Title search results
Showing 61 - 80 of 245 items
Ons Gunsteling Detox & Gewigsverlies Prutpot Resepte
By Geoff Wells, Vicky Wells, Corlia Jones. 2016
Ons is dol oor prutpot etes want hulle is maklik, gerieflik en lekker. Nog beter is prutpot etes wat jou…
help om gewig te verloor en gesond te word en bly. Jy sal vind dat wanneer jy 'n vegetariese or vegan dieet volg, jy 'n baie meer voedingstof-digte voedsel eet terwyl jou kalorieë baie laag gehou word. Dit is nie te sê dat ALLE vegan en vegetariese kos lae-kalorie is nie. Jy sal nogsteeds jou inname van vette en hoër kalorie kosse moet dophou, maar jy sal ook vind dat jy die "versadige" gevoel langer behou omdat jou liggaam meer van die noodsaaklike voedingstowwe opneem. Sommige van die resepte is goed vir detox en hulle is sodanig gemerk. Al die resepte Is vegetaries of vegan en meeste van hulle sal ook help met gewigsverlies. Party van die nagereg resepte is 'n bietjie hoër in kalorieë so gebruik dit spaarsamig.Emma se Verjaarsdag - Om Dankbaar te Wees
By Amber Richards, Jamie Marais. 2017
"My naam is Emma. Vandag is my verjaarsdag en ek is baie opgewonde! Ek is sewe jaar oud." Clarence Thomas…
het gesê dat "Goeie maniere sal deure oopmaak wat die beste onderwys nie kan nie.” Hierdie woorde spreek volumes, soos in vandag se uiteenlopende en veranderende samelewing word ons as individue geëvalueer, op wat ons weet en hoe ons ander se gevoelens beskou. As ouers is ons geneig om meer te fokus op ons kind se akademiese/fisiese vaardigheidsversameling. Partykeer vergeet ons dat emosionele volwassenheid ook baie balangrik is, selfs vir jong kinders. Hierdie emosionele vaardighede sal jou kind se vermoë om langdurige verhoudings met hulle vriende verbeter. Dit sal hulle ook in staat stel om in ‘n morele volwassene te groei. Lesse vir die lewe word gewoonlik geleer deur gebruik te maak van die mees eenvoudige gebeurtenisse binne die menslike ervaring. Hierdie boek fokus op hoe jou kind moet reageer wanneer hulle 'n geskenk ontvang wat hulle nie waardeer nie. "Emma se Verjaarsdag - Om Dankbaar te Wees" is vermaak en maklik om te lees. Ons kan almal baie van Emma leer, en ek sien uit daarna om haar storie met jou te deel.Die Geheime van die Joodse Wêreld: Wat Christene Nie Weet oor die Jode Nie, Boek 1
By Bernard Levine, Elmari Smal. 2016
Hierdie boek sal deure oopmaak na opwindende nuwe ontdekkings waarvan jy nog nooit van te vore gehoor het of van…
geweet het nie aangaande die Joodse leefwyse. Jy sal uitvind Hoekom word Joodse vroue nie toegelaat om 'n Bybel aan te raak of te lees nie? Wat is Jesus se van? Watse letters van die alfabet is onderstebo gedruk in die Bybel? Hoekom eet Jode nie kaasburgers nie? Wat is God, die Vader se unieke persoonlike naam wat in die meeste Bybels weggelaat is? Wat is die verskil tussen Hebreeus en Jiddisj? Is Jode toegelaat om te kniel in gebed? Is alle Jode dieselfde? Is daar verskillende Joodse godsdienstige sektes? Is daar 'n spesiale gebed wat gesê moet word voordat hulle na die toilet gaan? Hoekom mag vroue nie by hul mans sit in die sinagoge nie? Hoe om te getuig van Jesus Christus aan 'n Jood? Dans Joodse mans saam met die vroue? Vir diegene wat lief is vir die Joodse mense en wat smag om meer oor die Joodse geloof en hul leefwyse uit te vind, vir elke Christen wat Jesus liefhet en meer wil leer oor Sy Joodse wortels....hierdie unieke boek is gevul met baie kosbare geheime wat nou geopenbaar word!Wiskunde (Graad #11)
By Heather Williams, Rory Adams, Sarah Blyth, Wiehan Agenbag, Carl Scheffler, Shane Carollisson, Liezel Du Toit.
Wiskunde (Graad 11)
By Heather Williams, Rory Adams, Sarah Blyth, Wiehan Agenbag, Carl Scheffler, Shane Carollisson, Liezel Toit.
Ндура. Сын джунглей.
By Javier Salazar Calle, Альберто Гарсия Самсонов. 2015
Когда обычный человек, любой из нас, вдруг оказывается на грани жизни и смерти, один, посреди непроходимых джунглей, он сможет выжить?…
Именно такая незамысловатая дилемма стоит перед героем нашей истории. Возвращаясь из отпуска, после заурядного сафари на джипах с фотоаппаратом в Намибии, он вдруг оказывается на грани выживания, после того, как их самолет был сбит какими-то повстанцами и упал в девственных джунглях Итури, в Республике Конго. Словом, наш герой нежданно-негаданно оказывается там, где дикая природа - отнюдь не единственный смертельный враг, и где просто выжить - далеко не единственная сверхзадача. Повествование, выдержанное в духе классической приключенческой литературы, переносит читателя из мира реального в мир, где всё пропитано тревогой и отчаянием главного героя от навалившихся на него несчастий. В этой книге естественным образом переплетаются между собой человеческие эмоции и нечеловеческое напряжение в борьбе за жизнь. По мере развития сюжета психологическая деградация героя гармонично вписывается в подробное описание окружающей его прир�Hoe om 'n goeie kind groot te maak
By Starbuck O'Dwyer, Liezl Dreyer. 2016
Die boek is benoem vir 'n Indie Leser Ontdekkings Toekennings finalis (ouerskap) en 'n Voorwoord Resensies Boek van die Jaar-finalis…
(beide humor en in opstel kategorieë), Hoe om 'n goeie kind groot te maak is nie 'n konvensionele hoe-om boek nie, maar eerder 'n versameling van 23 humoristiese en opregte stories oor die uitdagings en vreugdes van kinders groot maak vir beide ouers en kinders se genot. Deur onderwerpe soos eerlikheid, lojaliteit, moed, harde werk, deursettingsvermoë en liefde te ondersoek, is Hoe om 'n goeie kind groot te maak gewaarborg om jou te laat lag met stories wat outentiek, universeël in tema is en geskik om gesprekke oor die belangrikheid van karakter bou en integriteit te begin. Hoe om 'n goeie kind groot te maak is hoogs vermaaklik en betekenisvol, en een van die beste boeke oor ouerskap en grootword wat jy ooit sal vind.Oupa is hemel toe
By Amber Richards, Madelyn Coetzee. 2015
Voorwoord aan volwassenes wat vir kinders lees Hierdie e-boek is geskryf van uit 'n Christelike perspektief, wat bedoel word om…
aan jong kinders gelees word, of enige ander ouderdom as die boek hulle kan help om die afsterwe van 'n geliefde te verwerk. Die boek was spesifiek geskryf om 'n slim 2 jarige seuntjie te help wat sy oupa amper elke dag gesien het. Hy het 'n verduideliking nodig gehad waarheen sy oupa gegaan het. Die verbalisering van die verduideliking in 'n boek kan moeilik wees vir verskeie redes: Die konteks is vir jong kinders wat op 'n konkrete wyse dink Die onderwerp is kompleks Dit is belangrik om nie 'n vrees te ontwikkel nie Gevoelens van hartseer moet bekragtig word, terwyl hoop uitgebeeld word Sommige van die besonderhede in hierdie boek is spesifiek vir sy oupa, soos die gebruik van 'n kierie, waarmee die klein seuntjie gespeel het. As jy die boek aan 'n jong kind lees voeg asseblief enige persoonlike besonderhede by sodat die boek meer persoonlik is in elke unieke situasie. Paar voorbeelde volg: Wat het die kind die geliefde genoem? Die konsep kan op toepassing wees van enige geliefde wat afgesterwe het. Wat was die geliefde se liggaamlike beperkings wat hul hemelse liggaam nie sal he nie? Miskien was dit brille, 'n rolstoel, gehoor apparate of iets soort gelyk. Is daar iets uniek en ouderdom-gepas wat jy graag wil byvoeg oor hoe die geliefde dood is Hier is 'n paar voorstelle om die e-boek te gebruik: Lees dit deur en identifiseer areas waar jy dit 'n persoonlike storie kan maak voordat jy dit aan 'n kind lees. Besluit hoe jy hierdie storie gaan gebruik As gevolg van die feit dat die onderwerp kompleks en baie emosioneel is, en dat dit aan 'n kind gelees word, was dit belangrik om die boek kort te hou. Moenie meer informasie aan die kind gee as wat versoek word nie. As volwassenes het onsВсё на своём месте
By Вероника Иванова, Giulia Dell'Uomo. 2015
Саре чуть больше двадцати лет, когда у неё обнаружен рак. Болезнь, перевернув всю её жизнь, все же даёт возможность вступить…
в игру, продолжать строить планы, бороться и любить. Желание Сары прожить свою жизнь настолько велико, что даже отношения с врачом, Роберто, вырываются из больничных стен в «настоящую» жизнь, где любовь и страх переплетаются в вихре эмоций. А прошедшее время выражается госпитализациями, бесконечными анализами, слезами, улыбками, осознанием того, что болезнь не хочет уходить, физическим и душевным перерождение девушки, который пришлось слишком быстро стать женщиной.Primus AD
By Mauricio Campos, Billy Clinton. 1977
Die landvorming proses op Mars sou nooit suksesvol gewees het teen die tyd dat dit uitgevoer is as daar geen…
hulp van die robots was nie. Toe die eerste Huŏxīng 3.0-masjiene op Mars aangekom het, het hulle die aanvanklike menslike kolonies gevind. Heeltemal afhanklik van voorrade wat gereeld vanaf die Aarde gebring word. Die masjiene was reeds selfversorgend, geprogrammeer om in die Marsse grond te vind wat hulle nodig het om replikas van hulleself te skep, en boumateriaal vir die kweekhuisgasbedrywe, wat koolstofdioksied in suurstof aangewend het. Elke nuwe skip wat op die rooi planeet aangekom het, het aan die menslike gemeenskap voorsien, 'n nuwe reeks masjiene het aangekom om die proses van landvorming te help. Benewens die Humanoid robots van die werkersklas, het die sowers gekom. Die saaiers was groot springrobotte, wat voordeel getrek het uit die seldsame atmosfeer van die planeet om spoed tot dertig meter hoog in hul voortbeweging uit te voer. Hulle het in hulle boesem 'n kolonie bakterieë gedra wat hulle in die dertiende dale en vlaktes van Mars gekweek en versprei het. Bakterieë wat spesiaal vir hierdie doel ontwikkel is deur aardse genetici, het vinnig gereproduseer en deur fotosintese het koolstofdioksied in suurstof verander.Vir baie jare het hierdie robotte hierdie proses van landvorming voortgesit totdat daar onder wetenskaplikes ooreengekom is dat die water by die Marspole nie sal smelt teen die spoed wat nodig is om 'n omgewing te skep wat bevorderlik is vir menslike lewe nie. Na baie beraadslaging het ons tot die gevolgtrekking gekom dat die beste opsie om water na Mars te bring, sou wees om die yswater tussen die mane en die atmosfeer van Jupiter te trek. Dit sou verskeie missies in hierdie vyandige omgewing inneem, sodat die hoeveelheid water voldoende was. Tegnologiese ontwikkelingsmaatskappye moes masjiene toerus met toenemend komplekse kunsmatige intelligensie prosesse vir hierdie poging om die masjiene vry te stel van afstandmoniSavvy Geschichten
By Dan Alatorre. 2018
Die prag van kinders is gesetel in die feit dat alles hulle betower. Die prag van ouerskap is daarin gesetel…
dat ouers daardie betowering deur die hart van die kind sien. "Savvy" is 'n humoristiese en aangrypende blik op kindertyd se verlore betowerende oomblikke soos deur 'n pa gesien. Kruip, loop, speelafsprake, klippieskop, hibiskusse, leer om die potjie te gebruik, prinsesrokkies - en babadolfyne. Die hele wye spektrum van haar vrae en sy antwoorde.Неделя Итальянской Кухни
By Claudio Ruggeri. 2014
Разбитая Рамка
By Claudio Ruggeri. 2014
Юность Времен Лиры
By Claudio Ruggeri, Imran Nazirov. 2014
Встреча двух друзей в один из летних дней, в которой более молодой будет слушать анекдоты и рассказы другого о мире,…
который исчез всего лишь вчера, но больше уже никогда не сможет существовать, во времена которого часто можно было услышать фразу «Я без единой лиры...»Тень Гончей (Расследование Комиссара Джермано)
By Nadiya Tertletska, Claudio Ruggeri. 2014
Die Skaduwee van die Bloedhond
By Elmari Smal, Claudio Ruggeri. 2018
Die lyk van 'n jong vrou word tussen bosse gevind, van die eerste leidrade, sowel as die motief van die…
moordenaar lyk vir almal duidelik, behalwe vir Vincent Germano, die Kommissaris van die Polisie, wat besluit om ondersoek in te stel.Die Kommissaris se Spook
By Elmari Smal, Claudio Ruggeri. 2017
Kommissaris Vincent Germano is 'n ouskoolse polisiewoordvoerder wat gebore is in San Francisco, maar in Italië woon vir meer as…
twintig jaar,waar 'n gebeurtenis nie sy lewe verander het nie. Die Castelli Romani, is 'n provinsie suid van Rome, dit is die agtergrond waar die twee sake wat Germano en sy manne se aandag vereis en ondersoekpyne veroorsaak, afspeel; 'n onkantse skeidsregter en 'n vermiste meisie.Nooit Meer as Twee Keer
By Claudio Ruggeri, Adri Schalkwyk. 2017
‘n Boodskap gevind in ‘n bottel en die nuuskierigheid van ‘n antiekhandelaar sal Vincent Germano lei tot ‘n ondersoek waarvan…
die gevolgtrekking net as vergesog gestel kan word. Die kommissaris sal dikwels omring word deur mense wat ‘n verduideliking moet gee, ‘n bevel moet maak of advies moet vra, maar in werklikheid sal dit net wees soos almal wat na die waarheid soek.Die Dissonant
By Juliet Perie, Claudio Ruggeri. 2017
Ralf Brandenburg, internasionale musikant, is dood gevind op sy geliefde klavier. Die man in beheer van die ondersoek, Vincent Germano,…
sal die moord moet oplos met niks anders as die woorde en skinder van mense wat gelukkig genoeg was om Ralf te geken het.'n Week se Italiaanse kookgenot
By Clarien Kurzepa, Claudio Ruggeri. 2017