Title search results
Showing 1 - 3 of 3 items
Vrese van 'n jong moeder
By Gilbert Adimora, Adri De Necker. 2017
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Family and relationships, Medicine
Die boek is geskryf vir jong ouers, veral die wat nog nie ervare is in die kuns van moederskap om…
te help om die angs te verlig wat die geboorte en die sorg van ‘n pasgebore baba volg totdat hulle een jaar oud is. Al lyk dit of die titel op moeders fokus, word vaders nie uitgesluit nie en met ook deur hierdie boek gaan omdat hulle ook betrokke is in die bekommernis en begeleidende slapelose nagte. Babas is veronderstel om ‘n gewensde geskenk van God te wees en ‘n bondel vreugte en geluk aan hulle ouers, maar dikwels is hierdie vreugde afgekap deur angs as gevolg van die tekort aan kennis, ‘ou vrou stories’,mites en kulturele gelowe wat dikwels nie baie akkuraat is nie, en stuur dan die jong ouers van plek tot plek in die soeke na oplossings. Snaaks genoeg, meeste bekommernisse is gewonlik ‘n normale proses wat moet gebeur soos wat die nuutgeborene aanpas by die lewe buite die baarmoeder. Party is klein probleempies wat opgelos kan word deur ‘n Pediater of ‘n goeie Huisdokter dikwels deur berading, en bring ‘n gewensde verligting en ‘n ontspanne omgewing in die huis. ‘n Reis na die verkeerde plek of die verkeerde raad van verkeerde mense, kan nie net permanent die kind beskadig nie , maar kan ook lei tot die ondergang van die pasgeborenne of baba met baie rou in die familie. Die feite in hierdie boek is saamgesit om hierdie jong ouers te help om die kennis te kry wat hulle nodig het om hulle pasgebore babas te kan hanteer, om angstigheid te verlig en om goeie gepasde maatreëls toe te pas wat sal help dat die babas ‘n gesonde begin geniet. Dit is ‘n resultaat van baie jare se oefening in kinder gesondheid in beide publieke en private hospital omgewings. Dit sal baie vrae antwoord wat deur jong moeders aan konsultasie pediaters,ander dokters,verpleegsters of ander gesondheids praktisyne gestel word, en soms kwaksalwers oor die sake wat hulle nie nodig het om oor bekommerd te wees nie of uitgesorO Saptamana In Bucataria Italiana
By M Lavinia, Claudio Ruggeri. 2014
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Food and drink, Fitness
Am decis sa scriu aceasta carte de bucate dupa ce am luat notite ,timp de o saptamana ,din ceea ce…
mancasem ,toate acele feluri pe care mama le-a gatit pentru mine si sora mea .Sper sa pot da un sfat tuturor acelor persoane care, aud despre bucataria italiana si sunt curiosi ce anume mananca italienii zilnic .'n Week se Italiaanse kookgenot
By Clarien Kurzepa, Claudio Ruggeri. 2017
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Food and drink, Fitness
Maklike en smullekker tradisionele Italiaanse resepte geskryf deur 'n Italianer wat deur sy ma se heerlike kos geïnspireer is.