Title search results
Showing 81 - 100 of 337 items
Сексът & кухнята
By Patrizia Caiffa, Кръстина Стоенчева. 2015
След театралния успех, Патриция Кайфа пренася читателите си в света на "Секса & кухнята". Три раказа, взети от радващите се…
наогромен интерес представления, които описват няколко напълно различни истории, три случки, видяни през двоен обектив: сексът и чревоугодничеството. Любовта към готвенето или търсена чрез него. Тема, която свързва героинята - мечтателка от "Булото и азбуката" в измъчената ѝ Сицилия, ексцентричните любовници от "Аз мога, наслаждавам се" и пристрастения към готвенето воин от "Черен като болката". Герои без воля в едно отношение - онова между еротиката и храната - което надхвърля понятията за време и място. Разказите са придружени от театралните постановки, от които се раждат, станали още по-ценни чрез прекрасните авторски снимки и илюстрации на Луиджи Пагано.Късче от рая
By Cristiano Parafioriti, Кръстина Стоенчева. 2015
Галати Мамертино е малко планинско селце, сгушено сред полите на планината Неброди, от чиито стени блика история: и това е…
само една малка част от тази история, която "Късче от рая" ни кара да съпреживеем. Посредством двадесеттте разказа, изпъстрени с действителнигерои, опияняващи аромати и антични вкусове авторът обрисува една фреска от своята младост, като влага разумна доза фантазия и реалност. Докато четем страниците, можем да усетим слабия глас на Юга, приглушен от вцепенението, породено от примирението и тъгата, но и задъхващ се от любовта по едно отминало време, към една бедна и окървавана земя, изнемощяла и ранена от бича на бедността, неправдата и емиграцията, но винаги жива в спомените на хората, които са я напуснали. Именно този спомен засяда в душата и сякаш иска да образува емоционален свръхбагаж, който кипи и се разлива под формата на думи, мисли и образи за едно време, за един ден или за един миг, които са били изживени и които все още успяват да предизвикат вълнение.Alfa Erfgenaam
By Aj Tipton, Juliet Perie. 2015
Die biljoenêr beer sal enige iets doen om sy smaaklikke geliefde te beskerm. Aantreklikke biljoenêr wisselaar Orson het alles behalwe…
sy vryheid. Sy pa, die stam-famielie se Alfa, dwing Orson om met 'n vrou te trou wat hy nie lief het nie, om die verkeie stamme se eenheid sterker te maak. Wanneer hy Casey ontmoet, die pragtige, vol figuurde vrou van sy drome, nooi hy haar na sy luukse huis in die woud. Het hy uiteindelik sy inspirasie gevind om te veg vir sy vryheid...en vir liefde? Casey droom daarvan om haar deeltydse speysenier onthaale in 'n regte besigheid te verander. Sy is amper so lief daarvoor om mense te voer as om wat sy dit haat om vertel te word dat sy nie goed genoeg is oor haar grote. Waneer die misterieuse en seksie Orson in haar lewe in loop verander alles. Weg gevoer in 'n wêreld van uitstaande luuksheid en stryende bere, kan Casey oorlewe in die opwindende lewe van haar nuwe liefde? Die novelle het alles, smaaklikke kos, hartverskeurende wisselaar gevegte en 'n liefde so warm jy sal brand. Die SELFSTANDIGE novelle is deel van die "Beer wisselaar biljoenêr" reeks wat in enige volgorde gelees kan word. Elke boek is kompleet en jy hoef nie te wag om uit te vind wat gebeur nie. Dit eindig soos dit moet: gelukkig vir altyd.Ondergrondse Basisse
By Elmarié Smal, James Morcan, Lance Morcan. 2017
Wat vang die wêreld se supermagte in hul geheime ondergrondse bunkers aan? Ondergrondse Basisse gee in die besonder bevestigde en…
gerugte ondergrondse fasiliteite in die Verenigde State en regoor die wêreld. Dit bevat seldsame fotografiese bewyse dwarsdeur sowel as minder bekende aanhalings uit sleutelregeringsfigure. Dit maak 'n dwingende saak dat daar 'n enorme verborge wêreld onder die Aarde se oppervlak bestaan. Die Morcans spekuleer dat die bedekte ondergrondse infrastruktuur veel groter kan wees as wat voorheen vermoed is en waarskynlik gebruik word vir die ontwikkeling van onderdrukte tegnologie. Hul bronne sluit in verwyderde lêers, universiteitsverslae, WikiLeaks se dokumente en onderhoude met oud-militêre personeel wat verklikkers geword het, wat beweer dat hulle in "stede onder die grond" gewerk het. Ondergrondse basisse lewer 'n wye verskeidenheid feite en teorieë wat uiteindelik lesers toelaat om hul eie gevolgtrekkings te vorm. Die onthulling dek alles van: die Amerikaanse Departement van Verdediging se bevestigde ontruimingsgebiede onder die Wit Huis en die Pentagon, sowel as hul erkende terreine by Mount Weather en Cheyenne Mountain; Ondergrondse fasiliteite regoor die wêreld, insluitend Rusland se uitgestrekte Mezhgorye-kompleks en Australië se CIA-bestuurde Pine Gap; Die langvergete koerantopskrifte wat berig het dat Adolf Hitler en senior SS-beamptes na die Tweede Wêreldoorlog 'n Nazi-kolonie onder Antarktika kon gebou het; Gerugte dat menslike-ruimtewesens gesamentlike ondernemings onder die grond plaasvind en dat ontvoerde burgers in ondergrondse gevangenisse aangehou word vir onwettige mediese eksperimente soos kloning. Waarom spandeer die Globale Adelikes triljoene dollars van hul swart begrotings om sulke groot netwerke van ondergrondse (en ondersese en onderys) terreine te bou? Berei hulle bloot voor vir noodgevalle soos per amptelike regeringsverklarings? Glo hulle dat 'n Armageddon-scenario op hande is? Werk hulle in die geheiAlpha se Maats
By Aj Tipton, Juliet Perie. 2015
Twee shifters is beter as een Cleo het alles onder beheer: sy is 'n wild suksesvol uitvoerende hoof, Alpha van…
'n kragtige beer wisselaar stam, en 'n totaal prikklepop. Wanneer 'n besigheid transaksie haar plaas aan die verkeerde kant van kragtige hekse, word sy mettertyd verban na die middel van nêrens. Cleo is gedwing om te laat gaan, vol vertroue op die goedhartigheid van twee aantreklike plaas ouens om haar terug na haar ou lewe te kry. Titus, 'n vervloekte draak wisselaar, en Connor, begaaf met bonatuurlike intuïsie, is nie gewoond aan gaste nie. Wanneer hul plaas - 'n heiligdom vir magiese wesens - bedreig word deur buite magte, moet die manne staatmaak op hul krag - en Cleo se vindingrykheid - om die dag te red. Sal Cleo afgelei word deur haar eie plan vir wraak of sal sy besef sy het haar ware liefde gevind? Dit warm novelle vir volwasse lesers behels 'n letterlike rol in die hooi, nat en wilde brandbestryding, en 'n liefde wat magiese tot die krag van drie is. Dit selfstandige novelle is deel van die "Bear Wisselaar Billionaire" reeks wat gelees kan word in enige volgorde. Daar is geen cliffhangers, en elke kort beeindig soos dit hoort: gelukkig.Неподвижен Живот В Тази Воняща Клоака
By Vincent Fleur, Metodi Milanov. 2014
"Неподвижният живот" е едно пасивно състояние, от което не може да се излезе, огорчението от един неизживян живот. Точно това…
е душевното състояние, което авторът се опитва да ни предаде чрез тази своя прокълната творба. Средството са петнадесетте разказа, които я съставят.Vincent Fleur описва герои потопени в тази "воняща клоака" на тръпчиво-горчиво-сладникаво-кисело ежедневие, на безполезни напъни за изплуване и на живот живян наужким. Започва с един мним диалог между двама близнаци "в утробата" и от една автоматична машина за закуски, която се превръща в спасение от ежедневното, мизерно съществувание; продължава по пътя, който води до секси дами с много наточени зъби (Джаз и Анален коитус), транссексуалци, които се надсмиват на тъжни предприемачи (Милано Милейди) и до скучният и еднообразен провинциален живот на тези, които си мечтаят за големи и приказни градове (Сувенир от Париж), за да достигне накрая до "пеперудите в стомаха", много по-страшни от чудовищата, които се крият в мрака на нашето подсъзнание (Пеперуди).Geagte Skrywer
By Matthew W. Grant, Petro Ebersohn. 2014
Wees 'n getuie van hoe James Walek tot raserny gedryf word wanneer hy as gevolg van 'n huwelik wat besig…
is om op die rotse te loop en 'n skryfloopbaan wat tot stilstand gekom het, deur een te veel van daardie beledigende "Geagte Skrywer"-briewe van afkeur van 'n uitgewer, oor die rand van wanhoop gestoot word.Die Prinses En Die Dolfyn
By Dan Alatorre, Petro Ebersohn. 2015
"Die Prinses en die Dolfyn" is 'n vermaaklike prenteboekie met oulike sketsies vir kinders. Dit vertel die storie van 'n…
pragtige, klein prinsessie met 'n baie spesiale opgestopte diertjie wat sy iewers in die kasteel laat wegraak. Met behulp van haar ouers (die koning en koningin) en die gesin se hond, sit hulle 'n soektog op tou daarna.Kinders geniet 'n prettige bangmaakstorie terwyl hulle ontdek dat volharding, vindingrykheid en samewerking belangrik is. 'n Klein prinsessie in jou huis mag dalk 'n ding of twee leer oor speelgoed wat gebêre moet word, en miskien iets oor verantwoordelikheid ook!'n Goeie storie vir ouers om aan hulle voorskoolse kinders voor te lees, of vir kinders wat 'n bietjie ouer is om vir hulle ouers te lees!Alpha se Maats
By Aj Tipton, Juliet Perie. 2015
Twee shifters is beter as een Cleo het alles onder beheer: sy is 'n wild suksesvol uitvoerende hoof, Alpha van…
'n kragtige beer wisselaar stam, en 'n totaal prikklepop. Wanneer 'n besigheid transaksie haar plaas aan die verkeerde kant van kragtige hekse, word sy mettertyd verban na die middel van nêrens. Cleo is gedwing om te laat gaan, vol vertroue op die goedhartigheid van twee aantreklike plaas ouens om haar terug na haar ou lewe te kry. Titus, 'n vervloekte draak wisselaar, en Connor, begaaf met bonatuurlike intuïsie, is nie gewoond aan gaste nie. Wanneer hul plaas - 'n heiligdom vir magiese wesens - bedreig word deur buite magte, moet die manne staatmaak op hul krag - en Cleo se vindingrykheid - om die dag te red. Sal Cleo afgelei word deur haar eie plan vir wraak of sal sy besef sy het haar ware liefde gevind? Dit warm novelle vir volwasse lesers behels 'n letterlike rol in die hooi, nat en wilde brandbestryding, en 'n liefde wat magiese tot die krag van drie is. Dit selfstandige novelle is deel van die "Bear Wisselaar Billionaire" reeks wat gelees kan word in enige volgorde. Daar is geen cliffhangers, en elke kort beeindig soos dit hoort: gelukkig.Aga verloor sy strepe
By Francois Keyser, Elrika Keyser. 2016
Welkom in die wereld van "Die Woudties" "Die Woudties" is 'n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van…
5 dieremaats. Elke boek in "Die Woudties" reeks is geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons altyd eerlik moet wees. In hierdie boek verloor Aga, die tier sy strepe- of doen hy? Kuier saam met die dieremaats terwyl hulle na Aga se verlore strepe soek en leer dat dit altyd beter is om die waarheid te praat. Francois se oudste dogter was sy inspirasie om "Die Woudties" te skryf. "Die Woudties" is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as "The Junglies". Vir meer inligting oor "The Junglies" en Francois besoek asseblief http://www.thejunglies.com of gaan kyk na " The Junglies" se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.Lewensvaardighede Graad 3
By Siyavula.
Wiskunde (Graad 10) [CAPS]
By Heather Williams, Rory Adams, Mark Horner, Wiehan Agenbag, Carl Scheffler, Chris Louw.
Natuurwetenskappe Graad 8
By Siyavula.
Kuns en Kultuur Graad 7
By Siyavula.
Meluko Nesthama
By Swami Vivekanand. 2011
Intermediate First Year Ethics and Human Values Telugu Medium Telangana Board
By P Vijay Kumar, Smt R Sumati Devi, V Srinivas, P Swathi, Smt K Srilatha, V Hema Kameswari, G Lakshmi, G Indira, K Rani Rajitha Madhuri, S Vinayak. 2013
Die eiland 'n distopiese jeugroman
By Jen Minkman, Petro Ebersöhn. 2014
"Ek loop aan see toe. Die branders borrel en skuim oor my kaalvoete. Seemeeue skree bokant my kop. Die eindelose…
oppervlakte van die water strek tot aan die horison, watter kant toe ek ookal kyk. "Ons wereldjie is klein... Ons is op ons eie, en ons het net die Krag diep binne-in ons om op staat te maak. "As ek hiervandaan in 'n westelike rigting sou loop, sou ek by 'n versperring kom: die muur. Daaragter is Dwase. Volgens ons voorouers mag ons nie oor die muur klim nie. "Die Dwase glo nie in hulle eie Krag nie. In plaas daarvan glo hulle aan iets buite hierdie wereld, wat hulle gaan red. "Niemand wil met sulke idiote meng nie." Leia woon op die eiland, 'n wereld waar kinders hulle ouers verlaat wanneer hulle tien jaar oud word, om na hulleself om te sien. Oor hierdie eiland is 'n muur gebou waaroor niemand nog ooit geklim het nie. Die Dwase wat aan die ander kant woon, is nie vatbaar vir rede nie. Hulle glo in illusies. Dit is volgens die Boek, al wat die Oostelike Eilandbewoners se voorgeslagte aan hulle nagelaat het. Maar dan spoel 'n vreemde man op die strand uit, en Leia ontmoet 'n Dwaas van aangesig tot aangesig. En haar lewe is nooit weer dieselfde nie. Is dit wat sy en haar vriende omtrent die eiland glo, regtig waar? Of is almal in hulle wereld inderdaad Dwase?Bommala Bala Ramayanamu
By Dasarathi Krishnamacharya, C Narayana Reddy. 2016
Dokter Margaret in Delhi
By Waheed Rabbani, Adri Van Schalkwyk. 2017
Dokter Margaret reis alleen na Indië om by haar ouers by die Amerikaanse Presbiteriaanse Sendingstasie in Futtehgurh te wees en…
dan na haar pos by ‘n hospitaal in Delhi. Daar moet sy nie net werkdruk oorkom nie, maar ook met haar intimideerders en intriges van die Mughals, by die Delhi Rooi Fort deel. Margaret se martelaar sedert haar kinderjare, Kaptein Albert, sluit ook aan by ‘n Britse regiment wat vir diens in Indië gebasseer is. Die Rus, Kaptein Graaf Nicholai, wie Margaret in die Krim ontmoet het, arriveer ook in Indië onder die dekmantel van ‘n Franse dokter. Die gebeure wat tot die Indiese Muitery/Rebellie gelei het en uitgebreek het in 1857, het nie net ‘n baie groot invloed op Margaret se lewe nie, maar ook op diegene wat haar liefhet en ander wat haar skade wil berokken. Ook deurmekaar in die warboel is een van die Koning van Delhi, Shah Zafar se Rooi Fort Wagte, sepoy Sharif Khan Bhadur, die oupa van Dokter Wallidad, ‘n Amerikaanse dokter. Die Azadi Reeks dek die opwindende gebeure en onrus wat Indië deurvleg het van 1857 tot 1947 en tot haar onafhanklikheid gelei het. Daardie voorvalle verswelg die karakters van hierdie storie op daardie tydstip en later hul afstammelinge se lewens weer in die 1960’s.Dokter Margaret in Delhi
By Waheed Rabbani, Adri Schalkwyk. 2017
Dokter Margaret reis alleen na Indië om by haar ouers by die Amerikaanse Presbiteriaanse Sendingstasie in Futtehgurh te wees en…
dan na haar pos by ‘n hospitaal in Delhi. Daar moet sy nie net werkdruk oorkom nie, maar ook met haar intimideerders en intriges van die Mughals, by die Delhi Rooi Fort deel. Margaret se martelaar sedert haar kinderjare, Kaptein Albert, sluit ook aan by ‘n Britse regiment wat vir diens in Indië gebasseer is. Die Rus, Kaptein Graaf Nicholai, wie Margaret in die Krim ontmoet het, arriveer ook in Indië onder die dekmantel van ‘n Franse dokter. Die gebeure wat tot die Indiese Muitery/Rebellie gelei het en uitgebreek het in 1857, het nie net ‘n baie groot invloed op Margaret se lewe nie, maar ook op diegene wat haar liefhet en ander wat haar skade wil berokken. Ook deurmekaar in die warboel is een van die Koning van Delhi, Shah Zafar se Rooi Fort Wagte, sepoy Sharif Khan Bhadur, die oupa van Dokter Wallidad, ‘n Amerikaanse dokter. Die Azadi Reeks dek die opwindende gebeure en onrus wat Indië deurvleg het van 1857 tot 1947 en tot haar onafhanklikheid gelei het. Daardie voorvalle verswelg die karakters van hierdie storie op daardie tydstip en later hul afstammelinge se lewens weer in die 1960’s.