Service Alert
Website maintenance April 24 10pm ET
On Wednesday April 24 at 10pm ET the CELA website will be unavailable for about 15 minutes for planned maintenance.
On Wednesday April 24 at 10pm ET the CELA website will be unavailable for about 15 minutes for planned maintenance.
Showing 1 - 20 of 21 items
By Gabriel Agbo, Mignionette Fair. 2017
Hierdie boek sal jou oë oopmaak vir die gevolge van al ons aksies om ons bestemming en dié van ons…
kinders; selfs dié wat nog ongebore is. Die onderwerp van vloeke is lank reeds afgeskeep, en ons het nodig om uit te vind om dit hier te ontbloot. Ons begin deur te gaan na die skrifte om presies te weet wat God sê oor vloeke, hoe hulle werk, en hoe ons heeltemal vry van hulle kan wees. Familievloeke is so belangrik dat God hulle ingesluit het by die Tien Gebooie. So baie mense is gebind deur die vyand met onsigbare en anonieme instrumente van slawerny. In hierdie studie sal ons leer hoe om hierdie kettings wat afkomstig is van die vyand te breek. Ons verken gebiede soos afgodery (insluitend Halloween), onsedelikheid, verraad, steel, moord, ens. in diepte Ek glo dat as jy hierdie boek lees en die waarhede verken sal daar nog baie roeringe in jou wees om jouself te ondersoek en 'n daadwerklike poging maak om 'n heilige lewe te lei, al dan nie vir jouself nie, ten minste ter wille van jou kinders en die ongebore geslagte.By Bernard Levine, Zelna Naude. 2017
Ek is seker jy sal verbaas wees om te hoor dat daar in die meeste Joodse huise nie 'n Bybel…
is nie. Maar is dit nie baie snaaks dat die nasie, bekend as die "Mense van die Boek", nie eers 'n Bybel in hul huise het nie? Wat nog meer verrassend is, is dat mens sou dink dat die Joodse mense die Skrifte goed sou ken, die skokkende waarheid is egter dat meeste van die Ou Testament boeke aan hulle onbekend is en dat hulle nog nooit die profesieë oor Jesus in boeke soos Esegiël, Jesaja, Daniël en Maleagi gesien het nie. En, het jy geweet dat die Jode nie weet wat hulle sê as hulle bid nie, want die meeste Jode verstaan nie Hebreeus nie. Nou wonder jy seker hoe die Jode dan verlos raak van hulle sondes as hulle nie in Jesus Christus glo nie? Wat glo die Jode is die weg na die hemel? Jy sal geskok wees om uit te vind wat in die Joodse wêreld aangaan.By Ulrike Maria, Ann Kapborg. 2014
Citat och frågor. En särskild tanke för varje dag, av den inspirerande metafysikläraren ULRIKE. Att Leva bättre med ett riktigt…
tankesätt, för alla som söker.Det finns tusentals affirmationer på Internet numera, de ljuder av sanning och godhet och är absolut ett steg i rätt riktning. De betyder dock inte något om du bara läser dem och inte aktivt tillämpar dem. Ditt liv kommer inte att förändras såvida du inte använder dessa nya och förbättrade tankar varje dag. Att lära om att leva ett bättre liv är om tillämpning och inte om anförande av sanning. Oavsett hur ofta du upprepar affirmationerna kommer de inte att manifesteras om du inte agerar utifrån dem.Trovärdighet och Förståelse kommer från erfarenhet och från att ha bevisat för oss själva att Lagarna fungerar och hur de fungerar. Det krävs engagemang för att finna Sanningen. "Sök och ni skall finna" - "knacka på och dörren ska öppnas"...ja, det kräver en stark längtan efter att förstå Livets arbete och det krävs kärlek till att lära och lära ut samt nyfikenhet.Vi är alla elever och lärare. Vi lär av varandra. Vi ser i den andre vad vi beundrar eller vad vi föraktar, beroende på vad vi ännu behöver lära oss. Det är nödvändigt att känna till denna sanning och att använda detta värdefulla verktyg för självförbättring.Kom ihåg:"Låt din stjärna lysa klart! Släpp taget om alla begränsningar, tvivel och rädslor. Träd in i en värld där allt är möjligt. Det här är ditt sanna tillstånd, ditt spirituella arv. Omfamna denna födslorätt och älska med hela ditt hjärta."By Bernard Levine, Adri Schalkwyk. 2016
Jy sal beslis verbaas wees, dalk selfs geskok wees as jy ontdek wat regtig aangaan in die Joodse wêreld. Het…
jy geweet dat die Jode nie toegelaat word om toiletpapier op die Sabbat te skeur nie? Hoekom kan Joodse vrouens nie Bybel lees nie? Het jy al gehoor daar is spesiale Coca-Cola net vir Jode? Wat is die naam van Jesus? Watter letter van die alfabet is onderstebo in die Bybel geskryf? Waarom Jode nie kaasburgers eet nie? Wat is so anders oor Joodse seksuele omgang? Waarom Joodse vrouens pruike dra? Is daar ʼn spesiale gebed wat Jode sê voor hul toilet toe gaan? Die meeste van die Ou Testament word nie deur Jode bestudeer nie ... hoekom? Het jy geweet dat Jode hul eie soort spek het? Hoekom word Joodse vroue nie toegelaat om hul elmboë of knieë vir mans te wys nie? Wat is God se naam wat uit die meeste Bybels gelaat word? Mag ʼn Jood ʼn tatoeëring hê? Wanneer slaap Jode buite? Is dit waar dat daar geen vloekwoorde in Hebreeus is nie? Hoe moet jy ʼn Jood van Jesus Christus vertel? Hoekom kan Jode nie hul eie woorde gebruik wanneer hulle bid nie? Jy sal beslis verbaas wees, dalk selfs geskok wees wanneer jy ontdek wat regtig aangaan in die Joodse wêreld.By Gabriel Agbo. 2018
Uppoffringar är kraftfulla. Mycket kraftfulla! Den rikaste mannen, den starkaste mannen, de mest välsignade män och kvinnor, den klokaste, största…
konungen, de mest kraftfulla profeterna var alla män och kvinnor av uppoffring. De gav allt, riskerade allt för deras folk, mänskligheten och Gud för att uppnå sina mål och prestationer som även evigheten kommer att vara stolt över. Vill du veta om deras hemligheter? Bra. Om du vill bli bra, måste du först bli en man/kvinna av uppoffring. Allt är möjligt för dem som kan betala. Du hittar dessa mycket avslöjande kapitel - offra, offra din enda, jag kommer att passera genom Egypten, jag kommer att få betala priset, Följ mig! Vi kom för dig, jag skall bevara dig, tillaga den sista måltiden, kraft att rädda, lovorda, bön och fasta. Vi har inte bara diskuterat de stora uppoffringar av stora män och kvinnor i bibeln och hur deras handlingar gjorde dem bra, men även människor som Yonatan " Yoni" Netanyahu Israel; den unga israel som ledde kommandotrupp för att rädda judiska gisslan som hölls på Entebbe flygplats efter deras plan var kapat och omdirigerat till Uganda 1976. Vi tittade också på några av våra militära hjältar, särskilt de specialstyrkor –som SEAL, Delta Force. Dessa män ger sitt bästa, i ständigrisk att förlora allt, inklusive sina liv för att försvara sitt folk och mänskligheten. De offrar sina liv för att skydda andra. Vi hälsar dem! De lär oss hur manska offrasig. Jesus sade att vad kan vara större uppoffring än en man som offrar sitt liv för sina vänner? Vi prisar deras mod och extrem patriotism. Här kommer vi att lära om uppoffringar av tro, kärlek, patriotism, bön, fasta och lovord. När du går bortom det vanliga i något av ovanstående, kan du omedelbart av gudomliga, osedda, övernaturliga krafter vilka kommer att svara, rusande mot dig. Denna bok är ett måsteatt läsa.By Brian Gugas. 2020
Regdeur die jare het mense na die Bybel gedraai vir leiding en hoop. Die Bybelstudie boek dien as ‘n padkaart…
vir die beginner om waardeuring te ontwikkel vir die Bybel en dit deel te maak van hulle daaglikse lewe. Al 66 Boeke van die Bybel word in detail gedek, insluitend: • Skrywer van elke boek en die tyd waarin dit geskryf is. • Sleutel temas van elke boek • Opsomming van die boodskap in elke boek • ‘n Toewyding vir die oorweging en verdure ondersoeke Verdiep in die stories, profesieë en boodskappe van die Bybel en oorweeg tennuwe die inspirerende krag, genade en helende krag van God en Jesus Christus. Genadig en inspirerend, Bybelstudie Gids vir Beginners bring die leser terug na die basis en maak ‘n pad oop vr ‘n direkte verhouding met die lewende Woord van God.By Gabriël Agbo. 2020
"Die Here sê: “Ek sal herstel wat julle deur die stropersprinkane, die snysprinkane, die swermsprinkane en die jong sprinkane verloor…
het. Ek het hierdie groot, vernietigende leër teen julle gestuur. “Julle sal weer al die kos kry wat julle begeer. Julle sal die Here julle God loof wat hierdie wonders vir julle moontlik maak. My volk sal nooit weer so in die skande kom nie. Julle sal weet dat Ek onder my volk Israel teenwoordig is. Net Ek is die Here julle God, niemand anders nie! My volk sal nooit weer so in die skande kom nie.” Joël 2: 25-27 Dit is tyd om die dinge wat jou wil stop, te stop, Dit is God se wil om alles te stop wat jou van Sy plan vir jou lewe wil verwyder. En jy weet alreeds dat Sy plan vir jou is om die beste van vreugde, vrede, voorspoed, genade, goeie gesondheid en om al jou eiendom te besit. Selfs as jy onder oordeel staan, kan dit omgedraai word vandag en jy kan weer begin om in Sy genade te swem. Ons kyk ook na ander se ondervindings en die moderne Israel se weergawe van Nooit Weer nie. Hoekom hulle hierdie slagspreuk aangeneem het en hoe vêr hulle gekom het om dit toe te pas? Sekerlik, Israel het vandag een van die mees magtigste nasies op aarde geword, (Dit het die beste intelligensie agentskap, Mossad en die derde beste weermag in die wêreld) nie net omdat God met hulle is nie, maar omdat hulle belowe het om nooit weer toe te laat dat die Jode weer deur daardie mees onmenslik, vermybare gebeurtenis van die laaste eeu. Vandag lei hulle nie net in verdediging nie maar ook in landbou, ICT, wetenskap en medisyne. Ja, ons kan vandag sê nooit weer nie. Hierdie boek is verseker 'n interessante lees.By Gabriël Agbo. 2020
Ongewone Sukses! God het jou bestem om suksesvol te wees. Dit is jou reg. Dit is jou natuur. Dit is…
reg hier in jou D.N.A. Jy het geen verskoning om ’n mislukking te wees nie. Alles was jy ooit nodig mag kry om dit in hierdie lewe te maak, is alreeds in jou geplant en is ook in die gebed. Waarheid. Hierdie boek sal jou oë oopmaak tot hierdie ewige waarheid. Jy kannie deur dit gaan en dieselfde bly nie. Hier sal jy onderwerpe vind soos: Jy Kan Slaag, Dinge Is Nie Wel Nie? O Here, God van Hemel, Hy Hou Sy Verbond, Luister Na My Gebed, Ken Sukses en Guns aan My toe, Visie-Plan-Werk, Tydsberekening, Oorkom Struikelblokke, Dit is Gedoen! U sal die geheime ontdek van die rykste man wat ooit geleef het, die sterkste man en die mees invloedryke koning. Daar is ook gebede wat jou outomaties op die pad na sukses sit. God het jou nie ontwerp om te misluk nie. Hy het jou na Sy ewebeeld geskape. Dit beteken eenvoudig dat as Hy ’n sukses is, dan moet ons ook wees. Jy is gebore en gered om te slaag! Lees en word getransformeer.By Gabriel Agbo. 2020
Hierdie boek is ‘’n werk oor, wat ek noem die bose drie-eenheid: okkultisme, towerkuns en valse geloof. Daar is agente…
deur wie Satan sy bose planne teen die bevordering van God se Koninkryk en humaniteit, uitvoer. Hierdie drie takke van die koninkryk van duisternis werk in harmonie om bogemelde objektiewe te bereik. Satan is die inisiëerder en aan die hoof van elkeen van hulle. Jy sal altyd die ander kry wanneer enige een van die ander in werking is. Dit is hoekom ek hulle ’n drie-eenheid noem. Byvoorbeeld, in okkultisme sal u ook towerkuns en vals geloof vind. Die valse profete en hekse behoort gewoonlik aan geheime verenigings en kulte. Hulle vertak volgens hulle onmiddelike objektiewe en operasies. Hulle is verskillende takke van dieselfde boom. Maar hoe beheer ons hierdie eeue oue spirituele bedreiging wat soveel chaos aan die mens en sy gespanne verhouding met sy Maker veroorsaak het? Dit is wat ons hier probeer offer. Elke Christen moet opstaan, die volle wapenrusting van die Koninkryk van die Hemel aantrek en hierdie sataniese aanslae beveg. En ons moet dit nou doen, dringend en vasberade.By Bernard Levine. 2020
As jy smag om naby Jesus te wees As jy die teenwoordigheid van God kon voel As jy die diepte…
van Sy liefde kon waarneem En Sy ewige goedheid kon herken ... Sal jy begin besef hoe kosbaar jy vir God is. Hy is altyd daar vir jou maak nie saak wat mag wees God sal altyd by jou staan met 'n eindelose liefdeBy Bernard Levine. 2020
Hierdie is 'n splinternuwe boek met informasie wat nog nooit voorheen gepubliseer is nie. Vir digene wat lief is vir…
die Joodse nasie en gesmag het om meer omtrent hulle geloof en leefwyse te weet, vir Christene wat lief is vir Jesus en meer van Sy Joodse wortels wil leer ... Die verrassende onthullings in hierdie boek was vir lank vir die wêreld verborge en word nou vir die eerste keer ontbloot! Jy sal ontdek ... Wat doen Jode op Kersdag? Sal jy met my trou? Hoe Jode 'n huweliksaansoek doen? Waarom eet Jode nie McDonalds, KFC of Burger King nie? Wat is in die Hebreeuse Bybel wat jy nie weet nie? Hoekom het die Rabbis die letters van God se Heilige Naam verander? Wat het die Jode met die woord Elohim gemaak? Watter plaasvervangende naam gebruik die Jode instede van Yahveh? Waarom skryf Jode nooit die woord "God" nie? En baie ander verrassende onthullings.By Bernard Levine. 2020
Wat is die waarheid omtrent seks deur 'n gaatjie in die laken? Wat doen die Rabbis met die voorhuid wat…
afgesny word? Hoekom moet vroue hulle panties vir die Rabbi wys? Het jy geweet die Rabbi suig die bloed van 'n baba se besnyde penis? Het jy gehoor daar is 'n spesiale manier hoe Jode veronderstel is om hulle skoene aan te trek? Waarom vat Jode 'n lewendige hoender en swaai dit bo hulle koppe? Hoekom begrawe Jode hulle borde in die grond? Jy sal geskok wees deur die vreemde praktyke van die Joodse gemeenskap.By Dr Pensacola H. Jefferson. 2016
Hierdie boek praat oor die intimiteit wat plaasvind tussen die siel en die Gees (God en jy deur Christus), nie…
twee liggame nie. As jy "een gees" met God is, is jy alreeds intiem met Hom, maar jy mag dalk nie die diepte van daardie intimiteit met Hom ervaar nie. Laat my jou gou 'n analogie gee: as God 'n koek wou maak, sou Hy meel, suiker, botter, eiers, ens. saam gemeng het. Wanneer daardie items of bestandele saamgevoeg of gemeng is, kan hulle nie ongemeng of onsaamgevoeg raak nie. Hulle is NOU een. Hierdie bestandele bly vir ewig geheg aan mekaar en saam het hulle iets heel anders geword - 'n koek. Die wat aan God deur die Here verbind is, bly vir ewig verbind en het dus geheel en al anders geword "in" Christus - 'n NUWE SKEPPING. Die wat tot God geheg is deur die Here, is "een gees" met Hom; 'n intimiteit met God wat letterlik 'n individu heeltemal transformeer. "... Maar wie die HERE aanhang, is EEN GEES met Hom..." (1 Korinthiërs 6:17 AFR53). "...Daarom, as iemand in Christus is, is hy 'n NUWE skepsel;..." (2 Korinthiërs 5:17 AFR53). "... die Gees van God in julle woon nie?..." (1 Korinthiërs 3:16 AFR53). God sê: "... WEES HEILIG, WANT EK IS HEILIG..." (1 Petrus 1:14-16 AFR53). "..."...Daarom, as iemand in Christus is, is hy 'n nuwe skepsel;..." (2 Korinthiërs 5:17 AFR53). "...die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword..." (2 Korinthiërs 5:17 AFR53). "... En die HERE God het die mens geformeer [uit] die stof van die aarde [liggaam] en in sy neus die asem van die lewe [gees] geblaas. So het dan die mens 'n lewende siel [siel] geword..." (Genesis 2:7 AFR53). God sê: "... na SY beeld; ... man en vrou het Hy (God, die Heilige Gees) hulle geskape..." (Genesis 1:27 AFR53). "... En ... [God, die Heilige Gees] in sy neus die asem van die lewe [Sy "eie" Gees] ..." (Genesis 2:7 AFR53). "... So het dan die mens 'n lewende siel geword..." (Genesis 2:7 AFR53). Om tot God geheg te wees is 'n HEILBy Bernard Levine. 2020
As God al die glorie wat op ons wag aan ons bekend moet maak, sal dit ons verstand te bowe…
gaan. Watter pryse sal jy in die hemel ontvang? Gaan jy 'n prys ontvang? As jy die Here Jesus getrou gedien het, sal hierdie 'n tyd van groot lofprysing wees omdat jy wonderlike belonings sal ontvang.By Gabriël Agbo. 2020
Hierdie klein maar kragtige boek is geskryf om Christene aan te moedig en te bemagtig wie deur moeilike tye van…
beproewing gaan. Hulle moet weet dat daardie onaangename omstandighede as God se instrumente sal dien op hulle op te lig na hulle volgende fase of deurbraak toe. Hier sal ons sien dat ons houding ons hoogte kan vasstel in ons wandel met God. En ook, dat daar is altyd profyt in elke teëspoed.By Gabriël Agbo. 2020
Elke stryd in hierdie lewe is wenbaar. Alle stryde wat jy in die gesig staar, as individueel of groep word…
deur drie kategorieë verteenwoordig - oorlog, siekte en hongersnood. Oorlog verteenwoordig beide fisiese en spirituele opposisie, gevegte en konflikte wat ons daagliks in die gesig staar. Siekte sluit in alle siektes, infeksies, geneesbare en ongeneesbare siektes. Dan, hongersnood of droogte het betrekking op alle ekonomiese, finansiële tekort en ander uitdagings. En in hierdie boek, wys ons jou effektiewelik dat dit moontlik is om altyd deur hierdie uitdagings te gaan en as 'n oorwinnaar uit te kom. Hier, sal jy gevestigde en getoetse beginsels vind wat jou permanent aan die wenners kant sal plaas. Hulle is inderdaad getoets, goddelik, universeel en vir ewig. Hulle kan nie misluk nie! Hier sal jy tien gelaaide en kragtige hoofstukke vind: Gebed van Jehósafat; God van Hemel en aarde; Dit is ons erfenis; Oorlog, siekte en hongersnood; Kyk hoe hulle ons beloon; Sal jy hulle nie keer nie; Moenie moedeloos of bang wees nie; So spreek die Here, Marsjeer uit en neem jou posisie in; Krag van lofprysing. Ons het ook 'n stel kragtige gebeds punte aan die einde van elke hoofstuk wat onmiddelike resultate sal oplewer.By Bernard Levine, Zelna Naudé. 2017
Verborge geheime van die Joodse wêreld nou aan die lig gebring Deur Bernard Levine Julle het vir meer gevra! So,…
hier is die nuwe uitgawe met opwindende geheime en onthullings oor die Joodse manier van leef. In hierdie boek word die verborge geheimenisse van die Joodse geloof (dit waarvan jy nog nie tevore gehoor het nie), ontdek en dit gaan jou ‘n beter idee gee van wat elke dag in die Joodse wêreld gebeur. Hierdie boek is vir almal wat die Jode bewonder en liefhet. Uit die diepte van my hart Bernard LevineBy Bernard Levine, Adri Van Schalkwyk. 2016
Jy sal beslis verbaas wees, dalk selfs geskok wees as jy ontdek wat regtig aangaan in die Joodse wêreld. Het…
jy geweet dat die Jode nie toegelaat word om toiletpapier op die Sabbat te skeur nie? Hoekom kan Joodse vrouens nie Bybel lees nie? Het jy al gehoor daar is spesiale Coca-Cola net vir Jode? Wat is die naam van Jesus? Watter letter van die alfabet is onderstebo in die Bybel geskryf? Waarom Jode nie kaasburgers eet nie? Wat is so anders oor Joodse seksuele omgang? Waarom Joodse vrouens pruike dra? Is daar ʼn spesiale gebed wat Jode sê voor hul toilet toe gaan? Die meeste van die Ou Testament word nie deur Jode bestudeer nie ... hoekom? Het jy geweet dat Jode hul eie soort spek het? Hoekom word Joodse vroue nie toegelaat om hul elmboë of knieë vir mans te wys nie? Wat is God se naam wat uit die meeste Bybels gelaat word? Mag ʼn Jood ʼn tatoeëring hê? Wanneer slaap Jode buite? Is dit waar dat daar geen vloekwoorde in Hebreeus is nie? Hoe moet jy ʼn Jood van Jesus Christus vertel? Hoekom kan Jode nie hul eie woorde gebruik wanneer hulle bid nie? Jy sal beslis verbaas wees, dalk selfs geskok wees wanneer jy ontdek wat regtig aangaan in die Joodse wêreld.By Gabriel Agbo, Leonie van der Wath. 2018
Opofferinge is kragtig. Baie Kragtig! Die rykste man, die sterkste man, die mees geseënde mans en vroue, die verstandigste, die…
grootse koning, en die magtigste profete was almal manne en vroue van opoffering. Hulle het hulle alles gegee en het gewaagd opgetree vir hulle mense, mensliewenheid en vir God om hulle verpligtinge en doelwitte te bereik sodat almal in ewigheid op hulle trots kon wees. Wil jy hulle geheim weet? Goed. As jy wil uitblink moet jy eers ‘n man/vrou van opoffering word. Alles is moonlik vir dié wat die prys kan betaal. Dié boek bevat die volgende hoofstukke – Die Krag van Opoffering, Offer Jou Enigste, Ek Reis deur Egipte, Ek Sal Die Prys Betaal, Volg My! Ons Het Vir Jou Gekom, Ek Sal Jou Bewaar, Berei Daardie Laaste Ete Voor, Die Krag Om Te Bewaar, Loof, Vas en Gebed. Ons bespreek nie net die groot opofferings van noemenswaardige mans en vroue uit die Bybel nie en hoe hulle optrede hulle belangrik gemaak het nie maar ons bespreek ook mense soos Yonatan Yoni Netanyanhu van Israel. Hy is die jong Israeli wat die komando eenheid gelei het om die Joodse gyselaars te red by Entebbe lughawe toe hul vliegtuig in 1976 gekaap is en in Uganda moes land. Ons kyk ook na militêre helde – soos die “SEALs” en “Delta Force. Hierdie mans gee voordurend hulle allerbeste om ander te beskerm en om die mensdom te red. Hulle offer hul lewens op om ander te beveilig. Jesus het gesê groter opoffering is daar nie, dan iemand wat sy lewe vir ‘n ander gee. Ons bring hulde aan hulle! Hulle leer ons wat opoffering behoort te wees. Jesus het juis gevra, wat se opoffering kan groter wees as wat iemand sy lewe vir sy vriende gee? Ons prys hulle vir hulle dapperheid en uitmuntende patriotisme. Hier sal ons leer van opofferings van geloof, goedheid, patriotisme, gebed, vas en loof. Wanneer jy meer doen as wat van jou verwag word, is daar onmiddelik ‘n onsigbare bonatuurlike mag wat reageer en na jou toe haas.By Gabriel Agbo, Mignionette Fair. 2016
God se verbondsbeloftes stel nooit teleur nie. Hierdie boek sal jou help om al God se beloftes vir jou lewe…
te bereik. Dit is ʼn omvattende studie met persoonlike getuienisse oor die vermoë en gewilligheid van God om al Sy woorde rakend ons uit te voer. Hy het gesê Hy waak oor Sy woorde om hulle te laatgeskied. In hierdie boekkyk ons krities na die dinamika van ʼn goddelike belofte en hoe dit tot stand kom, in stand gehou en versorg word tot verwerkliking. Elke verbondsbelofte het ʼn begin, tydsberekening en voorwaardes. Ons moet dit altyd onthou om in staat te wees om perfek en gemaklik by God se wil vir ons lewens in te skakel. Inderdaad, by God is alles moontlik!