Title search results
Showing 1 - 20 of 21 items
Die Geheime van die Joodse Wêreld: Wat Christene Nie Weet oor die Jode Nie, Boek 1
By Elmari Smal, Bernard Levine. 2016
Hierdie boek sal deure oopmaak na opwindende nuwe ontdekkings waarvan jy nog nooit van te vore gehoor het of van…
geweet het nie aangaande die Joodse leefwyse. Jy sal uitvind Hoekom word Joodse vroue nie toegelaat om 'n Bybel aan te raak of te lees nie? Wat is Jesus se van? Watse letters van die alfabet is onderstebo gedruk in die Bybel? Hoekom eet Jode nie kaasburgers nie? Wat is God, die Vader se unieke persoonlike naam wat in die meeste Bybels weggelaat is? Wat is die verskil tussen Hebreeus en Jiddisj? Is Jode toegelaat om te kniel in gebed? Is alle Jode dieselfde? Is daar verskillende Joodse godsdienstige sektes? Is daar 'n spesiale gebed wat gesê moet word voordat hulle na die toilet gaan? Hoekom mag vroue nie by hul mans sit in die sinagoge nie? Hoe om te getuig van Jesus Christus aan 'n Jood? Dans Joodse mans saam met die vroue? Vir diegene wat lief is vir die Joodse mense en wat smag om meer oor die Joodse geloof en hul leefwyse uit te vind, vir elke Christen wat Jesus liefhet en meer wil leer oor Sy Joodse wortels....hierdie unieke boek is gevul met baie kosbare geheime wat nou geopenbaar word!Word betaal vir jou gedigte
By Bernard Levine, Elmarié Smal. 2016
Skryf jy gedigte? Nou, kan jy betaal word vir die gedigte wat jy skryf en dit kan ook gepubliseer word…
in kaartjies, kalenders, plakkate en muurbehangsels. As jy jou skrywersdrome wil bewaarheid en terselfder tyd ook vergoed word vir jou gedigte, is hierdie unieke boek spesiaal vir jou. Om gedigte te skryf vir geld is groot pret en baie winsgewend! Word betaal om te doen waarvan jy hou.Jy is nie veronderstel om van die Geheime van die Jode te weet nie
By Bernard Levine, Adri Schalkwyk. 2016
Jy sal beslis verbaas wees, dalk selfs geskok wees as jy ontdek wat regtig aangaan in die Joodse wêreld. Het…
jy geweet dat die Jode nie toegelaat word om toiletpapier op die Sabbat te skeur nie? Hoekom kan Joodse vrouens nie Bybel lees nie? Het jy al gehoor daar is spesiale Coca-Cola net vir Jode? Wat is die naam van Jesus? Watter letter van die alfabet is onderstebo in die Bybel geskryf? Waarom Jode nie kaasburgers eet nie? Wat is so anders oor Joodse seksuele omgang? Waarom Joodse vrouens pruike dra? Is daar ʼn spesiale gebed wat Jode sê voor hul toilet toe gaan? Die meeste van die Ou Testament word nie deur Jode bestudeer nie ... hoekom? Het jy geweet dat Jode hul eie soort spek het? Hoekom word Joodse vroue nie toegelaat om hul elmboë of knieë vir mans te wys nie? Wat is God se naam wat uit die meeste Bybels gelaat word? Mag ʼn Jood ʼn tatoeëring hê? Wanneer slaap Jode buite? Is dit waar dat daar geen vloekwoorde in Hebreeus is nie? Hoe moet jy ʼn Jood van Jesus Christus vertel? Hoekom kan Jode nie hul eie woorde gebruik wanneer hulle bid nie? Jy sal beslis verbaas wees, dalk selfs geskok wees wanneer jy ontdek wat regtig aangaan in die Joodse wêreld.Die Geheime van die Joodse Wêreld: Wat Christene Nie Weet oor die Jode Nie, Boek 1
By Bernard Levine, Elmari Smal. 2016
Hierdie boek sal deure oopmaak na opwindende nuwe ontdekkings waarvan jy nog nooit van te vore gehoor het of van…
geweet het nie aangaande die Joodse leefwyse. Jy sal uitvind Hoekom word Joodse vroue nie toegelaat om 'n Bybel aan te raak of te lees nie? Wat is Jesus se van? Watse letters van die alfabet is onderstebo gedruk in die Bybel? Hoekom eet Jode nie kaasburgers nie? Wat is God, die Vader se unieke persoonlike naam wat in die meeste Bybels weggelaat is? Wat is die verskil tussen Hebreeus en Jiddisj? Is Jode toegelaat om te kniel in gebed? Is alle Jode dieselfde? Is daar verskillende Joodse godsdienstige sektes? Is daar 'n spesiale gebed wat gesê moet word voordat hulle na die toilet gaan? Hoekom mag vroue nie by hul mans sit in die sinagoge nie? Hoe om te getuig van Jesus Christus aan 'n Jood? Dans Joodse mans saam met die vroue? Vir diegene wat lief is vir die Joodse mense en wat smag om meer oor die Joodse geloof en hul leefwyse uit te vind, vir elke Christen wat Jesus liefhet en meer wil leer oor Sy Joodse wortels....hierdie unieke boek is gevul met baie kosbare geheime wat nou geopenbaar word!El delta de les paraules
By Cesk Freixas. 2020
«La pèrdua del meu pare i l'arribada de la meva filla van foradar-me i curar-me el cor en menys d'un…
mes de diferència. D'aquell sotrac n'han nascut molts d'aquests versos. La vida hi fa la resta. Espero que aquest llibre t'acompanyi. Per guarir la pell ferida: per això serveix la poesia.»Cesk Freixas Entès com un riu, a El delta de les paraules (Rosa Dels Vents, 2020) hi flueixen poemes de temàtica crítica i universal, que acaben en una desembocadura on s'acumulen les paraules per ser dites, per ser escoltades, per ser llegides. Per ser compartides. L'autor, que mesura exactament el que vol transmetre, reivindica aquesta idea des de la «Font» fins al «Delta»: la paraula, la poesia, com a eina actual per expressar-nos, com a sinònim de cultura reposada i xarxa orgànica, com a contrapunt a l'era de Twitter en què vivim. Sense pressa, perquè a El delta de les paraules és on comença el diàleg.Fauna o amor
By Suu. 2020
Fauna o amor estrena Contraveu, la col·lecció de poesia i textos breus de Rosa dels Vents que arrenca aquest any.…
Tinc clar que no soc escriptora, però la idea de compartir els meus pensaments sense música i sense cantar em fa sentir alhora vertigen i curiositat. Com s'imaginarà la gent la veu que narra els meus microrelats o els meus poemes? Els llegiran en veu alta? Els cantaran com si fossin cançons? Tinc clar que no soc escriptora, però, si m'ho permets, em fa il·lusió jugar a ser-ho. SuuAlles Oor Perde
By Linda M. Henderson. 2020
Hierdie boek is geskryf vir kinders wat lief is vir perde, en wat graag soveel as moontlik oor hulle wil…
leer. Dit deel interessante feite oor baie soorte perde, waar hulle gevind word, wat hulle graag eet, ens. Sal daar perde in die Hemel wees? Die antwoorde word gevind in "Alles oor perde." As jy lief is, vir perde sal jy hierdie boek wil lees!Cançons impossibles
By Marc Parrot. 2020
El cantant i compositor Marc Parrot, ens endinsa en el seu mon particular gràcies als seus poemes. Il·lustrat per Ohiane…
Inchaustegui M'he dedicat a compondre cançons des d'abans de ser qui havia de ser. Ho he fet sempre com una necessitat que em porta a resoldre no sé ben bé què, com tampoc sé del cert d'on sorgeix. Potser és només que explicar-me representaria una petita conquesta de mi mateix: fer-me meu a còpia d'aquests intents juganers, més o menys encertats. L'objectiu inconscient es va revelant com una mena de premi: la consciència per gaudir més del que ja sé i que em fa veure el que desconec com quelcom més interessant. I ja estic preparat per llançar tot el que he escrit al foc.Liti-o
By Clara Peya. 2020
La pianista i compositora Clara Peya s'estrena com a autora a la col·lecció «Contraveu» d'aquesta tardor. Il·lustrat per Wara de…
Ormaechea «Liti és una necessitat.Liti és una rutina.És una cicatriu mal curada, un buit que està buit.És aquell gest vulnerable que et permet seguir remant en aquest sòrdid imperi.Liti és negre.Liti és blanc.Un cop de puny a la "normalitat".Liti és 88.Liti és trobar a faltar la melodia i saber que sense ella les meves paraules estan incompletes. Liti també és una barana. Com ho són les carícies i les arrels mullades. Com ho és la fusta i les mans en dansa. Les simfonies que tornen i els ulls que tenen ales. Liti és saber que no estem soles.»Hoe om aan Jode te getuig oor Jesus ... wat Christene moet weet
By Bernard Levine. 2020
Hoekom het ek die Joodse geloof gelos vir Jesus? Wat is van die vreemde Joodse tradisies? Hoe getuig jy aan…
Jode oor Jesus? Laat die raaisels onthul word en die waarheid gespreek word!Red die Jode: Wat Joodse mense nie omtrent Jesus weet nie
By Bernard Levine. 2020
Hoe hartseer en wat 'n verskriklike tragedie is dit, dat die Joodse nasie, die "Mense van die Boek", nie in…
Jesus glo nie. Die Jode is behep daarmee om die vele mens-gemaakte wette en tradisies - wat die Rabbis saamgestel het - te volg, te hou en te gehoorsaam. Omdat die bloed offers van die Ou Testament mee weggedoen is en nie langer waargeneem word nie, kan Jode nie hulle sondes skoongewas en vergewe kry sonder bloed nie. Daar is so baie omtrent Jesus wat die Jode nooit gehoor het of nie weet nie.... Sal jy vir die Jode van Jesus vertel?Die Joodse Konfidensiële Lêers Nog Nooit Voorheen Gepubliseer Nie!
By Bernard Levine. 2020
Hierdie is 'n splinternuwe boek met informasie wat nog nooit voorheen gepubliseer is nie. Vir digene wat lief is vir…
die Joodse nasie en gesmag het om meer omtrent hulle geloof en leefwyse te weet, vir Christene wat lief is vir Jesus en meer van Sy Joodse wortels wil leer ... Die verrassende onthullings in hierdie boek was vir lank vir die wêreld verborge en word nou vir die eerste keer ontbloot! Jy sal ontdek ... Wat doen Jode op Kersdag? Sal jy met my trou? Hoe Jode 'n huweliksaansoek doen? Waarom eet Jode nie McDonalds, KFC of Burger King nie? Wat is in die Hebreeuse Bybel wat jy nie weet nie? Hoekom het die Rabbis die letters van God se Heilige Naam verander? Wat het die Jode met die woord Elohim gemaak? Watter plaasvervangende naam gebruik die Jode instede van Yahveh? Waarom skryf Jode nooit die woord "God" nie? En baie ander verrassende onthullings.Intieme Seks Geheime van die Jode
By Bernard Levine. 2020
Wat is die waarheid omtrent seks deur 'n gaatjie in die laken? Wat doen die Rabbis met die voorhuid wat…
afgesny word? Hoekom moet vroue hulle panties vir die Rabbi wys? Het jy geweet die Rabbi suig die bloed van 'n baba se besnyde penis? Het jy gehoor daar is 'n spesiale manier hoe Jode veronderstel is om hulle skoene aan te trek? Waarom vat Jode 'n lewendige hoender en swaai dit bo hulle koppe? Hoekom begrawe Jode hulle borde in die grond? Jy sal geskok wees deur die vreemde praktyke van die Joodse gemeenskap.Die Geheime van die Jode (Wat Christene nie omtrent die Jode weet nie)
By Bernard Levine. 2020
Jesus Christ (self 'n Jood) was teen die tradisies van die Jode omdat die wette wat deur die Joodse Rabbis…
gemaak word, 'n swaar las op die Jode plaas wat nie in staat is om hulle ten volle na te kom nie. Nie net moet die Jode God se heilige wette, soos opgeneem in die Skrif nie, maar die Jode moet ook die mens gemaakte wette van die Rabbis gehoorsaam en onderhou. As die Jode net kan besef dat God hulle nie sal straf as hulle toiletpapier op die Sabbat skeur nie en Hy gee nie om as die Jode kaasburgers eet, wat 'n kombinasie van vleis met 'n suiwelproduk is, in dieselfde maaltyd geniet nie. Ek is so geseënd en hoef nie soos die Jode te wonder wie die ware Messias is nie. Daar is honderde Bybelse profesië wat alreeds vervul is as bewys dat Jesus Christus die komende Messias is. Ek is so diep dankbaar en baie bevoorreg dat ek bevry is om al die 613 Ou Testamentiese wette te onderhou en ek kan deur die genade van my Here en Redder, Jesus Christus, leef.Het jy gehoor daar gaan pryse in die hemel uitgehandig word?
By Bernard Levine. 2020
As God al die glorie wat op ons wag aan ons bekend moet maak, sal dit ons verstand te bowe…
gaan. Watter pryse sal jy in die hemel ontvang? Gaan jy 'n prys ontvang? As jy die Here Jesus getrou gedien het, sal hierdie 'n tyd van groot lofprysing wees omdat jy wonderlike belonings sal ontvang.Mentre perds el mon de vista
By Dolo Beltrán. 2021
La cantant i actriu Dolo Beltran, s'aventura a narrar-nos una història personal i íntima, feta d'imatges a llapis, poesia i…
petits epissodis que formen una vida. Amb il·lustracions de Dolo Beltran «I si miréssim un àlbum de fotos i tots els moments que hi ha immortalitzats es convertissin en poesia? Una manera rítmica i romàntica d'explicar una història. Poesia feta d'imatges, de moments viscuts, flaixos d'una vida. He volgut aventurar-me a descobrir quina història pot explicar un simple àlbum. Un àlbum que podria pertànyer a qualsevol persona que, metòdicament, hi ha anat enganxant fotografies... Perquè hi ha alguna cosa estranya quan observes les fotos i veus tota aquella gent mirant a càmera, intentant immortalitzar el moment, com si perdessin el món de vista. I de cop, quan sona el clic de l'aparell, no hi ha passat ni futur... només la necessitat que aquell moment duri per sempre.»Dolo BeltranEls dies que m'habiten
By Gemma Humet. 2022
La cantant Gemma Humet recull en aquest llibre textos i poemes introspectius que parlen d'amor i de desamor, d'inquietuds vitals,…
d'empoderament femení i sobre la seva condició de dona i mare. «Des que era prou gran per saber escriure, però prou petita per no saber ben bé què volia dir "habitar-me", m'asseia, de nit, al balcó minúscul de la meva habitació, amb un coixí sobre la falda i, al damunt, una llibreta. Escrivia. Escrivia el que pensava, el que em passava, idees, possibles cançons, emocions, contradiccions... Escriure em feia lliure. Em feia volar. De mica en mica, em vaig adonar que tot allò que apuntava en aquells fulls, sovint de manera desordenada, em conformava i m'estructurava els pensaments. I mai no he deixat de fer-ho. Tinc caixes i calaixos i més caixes plens de llibretes que expliquen qui soc i com soc, i, sobretot, per què soc com soc.» A Els dies que m'habiten, Humet recull textos i poemes introspectius, il·lustrats per la Sara Serra, que ens mostren la seva faceta més íntima i propera.L'art d'estimar
By Ovidi. 2022
La gran obra llatina de la poesia didàctica sobre l'amor, plena de saviesa, on Ovidi ensenya sobre l'amor sense oblidar…
la ironia, la paròdia i l'humor. Ovidi és el més gran exponent de la poesia didàctica llatina sobre l'amor i L'art d'estimar és la gran obra d'aquest gènere. Dividida en tres grans llibres, Ovidi dedica el primer i el segon als homes. Els explica on trobar dones, com seduir-les i mantenir el seuamor. El llibre tercer va dirigit a les dones, perquè s'enfrontin a la batalla «en igualtat de condicions». Ple de saviesa, Ovidi ensenya sobre l'amor sense oblidar la ironia, la paròdia i l'humor. «Si algú d'aquest poble no coneix l'art d'estimar, que llegeixi aquest poema i, instruït per la seva lectura, que estimi». Són els mots que encapçalen L'art d'estimar. Una lectura sensual i llicenciosa.Metamorfosis (edició en català)
By Ovidi. 2022
Les Metamorfosis és una de les obres cabdals de la poesia universal; s’hi narren els canvis de déus, homes i…
dones en animals, plantes o minerals, des dels orígens del món fins a la transformació en estel de l’ànima de Juli Cèsar. Els relats, escrits de manera lleugera i molt sensual, són la mostra més evident del talent, de l’erudició i de la fantasia del poeta, que va aplegar tota la tradició mitològica anterior. Des de la seva aparició, el llibre va esdevenir un veritable vademècum i la font d’informació mitològica més important per a escriptors i artistes.Cants
By Safo. 2022
Cants de Safo és una obra precursora i representa un model per a les escriptores que la van seguir, en…
tant que l'autora hi crea un llenguatge nou per expressar l'amor. El nom de la primera poeta de la lírica occidental ens arriba envoltat de misteri. Un misteri que totes les èpoques han volgut desvetllar atribuint-li biografies més o menys fantasioses en una recreació contínua de la seva imatge. Però per damunt de les especulacions sobre la seva vida privada, ens resten els fragments d'una conscient i elaborada art poètica, singularment expressiva dins d'unaaparent senzillesa i creadora d'un llenguatge nou per expressar l'amor. Precursora i model d'escriptores, tant antigues com modernes, Safo ens presenta un món fet a la mesura de la dona, però d'una dona que parla i vol, que deixa sentir la seva veu a través del cant i de la creació poètica.