Service Alert
Website maintenance April 24 10pm ET
On Wednesday April 24 at 10pm ET the CELA website will be unavailable for about 15 minutes for planned maintenance.
On Wednesday April 24 at 10pm ET the CELA website will be unavailable for about 15 minutes for planned maintenance.
Showing 1 - 20 of 327 items
By Jan Dobraczyński. 1987
By Kornel Filipowicz. 1985
Collection of forty-nine stories and memoirs, spanning twenty-five years, by one of the best-known Polish writers. The title story chronicles…
the thoughts and experience of an urban commuter trying to get to work on time. Polish languageBy Tadeusz Nowakowski. 1984
By Marek Nowakowski. 1979
By Teodozjusz Butyniec. 1979
By Jerzy Piechowski. 1981
By Bernard Levine, Petronella Louisa Smith. 2016
'n Opbeurende boek vol inspirasies. Dit is geskryf uit 'n geestelike oogpunt en is opbouend. Die boek bevat baie wyshede…
wat toegepas kan word vir 'n waardevolle, gelukkige, vervullende lewe. Daar word verwys na die waarde van gebed, asook om aan God Sy regmatige plek in die lewe te gee.By Bernard Levine, Adri Van Schalkwyk. 2016
Hier is ʼn versameling snaakse grappe wat ek geniet het toe ek op skool was. Kinders is lief om te…
lag. Hulle sal groot pret hê om hierdie grappies oor en oor aan hul vriende te vertel. Hierdie vermaaklike boek sal jou kinders ure se geluk en plesier gee.By Bernard Levine, Leron Theroux. 2016
By Elmari Smal, Bernard Levine. 2016
Hierdie boek sal deure oopmaak na opwindende nuwe ontdekkings waarvan jy nog nooit van te vore gehoor het of van…
geweet het nie aangaande die Joodse leefwyse. Jy sal uitvind Hoekom word Joodse vroue nie toegelaat om 'n Bybel aan te raak of te lees nie? Wat is Jesus se van? Watse letters van die alfabet is onderstebo gedruk in die Bybel? Hoekom eet Jode nie kaasburgers nie? Wat is God, die Vader se unieke persoonlike naam wat in die meeste Bybels weggelaat is? Wat is die verskil tussen Hebreeus en Jiddisj? Is Jode toegelaat om te kniel in gebed? Is alle Jode dieselfde? Is daar verskillende Joodse godsdienstige sektes? Is daar 'n spesiale gebed wat gesê moet word voordat hulle na die toilet gaan? Hoekom mag vroue nie by hul mans sit in die sinagoge nie? Hoe om te getuig van Jesus Christus aan 'n Jood? Dans Joodse mans saam met die vroue? Vir diegene wat lief is vir die Joodse mense en wat smag om meer oor die Joodse geloof en hul leefwyse uit te vind, vir elke Christen wat Jesus liefhet en meer wil leer oor Sy Joodse wortels....hierdie unieke boek is gevul met baie kosbare geheime wat nou geopenbaar word!By Robert Levine, Pelle Snickars, Mariam Kirollos, Paul Frigyes, Anders Olsson, Helienne Lindvall, Per Str mb ck, Anders Rydell. 2012
Vilken funktion hade egentligen sociala medier under den arabiska våren? Vilka är den digiala underklassen? Och hur har en handfull…
teknikföretag i Silicon Valley lyckats sprida ryktet om sig själva som det fria ordet och kunskapens främsta förespråkare När internet ska diskuteras används ofta begrepp som frihet, demokrati och delaktighet. Att internet har haft en otrolig betydelse tvivlar ingen på, men samtidigt finns en mängd löst grundade föreställningar att internet kommer infria alla förhoppningar, en sorts tekno-utopi. Internet är på ett plan öppet och fritt, men lika mycket är det skapat av offentliga regleringar, teknik och affärsintressen. 85 procent av de så kallade stadsnäten ägs av kommunala bolag. Den grundläggande infrastrukturen för nätet i Sverige är alltså i allmän ägo, tvärtemot den gängse bilden att internet drivs av marknadskrafterna. I Myten om internet har såväl svenska som internationella namn samlats för att nyansera bilden av internet, och inte minst blottlägga vilka som har gynnats av de rådande föreställningarna. Bland skribenterna märks egyptiska Mariam Kirollos, aktivist och doktorand, som starkt ifrågasätter hyllningarna av sociala mediers roll i den arabiska våren, och Robert Levine, amerikansk författare och journalist, som utkom med den mycket uppmärksammade boken Free Ride 2011.By Alex Shaw, Miroslav Kučera. 2014
Krátký příběh ze světa speciálních jednotek SAS plný akce a napětí. Sledujte začátek kariéry Aidana Snowa.Severní Irsko, listopad 1994. Členové…
SAS, Aidan Snow a Paddy Fox, dočasně převelení k DETu, tajné zpravodajské a bezpečnostní jednotce, musí zastavit teroristickou buňku, která se chystá ukončit příměří mezi IRA a britskou vládou.Aidan Snow se stane agentem MI6 v nejprodávanější knihách Hejtman a Chladná černá.By Petro Ebersohn, Michael D Young. 2014
Kersliedere gee die gees van Kersfees weer soos niks anders kan nie, en Sing ons nou van Kersfees gee lewe…
aan geliefde Kersliedere soos nog nooit tevore nie.Stap in die voetspore van die goeie koning Wenceslas. Ervaar van nuuts af die klokke op Kersdag. Reis saam met 'n soldaat wat sy stem verloor het, wanneer hy deel word van die wonderwerk van Stille Nag. Ervaar al hierdie, en nog meer, in die innige, onderhoudende verhale wat bygedra is deur 'n groep skrywers vanoor die hele V.S.A., wat saamgespan het vir 'n goeie doel.*Die versameling, wat 25 verhaaltjies bevat, een vir elke dag tot en met Kersdag, staan op die punt om 'n nuwe Kerstradisie vir jou en jou gesin te begin!* Alle inkomste uit die verkope van die boek word geskenk aan die nasionale Downsindroomvereniging van die V.S.A.By Amber Richards, Jana Kočí. 2014
Toto je vzdělávací kniha pro malé děti, batolata i předškoláky. Najdeme v ní 14 různých tvarů a 14 odlišných barev.…
Mezi tvary jsem nezahrnula jen ty základní, ale i šestiúhelník, pětiúhelník, osmiúhelník a několik dalších pokročilých tvarů. Na konci knihy naleznete pro rodiče i typy na další nápady, jak posílit výuku tvarů a barev u dětí. Je to výborná pomůcka při vyučování vašich dětí. Stáhněte si jednu její kopii a ihned se do toho pusťte.By Pierluigi Di Cosimo, Danica Bartošová. 2014
Krátce o knize:Kde končí všechny sny a kde začíná život? Nebo kde končí život a začínají sny?To jsou otázky, se…
kterými se setkáme, když budeme sledovat dobrodružství Petra a Pamely. Na řádcích tohoto příběhu je budeme doprovázet na fantastické cestě na místo i při návratu z něj zpět, místo, které si každý z nás vytvořil ve své vlastní mysli, díky své vlastní víře, nebo díky vlastnímu přesvědčení, že nic nekončí navždy. Když překonáme naše obavy, pak se setkáme s našimi sny, o které budeme muset pečovat jako o malé děti. A spolu se dvěma hrdiny příběhu se budeme muset o ně postarat, aby se jim nic zlého nestalo, vychovávat je a bojovat za ně, snažit se je realizovat s veškerou energií, kterou nám samotné sny předávají. To je naše podstata bytí. Přestat věřit v tyto sny nebo je nenásledovat, by nás uvedlo do bolestí a zanechalo nás s hrstkou prachu v ruce. A právě v tomto okamžiku, všechno a my, ve skutečnosti končíme, to je okamžik, ve kterém končí život. Budou umět Petr s Pamelou bojovat proti nečemu skutečnému ale neurčitému? Budou umět nalézt tuto nitku, která sjednotí jejich sny, aby se návratili zpátky do života a žili jejich sny?By Elmarié Smal, James Morcan, Lance Morcan. 2018
Bankrotmaking van die Derde W reld is toegewy aan die armes in vergete plekke van die w reld…
Dit vra of die W reldbank die Internasionale Monet re Fonds die Verenigde State se Agentskap vir Internasionale Ontwikkeling en ander groot internasionale hulporganisasies die w reld se armste mense help of belemmer In hierdie boek word ook gevra of die hulppakkette wat verskaf word reg is en of dit swendelary is wat ontwerp is om Derde W reldlande te onderwerp Dit stel die kultuur van korrupsie binne die voorgenoemde hulporganisasies bloot en die arrogansie waarmee hulle hul derde w reldkli nte behandel Die Morcans onthul dat daar n onheilspellende verborge agenda is waarvolgens die vrygewigheid wat deur internasionale hulporganisasies uitgebrei word om die ontwikkeling van die Derde W reld te ondersteun en om verligting te bied in die geval van natuurrampe met ernstige bymotiewe kom Bymotiewe wat ontwerp is om kwesbare nasies te kul Die leser word herinner aan die ekonomiese treffers wat gewild geword het in John Perkins se topverkoper van 2004 Bekentenisse van n Ekonomiese Sluipmoordenaar is nog steeds lewendig en goed - in Afrika in die besonder By die skryf van hierdie boek is die skrywers gemotiveer deur een sieklike statistiek 21 000 mense sterf elke dag van hongersnood Dit is een persoon elke vier sekondes Meer siek is die feit dat sulke sterftes onnodig is aangesien daar meer as genoeg rykdom in die w reld is want almal moet ten minste die basiese lewensbehoeftes ontvang en daar is meer as genoeg in die Derde W reld om dit self organies te onderhou Teen die tyd dat jy aan die einde van hierdie boek kom sal jy sien dat daar soveel rykdom in die Derde W reld voorkom soos in die Eerste W reld Trouens terme soos Derde W reld en verarmde nasies is in wese verkeerde benamings omdat dit impliseer dat rykdom en hulpbronne beperk isBy Erik Axel Karlfeldt.
By Bob Van Laerhoven, Jill Selling. 2017
Stramt, snyggt och chockerande – alla dessa historier har snedvriden kärlek som källa till våld. Den belgiska/nederländska författaren, Bob van…
Laerhoven, vinnare av USA Best Book Award 2014 i kategorin ”Mystery/Suspense” och Hercule Poirot Prize med sin kontroversiella roman, Baudelaire’s Revenge, länkar samman flera individers öden med djupa sociala förändringar. Van Laerhoven arbetade som reseskildrare i konfliktdrabbade områden från 1990 till 2003, och ekon av hans erfarenhet präglar dessa konfronterande och spännande berättelser, som utspelar sig under inbördeskriget i femtiotalets Algeriet; i ett koncentrationsläger under andra världskriget; i en peruansk gränsstad, där stöld är en dödlig konst; i Liberia under inbördeskriget på nittiotalet och i Belgiska Kongo under det blodiga upproret på sextiotalet. Omnia vincit amor, kärleken övervinner allt, som ordspråket säger. Men inte Farlig besatthet.By Edward Hendriks, Adri De Necker. 2017
Pappa en mamma het lank daaroor getwyfel oor of ons op vakansie moet gaan. En nog langer getwyfel oor of…
ons wel na dieselfde kamppeer terrein moet gaan. Al die herinneringe… Maar nou die vreeslike dag amper ‘n jaar terug, wil weer ons lewens kom omhels. Dit tel op waar ons dit die afgelope herfs agtergelaat het. Ek probeer om die lekker dinge in die gees te sien, maar dan begin die kol op my maag weer rond speel. Al die dinge wat ek en my sussie gedoen het. En al die dinge wat on snog moes doen, maar nou nooit sal doen nie.By Amber Richards, Liezl Dreyer. 2014
Dankie dat julle vir die jong kinders in julle lewens lees. As ouma en ma, het ek agter gekom ek…
leer kinders van basiese vorms en kleure. Ek is nie seker hoekom ek net daar gestop het nie, maar dit lyk maar soos 'n algemene verskynsel.