Service Alert
Website maintenance April 24 10pm ET
On Wednesday April 24 at 10pm ET the CELA website will be unavailable for about 15 minutes for planned maintenance.
On Wednesday April 24 at 10pm ET the CELA website will be unavailable for about 15 minutes for planned maintenance.
Showing 1 - 20 of 25 items
By Lee Goldberg. 2007
Obsessive. Compulsive. Detective. The husband of Monk's former assistant, Sharona, has been arrested for murder. Now back in San Francisco,…
she's ready to reclaim her place in Monk's life-much to the chagrin of his current assistant, Natalie. While Monk tries to maintain a delicate balance between the two women, he discovers a few unsettling snags in the case against Sharona's husband, and may be up against a killer who not only understands him, but is one step ahead.By Rebecca Cantrell, Cecilia Palmcrantz. 2014
En prisbelönt roman om en kriminalreporter som letar efter sin brors mördare på Berlins nattklubbar och bakgator. Berlin 1931. Året…
då Tyskland förlorades till nazisterna. Stormtrupper och kommunister slåss på gatorna. Förmögna judar och intellektuella planerar sin flykt från staden. Desperata, sexuellt och socialt utstötta människor trängs på Berlins berömda nattklubbar för att få dansa en sista dans. Hannah Vogel lever ensam och jobbar som kriminalreporter. Under ett rutinuppdrag får hon syn på ett fotografi av sin döde brors kropp i Dödshallen på Alexanderplatz polisstation. Men eftersom hon har lånat ut sina identitetshandlingar till judiska vänner på flykt från Tyskland, kan hon inte identifiera honom och kräva en utredning. Istället tar hon själv upp jakten på mördaren.By James Lawless, Jenny Wemlert Tacchino. 2015
Att skala apelsiner är historien om hur Derek Foley då han bläddrar igenom sin avlidne fars dagböcker och sin mors…
korrespondens med en IRA-man, upptäcker att Patrick Foley, en diplomat i Francos Spanien, inte var hans riktige far. Dereks sjukliga mor vill inte diskutera det förflutna, vilket tvingar iväg hennes son på en resa som tar honom in i den irländska diplomatins tidiga historia, till Spanien och senare även till Nordirland. När han slutligen upptäcker vem hans riktige far är får det tragiska konsekvenser. Att skala apelsiner är en roman där två spirande nationers historier, Irlands och Spaniens, strålar samman. Det är en roman som är full av personliga och politiska intriger och som är präglad av ideologi. Det är också en vacker och lyriskt skriven kärlekshistoria om en barndomskärlek mellan den opolitiske Derek och den passionerade nationalisten Sinéad Ní Shúilleabháin.By Claudio Ruggeri, Cia Silver. 2018
På ett poliskontor i Castelli Romani sydost om Rom arbetar polisinspektör Vincent Germano och hans team. Under en utredning av…
mystiska händelser i samband med fotbollsmatcher får de ännu ett fall på halsen. En ung kvinna anmäls saknad och Germano anar att något allvarligt har hänt, trots att han egentligen inte har något konkret att gå på. När kvinnan sedan hittas död och fallet visar sig ha kopplingar till ett olöst fall 15 år tidigare väcker det hemska minnen för Germano. Ska han än en gång bli lurad av en vålnad?By Claudio Ruggeri, versatt Av Bodil Bergh. 2014
By Elmari Smal, Claudio Ruggeri. 2018
Die lyk van 'n jong vrou word tussen bosse gevind, van die eerste leidrade, sowel as die motief van die…
moordenaar lyk vir almal duidelik, behalwe vir Vincent Germano, die Kommissaris van die Polisie, wat besluit om ondersoek in te stel.By Elmari Smal, Claudio Ruggeri. 2017
Kommissaris Vincent Germano is 'n ouskoolse polisiewoordvoerder wat gebore is in San Francisco, maar in Italië woon vir meer as…
twintig jaar,waar 'n gebeurtenis nie sy lewe verander het nie. Die Castelli Romani, is 'n provinsie suid van Rome, dit is die agtergrond waar die twee sake wat Germano en sy manne se aandag vereis en ondersoekpyne veroorsaak, afspeel; 'n onkantse skeidsregter en 'n vermiste meisie.By Claudio Ruggeri, Adri Schalkwyk. 2017
‘n Boodskap gevind in ‘n bottel en die nuuskierigheid van ‘n antiekhandelaar sal Vincent Germano lei tot ‘n ondersoek waarvan…
die gevolgtrekking net as vergesog gestel kan word. Die kommissaris sal dikwels omring word deur mense wat ‘n verduideliking moet gee, ‘n bevel moet maak of advies moet vra, maar in werklikheid sal dit net wees soos almal wat na die waarheid soek.By Juliet Perie, Claudio Ruggeri. 2017
Ralf Brandenburg, internasionale musikant, is dood gevind op sy geliefde klavier. Die man in beheer van die ondersoek, Vincent Germano,…
sal die moord moet oplos met niks anders as die woorde en skinder van mense wat gelukkig genoeg was om Ralf te geken het.By Claudio Ruggeri, Clarien Kurzepa. 2016
Aangrypende misdaadriller wat jou tot die laaste bladsy geïnterreseerd sal hou. Volg kommissaris Vincent Germano en sy ondersoekspan wat onvermoeid…
werk om hierdie saak op te los. 'n Paar moontlike verdagtes en 'n vorige onopgeloste saak maak dit inderdaad baie moeilik om dit op te los.By Adri Schalkwyk, Claudio Ruggeri. 2016
By Claudio Ruggeri, Sasha Branner. 2015
Följ med på en spännande mordutredning i ett iskallt Rom. Flera människor har bragts om livet och kommissarie Vincent Germano…
dras in i en mordgåta som vekar omöjlig att lösa. Finns det något samband mellan offren? Kan han förutse nästa offer och förekomma den brutala mördaren? Vem är det som sätter skräck i hela omgivningen?By Mignionette Fair, Claudio Ruggeri. 2015
'n Man word dood in sy kunsgalery gevind en daar sal van Vincent Germano verwag word om deur duisende moontlike…
aannames te waad. Die Kommissaris sal die swartgallige ondersoek moet hanteer.Diamante, gevaar, verdwyning en bedrog... ’n Katerina Carter-misdaadroman Bedrogspeurder, Katerina Carter, het geen benul wanneer om die handdoek in te…
gooi nie, en dit laat haar dikwels in deurmekaar en gevaarlike situasies beland. Noudat die werk skaars is en haar geld vinnig opraak, het Kat kliënte nodig; anders sal sy noodgedwonge op haar knieë moet terugkruip na haar hokkie by die firma waar sy gewerk het. En vir Kat is hierdie lot erger as skuld. Wanneer Liberty-diamantmyn se uitvoerende hoof, Susan Sullivan haar dus huur om Liberty se verdwene finansiële bestuurder en ’n groot bedrag verduisterde geld op te spoor, is sy baie gretig om die werk te aanvaar. Rampsalige armoede is goeie motivering om moeilike sake aan te vat, maar haar opwinding verander gou in angs toe twee werknemers van die maatskappy brutaal vermoor word. Kat besef dat die ondersoek dalk gevaarliker is as wat sy verwag het. En asof dinge nie ingewikkeld genoeg is nie, ontdek sy ’n sinistere skakel tussen Liberty, bloeddiamante en georganiseerde misdaad. Sy moet net bewyse kry en uit die moordenaars se pad bly om die ware misdadigers aan die kaak te stel. Met die hulp van haar vriende en ’n eksentrieke oom, moet Kat bontstaan of haar eerste saak is moontlik ook haar laaste...By Katrina Kahler, Petro Ebersöhn. 2017
Volg die avonture van Abbie en haar eerste ponie, Vonk, ‘n pragtige volbloed, in haar dagboek. Ja, sy is mal…
oor perde, en wanneer sy haar eerste ponie kry word al haar drome waar… “Toe ek Vonk vir die eerste keer sien, het ek geweet sy is die regte ponie vir my! Die oomblik toe ek haar oor die weikamp sien handgalop, dink ek het altwee van ons geweet ons hoort bymekaar. Maar ek was nie voorbereid op die opwindende avonture wat vir ons voorgelê het nie.” My Eerste Ponie neem jou op ‘n rit vol pret, vriendskappe, en selfs byna ‘n ramp. Dit is die ware verhaal van ‘n absoluut-perdmal meisie en ‘n pragtige volbloed met die na Ek is mal oor perde! KatrinaBy Debbie Manber Kupfer. 2020
By Francois Keyser. 2020
Boekbeskrywing: Olifant is honger. Na 'n bietjie verkenning ontdek hy 'n land vol wortels en piesangs. Daar is net een probleem… …
Daar is bye tussen hom en die heerlike piesangs en wortels en olifante is bang vir bye. Olifant dink aan 'n manier om die wortels en piesangs te kry sonder om gesteek te word. Hy kry hulp van sy vriende, die haas en die aap. Hy dink nie hulle sal deur bye gesteek word nie, maar hy vergeet te maklik om hulle in elk geval van die bye te vertel. Toe Olifant se plan vreeslik verkeerd loop en sy vriende besef dat hy van die bye geweet het, besluit hulle om hom 'n les te leer...By Colleen Cross. 2020
Somtyds is dit beter om die verlede begrawe te laat... Bedrogondersoeker, Katerina Carter se uitstappie na ʼn geïsoleerde eiland ontbloot…
ʼn misterieuse 1920s okkult, geheime gange en gerugte van goue skatte. Die Aquarian Foundation se misterieuse geheime is verlore in die sand van tyd, maar ʼn onheilspellende misdaad lê diep onder in die water. Kat ontbloot ʼn afgryslike waarheid wat een moordenaar ten alle koste sal beskerm. Om die geheim bloot te lê, sal die moordenaar weer laat toeslaan en net sý kan die moordenaar keer. As sy gelukkig is, sal sy met haar lewe ontsnap, maar het haar geluk reeds uitgehardloop? ʼn Meesleurende psigologiese riller wat jy met die ligte aan sal wil lees!By Linda M. Henderson. 2020
Thomas die pragtige kat gaan op 'n reis deur sy omgewing, en is verbaas oor wat hy ontdek. Hy ontmoet…
'n colliehond, 'n lam, 'n valk, 'n wit perd, 'n tier, 'n leeu, 'n olifantfamilie, en 'n uil. Maar omdat hy nie besef dat hy regtig 'n kat is nie, het elke ontmoeting hom laat wonder of dit die soort dier is wat hy bedoel was om te wees. Uiteindelik, vertel 'n wyse uil vir hom die waarheid. Jou kinders sal hulle verlustig in die nuwe avontuur van Thomas en begin nadink saam met Thomas, wie hulle ook bedoel was om te wees as hulle ouer word!By Linda Henderson. 2020
Klein Beer voel alleen in die wêreld. Nadat hy eendag wakker geword het en besef het dat daar geen ander…
bere was om hom te troos of vir hom te sorg nie, het hy besluit om op reis te gaan om iemand te vind wat hom sal lief hê. Soos jy sal vind tydens die lees van hierdie boek, lei sy soektog hom na 'n gelukkige einde.