Title search results
Showing 1 - 20 of 26 items
Die Wêreld se mees Geliefde Inspirasies
By Bernard Levine, Petronella Louisa Smith. 2016
'n Opbeurende boek vol inspirasies. Dit is geskryf uit 'n geestelike oogpunt en is opbouend. Die boek bevat baie wyshede…
wat toegepas kan word vir 'n waardevolle, gelukkige, vervullende lewe. Daar word verwys na die waarde van gebed, asook om aan God Sy regmatige plek in die lewe te gee.Ontsagwekkende Liefde
By Bernard Levine, Elmarié Smal. 2016
SEËN IEMAND VANDAG Deur BERNARD LEVINE Seën iemand vandag met woorde van vriendelikheid Doen iets aangenaam vir 'n vriend Saai…
sade van bemoediging in 'n vreemdeling se hart Vertel jou geliefdes dat jy hulle hartlik waardeer Maak iemand se dag kosbaar en mooi Gee God die eer vir Sy grootheid Versterk jou maat met vrugte van vreugde Voeg geloof by jou buurman se lewe Seën iemand vandag en onthou - Jesus het jou lief.Word betaal vir jou gedigte
By Bernard Levine, Elmarié Smal. 2016
Skryf jy gedigte? Nou, kan jy betaal word vir die gedigte wat jy skryf en dit kan ook gepubliseer word…
in kaartjies, kalenders, plakkate en muurbehangsels. As jy jou skrywersdrome wil bewaarheid en terselfder tyd ook vergoed word vir jou gedigte, is hierdie unieke boek spesiaal vir jou. Om gedigte te skryf vir geld is groot pret en baie winsgewend! Word betaal om te doen waarvan jy hou.150 Aanhalings Oor Sukses En Die Lewe
By Liezl Dreyer, Wael El-Manzalawy. 2016
"Mislukking kan jou vernietig as jy swak is, maar as jy sterk is kan jy mislukking vernietig" -Wael El-Manzalawy Een…
aanhaling kan 'n hele hoofstuk opsom. Hierdie boek bevat sowat 150 aanhalings deur talle internasionale denkers.Ons Gunsteling Detox & Gewigsverlies Prutpot Resepte
By Geoff Wells, Vicky Wells, Corlia Jones. 2016
Ons is dol oor prutpot etes want hulle is maklik, gerieflik en lekker. Nog beter is prutpot etes wat jou…
help om gewig te verloor en gesond te word en bly. Jy sal vind dat wanneer jy 'n vegetariese or vegan dieet volg, jy 'n baie meer voedingstof-digte voedsel eet terwyl jou kalorieë baie laag gehou word. Dit is nie te sê dat ALLE vegan en vegetariese kos lae-kalorie is nie. Jy sal nogsteeds jou inname van vette en hoër kalorie kosse moet dophou, maar jy sal ook vind dat jy die "versadige" gevoel langer behou omdat jou liggaam meer van die noodsaaklike voedingstowwe opneem. Sommige van die resepte is goed vir detox en hulle is sodanig gemerk. Al die resepte Is vegetaries of vegan en meeste van hulle sal ook help met gewigsverlies. Party van die nagereg resepte is 'n bietjie hoër in kalorieë so gebruik dit spaarsamig.Hoe om Die Perfekte Tertdeeg te Maak - Elke Keer
By Vicky Wells, Corlia Jones. 2017
Victoria Huis Bakkery Geheime Hello ek is Victoria en ek is lief daarvoor om te bak My…
huis is altyd gevul met die reuke van varsgebakte brood pasteie koeke en hartige lekkernye Ek wil met jul deel nie net n paar resepte nie maar die ware geheime tot suksesvolle bak In hierdie reeks gaan ek die wenke en toertjies deel wat ek geleer het uit baie jare se tertdeeg deeg en beslag maak Dit is tyd om jou pakkies koek mengsels en bevrore brooddeeg Haal die eiers melk en meel uit en skep jou eie varsgebakte lekkernye Hoe om die Perfekte Tertdeeg te Maak Watter beter plek om te begin as om die geheim te leer om elke keer perfekte tertdeeg te maak Gebruik hierdie maklike dog verbasend anderse tertdeeg resep en jou tertdeeg sal altyd perfek wees Volg die gedetailleerde stap-vir-stap instruksies en jy sal elke keer n heerlike bros deeg maak Ek sal jou selfs wys hoe om oorblywende tertdeeg stukkies te hergebruik ongebruikte tertdeeg te stoor blindgebakte le tertdoppe te bak en meer As n spesiale lekkerny het ek my bekroonde appeltert resep my gunstelling bottertertjie resep en instruksies oor hoe om hierdie tertdeeg te gebruik om n biefstuk-en-niertjie-pastei te maakOns Gunsteling Detox & Gewigsverlies Prutpot Resepte
By Geoff Wells, Vicky Wells, Corlia Jones. 2016
Ons is dol oor prutpot etes want hulle is maklik, gerieflik en lekker. Nog beter is prutpot etes wat jou…
help om gewig te verloor en gesond te word en bly. Jy sal vind dat wanneer jy 'n vegetariese or vegan dieet volg, jy 'n baie meer voedingstof-digte voedsel eet terwyl jou kalorieë baie laag gehou word. Dit is nie te sê dat ALLE vegan en vegetariese kos lae-kalorie is nie. Jy sal nogsteeds jou inname van vette en hoër kalorie kosse moet dophou, maar jy sal ook vind dat jy die "versadige" gevoel langer behou omdat jou liggaam meer van die noodsaaklike voedingstowwe opneem. Sommige van die resepte is goed vir detox en hulle is sodanig gemerk. Al die resepte Is vegetaries of vegan en meeste van hulle sal ook help met gewigsverlies. Party van die nagereg resepte is 'n bietjie hoër in kalorieë so gebruik dit spaarsamig.'n Week se Italiaanse kookgenot
By Clarien Kurzepa, Claudio Ruggeri. 2017
Die Phillips metode om op te hou rook
By Phillips Jones, Gwendoline Louw. 2017
Die PHILLIPS metode om op te hou rook is ‘n eenvoudige dog effektiewe metode om op te hou rook. Dit…
bevat ‘n reeks tegnieke en prosesse wat enigeen kan aanleer, en wat jou sal leer hoe om jou brein te programmeer sodat jy heeltemal ontslae kan raak van jou rookgewoonte. Deur hierdie boek te lees, en die aanbevelings dan te volg, sal jy nie net in staat wees om op te hou rook nie, maar jy sal ook leer hoe om enige doelwitte wat jy van nou af vir jouself stel, te bereik. Dis nie net ‘n resep om die rookgewoonte te los nie, maar ook ‘n verduideliking van hoe die brein werk, en hoe om dit te programmeer volgens jou begeertes en benodigdhede. Dit is propvol maklike, eenvoudige oefeninge wat jou sal help om jouself meer en beter te leer ken, sowel as om jou selfbeeld en eiewaarde te versterk. Hierdie boek lees lekker maklik, en nie net sal jy leer hoe om op te hou rook nie, maar die staaltjies en grappies hierin sal jou vele genot verskaf.Holografiese Heelal: 'n Inleiding
By Brahma Kumari Pari. 2018
Lees hierdie boek met die bedoeling om die diepte van wat verduidelik word, te verstaan. Moenie dit net as 'leesstof'…
beskou nie. In plaas daarvan om net die boek te lees om van die Holografiese Heelal te weet, hou aan na wat die skrywer gesê het totdat jy ervaar en verstaan wat gesê word oor die Holografiese Heelal. Om 'n oop, duidelike gedagte te hou (terwyl u dit visualiseer) sal u help om te ervaar wat die skrywer ervaar het en / of u kan ander relevante ervarings hê. As gevolg daarvan sal jy kan verstaan wat die skrywer verduidelik. U vermoë om ervarings in die Holografiese Heelal te hê, sal toeneem, aangesien u hierdie boek oor en oor lees totdat u dit verstaan het. Geniet die leeservaring!Dankie God vir Sy Engele Wat Oor Jou Waak
By Bernard Levine. 2020
As jy smag om naby Jesus te wees As jy die teenwoordigheid van God kon voel As jy die diepte…
van Sy liefde kon waarneem En Sy ewige goedheid kon herken ... Sal jy begin besef hoe kosbaar jy vir God is. Hy is altyd daar vir jou maak nie saak wat mag wees God sal altyd by jou staan met 'n eindelose liefdeOuteurpreneur in Pajamas: Vestig jou skrywersplatform sonder om die huis te verlaat
By Geraldine Solon. 2020
Nou is dalk die beste tyd wees om ‘n skrywer te wees, maar hoe laat jy jou boek bo die…
duisende uitstaan wat daagliks gepubliseer word? Elke skrywer moet hulle boeke bemark, of hulle nou die tradisionele roete volg of hulle boeke self publiseer. Hoewel skrywers ‘n fisiese teenwoordigheid moet hê, fokus Outeurpreneur in Pajamas op hoe skrywers hul platforms in hul pajamas kan bou deur aanlynopsies te gebruik wat hul blootstelling en sigbaarheid kan verhoog. Ons lewe in ‘n virtuele wêreld, waar digitaal papier verby gesteek het, waar slimfone, tablette en e-lesers nou noodsaaklikhede is, en waarin jy jou skrywersplatform met die druk van ‘n knoppie kan bou. Outeurpreneur in Pajamas leer jou hoe om jou skrywersplatform te ontwikkel sonder om jou huis te verlaat.Joernaal
By Daphne Mashamaite. 2020
In hierdie joernaal vind u onweerlegbare sukseslesse in mikroformaat op elke bladsy. Die lesse kom uit my boek “Climbing the…
ladder of success”. In die boek deel ek my navorsing en ervaring as ‘n kenner op die gebied van ondernemingsontwikkeling wat werk met klein tot mediumgrootte ondernemings. My begeerte is om almal te help om te fokus op belangrike gebiede vir die bestuur van ‘n suksesvolle besigheid, selfs na Covid19 kan jy ware sukses bereik. ‘n Joernaal help jou om boek te hou van jou dag tot dag ervarings. Dit kan gebruik word om jou gevoelens en jou gedagtes oor ‘n bepaalde situasie in jou sosiale lewe of ‘n spesifieke gebeurtenis of situasie te beskryf. Gebruik jou joernaal om opwindende en hartseer oomblikke vas te vang – herinneringe. Beskryf jou gevoelens, die mense wat jy ontmoet het en hoe hulle jou laat voel het. Jy kan ook die plekke neerskryf wat jy besoek het, spesiale geleenthede ens. Onthou om dit wat jy geleer het in te sluit. ‘n Joernaal kan gebruik word om jou ondervinding en seisoene in jou lewe te beskryf vir toekomstige verwysing. Jy kan ook jou joernaal gebruik vir jou te-doen-lysie en jou volgende boek of manuskrip.Die Geheime van die Lewe: Inspirasie wat jy nooit sal vergeet nie!
By Bernard Levine. 2020
Het jy gehoor daar gaan pryse in die hemel uitgehandig word?
By Bernard Levine. 2020
As God al die glorie wat op ons wag aan ons bekend moet maak, sal dit ons verstand te bowe…
gaan. Watter pryse sal jy in die hemel ontvang? Gaan jy 'n prys ontvang? As jy die Here Jesus getrou gedien het, sal hierdie 'n tyd van groot lofprysing wees omdat jy wonderlike belonings sal ontvang.Geen Kruis, Geen Kroon
By Gabriël Agbo. 2020
Hierdie klein maar kragtige boek is geskryf om Christene aan te moedig en te bemagtig wie deur moeilike tye van…
beproewing gaan. Hulle moet weet dat daardie onaangename omstandighede as God se instrumente sal dien op hulle op te lig na hulle volgende fase of deurbraak toe. Hier sal ons sien dat ons houding ons hoogte kan vasstel in ons wandel met God. En ook, dat daar is altyd profyt in elke teëspoed.Seks Speelgoed: Goed of Euwel?
By Gabriël Agbo. 2020
Handelaars van seks speelgoed maak biljoene dollar elke jaar. Hulle produkte is so gediversifiseer en is vandag in elke deel…
van die wêreld beskikbaar. Dit lyk asof hierdie besigheid van kunsmatige of tegnologies bevredigende seksuele begeertes in die mode is. Die enkellopende, getroude, oud, jonk patroniseer seks winkels en die vervaardigers, wyslik ook, is stadig maar seker besig om meer aantreklike en gesofistikeerde goed uitdraai. Dit lyk asof daar geen einde tot hulle innoverende vindingrykheid is om hierdie nuwe instrumente van plesier te ontwerp nie. Vandag tree en gedra sommige van heirdie speelgoed hulle presies soos die teenoorgestelde geslag in die seks handeling. Maar hier wil ons kyk na die oorsprong, intensies en effekte van hierdie speelgoed op die gebruikers, veral die spirituele en sielkundige implikasies. Seks speelgoed is nie nuut nie. Hulle het 'n lang geskiedenis wat met die gebruik van 'n gevormde objek begin het wat 'n penis voorstel. Die antieke Romeine, Grieke, Sjinese, Asiërs en Indiërs het hierdie objekte uit steen, yster, goud, hout en ander materiale gekerf waar dit gebruik was om masturbaise aan te vuur. Sommige van hulle (soos die Grieke) het ook seksgode en godinne aanbid waar hierdie objekte vertoon is, gebruik is en ander seksuele immorele optredes uitgebreid gepromofeer is, insluitende seks met demone en geeste. So, ons kan tereg sê dat die fondasie van seks speelgoed was een van wellus vir "onbeperkte" plesier en die aanbidding van demoniese gode. Hierdie ontdekking het gemetamorfeer na ander objekte en in die 20ste eeu sien ons die eerste elektriese vibrator wat ontdek is. Sedertien, is dit 'n stortvloed van hierdie handmatige en later meer gesoftikeerde instrumente van seksuele plesier. Sommige van hulle knik en praat! Wow! Nou, is seks speelgoed in God se oorspronklike plan? En sedert die seksuele verhouding 'n fisiese, emosionele en spirituele verhouding is, heWerkboek - Klim die Leer van Sukses: Beginsels wat jou sal onderskei
By Daphney Mashamaite. 2020
Nadat ek die boek "Climbing the ladder of success" gepubliseer het, het daar versoeke van verskeie organisasies gekom om ‘n…
werkboek te ontwikkel. Hierdie werkboek is ontwerp om jou te help om te oefen en te dink oor die sukseslesse en om jou aksiestappe neer te skryf. In "Climbing the ladder of success" deel ek uit my navorsing en studies sowel as my ervaring van meer as ‘n dekade as ‘n kenner in besigheidsontwikkeling, en my werk met klein tot medium grootte besighede. My begeerte met hierdie werkboek is om almal te help slyp aan belangrike areas in die bestuur van ‘n suksesvolle besigheid in ‘n poging om ware sukses te behaal. Die werkboek verseker dat jou besluite op papier geplaas word vir onmiddellike implementering op ‘n deurlopende basis.Gebed van Jehósafat
By Gabriël Agbo. 2020
Elke stryd in hierdie lewe is wenbaar. Alle stryde wat jy in die gesig staar, as individueel of groep word…
deur drie kategorieë verteenwoordig - oorlog, siekte en hongersnood. Oorlog verteenwoordig beide fisiese en spirituele opposisie, gevegte en konflikte wat ons daagliks in die gesig staar. Siekte sluit in alle siektes, infeksies, geneesbare en ongeneesbare siektes. Dan, hongersnood of droogte het betrekking op alle ekonomiese, finansiële tekort en ander uitdagings. En in hierdie boek, wys ons jou effektiewelik dat dit moontlik is om altyd deur hierdie uitdagings te gaan en as 'n oorwinnaar uit te kom. Hier, sal jy gevestigde en getoetse beginsels vind wat jou permanent aan die wenners kant sal plaas. Hulle is inderdaad getoets, goddelik, universeel en vir ewig. Hulle kan nie misluk nie! Hier sal jy tien gelaaide en kragtige hoofstukke vind: Gebed van Jehósafat; God van Hemel en aarde; Dit is ons erfenis; Oorlog, siekte en hongersnood; Kyk hoe hulle ons beloon; Sal jy hulle nie keer nie; Moenie moedeloos of bang wees nie; So spreek die Here, Marsjeer uit en neem jou posisie in; Krag van lofprysing. Ons het ook 'n stel kragtige gebeds punte aan die einde van elke hoofstuk wat onmiddelike resultate sal oplewer.Basaar Bloulint Wen Kookboek
By Amber Richards, Adri De Necker. 2018
Maak die beste eerste prys koeke in jou eie huis vir familie en vriende. Gepak met opregte, tuis-styl resepte wat…
jou smaaksintuie sal tuit en perfek uitdraai elke keer. Die Basaar Bloulint Wen Kookboeke sal ‘n nuwe noodsaaklikheid in jou resep versameling wees. Elke resep in bymekaar gemaak vanaf bloulint of grand prys wenners by land- en staats basare regoor die land. Hulle het die beoordelaars beïndruk; nou gaan hulle jou vriende beïndruk! Daar is meer as 50 heerlike resepte in hierdie boek met kenmerkende koeke wat verseker ‘n gunsteling sal wees. Probeer hierdie koek resepte, wat dalk net kan uitdraai en ‘n familie gunsteling word, en iets waarop jy trots sal wees om na ‘n kuier of ander byeenkomste te vat. Wees egter versigtig, jy word dalk net ‘geken’ vir jou spesiale koek. Daar is kolwyntjies, rongkoeke, koffie koeke, en vele meer om te ontdek. As jy ‘n koek vir ‘n basaar kompetisie wil inskryf, oorweeg dit om een van die koek resepte te gebruik. Versamel al die kookboeke in hierdie reeks vir regte goeie kos. Vanaf pasteie na slaaie; lekkers tot kookpotte; en koekies tot hoofgeregte, jy kan nou kook soos ‘n bloulint pryswenner! Hierdie is die tweede boek in die reeks, kry nou joune.