Service Alert
Website maintenance April 24 10pm ET
On Wednesday April 24 at 10pm ET the CELA website will be unavailable for about 15 minutes for planned maintenance.
On Wednesday April 24 at 10pm ET the CELA website will be unavailable for about 15 minutes for planned maintenance.
Showing 1 - 16 of 16 items
By Petro Ebersohn, Michael D Young. 2014
Kersliedere gee die gees van Kersfees weer soos niks anders kan nie, en Sing ons nou van Kersfees gee lewe…
aan geliefde Kersliedere soos nog nooit tevore nie.Stap in die voetspore van die goeie koning Wenceslas. Ervaar van nuuts af die klokke op Kersdag. Reis saam met 'n soldaat wat sy stem verloor het, wanneer hy deel word van die wonderwerk van Stille Nag. Ervaar al hierdie, en nog meer, in die innige, onderhoudende verhale wat bygedra is deur 'n groep skrywers vanoor die hele V.S.A., wat saamgespan het vir 'n goeie doel.*Die versameling, wat 25 verhaaltjies bevat, een vir elke dag tot en met Kersdag, staan op die punt om 'n nuwe Kerstradisie vir jou en jou gesin te begin!* Alle inkomste uit die verkope van die boek word geskenk aan die nasionale Downsindroomvereniging van die V.S.A.By Edward Hendriks, Adri De Necker. 2017
Pappa en mamma het lank daaroor getwyfel oor of ons op vakansie moet gaan. En nog langer getwyfel oor of…
ons wel na dieselfde kamppeer terrein moet gaan. Al die herinneringe… Maar nou die vreeslike dag amper ‘n jaar terug, wil weer ons lewens kom omhels. Dit tel op waar ons dit die afgelope herfs agtergelaat het. Ek probeer om die lekker dinge in die gees te sien, maar dan begin die kol op my maag weer rond speel. Al die dinge wat ek en my sussie gedoen het. En al die dinge wat on snog moes doen, maar nou nooit sal doen nie.By Liezl Dreyer, Paul Zunckel. 2016
Piet en Peggy, saam met hulle baba dogter, Heather, staan op die punt om 'n gas te kry by hulle…
safarikamp huis ... Die versorging van hulle vriende se dogter vir 'n paar dae sal maklik wees. Piet, die grof en harde safari eienaar, het Oom Piet geword vir die klein Debi van die dag af wat hy haar veilig uit die wrak van die vliegtuig gebring het waarin haar ouers verongeluk het. Terwyl die donderweer rol oor die Afrika hemelruim, en 'n waarskuwing stuur aan diegene wat sou omgee om ag te slaan op die magtige Zambezirivier wat vorentoe beweeg soos 'n stootskraper, met niks om dit terug te hou nie ... Kan Piet die kind red van die woedende waters van die magtige Zambezi voordat sy oor die valle stort met die tuimelende waters en bose rotse onder?By T. M. Bilderback, Edwin Marian Badea. 2014
Un om ciudat folose te muzica pentru a transforma femeile n aur Dou fete din…
California sunt de acord s mearg n excursie cu un b iat pe care l-au nt lnit ntr-un bar B iatul are un talent deosebit i speran a de via a a fetelor scade n mod nea teptat Aceast poveste tulbur toare de TM Bilderback d un raspuns la ntrebarea Care este secretul nfrico tor al Aur -uluiBy Matthew W. Grant, Petro Ebersohn. 2014
Wees 'n getuie van hoe James Walek tot raserny gedryf word wanneer hy as gevolg van 'n huwelik wat besig…
is om op die rotse te loop en 'n skryfloopbaan wat tot stilstand gekom het, deur een te veel van daardie beledigende "Geagte Skrywer"-briewe van afkeur van 'n uitgewer, oor die rand van wanhoop gestoot word.By Edwin Marian Badea, Lorenzo Crescentini. 2014
Ce secrete sunt ascunse între zidurile de la L1M4, institutul de cercetare care încearcă să salveze rasa umană pusă in…
pericol de răspândirea unei epidemii devastatoare? Cine este Dr. Masott? Între maimuțe antropomorfe și viruși înfometați, un băiat se pregătește să susțină cel mai important interviu din viața sa. Povestire clasificată pe locul al doilea la Premiul National pentru literatura stiințifico-fantastică "Kataris".By T. M. Bilderback, Edwin Marian Badea. 2015
În urma accidentul nuclear de la Fukushima, echipajul unui vas de pescuit se confruntă cu un monstru imens pe mare.…
David Rudolph și Jacky Baker sunt doi dintre cei mai buni pescari comerciali de pe coasta Oregonului. Cei doi bărbați au noroc și se îmbarcă la bordul vasului de pescuit de două sute douăzeci de picioare, Edmund Fitzgerald II. Cu un echipaj de zece membri, vasul navighează prin apele radioactive din Pacific, care au fost aduse de curenții din zona accidentul nuclear de la Fukushima din Japonia. Folosind cele mai noi și mai sensibile contoare Geiger disponibile pentru utilizare subacvatică, căpitanul lui Fitzgerald II este decis ca întreaga sa captură să fie sigură pentru consumul uman. După o zi plină de capturi bune, însă, vasul și echipajul întâlnesc ceva ce nu se așteptau. Ceva în apă. Ceva mare. Inspirându-se dintr-un cântec de succes, T.M. Bilderback oferă cititorilor o povestire palpitantă și tulburătoare in același timp.By T M Bilderback, Edwin Badea. 2014
Un colonel britanic pensionar spune o povestire despre timpul petrecut de el în Guyana anilor '50 și întâlnirea sa cu…
un leu de piatră.Faceți cunoștință cu colonelul James Quentin Abernathy (Ret.), fost membru al Forțelor Armate ale Majestății Sale. Colonelul Abernathy s-a pensionat în urmă cu câțiva ani, fiind încă celibatar, iar acum trăiește din pensia proprie și averea familiei sale. Este destul de bătrân și face parte dintr-un prestigios club de gentlemani din Londra. În Leul Doarme În Noaptea Aceasta, colonelul Abernathy spune o povestire unei cunoștințe de la club - o povestire despre Guyana anilor '50 în America de Sud, și întâlnirea colonelului cu un leu.Dar acesta nu este un leu obișnuit.Acest leu a dispărut acum 10.000 de ani!Aflați ce s-a întâmplat în acele timpuri chiar din cuvintele bunului colonel în povestirea excitantă a lui T.M .Bilderback, Leul Doarme În Noaptea Aceasta!By T. M. Bilderback, Edwin Marian Badea. 2014
Un colonel britanic pensionar spune o povestire despre timpul petrecut de el în Guyana anilor '50 și întâlnirea sa cu…
un leu de piatră.Faceți cunoștință cu colonelul James Quentin Abernathy (Ret.), fost membru al Forțelor Armate ale Majestății Sale. Colonelul Abernathy s-a pensionat în urmă cu câțiva ani, fiind încă celibatar, iar acum trăiește din pensia proprie și averea familiei sale. Este destul de bătrân și face parte dintr-un prestigios club de gentlemani din Londra. În Leul Doarme În Noaptea Aceasta, colonelul Abernathy spune o povestire unei cunoștințe de la club - o povestire despre Guyana anilor '50 în America de Sud, și întâlnirea colonelului cu un leu.Dar acesta nu este un leu obișnuit.Acest leu a dispărut acum 10.000 de ani!Aflați ce s-a întâmplat în acele timpuri chiar din cuvintele bunului colonel în povestirea excitantă a lui T.M .Bilderback, Leul Doarme În Noaptea Aceasta!By Claudio Ruggeri. 2019
Die lewe is gemaak vir ontmoetings, in hierdie boek word daar van een so ontmoeting vertel. Dit is 'n eenvoudige…
storie, een wat tydens 'n somermiddag oor die tafels van 'n kroeg gehoor kan wordBy Colleen Cross. 2020
Somtyds is dit beter om die verlede begrawe te laat... Bedrogondersoeker, Katerina Carter se uitstappie na ʼn geïsoleerde eiland ontbloot…
ʼn misterieuse 1920s okkult, geheime gange en gerugte van goue skatte. Die Aquarian Foundation se misterieuse geheime is verlore in die sand van tyd, maar ʼn onheilspellende misdaad lê diep onder in die water. Kat ontbloot ʼn afgryslike waarheid wat een moordenaar ten alle koste sal beskerm. Om die geheim bloot te lê, sal die moordenaar weer laat toeslaan en net sý kan die moordenaar keer. As sy gelukkig is, sal sy met haar lewe ontsnap, maar het haar geluk reeds uitgehardloop? ʼn Meesleurende psigologiese riller wat jy met die ligte aan sal wil lees!By Debbie Manber Kupfer. 2020
Esmeralda Grunch is 'n baie haal blomme fee. Sy woon in 'n tulp van die helderste rooi. As Esmeralda wegvlieg…
vir die dag, is Tulip hartseer. Wanneer sal sy terugkeer? 'N Verhaal van vriendskap vir die jongste leser.By Martin Lundqvist. 2020
Beskrywing van die bundel: Die bundel bevat tien lukrake kortverhale. Van die kortverhale is snaaks, ander is afgryslik, maar die…
meeste van die kortverhale is bloot vreemd. Die bundel bevat die volgende kortverhale: 100 Tinder Dates Moord op die Ghan ‘n Sprokies-troue ‘n Hoëvlak-tenniswedstryd! Nuuskierigheid het die kat gered Geldwassery in die wassery Die soeke na die sluier van Pachamama Die eerste menslike kloon Die Burgemeester van Mayonnaise landgoed Onheil in die biblioteekBy Hannah Howe. 2020
Met haar man, Emrys, wat steeds in aksie vermis word, moet Ann Morgan die realiteit aanvaar dat sy hul eerste…
huweliks herdenking, en Kersfees alleen moet deurbring. Maar, ‘n telefoon oproep van Aistair Blythe, ‘n jongman met wie sy kortliks, voor haar huwelik met Emrys, uitgegaan het sit Ann op ‘n pad wat na moord lei, ontmoetings met handelaars op die swart mark en wat lewensgevaar vir haar inhou. Met die hulp van bobaas spioenmeester Charles Montagu en Speurder Inspekteur Max Deveraux, krap Ann ‘n groot oorlogs geheim oop. En, saam met die wonderlike sneeu wat oor die Kerstyd val, kry sy ‘n geskenk wat sy nooit sal vergeet nie.By Judy Penz Sheluk. 2023
Calamity (Callie) Barnstable is nie verbaas om te hoor dat sy die enigste begunstigde van haar oorlede pa se boedel…
is nie, hoewel sy geskok is om te ontdek dat sy 'n huis in die stad Marketville geërf het - 'n huis wat sy nie geweet het hy het nie. Daar is egter voorwaardes verbonde aan Callie se erfenis: sy moet na Marketville verhuis, in die huis woon en haar ma se moord oplos. Callie is nie lus om 'n dertigjarige raaisel op te sleep nie, maar as sy dit nie doen nie, is daar 'n skelm psigiese genaamd Misty Rivers wat hoop om self die Barnstable-familie geheime bloot te lê. Vasbeslote om Misty te stuit en haar pa se wense te vervul, aanvaar Callie die uitdaging. Maar is sy gereed om die geraamtes wat op die solder versteek is, in die gesig te staar?By Colleen Cross. 2019
Spelteorie Forensiese rekenmeester, Katerina Carter se bedrog ondersoek lê ʼn massiewe Ponzi-skema bloot wat verbind is aan die skimagtige World…
Institute, ʼn globale dinktenk met ʼn ysingwekkende geheime agenda. Kat is vasgekeer in ʼn hoogspeel politieke komplot waar die spelers by niks sal stop om te kry wat hulle wil hê nie, in ʼn spel wat sy nie kan bekostig om te verloor nie.