Service Alert
Website maintenance April 24 10pm ET
On Wednesday April 24 at 10pm ET the CELA website will be unavailable for about 15 minutes for planned maintenance.
On Wednesday April 24 at 10pm ET the CELA website will be unavailable for about 15 minutes for planned maintenance.
Showing 1 - 20 of 53 items
By Amber Richards, Liezl Dreyer. 2014
Dankie dat julle vir die jong kinders in julle lewens lees. As ouma en ma, het ek agter gekom ek…
leer kinders van basiese vorms en kleure. Ek is nie seker hoekom ek net daar gestop het nie, maar dit lyk maar soos 'n algemene verskynsel.By Gilbert Adimora, Adri De Necker. 2017
Die boek is geskryf vir jong ouers, veral die wat nog nie ervare is in die kuns van moederskap om…
te help om die angs te verlig wat die geboorte en die sorg van ‘n pasgebore baba volg totdat hulle een jaar oud is. Al lyk dit of die titel op moeders fokus, word vaders nie uitgesluit nie en met ook deur hierdie boek gaan omdat hulle ook betrokke is in die bekommernis en begeleidende slapelose nagte. Babas is veronderstel om ‘n gewensde geskenk van God te wees en ‘n bondel vreugte en geluk aan hulle ouers, maar dikwels is hierdie vreugde afgekap deur angs as gevolg van die tekort aan kennis, ‘ou vrou stories’,mites en kulturele gelowe wat dikwels nie baie akkuraat is nie, en stuur dan die jong ouers van plek tot plek in die soeke na oplossings. Snaaks genoeg, meeste bekommernisse is gewonlik ‘n normale proses wat moet gebeur soos wat die nuutgeborene aanpas by die lewe buite die baarmoeder. Party is klein probleempies wat opgelos kan word deur ‘n Pediater of ‘n goeie Huisdokter dikwels deur berading, en bring ‘n gewensde verligting en ‘n ontspanne omgewing in die huis. ‘n Reis na die verkeerde plek of die verkeerde raad van verkeerde mense, kan nie net permanent die kind beskadig nie , maar kan ook lei tot die ondergang van die pasgeborenne of baba met baie rou in die familie. Die feite in hierdie boek is saamgesit om hierdie jong ouers te help om die kennis te kry wat hulle nodig het om hulle pasgebore babas te kan hanteer, om angstigheid te verlig en om goeie gepasde maatreëls toe te pas wat sal help dat die babas ‘n gesonde begin geniet. Dit is ‘n resultaat van baie jare se oefening in kinder gesondheid in beide publieke en private hospital omgewings. Dit sal baie vrae antwoord wat deur jong moeders aan konsultasie pediaters,ander dokters,verpleegsters of ander gesondheids praktisyne gestel word, en soms kwaksalwers oor die sake wat hulle nie nodig het om oor bekommerd te wees nie of uitgesorBy Dan Alatorre, Petro Ebersöhn. 2015
'n Klein dogtertjie gaan saam met haar gesin strand toe waar sy vriende maak met 'n krappie en sy maats.…
Alles gaan goed totdat 'n klein vreemdeling na 'n storm op die strand uitspoel en sy besluit om saam met haar vriende te probeer om hom weer terug te kry by sy huis - in Frankryk! Geniet hierdie volkleur, geïllustreerde kinderboek saam met jou kind! Ideaal om vir jou kleuter voor te lees, of vir die wat bietjie ouer is om vir jou te lees!By Yves Michaud. 2015
La nueva cara del lujo, un sector en auge incluso en plena crisis. Institutos de belleza, safaris, cruceros y paquetes…
turísticos excepcionales, alta gastronomía, viajes espaciales... Incluso en tiempos de crisis, el mercado del lujo goza de una salud de hierro #un dato llamativo, incluso insolente#, pero ha adoptado, advierte el filósofo Yves Michaud, una nueva cara: no se trata ya tanto de un lujo basado en los objetos sino de un lujo de la experiencia. A partir de sorprendentes datos y ejemplos, El nuevo lujo analiza este fenómeno planetario desde un punto de vista filosófico, psicológico y sociológico y con un enfoque tan inteligente como irónico. Yves Michaud da cuenta de las astutas estrategias de posicionamiento llevadas a cabo por las grandes firmas, que venden moda y glamour, y señala lo sintomático de ese frenesí contemporáneo del lujo, tras el cual hay un individuo que busca desesperadamente su identidad. El lujo es, pues, mucho más que un sector de la economía: es un paradigma de nuestra sociedad. La crítica ha dicho...«Yves Michaud desvela los mecanismos de una industria en plena expansión. Análisis de alta gama.»Raphaëlle Elkrief, Grazia «El autor expone con brío los resortes de la ostentación en quienes aspiran a "ser alguien".»Nicolas Vulser, Le Monde des LivresBy Amber Richards, Madelyn Coetzee. 2015
Voorwoord aan volwassenes wat vir kinders lees Hierdie e-boek is geskryf van uit 'n Christelike perspektief, wat bedoel word om…
aan jong kinders gelees word, of enige ander ouderdom as die boek hulle kan help om die afsterwe van 'n geliefde te verwerk. Die boek was spesifiek geskryf om 'n slim 2 jarige seuntjie te help wat sy oupa amper elke dag gesien het. Hy het 'n verduideliking nodig gehad waarheen sy oupa gegaan het. Die verbalisering van die verduideliking in 'n boek kan moeilik wees vir verskeie redes: Die konteks is vir jong kinders wat op 'n konkrete wyse dink Die onderwerp is kompleks Dit is belangrik om nie 'n vrees te ontwikkel nie Gevoelens van hartseer moet bekragtig word, terwyl hoop uitgebeeld word Sommige van die besonderhede in hierdie boek is spesifiek vir sy oupa, soos die gebruik van 'n kierie, waarmee die klein seuntjie gespeel het. As jy die boek aan 'n jong kind lees voeg asseblief enige persoonlike besonderhede by sodat die boek meer persoonlik is in elke unieke situasie. Paar voorbeelde volg: Wat het die kind die geliefde genoem? Die konsep kan op toepassing wees van enige geliefde wat afgesterwe het. Wat was die geliefde se liggaamlike beperkings wat hul hemelse liggaam nie sal he nie? Miskien was dit brille, 'n rolstoel, gehoor apparate of iets soort gelyk. Is daar iets uniek en ouderdom-gepas wat jy graag wil byvoeg oor hoe die geliefde dood is Hier is 'n paar voorstelle om die e-boek te gebruik: Lees dit deur en identifiseer areas waar jy dit 'n persoonlike storie kan maak voordat jy dit aan 'n kind lees. Besluit hoe jy hierdie storie gaan gebruik As gevolg van die feit dat die onderwerp kompleks en baie emosioneel is, en dat dit aan 'n kind gelees word, was dit belangrik om die boek kort te hou. Moenie meer informasie aan die kind gee as wat versoek word nie. As volwassenes het onsBy Amber Richards, Madelyn Coetzee. 2015
Voorwoord aan volwassenes wat vir kinders lees Hierdie e-boek is geskryf van uit 'n Christelike perspektief, wat bedoel word om…
aan jong kinders gelees word, of enige ander ouderdom as die boek hulle kan help om die afsterwe van 'n geliefde te verwerk. Die boek was spesifiek geskryf om 'n slim 2 jarige seuntjie te help wat sy oupa amper elke dag gesien het. Hy het 'n verduideliking nodig gehad waarheen sy oupa gegaan het. Die verbalisering van die verduideliking in 'n boek kan moeilik wees vir verskeie redes: Die konteks is vir jong kinders wat op 'n konkrete wyse dink Die onderwerp is kompleks Dit is belangrik om nie 'n vrees te ontwikkel nie Gevoelens van hartseer moet bekragtig word, terwyl hoop uitgebeeld word Sommige van die besonderhede in hierdie boek is spesifiek vir sy oupa, soos die gebruik van 'n kierie, waarmee die klein seuntjie gespeel het. As jy die boek aan 'n jong kind lees voeg asseblief enige persoonlike besonderhede by sodat die boek meer persoonlik is in elke unieke situasie. Paar voorbeelde volg: Wat het die kind die geliefde genoem? Die konsep kan op toepassing wees van enige geliefde wat afgesterwe het. Wat was die geliefde se liggaamlike beperkings wat hul hemelse liggaam nie sal he nie? Miskien was dit brille, 'n rolstoel, gehoor apparate of iets soort gelyk. Is daar iets uniek en ouderdom-gepas wat jy graag wil byvoeg oor hoe die geliefde dood is Hier is 'n paar voorstelle om die e-boek te gebruik: Lees dit deur en identifiseer areas waar jy dit 'n persoonlike storie kan maak voordat jy dit aan 'n kind lees. Besluit hoe jy hierdie storie gaan gebruik As gevolg van die feit dat die onderwerp kompleks en baie emosioneel is, en dat dit aan 'n kind gelees word, was dit belangrik om die boek kort te hou. Moenie meer informasie aan die kind gee as wat versoek word nie. As volwassenes het onsBy Francois Keyser, Alma Pretorius. 2016
Agterblad: Welkom by die wêreld van "Die Woudties". "Die Woudties" is 'n kinderboek reeks waarvan elkeen 'n unieke storie vertel…
omtrent die avonture van vyf woud diere. Elke boek in "Die Woudties" reeks is geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons soms meer kan bereik met spanwerk. In hierdie boek wil die maatjies vir 'n sang kompetisie inskryf, maar hulle leer vinnig dat dit partykeer beter is om saam te werk. Sal hulle die les betyds leer om die kompetisie te wen? Francois was geïnspireer deur sy oudste dogter om "Die Woudties" boek reeks te skryf. "Die Woudties" is van Engels na Afrikaans vertaal en staan bekend as "The Junglies" in engels. Om meer omtrent "The Junglies" en Francois te leer, besoek asseblief sy webblad by http://www.thejunglies.com of besoek "The Junglies" se Facebook bladsy by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.By Francois Keyser, Elrika Keyser. 2016
Welkom in die wereld van "Die Woudties" "Die Woudties" is 'n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van…
5 dieremaats. "Die Woudties" boeke is almal geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons soms na ons omstandighede moet kyk van 'n ander oogpunt om dinge meer duidelik te kan sien. In hierdie boek leer die Woudties om hulle blyplek te waardeer. Dit is soms so maklik om te dink die lewe sal beter wees op 'n ander plek , terwyl ons eintlik net ons perspektief moet verander... Francois se oudste dogter was sy inspirasie om "The Junglies" te skryf. "Die Woudties" is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as "The Junglies". Vir meer inligting oor "The Junglies" en Francois besoek asseblief http://www.thejunglies.com of gaan kyk na " The Junglies" se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripesBy C sar Bona. 2018
«Un viatge cap a la diversitat; una reflexió sobre l'èxit, el fracàs i les expectatives que condicionen nens, nenes i…
adolescents, i sobre com podem donar-los la possibilitat de construir el seu propi futur.» Què és l'èxit per a tu? I el fracàs? I si penses en nens i nenes, què contestaries? Quan mires els que t'envolten, consideres que no tens prejudicis? Hi ha certes creences que distorsionen la teva manera de veure la vida? Com a docents, moltes coses no ens les van ensenyar a la universitat; com a pares, aprenem a força d'assaig i error. L'empatia és un joc que cal practicar cada dia, i això no implica allunyar-se del que ets sinó acostar-se al que l'altra persona és i sent. Al món hi ha gairebé vuit milions de persones, cadascuna diferent de la resta. Les diferències són un valor, i no un inconvenient. Quan entenguem això, començarem a veure la vida d'una altra manera, amb la riquesa que proporciona la diversitat. En aquest llibre trobaràs històries inspiradores que conviden a reflexionar sobre totes aquestes preguntes i sobre la manera com mirem els qui ens envolten. «No és el que mires, és el que veus», deia Thoreau. I cada paraula, cada gest, compta. La crítica ha dit...«César obre nous horitzons per als nens. Està creant líders del futur animant-los a agafar les regnes per emprendre accions i canviar actituds -i pràctiques- de la societat.»Jane Goodall «La meva primera descoberta del 2015 ha estat conèixer l'existència del professor César Bona. És un plaer comprovar que, de tant en tant, apareix un personatge humil capaç de despertar admiració unànime [...]. Ensenya els seus alumnes a gaudir de la natura i dels animals, i a fer pel·lícules, jugar, imaginar i pensar en els altres. També els ensenya anglès, història imatemàtiques, però el que ell considera bàsic és que siguin bones persones.»Nativel Preciado, TiempoBy Brahma Kumari Pari. 2018
Lees hierdie boek met die bedoeling om die diepte van wat verduidelik word, te verstaan. Moenie dit net as 'leesstof'…
beskou nie. In plaas daarvan om net die boek te lees om van die Holografiese Heelal te weet, hou aan na wat die skrywer gesê het totdat jy ervaar en verstaan wat gesê word oor die Holografiese Heelal. Om 'n oop, duidelike gedagte te hou (terwyl u dit visualiseer) sal u help om te ervaar wat die skrywer ervaar het en / of u kan ander relevante ervarings hê. As gevolg daarvan sal jy kan verstaan wat die skrywer verduidelik. U vermoë om ervarings in die Holografiese Heelal te hê, sal toeneem, aangesien u hierdie boek oor en oor lees totdat u dit verstaan het. Geniet die leeservaring!By Kaz Campbell, Madelyn Coetzee. 2017
Leer om sigwoorde vlak 2 boek 5 te lees vir beginners. Boek 5 is gekombineer met die sigwoorde wat in…
my monster vlak 1, boek 1, 2 en 3 gedek is in kort frases en eenvoudige sinne. Elke bladsy bevat 'n prentjie om lees makliker te maak vir kinders. Werk deur hierdie reeks boeke en jy sal instaat wees om jou kinders te leer lees. Daar is 6 sigwoord boeke in hierdie leer om te lees program. In vlak 1 (enkel woorde en prente) is daar 3 boeke en vlak 2 (kombineer die sigwoorde in eenvoudige sinne) het ook drie boeke. Die boeke in die leer om te lees reeks is almal genommer, begin by boek 1 en werk deur al die boeke.By Kaz Campbell, Liezl Dreyer. 2017
Leer om sigwoorde Boek 2 te lees vir Beginner lesers. Boek 2 het meer as 100 bladsye met kleurvolle en…
interessante foto's van Troeteldiere, klere, speelgoed, Werke, Nommers, gevoelens en posisies en hul ooreenstemmende woorde. Dit is die tweede Boek in die My Monster leer lees Reeks. Werk deur hierdie reeks van boeke en jy sal in staat wees om jou kind te leer lees en hulle 'n massiewe voorsprong gee. Daar is 3 Sig Woord boeke in Vlak 1 (enkel woorde en foto's) en elke boek dek 7 verskillende gebiede. Die boeke in die leer om te lees reeks is almal getel, so begin by Boek 1 en hou aan werk deur hulle. Vlak 2 boeke (daar is ook 3 boeke op hierdie vlak) wat ook sigwoorde bevat, maar in plaas van 'n enkele woorde, is hulle gekombineer in kort frases en eenvoudige sinne. 'n Foto vergesel elke frase of sin ... wat dit makliker vir jou kind maak om te lees.By Brian Gugas. 2020
Regdeur die jare het mense na die Bybel gedraai vir leiding en hoop. Die Bybelstudie boek dien as ‘n padkaart…
vir die beginner om waardeuring te ontwikkel vir die Bybel en dit deel te maak van hulle daaglikse lewe. Al 66 Boeke van die Bybel word in detail gedek, insluitend: • Skrywer van elke boek en die tyd waarin dit geskryf is. • Sleutel temas van elke boek • Opsomming van die boodskap in elke boek • ‘n Toewyding vir die oorweging en verdure ondersoeke Verdiep in die stories, profesieë en boodskappe van die Bybel en oorweeg tennuwe die inspirerende krag, genade en helende krag van God en Jesus Christus. Genadig en inspirerend, Bybelstudie Gids vir Beginners bring die leser terug na die basis en maak ‘n pad oop vr ‘n direkte verhouding met die lewende Woord van God.By Josep Cuní, Pil Rahola Martinez. 2012
Una interessant conversa entre Pilar Rahola i Josep Cuní, la parella televisiva més impactant i influent de Catalunya. A banda…
de parlar de diferents temes d'actualitat, parlen també sobre qüestions més personals, convidant el lector a una íntima reflexió. L'actualitat passa de pressa i les paraules se les emporta el vent. És per aquest doble motiu que aquesta conversa té una vàlua afegida, perquè mai abans Pilar Rahola i Josep Cuní havien explicitat per escrit els seus pensaments contraposats i els coincidents. En aquesta conversa no parlen d'actualitat sinó que reflexionen a partir de l'experiència. No analitzen fets sinó que els esmicolen per construir-ne una visió crítica. El lector hi trobarà una contraposició d'idees, pensaments i experiències que l'enriquiran i l'induiran, també, a la reflexió íntima i personal. A partir de les paraules escrites, dels pensaments no sempre coincidents, Josep Cuní i Pilar Rahola aconsegueixen que el lector entengui, pensi, rigui, actuï i també que els conegui d'una forma més genuïna que la que podem percebre a través de les pantalles.By Montse Domènech, Eduard Estivill. 2012
El mètode del Dr. Estivill per aconseguir que l'hora de menjar dels nens deixi de ser el malson dels pares.…
«Ja ho he provat tot i no hi ha manera que mengi». Per molts pares, l'hora de menjar dels nens es converteix en un infern. La boca tancada -que no s'obre ni quan traiem totes les joguines, encenem la televisió o disfressem els plats amb la seva salsa preferida- és el nostre pitjor malson. Vist l'èxit del seu mètode per resoldre els problemes de l'insomni infantil, el doctor Eduard Estivill es va preguntar si hi hauria també un mètode que pogués aplicar-se al problema de l'alimentació infantil. Per això va sol·licitar l'ajuda d'una pedagoga, Montse Domènech, i entre els dos varen desenvolupar un mètode senzill, pràctic, amb unes sòlides bases científiques, per ensenyar a menjar bé, i de tot, als nens. Després d'haver-lo posat en pràctica durant tres anys, amb èxit en més del 98% dels casos, s'han decidit a publicar aquest manual tan amè que ajudarà els pares a ensenyar els seus fills a menjar. «La resistència dels nens a menjar és habitual. Forma part del seu esperit de rebel·lia davant allò que se'ls imposa. Però en això consisteix educar-los, oi? Han d'anar aprenent que gairebé tot té un moment i un lloc. I també una manera de fer-se. Per això cal un mètode i un temps d'aprenentatge.»Dr. Eduard EstivillBy Gonzalo Pin, Eduard Estivill. 2011
Pediatria amb seny, que reuneix tres llibres en un (guia mèdica + guia educativa + fitxes i resum), us ajudarà…
a ser més bons pares o cuidadors i, sobretot, a tenir uns fills sans, física i mentalment. Tot això amb una bona sodi de seny. Criar un fill és un repte bonic però difícil, perquè demana certes dosis de reflexos i recursos personals que no s'aprenen a cap escola. Aquest és un llibre diferent i innovador. Aquestes pàgines són les vostres companyes de viatge. Pediatria amb seny és una obra rigorosa, senzilla, directa i sobretot molt amena. Exposa cada etapa del creixement dels nens, l'alimentació, el son, les seves actituds i els possibles problemes de salut. Per mitjà de la consulta de les fitxes que descriuen les malalties més freqüents, aprendreu quan cal visitar el pediatre. Aquest llibre també ajuda en temes fonamentals, com els aspectes emocionals de l'educació dels fills. Parla de l'autoestima, els valors, la socialització adequada, el col·legi, la disciplina, l'educació sexual, els jocs, les noves tecnologies, l'ecologia, els esports, els estudis i les activitats extraescolars. Ressenya:«Un viatge en tots els sentits del creixement del nen, físic i emocional, i un extens catàleg de fitxes mèdiques.»El País¿Podrem vèncer el coronavirus? La guia bàsica per entendre els virus i les pandèmies. Si podrem vèncer el coronavirus és…
una pregunta que ens afecta a tots, perquè les malalties infeccioses són un problema global. Comencen en un racó del planeta, però el nostre estil de vida fa que s'estenguin ràpidament. Per això les pandèmies continuaran sent freqüents, i sense la cooperació de la gent no podrem fer front a les infeccions amb garanties d'èxit. El primer que hem d'aconseguir és que els microbis deixin de ser uns grans desconeguts. Aquest llibre ens permetrà entendre millor què vol dir compartir el planeta amb tots aquests enemics invisibles i ens ajudarà a trobar plegats el punt d'equilibri entre l'alarma i la prudència que ens permeti sobreviure com a espècie molts mil·lennis més. Salvador Macip té un prestigiós historial com a investigador a la Gran Bretanya i als Estats Units, i no només té grans coneixements, sinó que a més sap explicar-los. El tema és apassionant. I vital, per tot el que hi ha en joc.By Ana Anglada, Laura Azemar, Natalia Boadas. 2020
La novel·la de la sèrie d'èxit de TV3 que ens explica el que no veurem a les pantalles: l'estiu entre…
la primera i la segona temporada. Després d'una temporada dura, les jugadores del Club Patí Minerva han aconseguit salvar el seu equip d'hoquei i han demostrat que juntes són imparables. Però què passa quan acaben els entrenaments i comença el tan esperat estiu? Durant les vacances, l'Emma, la Laila, la Berta, la Raquel, la Lorena, la Flor i la Gina s'embarcaran en aventures de tota mena. Entre els concerts de festa major, els caps de setmana a la platja, les feines temporals i els viatges a l'altra punta del món, les de l'hoquei faran amistats sorprenents, exploraran la seva sexualitat, s'enfrontaran als reptes de fer-se grans i descobriran qui són quan no estan amb la resta de l'equip. Quan es retroben abans del correfoc que ha de posar punt i final a l'estiu, les Minerves s'adonen que créixer és un embolic i que, elque havia de ser el millor estiu de les seves vides, ha acabat posant a prova la seva amistat.By Amber Richards. 2020
Hierdie is ‘n boek wat handel oor die veskillende honde rasse. Dit is ‘n e-boek vir jong kinders wat in…
honde belangstel. Tussen die ouderdomme van 3 en 4 jaar is kinders geneig om die grammatikale reëls van hulle taal te oorveralgemeen. Hulle is geneig om voorwerpe met dieselfde eienskappe as dieselfde voorwerp te klassifiseer. Hierdie boek sal kinders help om te verstaan dat verskillende tipe honde, verkillende rasname het! Die boek bevat 21 verskillende foto's van bekende, sowel as meer onbekende honde rasse. Hierdie is ‘n prettige en leersame boek vir ouers om vir hulle vroeë lesers te lees, of selfs vir jong kinders om self te lees. Hierdie boek kan maklik 'n gesinsgunsteling word. Berei Berei julle snaakste en beste hondgeluide voor!By Carme Junyent, Bel Zaballa. 2019
Una proposta per evitar que la llengua catalana desaparegui. El següent diàleg segurament us és familiar: -Què et costa parlar…
en castellà? -Ben mirat, no em costa gens. Tinc la sort de saber-ne; per tant, no compliquem les coses. Carme Junyent és especialista en l'estudi de llengües amenaçades arreu del món. Coneix profundament els tics, les autotrampes i, en definitiva, els símptomes d'un camí sense retorn. Per això ens alerta i ens explica de manera clara i diàfana el com i el per què el català està malalt. Sí, el català corre perill. Però encara no és massa tard! Per salvar la llengua TOTS hem de canviar urgentment el nostre comportament lingüístic. Els que la tenim com a primera llengua. I els que no, però que la volem continuar sentint, o també parlant. -Què em costa parlar en castellà? -Em costa que cada vegada que NO parlo en català, porto la llengua cap a un camí de no-retorn. I per això necessito aprendre a no cedir sempre. I també per això cal que tu et posis en el meu lloc, perquè tots plegats entenguem què hi ha en joc. Sense tu i sense mi no ens en sortirem pas. Perquè el català té un avantatge únic: hi ha moltíssima gent que no el parla però l'entén. I fins i tot molts l'estimen. Aprofitem-ho!