Title search results
Showing 1 - 4 of 4 items
あなたが書いた詩の支払いを受ける
By Bernard Levine, Zachary Watts. 2018
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Hobbies and crafts, Poetry
本は、あなたが詩を書くことが大好きなら、あなたは300以上のサイトを介して詩を書くために支払わ得ることができるので、なぜあなたが行うために楽しむ何かのために支払われないことを示しています?その価値があるので!
Word betaal vir jou gedigte
By Bernard Levine, Elmarié Smal. 2016
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Hobbies and crafts, Poetry
Skryf jy gedigte? Nou, kan jy betaal word vir die gedigte wat jy skryf en dit kan ook gepubliseer word…
in kaartjies, kalenders, plakkate en muurbehangsels. As jy jou skrywersdrome wil bewaarheid en terselfder tyd ook vergoed word vir jou gedigte, is hierdie unieke boek spesiaal vir jou. Om gedigte te skryf vir geld is groot pret en baie winsgewend! Word betaal om te doen waarvan jy hou.Hoekom ek die Joodse geloof verlaat het om 'n Christen te word
By Bernard Levine, Zelna Naude. 2017
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Religion, Spirituality
Ek is seker jy sal verbaas wees om te hoor dat daar in die meeste Joodse huise nie 'n Bybel…
is nie. Maar is dit nie baie snaaks dat die nasie, bekend as die "Mense van die Boek", nie eers 'n Bybel in hul huise het nie? Wat nog meer verrassend is, is dat mens sou dink dat die Joodse mense die Skrifte goed sou ken, die skokkende waarheid is egter dat meeste van die Ou Testament boeke aan hulle onbekend is en dat hulle nog nooit die profesieë oor Jesus in boeke soos Esegiël, Jesaja, Daniël en Maleagi gesien het nie. En, het jy geweet dat die Jode nie weet wat hulle sê as hulle bid nie, want die meeste Jode verstaan nie Hebreeus nie. Nou wonder jy seker hoe die Jode dan verlos raak van hulle sondes as hulle nie in Jesus Christus glo nie? Wat glo die Jode is die weg na die hemel? Jy sal geskok wees om uit te vind wat in die Joodse wêreld aangaan.シティタイムズ
By Vihang Naik, Maki Starfield. 2017
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Classic fictionPoetry
「世界は震える/汚染された惑星/助けを求めて/女神ガンガーは叫ぶ」 ヴィハンの詩集『シティタイムズ』からの一節である。イタリア語とスペイン語にも訳されているこの詩集は、人間とは何か、生きるということは何か、を社会的背景や歴史的伝統の違う私たちに問いかけています。人生は創るものであり、新しい自分を創っていく、それが人生だよ、と彼の言葉は教えています。まず、自分を愛すること、大切にすることが大事だと言います。自分を見つめ、人生を考えた時、しみじみと身にしみる詩です。 「ハートを開いて/命が入ってくる/本当に生きている」