Title search results
Showing 1 - 4 of 4 items
あなたが書いた詩の支払いを受ける
By Bernard Levine, Zachary Watts. 2018
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Hobbies and crafts, Poetry
本は、あなたが詩を書くことが大好きなら、あなたは300以上のサイトを介して詩を書くために支払わ得ることができるので、なぜあなたが行うために楽しむ何かのために支払われないことを示しています?その価値があるので!
Vrese van 'n jong moeder
By Gilbert Adimora, Adri De Necker. 2017
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Family and relationships, Medicine
Die boek is geskryf vir jong ouers, veral die wat nog nie ervare is in die kuns van moederskap om…
te help om die angs te verlig wat die geboorte en die sorg van ‘n pasgebore baba volg totdat hulle een jaar oud is. Al lyk dit of die titel op moeders fokus, word vaders nie uitgesluit nie en met ook deur hierdie boek gaan omdat hulle ook betrokke is in die bekommernis en begeleidende slapelose nagte. Babas is veronderstel om ‘n gewensde geskenk van God te wees en ‘n bondel vreugte en geluk aan hulle ouers, maar dikwels is hierdie vreugde afgekap deur angs as gevolg van die tekort aan kennis, ‘ou vrou stories’,mites en kulturele gelowe wat dikwels nie baie akkuraat is nie, en stuur dan die jong ouers van plek tot plek in die soeke na oplossings. Snaaks genoeg, meeste bekommernisse is gewonlik ‘n normale proses wat moet gebeur soos wat die nuutgeborene aanpas by die lewe buite die baarmoeder. Party is klein probleempies wat opgelos kan word deur ‘n Pediater of ‘n goeie Huisdokter dikwels deur berading, en bring ‘n gewensde verligting en ‘n ontspanne omgewing in die huis. ‘n Reis na die verkeerde plek of die verkeerde raad van verkeerde mense, kan nie net permanent die kind beskadig nie , maar kan ook lei tot die ondergang van die pasgeborenne of baba met baie rou in die familie. Die feite in hierdie boek is saamgesit om hierdie jong ouers te help om die kennis te kry wat hulle nodig het om hulle pasgebore babas te kan hanteer, om angstigheid te verlig en om goeie gepasde maatreëls toe te pas wat sal help dat die babas ‘n gesonde begin geniet. Dit is ‘n resultaat van baie jare se oefening in kinder gesondheid in beide publieke en private hospital omgewings. Dit sal baie vrae antwoord wat deur jong moeders aan konsultasie pediaters,ander dokters,verpleegsters of ander gesondheids praktisyne gestel word, en soms kwaksalwers oor die sake wat hulle nie nodig het om oor bekommerd te wees nie of uitgesorWord betaal vir jou gedigte
By Bernard Levine, Elmarié Smal. 2016
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Hobbies and crafts, Poetry
Skryf jy gedigte? Nou, kan jy betaal word vir die gedigte wat jy skryf en dit kan ook gepubliseer word…
in kaartjies, kalenders, plakkate en muurbehangsels. As jy jou skrywersdrome wil bewaarheid en terselfder tyd ook vergoed word vir jou gedigte, is hierdie unieke boek spesiaal vir jou. Om gedigte te skryf vir geld is groot pret en baie winsgewend! Word betaal om te doen waarvan jy hou.シティタイムズ
By Vihang Naik, Maki Starfield. 2017
DAISY text (Direct to player), DAISY text (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Classic fictionPoetry
「世界は震える/汚染された惑星/助けを求めて/女神ガンガーは叫ぶ」 ヴィハンの詩集『シティタイムズ』からの一節である。イタリア語とスペイン語にも訳されているこの詩集は、人間とは何か、生きるということは何か、を社会的背景や歴史的伝統の違う私たちに問いかけています。人生は創るものであり、新しい自分を創っていく、それが人生だよ、と彼の言葉は教えています。まず、自分を愛すること、大切にすることが大事だと言います。自分を見つめ、人生を考えた時、しみじみと身にしみる詩です。 「ハートを開いて/命が入ってくる/本当に生きている」