Title search results
Showing 1 - 20 of 22 items
Breek familievloeke: Eis jou vryheid
By Gabriel Agbo, Mignionette Fair. 2017
Hierdie boek sal jou oë oopmaak vir die gevolge van al ons aksies om ons bestemming en dié van ons…
kinders; selfs dié wat nog ongebore is. Die onderwerp van vloeke is lank reeds afgeskeep, en ons het nodig om uit te vind om dit hier te ontbloot. Ons begin deur te gaan na die skrifte om presies te weet wat God sê oor vloeke, hoe hulle werk, en hoe ons heeltemal vry van hulle kan wees. Familievloeke is so belangrik dat God hulle ingesluit het by die Tien Gebooie. So baie mense is gebind deur die vyand met onsigbare en anonieme instrumente van slawerny. In hierdie studie sal ons leer hoe om hierdie kettings wat afkomstig is van die vyand te breek. Ons verken gebiede soos afgodery (insluitend Halloween), onsedelikheid, verraad, steel, moord, ens. in diepte Ek glo dat as jy hierdie boek lees en die waarhede verken sal daar nog baie roeringe in jou wees om jouself te ondersoek en 'n daadwerklike poging maak om 'n heilige lewe te lei, al dan nie vir jouself nie, ten minste ter wille van jou kinders en die ongebore geslagte.Hoekom ek die Joodse geloof verlaat het om 'n Christen te word
By Bernard Levine, Zelna Naude. 2017
Ek is seker jy sal verbaas wees om te hoor dat daar in die meeste Joodse huise nie 'n Bybel…
is nie. Maar is dit nie baie snaaks dat die nasie, bekend as die "Mense van die Boek", nie eers 'n Bybel in hul huise het nie? Wat nog meer verrassend is, is dat mens sou dink dat die Joodse mense die Skrifte goed sou ken, die skokkende waarheid is egter dat meeste van die Ou Testament boeke aan hulle onbekend is en dat hulle nog nooit die profesieë oor Jesus in boeke soos Esegiël, Jesaja, Daniël en Maleagi gesien het nie. En, het jy geweet dat die Jode nie weet wat hulle sê as hulle bid nie, want die meeste Jode verstaan nie Hebreeus nie. Nou wonder jy seker hoe die Jode dan verlos raak van hulle sondes as hulle nie in Jesus Christus glo nie? Wat glo die Jode is die weg na die hemel? Jy sal geskok wees om uit te vind wat in die Joodse wêreld aangaan.Jy is nie veronderstel om van die Geheime van die Jode te weet nie
By Bernard Levine, Adri Schalkwyk. 2016
Jy sal beslis verbaas wees, dalk selfs geskok wees as jy ontdek wat regtig aangaan in die Joodse wêreld. Het…
jy geweet dat die Jode nie toegelaat word om toiletpapier op die Sabbat te skeur nie? Hoekom kan Joodse vrouens nie Bybel lees nie? Het jy al gehoor daar is spesiale Coca-Cola net vir Jode? Wat is die naam van Jesus? Watter letter van die alfabet is onderstebo in die Bybel geskryf? Waarom Jode nie kaasburgers eet nie? Wat is so anders oor Joodse seksuele omgang? Waarom Joodse vrouens pruike dra? Is daar ʼn spesiale gebed wat Jode sê voor hul toilet toe gaan? Die meeste van die Ou Testament word nie deur Jode bestudeer nie ... hoekom? Het jy geweet dat Jode hul eie soort spek het? Hoekom word Joodse vroue nie toegelaat om hul elmboë of knieë vir mans te wys nie? Wat is God se naam wat uit die meeste Bybels gelaat word? Mag ʼn Jood ʼn tatoeëring hê? Wanneer slaap Jode buite? Is dit waar dat daar geen vloekwoorde in Hebreeus is nie? Hoe moet jy ʼn Jood van Jesus Christus vertel? Hoekom kan Jode nie hul eie woorde gebruik wanneer hulle bid nie? Jy sal beslis verbaas wees, dalk selfs geskok wees wanneer jy ontdek wat regtig aangaan in die Joodse wêreld.Perduts sense wifi (Sèrie Juràssic Total #Volumen 1)
By Sara Cano, Francesc Gascó. 2018
Vine a formar part de «Juràssic Total», la nova sèrie de ciència ficció i aventures, i prepara't per embarcar-te en…
un viatje al·lucinant a l'era dels dinosaures. Un grup d'amics ha trobat un portal que els permet viatjar a un lloc on no es van extingir els dinosaures. Junts hauran de fer front a un munt de perills, coneixeran de prop els secrets dels dinosaures i viuran grans aventures. En Leo, la Carla, en Dani, l'Elena i en Lucas estaven convençuts que passarien la tarda castigats en un laboratori ple de fòssils. Però els esperava l'aventura més boja de la vida: un viatge en un lloc... on els dinosaures estan vius! Un cop allà han de trobar la manera de tornar al seu món. I de rescatar una persona perduda en aquella terra misteriosa. Però troben unes dents mágiques que els donen uns poders al·lucinants! Encara que, primer de tot, l'equip necessita un nom. Què us sembla...JURÀSSIC TOTAL?Jo seré l'última: La història del meu captiveri i la meva lluita contra l'Estat Islàmic
By Nadia Murad, Amal Clooney. 2017
La Nadia Murad va ser víctima de la gihad sexual de l'Estat Islàmic. Ara s'ha convertit en defensora dels drets…
humans, en la primera persona en ser anomenada Ambaixadora de Bona Voluntat per la Dignitat dels Supervivents del Tràfic de Persones de les Nacions Unides y ha estat nominada al Premi Nobel de la Pau. Aquesta és la seva història. El 15 d'agost de 2014, la vida de la Nadia Murad va canviar per sempre. Les tropes de l'Estat Islàmic van irrompre en el poblet del nord de l'Iraq on vivia, i on la minoria yazidita feia una vida tranquil·la, i hi van cometre una massacre. Van executar homes i dones, entre ells la seva mare i sis dels seus germans, i els van amuntegar en fosses comunes. A la Nadia, que aleshores tenia vint-i-un anys, la van segrestar juntament amb milers de noies i nenes, i la van vendre com a esclava sexual. Els soldats la van torturar i violar durant mesos, fins que unanit va aconseguir fugir de miracle pels carrers de Mossul. Així va començar per a ella el llarg i perillós viatge cap a la llibertat. De petita, la Nadia, una nena criada al camp, mai de la vida no hauria imaginat que un dia parlaria a l'assemblea de les Nacions Unides ni que seria nominada al Premi Nobel de la Pau. No havia trepitjat mai Bagdad, ni tan sols havia vist un avió. Avui, la història de la Nadia insta el món a parar atenció al genocidi del seu poble. És una crida a l'acció per aturar els crims de l'Estat Islàmic, un testimoni poderós de la força de la voluntat humana. Jo seré l'última és, alhora, una carta d'amor a un país desaparegut, a una comunitat vulnerable i a una família devastada per la guerra. El valor i el testimoni d'una noia poden canviar el món. Perquè no s'oblidi, perquè vol ser l'última persona que hagi deviure-la, la Nadia ens explica la seva història. Ressenyes:«Una narració crua i aterridora del genocidi religiós i de la vida en captivitat d'una jove supervivent yazidita sota l'Estat Islàmic. Amb detalls vívids i una emoció autèntica i esquinçadora, l'autora relata no solament la seva inimaginable tragèdia, sinó també la de tot un poble, el seu, ignorada pel món sencer. Una autobiografia devastadora, i inspiradora alhora, que empeny el lector a l'acció urgent.»Kirkus Reviews «Nadia Murad forma part d'aquesta llarga i invisible història de dones fortes i indomables a les quals ni la violació com a tàctica de guerra ha pogut doblegar, que segueixen en peu i estan disposades a trencar l'odiós silenci imposat i a exigir justícia i llibertat per a les seves germanes.»Times («Les 100 persones més influents del 2016») «La Nadia és més que una supervivent... És una dona valenta, amb empenta, decidida, obstinada i apassionada, que ha decidit aprofundir en ella mateixa i explicar els pitjors horrors als quals qualsevol de nos altres podria veure's sotmès, perquè altres persones no hagin de passar pel mateix.»Samantha Power, ambaixadora dels Estats Units a les Nacions Unides «La Nadia és un ésser humà extraordinari, amb un cor i una ànima meravellosos. Mai no parla d'ella; parla dels altres. És la seva manera de viure amb el dolor.»Murad Ismael, director executiu de Yazda [Keywords a canal]La meva història
By Michelle Obama. 1977
El llibre de memòries íntim, poderós i inspirador de l'ex-primera dama dels Estats Units. Protagonista d'una vida plena i d'èxit,…
Michelle Obama ha esdevingut una de les dones més icòniques i captivadores de la nostra era. Com a primera dama dels Estats Units d'Amèrica i primera afroamericana en realitzar aquesta funció, va contribuir a fer que la Casa Blanca assolís els índex d'obertura i pluralitat més grans de la història; es va erigir com a defensora destacada de les dones i les nenes als Estats Units i a la resta del món; va proposar canvis dràstics amb la finalitat de promoure uns hàbits saludables i actius en les famílies i va acompanyar el seu marit quan el país passava per alguns dels moments més terribles de la seva història. Durant aquesta trajectòria, ens va ensenyar passos de ball, va fer furor al programa Carpool Karaoke i va aconseguir criar dues filles que toquen de peus a terra tot i l'implacable escrutini dels mitjans de comunicació. A les seves memòries, profundament reflexives i fascinants, Michelle Obama invita el lector a entrar dins el seu món tot narrant les experiències que han bastit el seu caràcter: des de la infantesa a la zona del sud de Chicago fins als anys que va viure a la residència més famosa del món, passant també per l'etapa de directiva empresarial, durant la qual va haver de compaginar la maternitat amb la vida professional. Fent gala d'una honestedat sense límits i d'un agut enginy, descriu els seus triomfs i les seves decepcions a l'esfera pública i també a la privada, i narra sense embuts la història de la seva vida amb veu pròpia. Càlid, lúcid i revelador, Becoming és un relat excepcionalment íntim d'una dona de gran moralitat i vàlua, que una vegada rere una altra ha superat les expectatives. La seva història ens inspira a seguir el seu exemple.Bybel vir Beginners: 'n Basiese Gids vir Beginners
By Brian Gugas. 2020
Regdeur die jare het mense na die Bybel gedraai vir leiding en hoop. Die Bybelstudie boek dien as ‘n padkaart…
vir die beginner om waardeuring te ontwikkel vir die Bybel en dit deel te maak van hulle daaglikse lewe. Al 66 Boeke van die Bybel word in detail gedek, insluitend: • Skrywer van elke boek en die tyd waarin dit geskryf is. • Sleutel temas van elke boek • Opsomming van die boodskap in elke boek • ‘n Toewyding vir die oorweging en verdure ondersoeke Verdiep in die stories, profesieë en boodskappe van die Bybel en oorweeg tennuwe die inspirerende krag, genade en helende krag van God en Jesus Christus. Genadig en inspirerend, Bybelstudie Gids vir Beginners bring die leser terug na die basis en maak ‘n pad oop vr ‘n direkte verhouding met die lewende Woord van God.Nooit Weer Nie!
By Gabriël Agbo. 2020
"Die Here sê: “Ek sal herstel wat julle deur die stropersprinkane, die snysprinkane, die swermsprinkane en die jong sprinkane verloor…
het. Ek het hierdie groot, vernietigende leër teen julle gestuur. “Julle sal weer al die kos kry wat julle begeer. Julle sal die Here julle God loof wat hierdie wonders vir julle moontlik maak. My volk sal nooit weer so in die skande kom nie. Julle sal weet dat Ek onder my volk Israel teenwoordig is. Net Ek is die Here julle God, niemand anders nie! My volk sal nooit weer so in die skande kom nie.” Joël 2: 25-27 Dit is tyd om die dinge wat jou wil stop, te stop, Dit is God se wil om alles te stop wat jou van Sy plan vir jou lewe wil verwyder. En jy weet alreeds dat Sy plan vir jou is om die beste van vreugde, vrede, voorspoed, genade, goeie gesondheid en om al jou eiendom te besit. Selfs as jy onder oordeel staan, kan dit omgedraai word vandag en jy kan weer begin om in Sy genade te swem. Ons kyk ook na ander se ondervindings en die moderne Israel se weergawe van Nooit Weer nie. Hoekom hulle hierdie slagspreuk aangeneem het en hoe vêr hulle gekom het om dit toe te pas? Sekerlik, Israel het vandag een van die mees magtigste nasies op aarde geword, (Dit het die beste intelligensie agentskap, Mossad en die derde beste weermag in die wêreld) nie net omdat God met hulle is nie, maar omdat hulle belowe het om nooit weer toe te laat dat die Jode weer deur daardie mees onmenslik, vermybare gebeurtenis van die laaste eeu. Vandag lei hulle nie net in verdediging nie maar ook in landbou, ICT, wetenskap en medisyne. Ja, ons kan vandag sê nooit weer nie. Hierdie boek is verseker 'n interessante lees.Ongewone Sukses
By Gabriël Agbo. 2020
Ongewone Sukses! God het jou bestem om suksesvol te wees. Dit is jou reg. Dit is jou natuur. Dit is…
reg hier in jou D.N.A. Jy het geen verskoning om ’n mislukking te wees nie. Alles was jy ooit nodig mag kry om dit in hierdie lewe te maak, is alreeds in jou geplant en is ook in die gebed. Waarheid. Hierdie boek sal jou oë oopmaak tot hierdie ewige waarheid. Jy kannie deur dit gaan en dieselfde bly nie. Hier sal jy onderwerpe vind soos: Jy Kan Slaag, Dinge Is Nie Wel Nie? O Here, God van Hemel, Hy Hou Sy Verbond, Luister Na My Gebed, Ken Sukses en Guns aan My toe, Visie-Plan-Werk, Tydsberekening, Oorkom Struikelblokke, Dit is Gedoen! U sal die geheime ontdek van die rykste man wat ooit geleef het, die sterkste man en die mees invloedryke koning. Daar is ook gebede wat jou outomaties op die pad na sukses sit. God het jou nie ontwerp om te misluk nie. Hy het jou na Sy ewebeeld geskape. Dit beteken eenvoudig dat as Hy ’n sukses is, dan moet ons ook wees. Jy is gebore en gered om te slaag! Lees en word getransformeer.Oorlog teen Okkultisme, Toorkuns en Vals Geloof
By Gabriel Agbo. 2020
Hierdie boek is ‘’n werk oor, wat ek noem die bose drie-eenheid: okkultisme, towerkuns en valse geloof. Daar is agente…
deur wie Satan sy bose planne teen die bevordering van God se Koninkryk en humaniteit, uitvoer. Hierdie drie takke van die koninkryk van duisternis werk in harmonie om bogemelde objektiewe te bereik. Satan is die inisiëerder en aan die hoof van elkeen van hulle. Jy sal altyd die ander kry wanneer enige een van die ander in werking is. Dit is hoekom ek hulle ’n drie-eenheid noem. Byvoorbeeld, in okkultisme sal u ook towerkuns en vals geloof vind. Die valse profete en hekse behoort gewoonlik aan geheime verenigings en kulte. Hulle vertak volgens hulle onmiddelike objektiewe en operasies. Hulle is verskillende takke van dieselfde boom. Maar hoe beheer ons hierdie eeue oue spirituele bedreiging wat soveel chaos aan die mens en sy gespanne verhouding met sy Maker veroorsaak het? Dit is wat ons hier probeer offer. Elke Christen moet opstaan, die volle wapenrusting van die Koninkryk van die Hemel aantrek en hierdie sataniese aanslae beveg. En ons moet dit nou doen, dringend en vasberade.Die Joodse Konfidensiële Lêers Nog Nooit Voorheen Gepubliseer Nie!
By Bernard Levine. 2020
Hierdie is 'n splinternuwe boek met informasie wat nog nooit voorheen gepubliseer is nie. Vir digene wat lief is vir…
die Joodse nasie en gesmag het om meer omtrent hulle geloof en leefwyse te weet, vir Christene wat lief is vir Jesus en meer van Sy Joodse wortels wil leer ... Die verrassende onthullings in hierdie boek was vir lank vir die wêreld verborge en word nou vir die eerste keer ontbloot! Jy sal ontdek ... Wat doen Jode op Kersdag? Sal jy met my trou? Hoe Jode 'n huweliksaansoek doen? Waarom eet Jode nie McDonalds, KFC of Burger King nie? Wat is in die Hebreeuse Bybel wat jy nie weet nie? Hoekom het die Rabbis die letters van God se Heilige Naam verander? Wat het die Jode met die woord Elohim gemaak? Watter plaasvervangende naam gebruik die Jode instede van Yahveh? Waarom skryf Jode nooit die woord "God" nie? En baie ander verrassende onthullings.Intieme Seks Geheime van die Jode
By Bernard Levine. 2020
Wat is die waarheid omtrent seks deur 'n gaatjie in die laken? Wat doen die Rabbis met die voorhuid wat…
afgesny word? Hoekom moet vroue hulle panties vir die Rabbi wys? Het jy geweet die Rabbi suig die bloed van 'n baba se besnyde penis? Het jy gehoor daar is 'n spesiale manier hoe Jode veronderstel is om hulle skoene aan te trek? Waarom vat Jode 'n lewendige hoender en swaai dit bo hulle koppe? Hoekom begrawe Jode hulle borde in die grond? Jy sal geskok wees deur die vreemde praktyke van die Joodse gemeenskap.Transformeer Intimiteit: Christus in U
By Dr Pensacola H. Jefferson. 2016
Hierdie boek praat oor die intimiteit wat plaasvind tussen die siel en die Gees (God en jy deur Christus), nie…
twee liggame nie. As jy "een gees" met God is, is jy alreeds intiem met Hom, maar jy mag dalk nie die diepte van daardie intimiteit met Hom ervaar nie. Laat my jou gou 'n analogie gee: as God 'n koek wou maak, sou Hy meel, suiker, botter, eiers, ens. saam gemeng het. Wanneer daardie items of bestandele saamgevoeg of gemeng is, kan hulle nie ongemeng of onsaamgevoeg raak nie. Hulle is NOU een. Hierdie bestandele bly vir ewig geheg aan mekaar en saam het hulle iets heel anders geword - 'n koek. Die wat aan God deur die Here verbind is, bly vir ewig verbind en het dus geheel en al anders geword "in" Christus - 'n NUWE SKEPPING. Die wat tot God geheg is deur die Here, is "een gees" met Hom; 'n intimiteit met God wat letterlik 'n individu heeltemal transformeer. "... Maar wie die HERE aanhang, is EEN GEES met Hom..." (1 Korinthiërs 6:17 AFR53). "...Daarom, as iemand in Christus is, is hy 'n NUWE skepsel;..." (2 Korinthiërs 5:17 AFR53). "... die Gees van God in julle woon nie?..." (1 Korinthiërs 3:16 AFR53). God sê: "... WEES HEILIG, WANT EK IS HEILIG..." (1 Petrus 1:14-16 AFR53). "..."...Daarom, as iemand in Christus is, is hy 'n nuwe skepsel;..." (2 Korinthiërs 5:17 AFR53). "...die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword..." (2 Korinthiërs 5:17 AFR53). "... En die HERE God het die mens geformeer [uit] die stof van die aarde [liggaam] en in sy neus die asem van die lewe [gees] geblaas. So het dan die mens 'n lewende siel [siel] geword..." (Genesis 2:7 AFR53). God sê: "... na SY beeld; ... man en vrou het Hy (God, die Heilige Gees) hulle geskape..." (Genesis 1:27 AFR53). "... En ... [God, die Heilige Gees] in sy neus die asem van die lewe [Sy "eie" Gees] ..." (Genesis 2:7 AFR53). "... So het dan die mens 'n lewende siel geword..." (Genesis 2:7 AFR53). Om tot God geheg te wees is 'n HEILGeen Kruis, Geen Kroon
By Gabriël Agbo. 2020
Hierdie klein maar kragtige boek is geskryf om Christene aan te moedig en te bemagtig wie deur moeilike tye van…
beproewing gaan. Hulle moet weet dat daardie onaangename omstandighede as God se instrumente sal dien op hulle op te lig na hulle volgende fase of deurbraak toe. Hier sal ons sien dat ons houding ons hoogte kan vasstel in ons wandel met God. En ook, dat daar is altyd profyt in elke teëspoed.Gebed van Jehósafat
By Gabriël Agbo. 2020
Elke stryd in hierdie lewe is wenbaar. Alle stryde wat jy in die gesig staar, as individueel of groep word…
deur drie kategorieë verteenwoordig - oorlog, siekte en hongersnood. Oorlog verteenwoordig beide fisiese en spirituele opposisie, gevegte en konflikte wat ons daagliks in die gesig staar. Siekte sluit in alle siektes, infeksies, geneesbare en ongeneesbare siektes. Dan, hongersnood of droogte het betrekking op alle ekonomiese, finansiële tekort en ander uitdagings. En in hierdie boek, wys ons jou effektiewelik dat dit moontlik is om altyd deur hierdie uitdagings te gaan en as 'n oorwinnaar uit te kom. Hier, sal jy gevestigde en getoetse beginsels vind wat jou permanent aan die wenners kant sal plaas. Hulle is inderdaad getoets, goddelik, universeel en vir ewig. Hulle kan nie misluk nie! Hier sal jy tien gelaaide en kragtige hoofstukke vind: Gebed van Jehósafat; God van Hemel en aarde; Dit is ons erfenis; Oorlog, siekte en hongersnood; Kyk hoe hulle ons beloon; Sal jy hulle nie keer nie; Moenie moedeloos of bang wees nie; So spreek die Here, Marsjeer uit en neem jou posisie in; Krag van lofprysing. Ons het ook 'n stel kragtige gebeds punte aan die einde van elke hoofstuk wat onmiddelike resultate sal oplewer.Una mestra a Katmandú
By Vicki Subirana. 2002
La peripècia vital d'una mestra amb un somni: Katmandú.El llibre en el que es basa la pel·lícula de Icíar Bollaín.…
La historia inacabada de la Vicki Subirana s'inicia amb el relat de les il·lusions d'una jove mestra solidària amb una missió entre cella i cella, i culmina amb la consolidació d'un projecte educatiu universal per als més pobres i marginats del Nepal, per als quals ha aconseguit l'ensenyament que qualsevol persona voldria per als seus fills en el nostre món privilegiat. En el seu afany per dur a terme els seus ideals, la Vicki va haver de fer front a dificultats de tota mena, i per evitar que la deportessin fins i tot va acceptar un matrimoni de conveniència amb un xerpa... que al final es va convertir en un gran amor. El relat de l'apassionant peripècia vital i professional de l'autora dóna com a resultat un llibre extraordinari en el qual el lector trobarà no sols una bella i sorprenent història d'amor, barrejada amb un fascinant llibre de viatges, sinó, sobretot, una visió divulgativa però contundent de la realitat més crua del Tercer Món.Verborge geheime van die Joodse wêreld nou aan die lig gebring
By Bernard Levine, Zelna Naudé. 2017
Verborge geheime van die Joodse wêreld nou aan die lig gebring Deur Bernard Levine Julle het vir meer gevra! So,…
hier is die nuwe uitgawe met opwindende geheime en onthullings oor die Joodse manier van leef. In hierdie boek word die verborge geheimenisse van die Joodse geloof (dit waarvan jy nog nie tevore gehoor het nie), ontdek en dit gaan jou ‘n beter idee gee van wat elke dag in die Joodse wêreld gebeur. Hierdie boek is vir almal wat die Jode bewonder en liefhet. Uit die diepte van my hart Bernard LevineJy is nie veronderstel om van die Geheime van die Jode te weet nie
By Bernard Levine, Adri Van Schalkwyk. 2016
Jy sal beslis verbaas wees, dalk selfs geskok wees as jy ontdek wat regtig aangaan in die Joodse wêreld. Het…
jy geweet dat die Jode nie toegelaat word om toiletpapier op die Sabbat te skeur nie? Hoekom kan Joodse vrouens nie Bybel lees nie? Het jy al gehoor daar is spesiale Coca-Cola net vir Jode? Wat is die naam van Jesus? Watter letter van die alfabet is onderstebo in die Bybel geskryf? Waarom Jode nie kaasburgers eet nie? Wat is so anders oor Joodse seksuele omgang? Waarom Joodse vrouens pruike dra? Is daar ʼn spesiale gebed wat Jode sê voor hul toilet toe gaan? Die meeste van die Ou Testament word nie deur Jode bestudeer nie ... hoekom? Het jy geweet dat Jode hul eie soort spek het? Hoekom word Joodse vroue nie toegelaat om hul elmboë of knieë vir mans te wys nie? Wat is God se naam wat uit die meeste Bybels gelaat word? Mag ʼn Jood ʼn tatoeëring hê? Wanneer slaap Jode buite? Is dit waar dat daar geen vloekwoorde in Hebreeus is nie? Hoe moet jy ʼn Jood van Jesus Christus vertel? Hoekom kan Jode nie hul eie woorde gebruik wanneer hulle bid nie? Jy sal beslis verbaas wees, dalk selfs geskok wees wanneer jy ontdek wat regtig aangaan in die Joodse wêreld.God van Abraham, Isak en Jakob
By Gabriel Agbo, Mignionette Fair. 2016
God se verbondsbeloftes stel nooit teleur nie. Hierdie boek sal jou help om al God se beloftes vir jou lewe…
te bereik. Dit is ʼn omvattende studie met persoonlike getuienisse oor die vermoë en gewilligheid van God om al Sy woorde rakend ons uit te voer. Hy het gesê Hy waak oor Sy woorde om hulle te laatgeskied. In hierdie boekkyk ons krities na die dinamika van ʼn goddelike belofte en hoe dit tot stand kom, in stand gehou en versorg word tot verwerkliking. Elke verbondsbelofte het ʼn begin, tydsberekening en voorwaardes. Ons moet dit altyd onthou om in staat te wees om perfek en gemaklik by God se wil vir ons lewens in te skakel. Inderdaad, by God is alles moontlik!No serà fàcil: Joana Biarnés, una fotògrafa en un món d'homes
By Jordi Rovira. 2022
Jordi Rovira retrata la carrera d'èxit de Joana Biarnés, la primera dona fotoperiodista del territori espanyol. La vida de Joana…
Biarnés (1935-2018), la primera fotoperiodista del país, plena d'experiències extraordinàries i desconegudes, va ser la vida d'una pionera que va vèncer tots els prejudicis d'una època. Les seves imatges van captar una etapa clau del segle XX: els anys del Franquisme, amb una Espanya trista i empobrida, i els inicis de la democràcia, les seves aspiracions de llibertat i la il·lusió pel canvi. La mirada de Joana Biarnés va saber captar una societat efervescent i també va recollir el testimoni de catàstrofes, esdeveniments esportius i esdeveniments socials. Davant de la seva càmera van desfilar, retratats d'una manera propera i natural, personatges clau de l'art nacional com Dalí, Buñuel, Lola Flores, Rocío Durcal, Rocío Jurado, Marisol, Massiel, Joan Manuel Serrat o Raphael, i també es van rendir al seu carisma artistes internacionals com Orson Welles, Jack Lemmon, Yul Brinner, Roman Polanski, Clint Eastwood o els Beatles.