understand the thinkers' main arguments and how they justified their approach to ethics, allowing students to evaluate the theories them for themselves.- Exam guidance section in each chapter provides a focus for revision and includes advice on how different types of questions could be tackled.- Encourages students to explore each area of scholarly knowledge required by the specification, from grasping key ideas to knowing how to best criticise a thinker's approach.- Puts ideas and theories into contemporary contexts to help students build their evaluation skills.- Timeline displaying an overview of the key dates for each thinker in relation to world events.- Key thinkers covered include Thomas Aquinas, John Stuart Mill, Thomas Hobbes and Jeremy Bentham.Eet Minder Leef Langer - U Praktiese Gids Vir Kalorie Beperking Met Optimale Voeding
By Anca Ioviţă. 2018
Tydens my derde jaar in die mediese skool, het ek op ‘n aanlyn artikel afgekom oor kalorie beperking met optimale…
voeding. Ek het gelees oor ‘n oënskynlik eenvoudige dieët ingryping wat die gemiddelde en maksimale lewensduur van laboratorium diere soos gis, vrugte vlieë, wurms en muise verleng het. Op daardie tydstip was ek nie bewus dat sulke eksperimente reeds gedoen word op nie-menslike primate ook nie. Eerlikwaar, ek het afgemaak as nuuskierigheid, ‘n ingryping wat ‘n effek het op eenvoudige organismes soos vrugte vlieë, maar wat nooit op sulke komplekse wesens soos ons sal werk nie. Dit was net te goed om waar te wees. Tyd het verby gegaan en my verkeerd bewys. Gegewe ‘n vroeë kindertyd fassinasie met die grense van lewens verlenging, het ek ingenieurswese en medisyne gestudeer in ‘n poging om radikale verlengde menslike lewensduur te bewerkstellig. Na ‘n kort rukkie van navorsing oor neurale prostese in ‘n Duitse laboratorium, het ek besef dat kunsmatig ingeplante toestelle binne in die menslike liggaam nie ‘n lang termyn oplossing was nie. Ek het huis toe gekom waar ek met my mediese residensie in geriatries begin het, die tak van medisyne wat spesialiseer in ouderdom-geassosieerde siektes. ‘n Snaakse ding het toe gebeur. Om te lees oor teorieë van oud word is een ding. Daaglikse sorg vir mense 3 – 4 keer jou ouderdom is totaal ‘n ander ding en ek het begin om die kolletjies te verbind. Ek het opgelet dat sommige mense verouder soos wyn en ander soos asyn. Volgens hulle maer liggaamstrukture en gedetailleerde lewens stories, het dit gelyk asof kalorie inname iets daarmee te doen gehad het. Dis hoe ek die eerste woorde van hierdie boek begin tik het. Inhoudsopgawe Inleiding •Basiese Beginsels Van Kalorie Beperking Met Optimale Voeding •Wat U Nie In Hierdie Boek Sal Vind Nie •Hoe Behoort U Die Boek Te Gebruik? Minder IEet Minder Leef Langer U Praktiese Gids Vir Kalorie Beperking Met Optimale Voeding
By Anca Ioviţă. 2018
Tydens my derde jaar in die mediese skool, het ek op ‘n aanlyn artikel afgekom oor kalorie beperking met optimale…
voeding. Ek het gelees oor ‘n oënskynlik eenvoudige dieët ingryping wat die gemiddelde en maksimale lewensduur van laboratorium diere soos gis, vrugte vlieë, wurms en muise verleng het. Op daardie tydstip was ek nie bewus dat sulke eksperimente reeds gedoen word op nie-menslike primate ook nie. Eerlikwaar, ek het afgemaak as nuuskierigheid, ‘n ingryping wat ‘n effek het op eenvoudige organismes soos vrugte vlieë, maar wat nooit op sulke komplekse wesens soos ons sal werk nie. Dit was net te goed om waar te wees. Tyd het verby gegaan en my verkeerd bewys. Gegewe ‘n vroeë kindertyd fassinasie met die grense van lewens verlenging, het ek ingenieurswese en medisyne gestudeer in ‘n poging om radikale verlengde menslike lewensduur te bewerkstellig. Na ‘n kort rukkie van navorsing oor neurale prostese in ‘n Duitse laboratorium, het ek besef dat kunsmatig ingeplante toestelle binne in die menslike liggaam nie ‘n lang termyn oplossing was nie. Ek het huis toe gekom waar ek met my mediese residensie in geriatries begin het, die tak van medisyne wat spesialiseer in ouderdom-geassosieerde siektes. ‘n Snaakse ding het toe gebeur. Om te lees oor teorieë van oud word is een ding. Daaglikse sorg vir mense 3 – 4 keer jou ouderdom is totaal ‘n ander ding en ek het begin om die kolletjies te verbind. Ek het opgelet dat sommige mense verouder soos wyn en ander soos asyn. Volgens hulle maer liggaamstrukture en gedetailleerde lewens stories, het dit gelyk asof kalorie inname iets daarmee te doen gehad het. Dis hoe ek die eerste woorde van hierdie boek begin tik het. Inhoudsopgawe Inleiding •Basiese Beginsels Van Kalorie Beperking Met Optimale Voeding •Wat U Nie In Hierdie Boek Sal Vind Nie •Hoe Behoort U Die Boek Te Gebruik? Minder ICBAC TGAU Dylunio a Thecnoleg (WJEC GCSE Design and Technology Welsh Language Edition)
By Ian Fawcett, Dan Hughes, Andy Knight. 2020
Welsh-language editionReinforce classroom learning and boost students' understanding of their chosen area of design and technology with this textbook written…
for the WJEC GCSE Design & Technology specification for Wales.Written by leading D&T experts, this textbook will build your students' knowledge of the core principles, help to develop their designing and making skills and provide them with the opportunity to make sure they are ready to tackle both parts of the assessment.- Helps students clearly understand the core knowledge, understanding and skills and general concepts of designing and making, as well as build their knowledge, understanding and skills of either Engineering Design, Fashion and Textiles or Product Design in more depth.- Hones students' mathematical and scientific ability so they don't miss out on the easy marks.- Features practice questions in the style of the written exam to make sure students are confident to tackle the written element of the assessment.- Inspires and motivates students with stretch and challenge activities designed to challenge the more able learners and ensure progression to A-level.- HonesExam board: WJECLevel: AS/A-levelSubject: HistoryFirst teaching: September 2015First exams: Summer 2016 (AS); Summer 2017 (A-level)Build, reinforce and revise the historical…
knowledge and exam skills required for WJEC AS/A-level History.Matched to the 2016 specification for Wales, this study guide contains clear content summaries and annotated sample answers to exam questions.- Concisely covers the key issues and content in the specification, breaking the Unit down into manageable chunks- Consolidates understanding with regular knowledge-check questions, plus useful tips- Builds the analytical and evaluative skills that students need to succeed in AS/A-level History- Improves students' exam technique, providing sample student answers to past paper questions, with commentary to explain the number of marks awarded- Helps students to learn the content throughout the course, study independently and revise for their examsPlease note: This is a Welsh-language edition.Spelteorie: ’n Katerina Carter-misdaadroman (Katerina Carter bedrog-misdaadromanreeks #2)
By Colleen Cross. 2019
Spelteorie Forensiese rekenmeester, Katerina Carter se bedrog ondersoek lê ʼn massiewe Ponzi-skema bloot wat verbind is aan die skimagtige World…
Institute, ʼn globale dinktenk met ʼn ysingwekkende geheime agenda. Kat is vasgekeer in ʼn hoogspeel politieke komplot waar die spelers by niks sal stop om te kry wat hulle wil hê nie, in ʼn spel wat sy nie kan bekostig om te verloor nie.'n Kristal Engel
By Dawn Brower. 2015
’n Dronk belofte van verlowing het Thor se familie teen hom gedraai. Sal Thor Pia se vergifnis verdien en hulle…
weghardlopende kinders betyds vir Kersfees vind? Na 'n nag van kaarte en drinkery, was Thor se skeurende hoofpyn die minste van sy bekommernisse. Wanneer 'n boodskapper opdaag met 'n kontrak vir hom om te teken, ontdek sy vrou Pia hy het ingestem om hulle seun aan die graaf van Devon se dogter te verloof. Pia is verby woedend en eis dat hy dit regmaak—of anders. Nadat hulle die argument tussen hulle ouers gehoor het, besluit die tweeling Liam en Lily om weg te hardloop uit protes teen die kontrak. Thor en Pia gaan op soek na hulle opstandige kinders voordat iets verskrikliks met hulle gebeur. Sal Thor Pia oortuig om hom te vergewe en die tweeling voor Kersfees te vind, of sal hulle gesin vir altyd uitmekaar val?Hanes Cymru (A History of Wales in Welsh): Hanes Y Blaid Genedlaethol, 1925-75
By John Davies. 1981
Yn ymestyn o'r Oesoedd Iâ hyd y dwthwn hwn, mae'r gyfrol feistrolgar hon yn olrhain hanes gwleidyddol, cymdeithasol a diwylliannol…
y rhan honno o'r byd y daethpwyd i'w hadnabod fel Cymru. Dyma'r llyfr sy'n egluro pam, 'er gwaethaf pawb a phopeth, 'rydym yma o hyd'.Yn yr astudiaeth ddiffiniol hon o hanes Cymru, trafodir bryn gaerau cynhanesyddol, olion Rhufeinig, gorchestion a methiannau tywysogion yr Oesoedd Canol, y Diwygiad Protestannaidd, datblygiad Anghydffurfiaeth, y Chwyldro Diwydiannol, twf yr ymdeimlad cenedlaethol, streiciau'r glowyr a'r ymgyrch i ennill ymreolaeth. Yn yr argraffiad newydd hwn, y mae'r stori yn cyrraedd y cyfnod newydd sydd wedi deillio o sefydlu'r Cynulliad Cenedlaethol.