Service Alert
Website maintenance April 24 10pm ET
On Wednesday April 24 at 10pm ET the CELA website will be unavailable for about 15 minutes for planned maintenance.
On Wednesday April 24 at 10pm ET the CELA website will be unavailable for about 15 minutes for planned maintenance.
Showing 1 - 20 of 29 items
By Elmari Smal, Bernard Levine. 2016
Hierdie boek sal deure oopmaak na opwindende nuwe ontdekkings waarvan jy nog nooit van te vore gehoor het of van…
geweet het nie aangaande die Joodse leefwyse. Jy sal uitvind Hoekom word Joodse vroue nie toegelaat om 'n Bybel aan te raak of te lees nie? Wat is Jesus se van? Watse letters van die alfabet is onderstebo gedruk in die Bybel? Hoekom eet Jode nie kaasburgers nie? Wat is God, die Vader se unieke persoonlike naam wat in die meeste Bybels weggelaat is? Wat is die verskil tussen Hebreeus en Jiddisj? Is Jode toegelaat om te kniel in gebed? Is alle Jode dieselfde? Is daar verskillende Joodse godsdienstige sektes? Is daar 'n spesiale gebed wat gesê moet word voordat hulle na die toilet gaan? Hoekom mag vroue nie by hul mans sit in die sinagoge nie? Hoe om te getuig van Jesus Christus aan 'n Jood? Dans Joodse mans saam met die vroue? Vir diegene wat lief is vir die Joodse mense en wat smag om meer oor die Joodse geloof en hul leefwyse uit te vind, vir elke Christen wat Jesus liefhet en meer wil leer oor Sy Joodse wortels....hierdie unieke boek is gevul met baie kosbare geheime wat nou geopenbaar word!By Bernard Levine, Elmarié Smal. 2016
Skryf jy gedigte? Nou, kan jy betaal word vir die gedigte wat jy skryf en dit kan ook gepubliseer word…
in kaartjies, kalenders, plakkate en muurbehangsels. As jy jou skrywersdrome wil bewaarheid en terselfder tyd ook vergoed word vir jou gedigte, is hierdie unieke boek spesiaal vir jou. Om gedigte te skryf vir geld is groot pret en baie winsgewend! Word betaal om te doen waarvan jy hou.By Geoff Wells, Vicky Wells, Corlia Jones. 2017
" 'n Gids tot Versapping, Rou Kosse en Superkosse " is ‘n samevatting van inligting wat nie net die wonderlike…
voordele van die insluit van versapping, rou kosse en Superkosse in jou dieet beklemtoon nie, dit bevat ook meer as 30 lekker en maklike resepte om te volg. Dit is die eerste stap op jou reis om die beste opsies vir 'n gesonde lewenstyl te vind. Die skrywers, Geoff en Vicky Wells, het reeds hierdie reis begin en sien merkwaardige resultate. Hulle is bewus daarvan dat daar 'n toenemende groep mense is wat op soek is na natuurlike oplossings vir hul gesondheidsprobleme en het probeer om 'n aantal oplossings uit hul eie ervarings te verskaf. Die items wat aanbeveel word, kan maklik gevind word in enige plaaslike boeremark of kruidenierswinkel. As jou inkopies behoorlik beplan word, sal dit nie jou inkopiesbegroting onder druk plaas nie. Beide die inligting en lekker resepte in hierdie boek is 'n moet-hê vir enige individu wat optimale gesondheid wil bereik. Dit dien ook as 'n verwysing vir diegene wat net die voordele van versapping, rou kos en Superkos-dieet begin ondersoek. Nou is altyd die beste tyd om jou reis te begin na 'n fikser, langer, gesonder lewe. Hier is net 'n paar opskrifte uit ons gekoppelde inhoudsopgawe Wat Is Versapping? •Tipes versappers Wat Is ‘n Rou Kos Dieet? •Eet Ek Niks Anders As Rou Kos Nie? Wat Is Superkosse? •Sommige Hoogs-Gegradeerde Superkosse Wat Is Die Voordele Van Versapping? •Versapping Help Gee Jou Immuniteitstelsel 'n Hupstoot •Versapping Help om Jou Verteringstelsel Skoon te Maak •Versapping Help Jou om Gewig te Verloor •Versapping Gee Jou Meer Energie •Versapping Help om Jou Vel te Verbeter en Hou Jou Jonk Lyk •VersapBy Bernard Levine, Adri Schalkwyk. 2016
Jy sal beslis verbaas wees, dalk selfs geskok wees as jy ontdek wat regtig aangaan in die Joodse wêreld. Het…
jy geweet dat die Jode nie toegelaat word om toiletpapier op die Sabbat te skeur nie? Hoekom kan Joodse vrouens nie Bybel lees nie? Het jy al gehoor daar is spesiale Coca-Cola net vir Jode? Wat is die naam van Jesus? Watter letter van die alfabet is onderstebo in die Bybel geskryf? Waarom Jode nie kaasburgers eet nie? Wat is so anders oor Joodse seksuele omgang? Waarom Joodse vrouens pruike dra? Is daar ʼn spesiale gebed wat Jode sê voor hul toilet toe gaan? Die meeste van die Ou Testament word nie deur Jode bestudeer nie ... hoekom? Het jy geweet dat Jode hul eie soort spek het? Hoekom word Joodse vroue nie toegelaat om hul elmboë of knieë vir mans te wys nie? Wat is God se naam wat uit die meeste Bybels gelaat word? Mag ʼn Jood ʼn tatoeëring hê? Wanneer slaap Jode buite? Is dit waar dat daar geen vloekwoorde in Hebreeus is nie? Hoe moet jy ʼn Jood van Jesus Christus vertel? Hoekom kan Jode nie hul eie woorde gebruik wanneer hulle bid nie? Jy sal beslis verbaas wees, dalk selfs geskok wees wanneer jy ontdek wat regtig aangaan in die Joodse wêreld.By Bernard Levine, Elmari Smal. 2016
Hierdie boek sal deure oopmaak na opwindende nuwe ontdekkings waarvan jy nog nooit van te vore gehoor het of van…
geweet het nie aangaande die Joodse leefwyse. Jy sal uitvind Hoekom word Joodse vroue nie toegelaat om 'n Bybel aan te raak of te lees nie? Wat is Jesus se van? Watse letters van die alfabet is onderstebo gedruk in die Bybel? Hoekom eet Jode nie kaasburgers nie? Wat is God, die Vader se unieke persoonlike naam wat in die meeste Bybels weggelaat is? Wat is die verskil tussen Hebreeus en Jiddisj? Is Jode toegelaat om te kniel in gebed? Is alle Jode dieselfde? Is daar verskillende Joodse godsdienstige sektes? Is daar 'n spesiale gebed wat gesê moet word voordat hulle na die toilet gaan? Hoekom mag vroue nie by hul mans sit in die sinagoge nie? Hoe om te getuig van Jesus Christus aan 'n Jood? Dans Joodse mans saam met die vroue? Vir diegene wat lief is vir die Joodse mense en wat smag om meer oor die Joodse geloof en hul leefwyse uit te vind, vir elke Christen wat Jesus liefhet en meer wil leer oor Sy Joodse wortels....hierdie unieke boek is gevul met baie kosbare geheime wat nou geopenbaar word!By Xevi Verdaguer. 2017
En aquest llibre, Xevi Verdaguer ens ofereix una fórmula revolucionària d'entendre com funcionem que transformarà la nostra salut radicalment. El…
secret: l'alimentació, l'exercici físic, la gestió de l'estrès, la reducció de tòxics i la suplementació. És normal haver de prendre laxants de manera habitual?, patir menstruacions doloroses?, tenir freqüentment èczemes?, conviure amb el mal de cap o la migranya? lesionar-se sovint?, prendre medicaments per l'ansietat o la depressió sense tenir cap trastorn psicològic? Dia rere dia sentim diferents molèsties que intentem alleujar amb medicaments naturals o químics. Xevi Verdaguer, especialista en PsicoNeuroImmunologia, ens apropa a la visió de la medicina integrativa i ens dóna les claus per entendre millor el nostre cos, aprendre a escoltar-lo i convertir-nos, així, en els protagonistes de la nostra salut. Gràcies als seus coneixements, ens mostra què podem fer per solucionar totes aquestes dolències de manera natural i senzilla. Amb Transforma la teva salut de Xevi Verdaguer podràs descobrir els secrets per millorar la teva salut, identificar desequilibris del teu cos i solucionar-los. El canvi és a les nostres mans.By Cesk Freixas. 2020
«La pèrdua del meu pare i l'arribada de la meva filla van foradar-me i curar-me el cor en menys d'un…
mes de diferència. D'aquell sotrac n'han nascut molts d'aquests versos. La vida hi fa la resta. Espero que aquest llibre t'acompanyi. Per guarir la pell ferida: per això serveix la poesia.»Cesk Freixas Entès com un riu, a El delta de les paraules (Rosa Dels Vents, 2020) hi flueixen poemes de temàtica crítica i universal, que acaben en una desembocadura on s'acumulen les paraules per ser dites, per ser escoltades, per ser llegides. Per ser compartides. L'autor, que mesura exactament el que vol transmetre, reivindica aquesta idea des de la «Font» fins al «Delta»: la paraula, la poesia, com a eina actual per expressar-nos, com a sinònim de cultura reposada i xarxa orgànica, com a contrapunt a l'era de Twitter en què vivim. Sense pressa, perquè a El delta de les paraules és on comença el diàleg.By Suu. 2020
Fauna o amor estrena Contraveu, la col·lecció de poesia i textos breus de Rosa dels Vents que arrenca aquest any.…
Tinc clar que no soc escriptora, però la idea de compartir els meus pensaments sense música i sense cantar em fa sentir alhora vertigen i curiositat. Com s'imaginarà la gent la veu que narra els meus microrelats o els meus poemes? Els llegiran en veu alta? Els cantaran com si fossin cançons? Tinc clar que no soc escriptora, però, si m'ho permets, em fa il·lusió jugar a ser-ho. SuuBy Linda M. Henderson. 2020
Hierdie boek is geskryf vir kinders wat lief is vir perde, en wat graag soveel as moontlik oor hulle wil…
leer. Dit deel interessante feite oor baie soorte perde, waar hulle gevind word, wat hulle graag eet, ens. Sal daar perde in die Hemel wees? Die antwoorde word gevind in "Alles oor perde." As jy lief is, vir perde sal jy hierdie boek wil lees!By Marc Parrot. 2020
El cantant i compositor Marc Parrot, ens endinsa en el seu mon particular gràcies als seus poemes. Il·lustrat per Ohiane…
Inchaustegui M'he dedicat a compondre cançons des d'abans de ser qui havia de ser. Ho he fet sempre com una necessitat que em porta a resoldre no sé ben bé què, com tampoc sé del cert d'on sorgeix. Potser és només que explicar-me representaria una petita conquesta de mi mateix: fer-me meu a còpia d'aquests intents juganers, més o menys encertats. L'objectiu inconscient es va revelant com una mena de premi: la consciència per gaudir més del que ja sé i que em fa veure el que desconec com quelcom més interessant. I ja estic preparat per llançar tot el que he escrit al foc.By Clara Peya. 2020
La pianista i compositora Clara Peya s'estrena com a autora a la col·lecció «Contraveu» d'aquesta tardor. Il·lustrat per Wara de…
Ormaechea «Liti és una necessitat.Liti és una rutina.És una cicatriu mal curada, un buit que està buit.És aquell gest vulnerable que et permet seguir remant en aquest sòrdid imperi.Liti és negre.Liti és blanc.Un cop de puny a la "normalitat".Liti és 88.Liti és trobar a faltar la melodia i saber que sense ella les meves paraules estan incompletes. Liti també és una barana. Com ho són les carícies i les arrels mullades. Com ho és la fusta i les mans en dansa. Les simfonies que tornen i els ulls que tenen ales. Liti és saber que no estem soles.»By Bernard Levine. 2020
Hoekom het ek die Joodse geloof gelos vir Jesus? Wat is van die vreemde Joodse tradisies? Hoe getuig jy aan…
Jode oor Jesus? Laat die raaisels onthul word en die waarheid gespreek word!By Bernard Levine. 2020
Hoe hartseer en wat 'n verskriklike tragedie is dit, dat die Joodse nasie, die "Mense van die Boek", nie in…
Jesus glo nie. Die Jode is behep daarmee om die vele mens-gemaakte wette en tradisies - wat die Rabbis saamgestel het - te volg, te hou en te gehoorsaam. Omdat die bloed offers van die Ou Testament mee weggedoen is en nie langer waargeneem word nie, kan Jode nie hulle sondes skoongewas en vergewe kry sonder bloed nie. Daar is so baie omtrent Jesus wat die Jode nooit gehoor het of nie weet nie.... Sal jy vir die Jode van Jesus vertel?By Bernard Levine. 2020
Hierdie is 'n splinternuwe boek met informasie wat nog nooit voorheen gepubliseer is nie. Vir digene wat lief is vir…
die Joodse nasie en gesmag het om meer omtrent hulle geloof en leefwyse te weet, vir Christene wat lief is vir Jesus en meer van Sy Joodse wortels wil leer ... Die verrassende onthullings in hierdie boek was vir lank vir die wêreld verborge en word nou vir die eerste keer ontbloot! Jy sal ontdek ... Wat doen Jode op Kersdag? Sal jy met my trou? Hoe Jode 'n huweliksaansoek doen? Waarom eet Jode nie McDonalds, KFC of Burger King nie? Wat is in die Hebreeuse Bybel wat jy nie weet nie? Hoekom het die Rabbis die letters van God se Heilige Naam verander? Wat het die Jode met die woord Elohim gemaak? Watter plaasvervangende naam gebruik die Jode instede van Yahveh? Waarom skryf Jode nooit die woord "God" nie? En baie ander verrassende onthullings.By Bernard Levine. 2020
Wat is die waarheid omtrent seks deur 'n gaatjie in die laken? Wat doen die Rabbis met die voorhuid wat…
afgesny word? Hoekom moet vroue hulle panties vir die Rabbi wys? Het jy geweet die Rabbi suig die bloed van 'n baba se besnyde penis? Het jy gehoor daar is 'n spesiale manier hoe Jode veronderstel is om hulle skoene aan te trek? Waarom vat Jode 'n lewendige hoender en swaai dit bo hulle koppe? Hoekom begrawe Jode hulle borde in die grond? Jy sal geskok wees deur die vreemde praktyke van die Joodse gemeenskap.By Bernard Levine. 2020
Jesus Christ (self 'n Jood) was teen die tradisies van die Jode omdat die wette wat deur die Joodse Rabbis…
gemaak word, 'n swaar las op die Jode plaas wat nie in staat is om hulle ten volle na te kom nie. Nie net moet die Jode God se heilige wette, soos opgeneem in die Skrif nie, maar die Jode moet ook die mens gemaakte wette van die Rabbis gehoorsaam en onderhou. As die Jode net kan besef dat God hulle nie sal straf as hulle toiletpapier op die Sabbat skeur nie en Hy gee nie om as die Jode kaasburgers eet, wat 'n kombinasie van vleis met 'n suiwelproduk is, in dieselfde maaltyd geniet nie. Ek is so geseënd en hoef nie soos die Jode te wonder wie die ware Messias is nie. Daar is honderde Bybelse profesië wat alreeds vervul is as bewys dat Jesus Christus die komende Messias is. Ek is so diep dankbaar en baie bevoorreg dat ek bevry is om al die 613 Ou Testamentiese wette te onderhou en ek kan deur die genade van my Here en Redder, Jesus Christus, leef.By Bernard Levine. 2020
As God al die glorie wat op ons wag aan ons bekend moet maak, sal dit ons verstand te bowe…
gaan. Watter pryse sal jy in die hemel ontvang? Gaan jy 'n prys ontvang? As jy die Here Jesus getrou gedien het, sal hierdie 'n tyd van groot lofprysing wees omdat jy wonderlike belonings sal ontvang.By Juan Llorca, Melisa Gómez. 2021
La cuina de sempre amb els aliments d'ara. Els autors de Sense dents i a mossegades conviden els avis a…
la seva revolució de l'alimentació saludable. Els autors del best seller Sense dents i a mossegades tornen a ajuntar-se per mostrar-nos un nou enfocament en nutrició infantil i familiar. Llet amb galetes ofereix una sèrie de consells nutricionals que contribuiran a l'harmonia entre les diferents generacions de la família, així com informació nutricional per elaborar els nostres menús. El llibre inclou, a més, cinquanta receptes de menjars, sopars i berenars pensats amb aquest enfocament, una fusió de la tradició culinària dels nostres avis amb les necessitats nutritives dels més petits.By Dolo Beltrán. 2021
La cantant i actriu Dolo Beltran, s'aventura a narrar-nos una història personal i íntima, feta d'imatges a llapis, poesia i…
petits epissodis que formen una vida. Amb il·lustracions de Dolo Beltran «I si miréssim un àlbum de fotos i tots els moments que hi ha immortalitzats es convertissin en poesia? Una manera rítmica i romàntica d'explicar una història. Poesia feta d'imatges, de moments viscuts, flaixos d'una vida. He volgut aventurar-me a descobrir quina història pot explicar un simple àlbum. Un àlbum que podria pertànyer a qualsevol persona que, metòdicament, hi ha anat enganxant fotografies... Perquè hi ha alguna cosa estranya quan observes les fotos i veus tota aquella gent mirant a càmera, intentant immortalitzar el moment, com si perdessin el món de vista. I de cop, quan sona el clic de l'aparell, no hi ha passat ni futur... només la necessitat que aquell moment duri per sempre.»Dolo BeltranBy Dr Bartomeu Vicens Sagrera. 2013
Una guia d'estils de vida que combina la dieta GI + GL amb l'exercici físic per a la prevenció de…
l'obesitat, la síndrome metabòlica i la diabetis. Inclou 35 receptes per seguir la dieta, una taula amb els valors GI i GL de mes de 500 aliments i consells per fer exercici. El funcionament actual del dia a dia comporta dinar sovint fora de casa, tenir poc temps per cuinar en els sopars i moure's poc. En una paraula, comporta tenir uns hàbits que afavoreixen l'obesitat i, finalment, la diabetis. La dieta GI + GL (dels equivalents anglesos d'índex glucèmic i càrrega glucèmica) està basada en el control acurat dels hidrats de carboni que ingerim. A Som el que mengem, trobareu una explicació clara i precisa de com s'utilitzen l'índex glucèmic, l'índex insulínic i la càrrega glucèmica, amb consideracions complementàries sobre el consum de greixos, proteïnes i alcohol i nocions mínimes útils sobre la composició dels aliments i el funcionament dels processos que intervenen en la seva assimilació, així com dels mecanismes de l'obesitat i la diabetis.