Service Alert
Delay in delivery of CDs
We are currently experiencing a delay with CD production. CDs are being sent and will be delivered as soon as possible. We apologize for the inconvenience.
We are currently experiencing a delay with CD production. CDs are being sent and will be delivered as soon as possible. We apologize for the inconvenience.
Showing 121 - 140 of 345 items
By Amber Richards, Madelyn Coetzee. 2015
Voorwoord aan volwassenes wat vir kinders lees Hierdie e-boek is geskryf van uit 'n Christelike perspektief, wat bedoel word om…
aan jong kinders gelees word, of enige ander ouderdom as die boek hulle kan help om die afsterwe van 'n geliefde te verwerk. Die boek was spesifiek geskryf om 'n slim 2 jarige seuntjie te help wat sy oupa amper elke dag gesien het. Hy het 'n verduideliking nodig gehad waarheen sy oupa gegaan het. Die verbalisering van die verduideliking in 'n boek kan moeilik wees vir verskeie redes: Die konteks is vir jong kinders wat op 'n konkrete wyse dink Die onderwerp is kompleks Dit is belangrik om nie 'n vrees te ontwikkel nie Gevoelens van hartseer moet bekragtig word, terwyl hoop uitgebeeld word Sommige van die besonderhede in hierdie boek is spesifiek vir sy oupa, soos die gebruik van 'n kierie, waarmee die klein seuntjie gespeel het. As jy die boek aan 'n jong kind lees voeg asseblief enige persoonlike besonderhede by sodat die boek meer persoonlik is in elke unieke situasie. Paar voorbeelde volg: Wat het die kind die geliefde genoem? Die konsep kan op toepassing wees van enige geliefde wat afgesterwe het. Wat was die geliefde se liggaamlike beperkings wat hul hemelse liggaam nie sal he nie? Miskien was dit brille, 'n rolstoel, gehoor apparate of iets soort gelyk. Is daar iets uniek en ouderdom-gepas wat jy graag wil byvoeg oor hoe die geliefde dood is Hier is 'n paar voorstelle om die e-boek te gebruik: Lees dit deur en identifiseer areas waar jy dit 'n persoonlike storie kan maak voordat jy dit aan 'n kind lees. Besluit hoe jy hierdie storie gaan gebruik As gevolg van die feit dat die onderwerp kompleks en baie emosioneel is, en dat dit aan 'n kind gelees word, was dit belangrik om die boek kort te hou. Moenie meer informasie aan die kind gee as wat versoek word nie. As volwassenes het onsBy Robert Levine, Pelle Snickars, Mariam Kirollos, Paul Frigyes, Lisa Ehlin, Anders R. Olsson, Helienne Lindvall, Per Strömbäck, Anders Rydell. 2012
Vilken funktion hade egentligen sociala medier under den arabiska våren? Vilka är den digiala underklassen? Och hur har en handfull…
teknikföretag i Silicon Valley lyckats sprida ryktet om sig själva som det fria ordet och kunskapens främsta förespråkare När internet ska diskuteras används ofta begrepp som frihet, demokrati och delaktighet. Att internet har haft en otrolig betydelse tvivlar ingen på, men samtidigt finns en mängd löst grundade föreställningar att internet kommer infria alla förhoppningar, en sorts tekno-utopi. Internet är på ett plan öppet och fritt, men lika mycket är det skapat av offentliga regleringar, teknik och affärsintressen. 85 procent av de så kallade stadsnäten ägs av kommunala bolag. Den grundläggande infrastrukturen för nätet i Sverige är alltså i allmän ägo, tvärtemot den gängse bilden att internet drivs av marknadskrafterna. I Myten om internet har såväl svenska som internationella namn samlats för att nyansera bilden av internet, och inte minst blottlägga vilka som har gynnats av de rådande föreställningarna. Bland skribenterna märks egyptiska Mariam Kirollos, aktivist och doktorand, som starkt ifrågasätter hyllningarna av sociala mediers roll i den arabiska våren, och Robert Levine, amerikansk författare och journalist, som utkom med den mycket uppmärksammade boken Free Ride 2011.By Dan Alatorre, Nathalie Nilsson. 2015
SAMMANFATTNING AV LAGUNA, DEN ENSAMMA SJÖJUNGFRUN En förtjusande bildbok med många fina bilder, Laguna den ensamma sjöjungfrun är berättelsen om…
en ensam, ung sjöjungfru som måste tänka ut ett kreativt sätt att rädda strandsatta pirater på. Genom att hjälpa andra får hon nya vänner. Mycket bra för föräldrar att läsa för sina förskolebarn eller för lite äldre barn att läsa för sina föräldrar!By Adam Korenman. 2015
In distant future, humanity is recovering from a bloody civil war. Pilots CAMERON DAVIS and GEORGE LOCKLEAR, reservists with Sector…
Patrol, prepare for a long weekend off. That vacation is permanently cancelled when two alien armadas--the BOXTI and NANGOLANI--arrive near Earth. Though humanity wins the battle, the war quickly turns one-sided. One of Earth’s colonies is rendered uninhabitable. George dies saving his friend, and Cameron is sucked through a wormhole and disappears. Far away on the moon Kronos, JOSH RANTZ competes in a huge Army competition. Despite most of his unit falling to the enemy, Josh and his squad continue to win larger and larger victories. They are oblivious to the goings on of the universe, isolated on purpose by the war-game’s designer, Doctor MARKOV. When the exercise ends, Josh notices a meteor striking down nearby. He finds an injured Cameron, somehow transported across the stars to the military base. Moments later, the BOXTI arrive and invade. Outnumbered and outgunned, Josh and the soldiers on Kronos rally and push back the BOXTI horde. Summoned by their masters, the BOXTI leave the stunned humans behind.By Francois Keyser, Alma Pretorius. 2016
Agterblad: Welkom by die wêreld van "Die Woudties". "Die Woudties" is 'n kinderboek reeks waarvan elkeen 'n unieke storie vertel…
omtrent die avonture van vyf woud diere. Elke boek in "Die Woudties" reeks is geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons soms meer kan bereik met spanwerk. In hierdie boek wil die maatjies vir 'n sang kompetisie inskryf, maar hulle leer vinnig dat dit partykeer beter is om saam te werk. Sal hulle die les betyds leer om die kompetisie te wen? Francois was geïnspireer deur sy oudste dogter om "Die Woudties" boek reeks te skryf. "Die Woudties" is van Engels na Afrikaans vertaal en staan bekend as "The Junglies" in engels. Om meer omtrent "The Junglies" en Francois te leer, besoek asseblief sy webblad by http://www.thejunglies.com of besoek "The Junglies" se Facebook bladsy by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.By Francois Keyser, Elrika Keyser. 2016
Welkom in die wereld van "Die Woudties" "Die Woudties" is 'n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van…
5 dieremaats. "Die Woudties" boeke is almal geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons soms na ons omstandighede moet kyk van 'n ander oogpunt om dinge meer duidelik te kan sien. In hierdie boek leer die Woudties om hulle blyplek te waardeer. Dit is soms so maklik om te dink die lewe sal beter wees op 'n ander plek , terwyl ons eintlik net ons perspektief moet verander... Francois se oudste dogter was sy inspirasie om "The Junglies" te skryf. "Die Woudties" is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as "The Junglies". Vir meer inligting oor "The Junglies" en Francois besoek asseblief http://www.thejunglies.com of gaan kyk na " The Junglies" se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripesBy Francois Keyser, Elrika Keyser. 2016
Welkom in die wereld van "Die Woudties" "Die Woudties" is 'n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van…
5 dieremaats. Elke boek in "Die Woudties" reeks is geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons altyd eerlik moet wees. In hierdie boek verloor Aga, die tier sy strepe- of doen hy? Kuier saam met die dieremaats terwyl hulle na Aga se verlore strepe soek en leer dat dit altyd beter is om die waarheid te praat. Francois se oudste dogter was sy inspirasie om "Die Woudties" te skryf. "Die Woudties" is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as "The Junglies". Vir meer inligting oor "The Junglies" en Francois besoek asseblief http://www.thejunglies.com of gaan kyk na " The Junglies" se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.By Mauricio Campos, Billy Clinton. 1977
Die landvorming proses op Mars sou nooit suksesvol gewees het teen die tyd dat dit uitgevoer is as daar geen…
hulp van die robots was nie. Toe die eerste Huŏxīng 3.0-masjiene op Mars aangekom het, het hulle die aanvanklike menslike kolonies gevind. Heeltemal afhanklik van voorrade wat gereeld vanaf die Aarde gebring word. Die masjiene was reeds selfversorgend, geprogrammeer om in die Marsse grond te vind wat hulle nodig het om replikas van hulleself te skep, en boumateriaal vir die kweekhuisgasbedrywe, wat koolstofdioksied in suurstof aangewend het. Elke nuwe skip wat op die rooi planeet aangekom het, het aan die menslike gemeenskap voorsien, 'n nuwe reeks masjiene het aangekom om die proses van landvorming te help. Benewens die Humanoid robots van die werkersklas, het die sowers gekom. Die saaiers was groot springrobotte, wat voordeel getrek het uit die seldsame atmosfeer van die planeet om spoed tot dertig meter hoog in hul voortbeweging uit te voer. Hulle het in hulle boesem 'n kolonie bakterieë gedra wat hulle in die dertiende dale en vlaktes van Mars gekweek en versprei het. Bakterieë wat spesiaal vir hierdie doel ontwikkel is deur aardse genetici, het vinnig gereproduseer en deur fotosintese het koolstofdioksied in suurstof verander.Vir baie jare het hierdie robotte hierdie proses van landvorming voortgesit totdat daar onder wetenskaplikes ooreengekom is dat die water by die Marspole nie sal smelt teen die spoed wat nodig is om 'n omgewing te skep wat bevorderlik is vir menslike lewe nie. Na baie beraadslaging het ons tot die gevolgtrekking gekom dat die beste opsie om water na Mars te bring, sou wees om die yswater tussen die mane en die atmosfeer van Jupiter te trek. Dit sou verskeie missies in hierdie vyandige omgewing inneem, sodat die hoeveelheid water voldoende was. Tegnologiese ontwikkelingsmaatskappye moes masjiene toerus met toenemend komplekse kunsmatige intelligensie prosesse vir hierdie poging om die masjiene vry te stel van afstandmoniBy Dan Alatorre. 2018
Die prag van kinders is gesetel in die feit dat alles hulle betower. Die prag van ouerskap is daarin gesetel…
dat ouers daardie betowering deur die hart van die kind sien. "Savvy" is 'n humoristiese en aangrypende blik op kindertyd se verlore betowerende oomblikke soos deur 'n pa gesien. Kruip, loop, speelafsprake, klippieskop, hibiskusse, leer om die potjie te gebruik, prinsesrokkies - en babadolfyne. Die hele wye spektrum van haar vrae en sy antwoorde.By Jo Sekimonyo, Charlotta B ll. 2018
Femtiofem nyanser av politisk ekonomi... Ekonomiska teoretiker har sedan starten för över 200 år sedan kämpat med frågan hur man…
fördelar rikedom, och dom har fortfarande inte kommit närmare en lösning. Författaren kritiserar inte bara kapitalismen, utan har äntligen lagt till ett nytt tankeväckande alternativ till det kannibalistiska systemet. Författarens okonventionella sätt att angripa problemen kommer att öka din hjärtfrekvens och göra dig illamående. I mitten av boken kan du finna dig själv famlande efter ett långt rep att hänga dig själv i, då du gett upp hoppet om mänskligheten... men gör inte det, för då missar du den spektakulära finalen. Denna bok är inte en ekonomisk liturgi. Författaren erbjuder ett tankeväckande botemedel mot global sociopolitisk ojämnlikhet; uppkomsten av ethosismen. Tara Casimir, EditorBy Claudio Ruggeri, versatt Av Bodil Bergh. 2014
By Elmari Smal, Claudio Ruggeri. 2018
Die lyk van 'n jong vrou word tussen bosse gevind, van die eerste leidrade, sowel as die motief van die…
moordenaar lyk vir almal duidelik, behalwe vir Vincent Germano, die Kommissaris van die Polisie, wat besluit om ondersoek in te stel.By Elmari Smal, Claudio Ruggeri. 2017
Kommissaris Vincent Germano is 'n ouskoolse polisiewoordvoerder wat gebore is in San Francisco, maar in Italië woon vir meer as…
twintig jaar,waar 'n gebeurtenis nie sy lewe verander het nie. Die Castelli Romani, is 'n provinsie suid van Rome, dit is die agtergrond waar die twee sake wat Germano en sy manne se aandag vereis en ondersoekpyne veroorsaak, afspeel; 'n onkantse skeidsregter en 'n vermiste meisie.By Claudio Ruggeri, Adri Schalkwyk. 2017
‘n Boodskap gevind in ‘n bottel en die nuuskierigheid van ‘n antiekhandelaar sal Vincent Germano lei tot ‘n ondersoek waarvan…
die gevolgtrekking net as vergesog gestel kan word. Die kommissaris sal dikwels omring word deur mense wat ‘n verduideliking moet gee, ‘n bevel moet maak of advies moet vra, maar in werklikheid sal dit net wees soos almal wat na die waarheid soek.By Juliet Perie, Claudio Ruggeri. 2017
Ralf Brandenburg, internasionale musikant, is dood gevind op sy geliefde klavier. Die man in beheer van die ondersoek, Vincent Germano,…
sal die moord moet oplos met niks anders as die woorde en skinder van mense wat gelukkig genoeg was om Ralf te geken het.By Clarien Kurzepa, Claudio Ruggeri. 2017
By Claudio Ruggeri, Clarien Kurzepa. 2016
Aangrypende misdaadriller wat jou tot die laaste bladsy geïnterreseerd sal hou. Volg kommissaris Vincent Germano en sy ondersoekspan wat onvermoeid…
werk om hierdie saak op te los. 'n Paar moontlike verdagtes en 'n vorige onopgeloste saak maak dit inderdaad baie moeilik om dit op te los.By Adri Schalkwyk, Claudio Ruggeri. 2016
By Claudio Ruggeri, Sasha Branner. 2015
Följ med på en spännande mordutredning i ett iskallt Rom. Flera människor har bragts om livet och kommissarie Vincent Germano…
dras in i en mordgåta som vekar omöjlig att lösa. Finns det något samband mellan offren? Kan han förutse nästa offer och förekomma den brutala mördaren? Vem är det som sätter skräck i hela omgivningen?By Mignionette Fair, Claudio Ruggeri. 2015
'n Man word dood in sy kunsgalery gevind en daar sal van Vincent Germano verwag word om deur duisende moontlike…
aannames te waad. Die Kommissaris sal die swartgallige ondersoek moet hanteer.