Title search results
Showing 221 - 240 of 345 items
Nuwejaar Openbaring
By Dawn Brower. 2020
Welkom by die dorp Kismetbaai waar towery en die noodlot 'n manier van lewe is... Nash King is sy hele…
lewe lank lief vir Leilia Strange. Ongelukkig het hy van kleins af na die rol van beste vriend verwys. Op die randjie van die nuwe jaar het hy besluit om haar te vertel hoe hy voel. Dit is 'n risiko wat 'n wig vir ewig deur hulle kan druk. Sal Nash en Leilia liefde vind? Die noodlot is wispelturig en dinge in Kismetbaai verloop nie altyd soos beplan nie...Daar is niks om te betaal nie! KRY DIT ALLES VERNIET ...
By Bernard Levine. 2021
VERGOED JOUSELF MET TONNE GRATIS GESKENKE VANDAG! Neem alles wat jy wil ... dit is alles verniet! Jy sal jou…
oë nie glo wat jy alles verniet kan kry nie. Hierdie boek loop oor van fantastiese gratis geskenke vir jou. Jy sal alles hier vind, van gratis meubels, gratis koffie en tee sowel as gratis klere en daar is selfs waardevolle beroemde handtekeninge, komplimentêre muurpapier, speelgoed vir niks, klere op die huis insluitende gratis tuin plante en bome, digitale kameras asook gratis verf! ... Plus, plus, vele meer en wonderlike gratis geskenke vir jou! Die waarde van al hierdie gratis weggee produkte is duisende dollars werd ... en ja, dit is alles joune ... absoluut gratis sonder enige koste ... daar is niks om te betaal nie ... neem dit alles, geniet dit! Hierdie boek sal 'n glimlag op jou gesig sit en jou baie gelukkig maak.Werkboek - Klim die Leer van Sukses: Beginsels wat jou sal onderskei
By Daphney Mashamaite. 2020
Nadat ek die boek "Climbing the ladder of success" gepubliseer het, het daar versoeke van verskeie organisasies gekom om ‘n…
werkboek te ontwikkel. Hierdie werkboek is ontwerp om jou te help om te oefen en te dink oor die sukseslesse en om jou aksiestappe neer te skryf. In "Climbing the ladder of success" deel ek uit my navorsing en studies sowel as my ervaring van meer as ‘n dekade as ‘n kenner in besigheidsontwikkeling, en my werk met klein tot medium grootte besighede. My begeerte met hierdie werkboek is om almal te help slyp aan belangrike areas in die bestuur van ‘n suksesvolle besigheid in ‘n poging om ware sukses te behaal. Die werkboek verseker dat jou besluite op papier geplaas word vir onmiddellike implementering op ‘n deurlopende basis.Die Lekker Gespreks Boek
By Bernard Levine. 2021
Hoe goed ken jy jou geliefde en vriende? Hierdie lekker boek is propvol vrae wat stof tot nadenke gee, soms…
intiem, soms laf en kontroversieël, maar altyd interessant. Wanneer vriende omkom, met 'n familie samekoms of wanneer jy so pas iemand op 'n partytjie of byeenkoms ontmoet het, sal hierdie gekkige boek almal aan die praat kry.Gebed van Jehósafat
By Gabriël Agbo. 2020
Elke stryd in hierdie lewe is wenbaar. Alle stryde wat jy in die gesig staar, as individueel of groep word…
deur drie kategorieë verteenwoordig - oorlog, siekte en hongersnood. Oorlog verteenwoordig beide fisiese en spirituele opposisie, gevegte en konflikte wat ons daagliks in die gesig staar. Siekte sluit in alle siektes, infeksies, geneesbare en ongeneesbare siektes. Dan, hongersnood of droogte het betrekking op alle ekonomiese, finansiële tekort en ander uitdagings. En in hierdie boek, wys ons jou effektiewelik dat dit moontlik is om altyd deur hierdie uitdagings te gaan en as 'n oorwinnaar uit te kom. Hier, sal jy gevestigde en getoetse beginsels vind wat jou permanent aan die wenners kant sal plaas. Hulle is inderdaad getoets, goddelik, universeel en vir ewig. Hulle kan nie misluk nie! Hier sal jy tien gelaaide en kragtige hoofstukke vind: Gebed van Jehósafat; God van Hemel en aarde; Dit is ons erfenis; Oorlog, siekte en hongersnood; Kyk hoe hulle ons beloon; Sal jy hulle nie keer nie; Moenie moedeloos of bang wees nie; So spreek die Here, Marsjeer uit en neem jou posisie in; Krag van lofprysing. Ons het ook 'n stel kragtige gebeds punte aan die einde van elke hoofstuk wat onmiddelike resultate sal oplewer.ANN se OORLOG: Afpersing (ANN se Oorlog Reeks #3)
By Hannah Howe. 2020
Met haar man, Emrys, wat steeds in aksie vermis word, moet Ann Morgan die realiteit aanvaar dat sy hul eerste…
huweliks herdenking, en Kersfees alleen moet deurbring. Maar, ‘n telefoon oproep van Aistair Blythe, ‘n jongman met wie sy kortliks, voor haar huwelik met Emrys, uitgegaan het sit Ann op ‘n pad wat na moord lei, ontmoetings met handelaars op die swart mark en wat lewensgevaar vir haar inhou. Met die hulp van bobaas spioenmeester Charles Montagu en Speurder Inspekteur Max Deveraux, krap Ann ‘n groot oorlogs geheim oop. En, saam met die wonderlike sneeu wat oor die Kerstyd val, kry sy ‘n geskenk wat sy nooit sal vergeet nie.Dank God vir die dag wat Jesus jou plek ingeneem het
By Bernard Levine. 2021
Wat Is Die Waarde Van Die Geskenk Van Jesus? Wanneer jy daaraan dink net hoe wonderlik dit werklik is dat…
God Sy eie bloed gegee het om ons van al ons sondes te red. Daar is niks so groot soos die opoffering wat vir ons gegee is. Die kosbare geskenk van Jesus is baie groter as al die rykdom van die heelal. In die wêreld van onsekerhede is daar 'n baie waar en seker waarborg Jesus kom terug vir Sy bruid.Kersverleiding
By Dawn Brower. 2020
Kersverleiding is 'n blik op elkeen van die paartjies in Novak Springs en hoe dit met hulle gaan nadat hulle…
elkeen hulle gelukkige ewigheid gevind het. Neem 'n rit in die geheue saam met hulle en ervaar die dinge waarmee hulle nog steeds versoek word--veral met Kerstyd.Alle Dinge Valentyn
By Dawn Brower. 2021
Welkom by die dorp Kismetbaai waar towery en die noodlot 'n manier van lewe is... Percival Wright het 'n bekoorlike…
lewe gelei. Ten minste glo die inwoners van Kismetbaai dit. Dit is 'n noukeurig ontwerpte gevel dit verberg die werklike waarheid. Hy is heeltemal ellendig en die een vrou wat hy nog altyd wou gehad het, sien hom nie regtig raak nie. Valentynsdag is een van die besigste dae van die jaar by Blooms of Destiny, en Amadea Strange kan nie wag om dit agter haar te kry nie. Die romantiese dag is goed vir besigheid, maar sy het nie tyd vir liefde nie. So natuurlik, dit is die een dag waarop die noodlot besluit het om haar te wys wat alles Valentyn beteken...Social Studies class 10 - Andhra Pradesh Board - SCERT
By Hyderabad, Scert Andhra Pradesh. 2013
Social Studies class 10 - Andhra Pradesh Board - SCERT
By Hyderabad, Scert Andhra Pradesh. 2013
Biology class 10 - Andhra Pradesh Board: బయాలజీ క్లాస్ 10 - ఆంధ్రప్రదేశ్ బోర్డు
By Pramod Kumar, Tvs Ramesh, V Raghava Rao, Ch Kesava Rao, S. Vishnu Vardhan Reddy, Noel Joseph, Sanjeev Kumar, Sk Taj Babu, M Hari Prasad, K Umarani. 2014
Our World Through English class 9 - Telangana Board
By Textbook Development Committee. 2013
Social class 6 - Telangana Board: సామాజిక తరగతి 6 - తెలంగాణ బోర్డు
By Sri K. Subrahmanyam, Sri Korivi Srinivasarao, Sri Malyala Papayya, Sri Vanguri Gangireddy, K. Lakshmareddy, Sri Madathati Narasimhareddy, Srimathi T.S. Malliswari, Sri B. Srinivasulu, Sri C.H. Radhakrishna, Srimathi B. Sarala, Sri B. Shankarrao, Sri Mohan Reddy, Sri Ayachitula Lakshmanarao, Dr R. Ganapati, Sri P. Rathanga Paani Reddy, Dr Chakinala Srinivas, Sri U. Anand Kumar, Sri K Lakshminarayana, Sri N.S. Jagannadh. 2012
Telugu Text Book class - SCERT - Andhra Pradesh Board: తెలుగు టెక్స్ట్ బుక్ క్లాస్ - ఎస్.సి.ఆర్.టి - ఆంధ్రప్రదేశ్ బోర్డు
By Scert, Andhra Pradesh, Hyderabad. 2011
Our World Through English class 8 - Telangana Board
By Textbook Development Committee. 2013
Social class 7 - Telangana Board: సామాజిక తరగతి 7 - తెలంగాణ బోర్డు
By Dr Racharla Ganapati, Sri K. Lakshminarayana, Sri K. Subrahmanyam, Sri Korivi Srinivasarao, Sri Malyala Papayya, Sri P. Srinivasulu, Sri Vanguri Gangireddy, Sri Madathati Narasimhareddy, Sri C.H. Radhakrishna, Dr Chakinala Srinivas, Sri Ayachitula Laxmanarao, Srimati S. Suvarnadevi, Sri T. Ramakrishna, Sri K. Kumaraswami, Srimati B. Sarala, Sri P.V. Krishnaarao, Sri A.R. Rameshrao, Sri P.Rathanga Pani Reddy, Sri U. Anandkumar, Sri N.C. Jagannadh, B. V. N. Swami. 2012
Telugu Text Book class 10 - SCERT - Telangana Board: తెలుగు టెక్స్ట్ బుక్ క్లాస్ 10 - ఎస్.సి.ఆర్.టి - తెలంగాణ బోర్డు
By Scert, Hyderabad, Telangana. 2011