Title search results
Showing 1 - 6 of 6 items
あなたが書いた詩の支払いを受ける
By Bernard Levine, Zachary Watts. 2018
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Hobbies and crafts, Poetry
本は、あなたが詩を書くことが大好きなら、あなたは300以上のサイトを介して詩を書くために支払わ得ることができるので、なぜあなたが行うために楽しむ何かのために支払われないことを示しています?その価値があるので!
オリーブオイルのすべて
By Miyuki Yamamoto, Giosue Della Porta. 2015
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Science and technology
エキストラバージンオリーブオイルのすべてが凝縮された一冊 オリーブの歴史から,栽培方法,オイルの生産工程,上質オリーブオイルを選ぶ基準,そして豊富な栄養成分の解説まですべてがわかる 生産基準をクリアしたイタリア産DOP認証オイルを州別に,表と一緒に詳しく説明 シンプルでありながらも,オリーブオイル初心者から,愛好者,専門家にまで役立つ情報がいっぱいです
Word betaal vir jou gedigte
By Bernard Levine, Elmarié Smal. 2016
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Hobbies and crafts, Poetry
Skryf jy gedigte? Nou, kan jy betaal word vir die gedigte wat jy skryf en dit kan ook gepubliseer word…
in kaartjies, kalenders, plakkate en muurbehangsels. As jy jou skrywersdrome wil bewaarheid en terselfder tyd ook vergoed word vir jou gedigte, is hierdie unieke boek spesiaal vir jou. Om gedigte te skryf vir geld is groot pret en baie winsgewend! Word betaal om te doen waarvan jy hou.Ondergrondse Basisse
By Elmarié Smal, James Morcan, Lance Morcan. 2017
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Science and technology
Wat vang die wêreld se supermagte in hul geheime ondergrondse bunkers aan? Ondergrondse Basisse gee in die besonder bevestigde en…
gerugte ondergrondse fasiliteite in die Verenigde State en regoor die wêreld. Dit bevat seldsame fotografiese bewyse dwarsdeur sowel as minder bekende aanhalings uit sleutelregeringsfigure. Dit maak 'n dwingende saak dat daar 'n enorme verborge wêreld onder die Aarde se oppervlak bestaan. Die Morcans spekuleer dat die bedekte ondergrondse infrastruktuur veel groter kan wees as wat voorheen vermoed is en waarskynlik gebruik word vir die ontwikkeling van onderdrukte tegnologie. Hul bronne sluit in verwyderde lêers, universiteitsverslae, WikiLeaks se dokumente en onderhoude met oud-militêre personeel wat verklikkers geword het, wat beweer dat hulle in "stede onder die grond" gewerk het. Ondergrondse basisse lewer 'n wye verskeidenheid feite en teorieë wat uiteindelik lesers toelaat om hul eie gevolgtrekkings te vorm. Die onthulling dek alles van: die Amerikaanse Departement van Verdediging se bevestigde ontruimingsgebiede onder die Wit Huis en die Pentagon, sowel as hul erkende terreine by Mount Weather en Cheyenne Mountain; Ondergrondse fasiliteite regoor die wêreld, insluitend Rusland se uitgestrekte Mezhgorye-kompleks en Australië se CIA-bestuurde Pine Gap; Die langvergete koerantopskrifte wat berig het dat Adolf Hitler en senior SS-beamptes na die Tweede Wêreldoorlog 'n Nazi-kolonie onder Antarktika kon gebou het; Gerugte dat menslike-ruimtewesens gesamentlike ondernemings onder die grond plaasvind en dat ontvoerde burgers in ondergrondse gevangenisse aangehou word vir onwettige mediese eksperimente soos kloning. Waarom spandeer die Globale Adelikes triljoene dollars van hul swart begrotings om sulke groot netwerke van ondergrondse (en ondersese en onderys) terreine te bou? Berei hulle bloot voor vir noodgevalle soos per amptelike regeringsverklarings? Glo hulle dat 'n Armageddon-scenario op hande is? Werk hulle in die geheiスポーツ写真マニュアル
By Akina Ogawa, Cristiano Pugno. 2016
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Science and technology
20年の経験を持つスポーツ写真専門のイタリア人プロカメラマン,クリスティアーノ プーニョによる,人気スポーツごとに実用的なアドヴァイスを満載した,これからスポーツ写真を始めたい方のためのガイドブック
シティタイムズ
By Vihang Naik, Maki Starfield. 2017
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Classic fictionPoetry
「世界は震える/汚染された惑星/助けを求めて/女神ガンガーは叫ぶ」 ヴィハンの詩集『シティタイムズ』からの一節である。イタリア語とスペイン語にも訳されているこの詩集は、人間とは何か、生きるということは何か、を社会的背景や歴史的伝統の違う私たちに問いかけています。人生は創るものであり、新しい自分を創っていく、それが人生だよ、と彼の言葉は教えています。まず、自分を愛すること、大切にすることが大事だと言います。自分を見つめ、人生を考えた時、しみじみと身にしみる詩です。 「ハートを開いて/命が入ってくる/本当に生きている」