Title search results
Showing 1 - 6 of 6 items
Word betaal vir jou gedigte
By Bernard Levine, Elmarié Smal. 2016
Skryf jy gedigte? Nou, kan jy betaal word vir die gedigte wat jy skryf en dit kan ook gepubliseer word…
in kaartjies, kalenders, plakkate en muurbehangsels. As jy jou skrywersdrome wil bewaarheid en terselfder tyd ook vergoed word vir jou gedigte, is hierdie unieke boek spesiaal vir jou. Om gedigte te skryf vir geld is groot pret en baie winsgewend! Word betaal om te doen waarvan jy hou.Ondergrondse Basisse
By Elmarié Smal, James Morcan, Lance Morcan. 2017
Wat vang die wêreld se supermagte in hul geheime ondergrondse bunkers aan? Ondergrondse Basisse gee in die besonder bevestigde en…
gerugte ondergrondse fasiliteite in die Verenigde State en regoor die wêreld. Dit bevat seldsame fotografiese bewyse dwarsdeur sowel as minder bekende aanhalings uit sleutelregeringsfigure. Dit maak 'n dwingende saak dat daar 'n enorme verborge wêreld onder die Aarde se oppervlak bestaan. Die Morcans spekuleer dat die bedekte ondergrondse infrastruktuur veel groter kan wees as wat voorheen vermoed is en waarskynlik gebruik word vir die ontwikkeling van onderdrukte tegnologie. Hul bronne sluit in verwyderde lêers, universiteitsverslae, WikiLeaks se dokumente en onderhoude met oud-militêre personeel wat verklikkers geword het, wat beweer dat hulle in "stede onder die grond" gewerk het. Ondergrondse basisse lewer 'n wye verskeidenheid feite en teorieë wat uiteindelik lesers toelaat om hul eie gevolgtrekkings te vorm. Die onthulling dek alles van: die Amerikaanse Departement van Verdediging se bevestigde ontruimingsgebiede onder die Wit Huis en die Pentagon, sowel as hul erkende terreine by Mount Weather en Cheyenne Mountain; Ondergrondse fasiliteite regoor die wêreld, insluitend Rusland se uitgestrekte Mezhgorye-kompleks en Australië se CIA-bestuurde Pine Gap; Die langvergete koerantopskrifte wat berig het dat Adolf Hitler en senior SS-beamptes na die Tweede Wêreldoorlog 'n Nazi-kolonie onder Antarktika kon gebou het; Gerugte dat menslike-ruimtewesens gesamentlike ondernemings onder die grond plaasvind en dat ontvoerde burgers in ondergrondse gevangenisse aangehou word vir onwettige mediese eksperimente soos kloning. Waarom spandeer die Globale Adelikes triljoene dollars van hul swart begrotings om sulke groot netwerke van ondergrondse (en ondersese en onderys) terreine te bou? Berei hulle bloot voor vir noodgevalle soos per amptelike regeringsverklarings? Glo hulle dat 'n Armageddon-scenario op hande is? Werk hulle in die gehei'Hoe om Jou Hond ‘n Werklike Hond se Lewe te Gee - en hom jou daarvoor te laat liefhê.' is…
die volledige handboek oor kies, koop, verbinding met 'n hond bou en vir hom sorg, geskryf deur 'n honde-eienaar wat so passievol oor honde is dat sy vrou seker is dat hy 'n hond was in sy laaste lewe! Owen Jones het sy lewe gedeel met honde sedert die eerste dag van sy lewe. Hy ken hulle so goed dat hy is seker dat hy hulle grappies kan vertel! Dit is 'n moet lees!Alles Oor Perde
By Linda M. Henderson. 2020
Hierdie boek is geskryf vir kinders wat lief is vir perde, en wat graag soveel as moontlik oor hulle wil…
leer. Dit deel interessante feite oor baie soorte perde, waar hulle gevind word, wat hulle graag eet, ens. Sal daar perde in die Hemel wees? Die antwoorde word gevind in "Alles oor perde." As jy lief is, vir perde sal jy hierdie boek wil lees!Leer Jou Honde Ken (Vir Kinders)
By Amber Richards. 2020
Hierdie is ‘n boek wat handel oor die veskillende honde rasse. Dit is ‘n e-boek vir jong kinders wat in…
honde belangstel. Tussen die ouderdomme van 3 en 4 jaar is kinders geneig om die grammatikale reëls van hulle taal te oorveralgemeen. Hulle is geneig om voorwerpe met dieselfde eienskappe as dieselfde voorwerp te klassifiseer. Hierdie boek sal kinders help om te verstaan dat verskillende tipe honde, verkillende rasname het! Die boek bevat 21 verskillende foto's van bekende, sowel as meer onbekende honde rasse. Hierdie is ‘n prettige en leersame boek vir ouers om vir hulle vroeë lesers te lees, of selfs vir jong kinders om self te lees. Hierdie boek kan maklik 'n gesinsgunsteling word. Berei Berei julle snaakste en beste hondgeluide voor!Natuurlike Gesonde Troeteldiere - ‘n Inleidings Gids tot Naturopatie vir Honde En Katte
By Julie Massoni, Vertaal deur Adri de Necker. 2017
Natuurlike Gesonde Troeteldiere is ‘n inleidings gids tot naturopatie vir honde en katte en sluit inligting in oor ‘n natuurlike…
dieet, voedings aanvullings om jou dier se gesondheid te verbeter asook inligting oor die gebruik van kruie, homeopatie en blom ekstrakte om te help met gesondheid en welstand. Natuurlike alternatiewe vir vlooie, ontwurming, antibiotikas en pyn verligting. Sluit ook inligting in oor die voer van ‘n vegetariese dieet vir honde. Geskryf deur ‘n gekwalifiseerde dier naturopaat wat al duisende diere gehelp het wat ‘n reeks van akuut en chroniese gesondheids toestande het. As jy daarvan sal hou om meer te weet oor die gebruik van natuurlike terapie en hoe om baie gesondheids probleme te vermy, dan is hierdie boek ‘n goeie verwysing.