Title search results
Showing 1 - 8 of 8 items
Die Phillips metode om op te hou rook
By Phillips Jones, Gwendoline Louw. 2017
Die PHILLIPS metode om op te hou rook is ‘n eenvoudige dog effektiewe metode om op te hou rook. Dit…
bevat ‘n reeks tegnieke en prosesse wat enigeen kan aanleer, en wat jou sal leer hoe om jou brein te programmeer sodat jy heeltemal ontslae kan raak van jou rookgewoonte. Deur hierdie boek te lees, en die aanbevelings dan te volg, sal jy nie net in staat wees om op te hou rook nie, maar jy sal ook leer hoe om enige doelwitte wat jy van nou af vir jouself stel, te bereik. Dis nie net ‘n resep om die rookgewoonte te los nie, maar ook ‘n verduideliking van hoe die brein werk, en hoe om dit te programmeer volgens jou begeertes en benodigdhede. Dit is propvol maklike, eenvoudige oefeninge wat jou sal help om jouself meer en beter te leer ken, sowel as om jou selfbeeld en eiewaarde te versterk. Hierdie boek lees lekker maklik, en nie net sal jy leer hoe om op te hou rook nie, maar die staaltjies en grappies hierin sal jou vele genot verskaf.Eet Minder Leef Langer - U Praktiese Gids Vir Kalorie Beperking Met Optimale Voeding
By Anca Ioviţă. 2018
Tydens my derde jaar in die mediese skool, het ek op ‘n aanlyn artikel afgekom oor kalorie beperking met optimale…
voeding. Ek het gelees oor ‘n oënskynlik eenvoudige dieët ingryping wat die gemiddelde en maksimale lewensduur van laboratorium diere soos gis, vrugte vlieë, wurms en muise verleng het. Op daardie tydstip was ek nie bewus dat sulke eksperimente reeds gedoen word op nie-menslike primate ook nie. Eerlikwaar, ek het afgemaak as nuuskierigheid, ‘n ingryping wat ‘n effek het op eenvoudige organismes soos vrugte vlieë, maar wat nooit op sulke komplekse wesens soos ons sal werk nie. Dit was net te goed om waar te wees. Tyd het verby gegaan en my verkeerd bewys. Gegewe ‘n vroeë kindertyd fassinasie met die grense van lewens verlenging, het ek ingenieurswese en medisyne gestudeer in ‘n poging om radikale verlengde menslike lewensduur te bewerkstellig. Na ‘n kort rukkie van navorsing oor neurale prostese in ‘n Duitse laboratorium, het ek besef dat kunsmatig ingeplante toestelle binne in die menslike liggaam nie ‘n lang termyn oplossing was nie. Ek het huis toe gekom waar ek met my mediese residensie in geriatries begin het, die tak van medisyne wat spesialiseer in ouderdom-geassosieerde siektes. ‘n Snaakse ding het toe gebeur. Om te lees oor teorieë van oud word is een ding. Daaglikse sorg vir mense 3 – 4 keer jou ouderdom is totaal ‘n ander ding en ek het begin om die kolletjies te verbind. Ek het opgelet dat sommige mense verouder soos wyn en ander soos asyn. Volgens hulle maer liggaamstrukture en gedetailleerde lewens stories, het dit gelyk asof kalorie inname iets daarmee te doen gehad het. Dis hoe ek die eerste woorde van hierdie boek begin tik het. Inhoudsopgawe Inleiding •Basiese Beginsels Van Kalorie Beperking Met Optimale Voeding •Wat U Nie In Hierdie Boek Sal Vind Nie •Hoe Behoort U Die Boek Te Gebruik? Minder ISocial Studies class 10 - Andhra Pradesh Board: సాంఘిక శాస్త్రం పదవ తరగతి ఆంధ్ర ప్రదేశ్ బోర్డ్
By State Council of Educational Research and Training Andhra Pradesh. 2020
ఈ పుస్తకం లో 22 పాఠాలు ఉన్నాయి. ఈ పుస్తకం రెండు బాగాలుగా విబజించారు. మొదటి బాగం లో వనరులు అభివృద్ధి, సమానత మిద 12 చాప్టర్లు.…
రెండవ బాగం లో సమకాలిన ప్రపంచం, బారతదేశం మిద 10 చాప్టర్లు. ఇందులో ముక్యంగా కీలక పదాలు, మీ అభ్యస్నాన్ని మెరుగుపరుచుకోండి, ప్రాజెక్ట్ పని మిద పిల్లలు శ్రద్ధ పెట్టాలిManasa Diary: మానస డైరీ
By T. V. Ramakrishna. 2019
నవమ తరగతిలో ఉన్న మనసా డిస్లెక్సియా, ఒక విశేష అధ్యాపన లక్షణంతో ఉంది. ఆమె అనుచ్చిన డైరీలో తన అనుభవాలు మరియు ఆత్మానుభూతులను రాయటంతో వివరములను పంచింది.…
ఆదివారం, ఆమె పోషించిన తరగతుల్లోనూ, అభ్యర్థులతోనూ కష్టాలతో కలవడంతో ఆమె విద్యార్థిని ఎక్కడైనా ఎంచుకోవడంలో చాలా సాధించాల్సింది. మొదటిగా, ఆమె అమ్మాయిని ఆమె స్థితిని అర్థంచేయలేకపోవటంతో ప్రారంభం కాని, తన స్కూల్లో సమస్యలతో, ఉపాధ్యాయులతో, మరియు స్నేహితులతో కష్టాలతో పోటుకు పడుతుంది. ఆమె అనుభవించే శారీరక మరియు మానసిక కష్టాన్ని దాగించడంతో ఆమె డైరీలో కనిపిస్తున్న అవమానాన్ని వ్యక్తంగా చేస్తుంది. కాని కొన్ని కాలాల తరువాత, ఆమె అనుభవించే కష్టాలను తోడుచేసేందుకు ఆమె అనుచ్చు సహాయం చేసిన సందర్భం వచ్చింది. అక్కడిగా ఆమె యొక్క సహాయంతో మరియు ఇతరాల మద్దతో, మనసా డిస్లెక్సియా దాటి సమస్యలను గానిపించడంతో, ఆమె కష్టాలను అధిగమించిపోతుంది. ఆమె యాత్ర ఒక న్యూరోడెవలప్మెంటల్ డిస్ఆర్డర్లను పారామార్థికంగా చూపిస్తుంది, కుటుంబ మద్దతు, అర్థంకపోవడానికి అమలులు చేసేంChacha Caudari Mariyu Swachh Bharat: చాచా చౌదరి మరియు స్వచ్ఛ భారత్
By Diamond Toons. 2023
ఈ పుస్తకం లో చాచా పిల్లలకు స్వచ్ఛ భారత్ గురించి తెలియజేసారు. స్వచ్ఛ భారత్ లో భాగంగా చెత్తనుఒక యంత్రం ద్వారా రీ సైకిల్ చేసి ఎరువుగా…
మార్చే విదానం ను చక్కగా వివరించారు. చెత్త కోసం పరిశుద్ధ కార్మికులు అమర్చిన డస్ట్ బిన్ ని వినియోగించడం గూర్చి చెపారు.శుబ్రతా, పరి శుబ్రత పాటిస్తే మన ఆరోగ్యాలు బాగుంటాయి. తడి చెత్త, పోడిచేత్త వేరు చేయడం వల్ల లాబాలు. స్వచ్ఛ భారత్ వల్ల మన నగరాలే కాకుండా ఆరోగ్యం కూడా బాగుంటుంది.Spelteorie: ’n Katerina Carter-misdaadroman (Katerina Carter bedrog-misdaadromanreeks #2)
By Colleen Cross. 2019
Spelteorie Forensiese rekenmeester, Katerina Carter se bedrog ondersoek lê ʼn massiewe Ponzi-skema bloot wat verbind is aan die skimagtige World…
Institute, ʼn globale dinktenk met ʼn ysingwekkende geheime agenda. Kat is vasgekeer in ʼn hoogspeel politieke komplot waar die spelers by niks sal stop om te kry wat hulle wil hê nie, in ʼn spel wat sy nie kan bekostig om te verloor nie.'n Kristal Engel
By Dawn Brower. 2015
’n Dronk belofte van verlowing het Thor se familie teen hom gedraai. Sal Thor Pia se vergifnis verdien en hulle…
weghardlopende kinders betyds vir Kersfees vind? Na 'n nag van kaarte en drinkery, was Thor se skeurende hoofpyn die minste van sy bekommernisse. Wanneer 'n boodskapper opdaag met 'n kontrak vir hom om te teken, ontdek sy vrou Pia hy het ingestem om hulle seun aan die graaf van Devon se dogter te verloof. Pia is verby woedend en eis dat hy dit regmaak—of anders. Nadat hulle die argument tussen hulle ouers gehoor het, besluit die tweeling Liam en Lily om weg te hardloop uit protes teen die kontrak. Thor en Pia gaan op soek na hulle opstandige kinders voordat iets verskrikliks met hulle gebeur. Sal Thor Pia oortuig om hom te vergewe en die tweeling voor Kersfees te vind, of sal hulle gesin vir altyd uitmekaar val?Translating Russian Literature in the Global Context
By Muireann Maguire Cathy McAteer. 2024
Translating Russian Literature in the Global Context examines the translation and reception of Russian literature as a world-wide process. This…
volume aims to provoke new debate about the continued currency of Russian literature as symbolic capital for international readers, in particular for nations seeking to create or consolidate cultural and political leverage in the so-called ‘World Republic of Letters’. It also seeks to examine and contrast the mechanisms of the translation and uses of Russian literature across the globe. This collection presents academic essays, grouped according to geographical location, by thirty-seven international scholars. Collectively, their expertise encompasses the global reception of Russian literature in Europe, the Former Soviet Republics, Africa, the Americas, and Asia. Their scholarship concentrates on two fundamental research areas: firstly, constructing a historical survey of the translation, publication, distribution and reception of Russian literature, or of one or more specific Russophone authors, in a given nation, language, or region; and secondly, outlining a socio-cultural microhistory of how a specific, highly influential local writer, genre, or literary group within the target culture has translated, transmitted, or adapted aspects of Russian literature in their own literary production. Each section is prefaced with a short essay by the co-editors, surveying the history of the reception of Russian literature in the given region. Considered as a whole, these chapters offer a wholly new overview of the extent and intercultural penetration of Russian and Soviet literary soft power during the twentieth and twenty-first centuries. This volume will open up Slavonic Translation Studies for the general reader, the student of Comparative Literature, and the academic scholar alike.