Title search results
Showing 1 - 4 of 4 items
Maak geld deur beroemdes se handtekeninge en nog vele meer te versamel.
By Bernard Levine, Leron Theroux. 2016
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Hobbies and crafts
Jy kan geld maak deur boeke, gratis handtekeninge, kroeg-biermatjies en selfs doringdraad te versamel!
Word betaal vir jou gedigte
By Bernard Levine, Elmarié Smal. 2016
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Hobbies and crafts, Poetry
Skryf jy gedigte? Nou, kan jy betaal word vir die gedigte wat jy skryf en dit kan ook gepubliseer word…
in kaartjies, kalenders, plakkate en muurbehangsels. As jy jou skrywersdrome wil bewaarheid en terselfder tyd ook vergoed word vir jou gedigte, is hierdie unieke boek spesiaal vir jou. Om gedigte te skryf vir geld is groot pret en baie winsgewend! Word betaal om te doen waarvan jy hou.
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Paranormal
Synthetic audio
'n Aand in Tussenwêreld Die Storie van William Jones se Amper-Dood Ervaring William Jones, ‘n skaap boer in die Brecon…
Beacons, het ‘n gelukkige lewe gelei totdat sy vrou, Sarah, jonk oorlede is. Dit hom verpletter en het hom blykbaar op die pad van self-vernietiging gehad. Sy dogter, Becky, het probeer help, maar selfs sy het begin geduld verloor met haar pa. Een aand was hy seker hy het gesterf en is gered uit sy ellende, maar dit was nie so nie. Hy het herstel. Maar sy lewe sou nooit weer dieselfde wees nie. Hy het die Tussenwêreld ontdek waar sy vrou gebly het en het ‘n nuwe vitaliteit ontdek wat sy lewe verander het en die van almal met wie hy in kontak gekom het. ‘n Aand in Tussenwêreld is ‘n liefdes verhaal wat strek oor die grootste kloof – tussen lewe en dood; ‘n kykie na ‘n amper-dood ervaring en ‘n nuwe uitkyk aangaande die mitologiese Walliese Hemel wat bekend staan as Tussenwêreld. Wees voorbereid om ‘n anderkant van die Walliese Keltiese mitologie te sien maar jy sal nooit weer oor die dood dink in enige ander manier nie. Dit waarborg ek jou!Maak geld deur alledaagse, maklik-om-te-kry items te versamel
By Bernard Levine, Leron Theroux. 2016
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Hobbies and crafts
Waar kry jy gewilde versamelitems wat verniet weggegee word (of wat teen lae pryse verkoop word), waarmee jy kan woeker…
vir groot winste? Hoe weet jy wat die waarde van jou versamelstukke werd is? Watse unieke goedjies kan jy begin versamel?