Title search results
Showing 1 - 20 of 31 items
Vrese van 'n jong moeder
By Gilbert Adimora, Adri De Necker. 2017
Die boek is geskryf vir jong ouers, veral die wat nog nie ervare is in die kuns van moederskap om…
te help om die angs te verlig wat die geboorte en die sorg van ‘n pasgebore baba volg totdat hulle een jaar oud is. Al lyk dit of die titel op moeders fokus, word vaders nie uitgesluit nie en met ook deur hierdie boek gaan omdat hulle ook betrokke is in die bekommernis en begeleidende slapelose nagte. Babas is veronderstel om ‘n gewensde geskenk van God te wees en ‘n bondel vreugte en geluk aan hulle ouers, maar dikwels is hierdie vreugde afgekap deur angs as gevolg van die tekort aan kennis, ‘ou vrou stories’,mites en kulturele gelowe wat dikwels nie baie akkuraat is nie, en stuur dan die jong ouers van plek tot plek in die soeke na oplossings. Snaaks genoeg, meeste bekommernisse is gewonlik ‘n normale proses wat moet gebeur soos wat die nuutgeborene aanpas by die lewe buite die baarmoeder. Party is klein probleempies wat opgelos kan word deur ‘n Pediater of ‘n goeie Huisdokter dikwels deur berading, en bring ‘n gewensde verligting en ‘n ontspanne omgewing in die huis. ‘n Reis na die verkeerde plek of die verkeerde raad van verkeerde mense, kan nie net permanent die kind beskadig nie , maar kan ook lei tot die ondergang van die pasgeborenne of baba met baie rou in die familie. Die feite in hierdie boek is saamgesit om hierdie jong ouers te help om die kennis te kry wat hulle nodig het om hulle pasgebore babas te kan hanteer, om angstigheid te verlig en om goeie gepasde maatreëls toe te pas wat sal help dat die babas ‘n gesonde begin geniet. Dit is ‘n resultaat van baie jare se oefening in kinder gesondheid in beide publieke en private hospital omgewings. Dit sal baie vrae antwoord wat deur jong moeders aan konsultasie pediaters,ander dokters,verpleegsters of ander gesondheids praktisyne gestel word, en soms kwaksalwers oor die sake wat hulle nie nodig het om oor bekommerd te wees nie of uitgesorBreek familievloeke: Eis jou vryheid
By Gabriel Agbo, Mignionette Fair. 2017
Hierdie boek sal jou oë oopmaak vir die gevolge van al ons aksies om ons bestemming en dié van ons…
kinders; selfs dié wat nog ongebore is. Die onderwerp van vloeke is lank reeds afgeskeep, en ons het nodig om uit te vind om dit hier te ontbloot. Ons begin deur te gaan na die skrifte om presies te weet wat God sê oor vloeke, hoe hulle werk, en hoe ons heeltemal vry van hulle kan wees. Familievloeke is so belangrik dat God hulle ingesluit het by die Tien Gebooie. So baie mense is gebind deur die vyand met onsigbare en anonieme instrumente van slawerny. In hierdie studie sal ons leer hoe om hierdie kettings wat afkomstig is van die vyand te breek. Ons verken gebiede soos afgodery (insluitend Halloween), onsedelikheid, verraad, steel, moord, ens. in diepte Ek glo dat as jy hierdie boek lees en die waarhede verken sal daar nog baie roeringe in jou wees om jouself te ondersoek en 'n daadwerklike poging maak om 'n heilige lewe te lei, al dan nie vir jouself nie, ten minste ter wille van jou kinders en die ongebore geslagte.Hoekom ek die Joodse geloof verlaat het om 'n Christen te word
By Bernard Levine, Zelna Naude. 2017
Ek is seker jy sal verbaas wees om te hoor dat daar in die meeste Joodse huise nie 'n Bybel…
is nie. Maar is dit nie baie snaaks dat die nasie, bekend as die "Mense van die Boek", nie eers 'n Bybel in hul huise het nie? Wat nog meer verrassend is, is dat mens sou dink dat die Joodse mense die Skrifte goed sou ken, die skokkende waarheid is egter dat meeste van die Ou Testament boeke aan hulle onbekend is en dat hulle nog nooit die profesieë oor Jesus in boeke soos Esegiël, Jesaja, Daniël en Maleagi gesien het nie. En, het jy geweet dat die Jode nie weet wat hulle sê as hulle bid nie, want die meeste Jode verstaan nie Hebreeus nie. Nou wonder jy seker hoe die Jode dan verlos raak van hulle sondes as hulle nie in Jesus Christus glo nie? Wat glo die Jode is die weg na die hemel? Jy sal geskok wees om uit te vind wat in die Joodse wêreld aangaan.Jy is nie veronderstel om van die Geheime van die Jode te weet nie
By Bernard Levine, Adri Schalkwyk. 2016
Jy sal beslis verbaas wees, dalk selfs geskok wees as jy ontdek wat regtig aangaan in die Joodse wêreld. Het…
jy geweet dat die Jode nie toegelaat word om toiletpapier op die Sabbat te skeur nie? Hoekom kan Joodse vrouens nie Bybel lees nie? Het jy al gehoor daar is spesiale Coca-Cola net vir Jode? Wat is die naam van Jesus? Watter letter van die alfabet is onderstebo in die Bybel geskryf? Waarom Jode nie kaasburgers eet nie? Wat is so anders oor Joodse seksuele omgang? Waarom Joodse vrouens pruike dra? Is daar ʼn spesiale gebed wat Jode sê voor hul toilet toe gaan? Die meeste van die Ou Testament word nie deur Jode bestudeer nie ... hoekom? Het jy geweet dat Jode hul eie soort spek het? Hoekom word Joodse vroue nie toegelaat om hul elmboë of knieë vir mans te wys nie? Wat is God se naam wat uit die meeste Bybels gelaat word? Mag ʼn Jood ʼn tatoeëring hê? Wanneer slaap Jode buite? Is dit waar dat daar geen vloekwoorde in Hebreeus is nie? Hoe moet jy ʼn Jood van Jesus Christus vertel? Hoekom kan Jode nie hul eie woorde gebruik wanneer hulle bid nie? Jy sal beslis verbaas wees, dalk selfs geskok wees wanneer jy ontdek wat regtig aangaan in die Joodse wêreld.Bybel vir Beginners: 'n Basiese Gids vir Beginners
By Brian Gugas. 2020
Regdeur die jare het mense na die Bybel gedraai vir leiding en hoop. Die Bybelstudie boek dien as ‘n padkaart…
vir die beginner om waardeuring te ontwikkel vir die Bybel en dit deel te maak van hulle daaglikse lewe. Al 66 Boeke van die Bybel word in detail gedek, insluitend: • Skrywer van elke boek en die tyd waarin dit geskryf is. • Sleutel temas van elke boek • Opsomming van die boodskap in elke boek • ‘n Toewyding vir die oorweging en verdure ondersoeke Verdiep in die stories, profesieë en boodskappe van die Bybel en oorweeg tennuwe die inspirerende krag, genade en helende krag van God en Jesus Christus. Genadig en inspirerend, Bybelstudie Gids vir Beginners bring die leser terug na die basis en maak ‘n pad oop vr ‘n direkte verhouding met die lewende Woord van God.A menjar!: El mètode Estivill per ensenyar els nens a menjar
By Montse Domènech, Eduard Estivill. 2012
El mètode del Dr. Estivill per aconseguir que l'hora de menjar dels nens deixi de ser el malson dels pares.…
«Ja ho he provat tot i no hi ha manera que mengi». Per molts pares, l'hora de menjar dels nens es converteix en un infern. La boca tancada -que no s'obre ni quan traiem totes les joguines, encenem la televisió o disfressem els plats amb la seva salsa preferida- és el nostre pitjor malson. Vist l'èxit del seu mètode per resoldre els problemes de l'insomni infantil, el doctor Eduard Estivill es va preguntar si hi hauria també un mètode que pogués aplicar-se al problema de l'alimentació infantil. Per això va sol·licitar l'ajuda d'una pedagoga, Montse Domènech, i entre els dos varen desenvolupar un mètode senzill, pràctic, amb unes sòlides bases científiques, per ensenyar a menjar bé, i de tot, als nens. Després d'haver-lo posat en pràctica durant tres anys, amb èxit en més del 98% dels casos, s'han decidit a publicar aquest manual tan amè que ajudarà els pares a ensenyar els seus fills a menjar. «La resistència dels nens a menjar és habitual. Forma part del seu esperit de rebel·lia davant allò que se'ls imposa. Però en això consisteix educar-los, oi? Han d'anar aprenent que gairebé tot té un moment i un lloc. I també una manera de fer-se. Per això cal un mètode i un temps d'aprenentatge.»Dr. Eduard EstivillPediatria amb seny: per a pares i mares amb seny
By Gonzalo Pin, Eduard Estivill. 2011
Pediatria amb seny, que reuneix tres llibres en un (guia mèdica + guia educativa + fitxes i resum), us ajudarà…
a ser més bons pares o cuidadors i, sobretot, a tenir uns fills sans, física i mentalment. Tot això amb una bona sodi de seny. Criar un fill és un repte bonic però difícil, perquè demana certes dosis de reflexos i recursos personals que no s'aprenen a cap escola. Aquest és un llibre diferent i innovador. Aquestes pàgines són les vostres companyes de viatge. Pediatria amb seny és una obra rigorosa, senzilla, directa i sobretot molt amena. Exposa cada etapa del creixement dels nens, l'alimentació, el son, les seves actituds i els possibles problemes de salut. Per mitjà de la consulta de les fitxes que descriuen les malalties més freqüents, aprendreu quan cal visitar el pediatre. Aquest llibre també ajuda en temes fonamentals, com els aspectes emocionals de l'educació dels fills. Parla de l'autoestima, els valors, la socialització adequada, el col·legi, la disciplina, l'educació sexual, els jocs, les noves tecnologies, l'ecologia, els esports, els estudis i les activitats extraescolars. Ressenya:«Un viatge en tots els sentits del creixement del nen, físic i emocional, i un extens catàleg de fitxes mèdiques.»El País¿Podrem vèncer el coronavirus? La guia bàsica per entendre els virus i les pandèmies. Si podrem vèncer el coronavirus és…
una pregunta que ens afecta a tots, perquè les malalties infeccioses són un problema global. Comencen en un racó del planeta, però el nostre estil de vida fa que s'estenguin ràpidament. Per això les pandèmies continuaran sent freqüents, i sense la cooperació de la gent no podrem fer front a les infeccions amb garanties d'èxit. El primer que hem d'aconseguir és que els microbis deixin de ser uns grans desconeguts. Aquest llibre ens permetrà entendre millor què vol dir compartir el planeta amb tots aquests enemics invisibles i ens ajudarà a trobar plegats el punt d'equilibri entre l'alarma i la prudència que ens permeti sobreviure com a espècie molts mil·lennis més. Salvador Macip té un prestigiós historial com a investigador a la Gran Bretanya i als Estats Units, i no només té grans coneixements, sinó que a més sap explicar-los. El tema és apassionant. I vital, per tot el que hi ha en joc.Vocació de metge: L'emergència sanitària més enllà de la pandèmia
By Marc Ramentol. 2020
Un llibre que posa en valor la vocació de metge i el paper que han tingut els professionals sanitaris en…
aquesta crisi, a través del testimoni únic del director general del Departament de Salut. Marc Ramentol, com a gestor públic, analitza com va arribar el coronavirus a Catalunya i què hem après d'aquesta crisi sanitària, i, com a metge, explica la seva experiència quan decideix tornar, en ple pic de la pandèmia, al Servei d'Urgències de l'Hospital Universitari Vall d'Hebron. El doctor Marc Ramentol, director general del Departament de Salut, decideix, en plena crisi pel coronavirus, reincorporar-se al Servei d'Urgències de l'Hospital Universitari Vall d'Hebron, on falten mans per atendre l'allau de malalts per COVID-19 que hi arriben. Estàvem preparats per fer front a una pandèmia d'aquesta magnitud? Com ha estat la desescalada? I els rebrots que han de venir? El doctor Ramentol ens ofereix el seu testimoni únic a primera línia de la crisi sanitària com a gestor públic i metge. Sens dubte, els professionals sanitaris i els gestors públics de la pandèmia han estat els protagonistes d'aquesta crisi, que ha demostrat, més que mai, la vocació dels professionals sanitaris del nostre país.Nooit Weer Nie!
By Gabriël Agbo. 2020
"Die Here sê: “Ek sal herstel wat julle deur die stropersprinkane, die snysprinkane, die swermsprinkane en die jong sprinkane verloor…
het. Ek het hierdie groot, vernietigende leër teen julle gestuur. “Julle sal weer al die kos kry wat julle begeer. Julle sal die Here julle God loof wat hierdie wonders vir julle moontlik maak. My volk sal nooit weer so in die skande kom nie. Julle sal weet dat Ek onder my volk Israel teenwoordig is. Net Ek is die Here julle God, niemand anders nie! My volk sal nooit weer so in die skande kom nie.” Joël 2: 25-27 Dit is tyd om die dinge wat jou wil stop, te stop, Dit is God se wil om alles te stop wat jou van Sy plan vir jou lewe wil verwyder. En jy weet alreeds dat Sy plan vir jou is om die beste van vreugde, vrede, voorspoed, genade, goeie gesondheid en om al jou eiendom te besit. Selfs as jy onder oordeel staan, kan dit omgedraai word vandag en jy kan weer begin om in Sy genade te swem. Ons kyk ook na ander se ondervindings en die moderne Israel se weergawe van Nooit Weer nie. Hoekom hulle hierdie slagspreuk aangeneem het en hoe vêr hulle gekom het om dit toe te pas? Sekerlik, Israel het vandag een van die mees magtigste nasies op aarde geword, (Dit het die beste intelligensie agentskap, Mossad en die derde beste weermag in die wêreld) nie net omdat God met hulle is nie, maar omdat hulle belowe het om nooit weer toe te laat dat die Jode weer deur daardie mees onmenslik, vermybare gebeurtenis van die laaste eeu. Vandag lei hulle nie net in verdediging nie maar ook in landbou, ICT, wetenskap en medisyne. Ja, ons kan vandag sê nooit weer nie. Hierdie boek is verseker 'n interessante lees.Ongewone Sukses
By Gabriël Agbo. 2020
Ongewone Sukses! God het jou bestem om suksesvol te wees. Dit is jou reg. Dit is jou natuur. Dit is…
reg hier in jou D.N.A. Jy het geen verskoning om ’n mislukking te wees nie. Alles was jy ooit nodig mag kry om dit in hierdie lewe te maak, is alreeds in jou geplant en is ook in die gebed. Waarheid. Hierdie boek sal jou oë oopmaak tot hierdie ewige waarheid. Jy kannie deur dit gaan en dieselfde bly nie. Hier sal jy onderwerpe vind soos: Jy Kan Slaag, Dinge Is Nie Wel Nie? O Here, God van Hemel, Hy Hou Sy Verbond, Luister Na My Gebed, Ken Sukses en Guns aan My toe, Visie-Plan-Werk, Tydsberekening, Oorkom Struikelblokke, Dit is Gedoen! U sal die geheime ontdek van die rykste man wat ooit geleef het, die sterkste man en die mees invloedryke koning. Daar is ook gebede wat jou outomaties op die pad na sukses sit. God het jou nie ontwerp om te misluk nie. Hy het jou na Sy ewebeeld geskape. Dit beteken eenvoudig dat as Hy ’n sukses is, dan moet ons ook wees. Jy is gebore en gered om te slaag! Lees en word getransformeer.Oorlog teen Okkultisme, Toorkuns en Vals Geloof
By Gabriel Agbo. 2020
Hierdie boek is ‘’n werk oor, wat ek noem die bose drie-eenheid: okkultisme, towerkuns en valse geloof. Daar is agente…
deur wie Satan sy bose planne teen die bevordering van God se Koninkryk en humaniteit, uitvoer. Hierdie drie takke van die koninkryk van duisternis werk in harmonie om bogemelde objektiewe te bereik. Satan is die inisiëerder en aan die hoof van elkeen van hulle. Jy sal altyd die ander kry wanneer enige een van die ander in werking is. Dit is hoekom ek hulle ’n drie-eenheid noem. Byvoorbeeld, in okkultisme sal u ook towerkuns en vals geloof vind. Die valse profete en hekse behoort gewoonlik aan geheime verenigings en kulte. Hulle vertak volgens hulle onmiddelike objektiewe en operasies. Hulle is verskillende takke van dieselfde boom. Maar hoe beheer ons hierdie eeue oue spirituele bedreiging wat soveel chaos aan die mens en sy gespanne verhouding met sy Maker veroorsaak het? Dit is wat ons hier probeer offer. Elke Christen moet opstaan, die volle wapenrusting van die Koninkryk van die Hemel aantrek en hierdie sataniese aanslae beveg. En ons moet dit nou doen, dringend en vasberade.Die Joodse Konfidensiële Lêers Nog Nooit Voorheen Gepubliseer Nie!
By Bernard Levine. 2020
Hierdie is 'n splinternuwe boek met informasie wat nog nooit voorheen gepubliseer is nie. Vir digene wat lief is vir…
die Joodse nasie en gesmag het om meer omtrent hulle geloof en leefwyse te weet, vir Christene wat lief is vir Jesus en meer van Sy Joodse wortels wil leer ... Die verrassende onthullings in hierdie boek was vir lank vir die wêreld verborge en word nou vir die eerste keer ontbloot! Jy sal ontdek ... Wat doen Jode op Kersdag? Sal jy met my trou? Hoe Jode 'n huweliksaansoek doen? Waarom eet Jode nie McDonalds, KFC of Burger King nie? Wat is in die Hebreeuse Bybel wat jy nie weet nie? Hoekom het die Rabbis die letters van God se Heilige Naam verander? Wat het die Jode met die woord Elohim gemaak? Watter plaasvervangende naam gebruik die Jode instede van Yahveh? Waarom skryf Jode nooit die woord "God" nie? En baie ander verrassende onthullings.Intieme Seks Geheime van die Jode
By Bernard Levine. 2020
Wat is die waarheid omtrent seks deur 'n gaatjie in die laken? Wat doen die Rabbis met die voorhuid wat…
afgesny word? Hoekom moet vroue hulle panties vir die Rabbi wys? Het jy geweet die Rabbi suig die bloed van 'n baba se besnyde penis? Het jy gehoor daar is 'n spesiale manier hoe Jode veronderstel is om hulle skoene aan te trek? Waarom vat Jode 'n lewendige hoender en swaai dit bo hulle koppe? Hoekom begrawe Jode hulle borde in die grond? Jy sal geskok wees deur die vreemde praktyke van die Joodse gemeenskap.L'endemà de les grans epidèmies: De la pesta bubònica al coronavirus
By José Enrique Ruiz-Domènec. 2020
Es pot avançar cap a un futur prometedor sense mirar enrere? Cinc moments de la història ens mostren com a…
cada desafiament provocat per una gran epidèmia li segueix una resposta imaginativa i esperançadora. El coronavirus ha desvetllat el presagi que el món podria ser diferent de com ens l'havíem imaginat, i ens preguntem amb insistència com serà aquesta nova realitat. José Enrique Ruiz-Domènec, amb el rigor propi de l'historiador, ens convida a examinar el passat per trobar les respostes. Després de la plaga que va assolar l'Imperi bizantí a l'època de Justinià i Teodora, va venir el primer esplendor de l'islam i el naixement d'Europa. De la terrible pesta negra del segle XIV va sorgir el Renaixement. Els contagis provocats per l'arribada del espanyols al continent americà el 1492, i la verola que va acabar amb l'Imperi asteca, van impulsar les matrius econòmiques i polítiques d'Amèrica Llatina. Més tard, en ple segle XVII, les pestilències van posar Europa a la vora del col·lapse, però l'esperit revolucionari va donar a llum un nou món il·lustrat. I, finalment, l'anomenada "grip espanyola", que va desafiar el segle xx, va exigir una resposta decidida guiada pel coneixement científic, artístic i literari. En tots aquests episodis, que van generar una angoixa que avui ens és familiar, les societats van saber oferir respostes a l'altura de les circumstàncies. Sabrem ara afrontar de manera positiva les dificultats i vèncer, de nou, una gran epidèmia?Transformeer Intimiteit: Christus in U
By Dr Pensacola H. Jefferson. 2016
Hierdie boek praat oor die intimiteit wat plaasvind tussen die siel en die Gees (God en jy deur Christus), nie…
twee liggame nie. As jy "een gees" met God is, is jy alreeds intiem met Hom, maar jy mag dalk nie die diepte van daardie intimiteit met Hom ervaar nie. Laat my jou gou 'n analogie gee: as God 'n koek wou maak, sou Hy meel, suiker, botter, eiers, ens. saam gemeng het. Wanneer daardie items of bestandele saamgevoeg of gemeng is, kan hulle nie ongemeng of onsaamgevoeg raak nie. Hulle is NOU een. Hierdie bestandele bly vir ewig geheg aan mekaar en saam het hulle iets heel anders geword - 'n koek. Die wat aan God deur die Here verbind is, bly vir ewig verbind en het dus geheel en al anders geword "in" Christus - 'n NUWE SKEPPING. Die wat tot God geheg is deur die Here, is "een gees" met Hom; 'n intimiteit met God wat letterlik 'n individu heeltemal transformeer. "... Maar wie die HERE aanhang, is EEN GEES met Hom..." (1 Korinthiërs 6:17 AFR53). "...Daarom, as iemand in Christus is, is hy 'n NUWE skepsel;..." (2 Korinthiërs 5:17 AFR53). "... die Gees van God in julle woon nie?..." (1 Korinthiërs 3:16 AFR53). God sê: "... WEES HEILIG, WANT EK IS HEILIG..." (1 Petrus 1:14-16 AFR53). "..."...Daarom, as iemand in Christus is, is hy 'n nuwe skepsel;..." (2 Korinthiërs 5:17 AFR53). "...die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword..." (2 Korinthiërs 5:17 AFR53). "... En die HERE God het die mens geformeer [uit] die stof van die aarde [liggaam] en in sy neus die asem van die lewe [gees] geblaas. So het dan die mens 'n lewende siel [siel] geword..." (Genesis 2:7 AFR53). God sê: "... na SY beeld; ... man en vrou het Hy (God, die Heilige Gees) hulle geskape..." (Genesis 1:27 AFR53). "... En ... [God, die Heilige Gees] in sy neus die asem van die lewe [Sy "eie" Gees] ..." (Genesis 2:7 AFR53). "... So het dan die mens 'n lewende siel geword..." (Genesis 2:7 AFR53). Om tot God geheg te wees is 'n HEILLlibre de la Marato 2020: Aquesta Marató toca a tothom
By Varios Autores. 2020
El llibre de La Marató d'enguany, esta dedicat a recudar fons pel a la recerca de la Covid-19. Sobren les…
paraules, o no les sabem trobar. S'han amagat darrere les nostres mirades i els nostres sentiments. La Covid-19 se'ns ha ficat entre els plecs del dia a dia a tots, i tots hem sigut actors i espectadors d'una situació que no podíem imaginar ni en el pitjor dels malsons. La majoria hem restat a casa, con nats molt temps. Però n'hi ha que han plantat cara al virus, que l'han buscat pels racons i l'han perpetuat en una imatge. Són els fotògrafs i els fotoperiodistes: ells han entomat el repte de mirar als ulls els qui han patit, els qui hem patit aquesta ofensa a la nostra salut, a la nostra convivència, a molts dels nostres somnis. Anna Surinyach, Cristina García Rodero, Donna Ferrato, Chema Madoz, Emilio Morenatti, Gervasio Sánchez, Isabel Muñoz Vilallonga, Jordi Borràs Abelló, Lua Ribeira, Noemí Elias, Ofelia de Pablo i Javier Zurita, Oriol Alamany Sesé, Ricard García-Vilanova, Samuel Aranda, Susana Vera, Tomeu Coll i Xavier Bertral omplen aquest llibre de tot allò que no poden expressar les paraules: l'omplen de la cruesa, la tendresa i la solidaritat que envolta aquesta inesperada situació, quereclama de tots nosaltres un cop de mà (o de colze), perquè ens necessitem, els uns als altres, més que mai. No els calen paraules, tot i que els les hem demanat. Com també els les hem demanat a dos experts que han treballat per guarir els nostres cossos i les nostres ments: el doctor epidemiòleg Antoni Trilla i la doctora en psicología Jenny Moix ens expliquen la seva feina i la seva vida durant la pandèmia. La Marató, aquest any més que mai, és al costat de tots, i, potser més que mai, tots haurem d'estar al costat de La Marató.Geen Kruis, Geen Kroon
By Gabriël Agbo. 2020
Hierdie klein maar kragtige boek is geskryf om Christene aan te moedig en te bemagtig wie deur moeilike tye van…
beproewing gaan. Hulle moet weet dat daardie onaangename omstandighede as God se instrumente sal dien op hulle op te lig na hulle volgende fase of deurbraak toe. Hier sal ons sien dat ons houding ons hoogte kan vasstel in ons wandel met God. En ook, dat daar is altyd profyt in elke teëspoed.Gebed van Jehósafat
By Gabriël Agbo. 2020
Elke stryd in hierdie lewe is wenbaar. Alle stryde wat jy in die gesig staar, as individueel of groep word…
deur drie kategorieë verteenwoordig - oorlog, siekte en hongersnood. Oorlog verteenwoordig beide fisiese en spirituele opposisie, gevegte en konflikte wat ons daagliks in die gesig staar. Siekte sluit in alle siektes, infeksies, geneesbare en ongeneesbare siektes. Dan, hongersnood of droogte het betrekking op alle ekonomiese, finansiële tekort en ander uitdagings. En in hierdie boek, wys ons jou effektiewelik dat dit moontlik is om altyd deur hierdie uitdagings te gaan en as 'n oorwinnaar uit te kom. Hier, sal jy gevestigde en getoetse beginsels vind wat jou permanent aan die wenners kant sal plaas. Hulle is inderdaad getoets, goddelik, universeel en vir ewig. Hulle kan nie misluk nie! Hier sal jy tien gelaaide en kragtige hoofstukke vind: Gebed van Jehósafat; God van Hemel en aarde; Dit is ons erfenis; Oorlog, siekte en hongersnood; Kyk hoe hulle ons beloon; Sal jy hulle nie keer nie; Moenie moedeloos of bang wees nie; So spreek die Here, Marsjeer uit en neem jou posisie in; Krag van lofprysing. Ons het ook 'n stel kragtige gebeds punte aan die einde van elke hoofstuk wat onmiddelike resultate sal oplewer.El mètode Tokei: Com posar a l’hora el teu rellotge intern per viure amb salut, energia i optimisme
By Dr Eduard Estivill, Carla Estivill. 2021
Com posar a l'hora el teu rellotge intern per viure amb salut, energia i optimisme. Fa milers d'anys l'ésser humà…
estava connectat de manera harmònica amb els cicles naturals de la vida. Aquest vincle amb els ritmes de la natura proporcionava als nostres avantpassats salut, energia i benestar emocional. Actualment també vivim pendents del temps, però ens hem desconnectat de la seva cadència original i ja no parem atenció als nostres rellotges interns, que són els responsables de la gana, el son, l'energia o la fatiga que sentim al llarg del dia, la qual cosa es tradueix en problemes cardiovasculars, malalties metabòliques com la diabetis o l'obesitat, trastorns psíquics i, en els casos més greus, en una incidència més gran d'alguns tipus de càncer. Basat en la cronobiologia, aquest mètode, desenvolupat pels doctors Eduard i Carla Estivill, és un entrenament en tota regla per aprendre a escoltar al nostre cos i reconnectar-lo amb els seus ritmes. Gràcies als consells senzills i pràctics que ens donen, a l'abast de tothom, aconseguirem sincronitzar el nostre tokei o rellotge interior per gaudir d'una vida plena d'optimisme i salut.